03.09.2013 Views

Stappe wat gevolg word 2 (2)

Stappe wat gevolg word 2 (2)

Stappe wat gevolg word 2 (2)

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

STAPPE WAT GEVOLG WORD TYDENS DIE FORMELE DISSIPLINêRE VERHOOR

I INLEIDEND

1.1 Verwelkoming

* Voorstel en elkeen se rol

* Verduidelik prosedures

1.2 Bevestig kennisgewing van verhoor gekry.

1.3 Stel weer klag duidelik. Verstaan almal dit?

1.4 Hoe pleit Besk?

II KLAER SE STANDPUNT

2.1 Klaer stel saak.

2.2 Besk/Verteenw vrae aan klaer.

2.3 Klaer roep getuie(s) :

* Getuie getuig Herhaal indien meer as een

* Klaer vra sy getuie vrae getuie geroep word.

* Besk/Verteenw vra vrae aan getuie.

2.4 Indien nodig - neem getuie(s) onder kruisverhoor en som getuienis op.

III BESKULDIGDE SE STANDPUNT

3.1 Beskuldigde stel sy saak.

3.2 Klaer vra vrae aan Besk/Verteenw.

3.3 Besk se getuie(s) :

* Getuie getuig Herhaal indien meer as een

* Besk/Verteenw vra sy getuie vrae getuie geroep word.

* Klaer vra vrae aan getuie.

3.4 Indien nodig - neem getuie(s) onder kruisverhoor en som getuienis op.

IV AFSLUITING

4.1 Enige laaste kommetaar van beide partye?

4.2 Verdaag verhoor (indien nodig)

* Oorweeg alles wat aangehoor is

4.3 Open verhoor en maak bekend : skuldig of onskuldig bevind.

4.4 Vra vir enige versagtende omstandighede.

4.5 Verdaag (indien nodig) vir oorweging

* o.a. diens- & dissiplinêre rekord

* dissiplinêre kode

* optrede in die verlede

4.6 Gee uitspraak.

4.7 Maak seker alle dokumentasie is in plek.

V ALGEMENE OPMERKINGS

5.1 Objektiwiteit en regverdigheid.

5.2 Konsekwentheid

5.3 Billikheid Prosedurieel (prosedures wat jy volg)

Substantief (aard van die oortreding en die strafmaatreël wat

gekoppel word)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!