Klik hier vir die inskrywingsvorm - HEUNING
Klik hier vir die inskrywingsvorm - HEUNING
Klik hier vir die inskrywingsvorm - HEUNING
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
HEUNING Mannekamp : 16-18 Augustus 2013

Tema: Die moed van ‘n leeu

Hierdie mannekamp is die eerste kamp wat ons onder die vaandel van Heuning Bedieninge aanbied. Dit is

‘n uitvloeisel van die mannekampe wat deur Rippel 90.5 gedoen is, en word steeds behartig deur dieselfde

span as in die verlede. Willem Botha, Dennis Engelbrecht, Raymond Dye, Franna Cillié, Eugene Kok en

Piet Malan sal die kamp fassiliteer.

Die tema van hierdie kamp is: “Die moed van ‘n leeu”. Ons gaan die geleentheid gebruik om saam

introspeksie te doen oor ons huwelike, ouerskap en ons verhouding met die Here. Dit gaan alles gebeur

binne ‘n gemaklike, ontspanne atmosfeer waar niemand in ‘n ongemaklike situasie geplaas sal word nie.

Ons praat saam, speel saam en deel ‘n stil tydjie saam, weg van die gejaagde lewe van die stad. Kom

geniet die natuur, die kuier om die kampvuur, die besprekings en God se teenwoordigheid. Natuurlik is

daar ook weer die gebruiklike “foefie-slide” ry, wildkyk, stap, rus en geestelike-batterye laai .Bring ook

jou pa, jou broer of daardie vriend wat jy dink so ‘n kamp mag nodig hê.

Inligting:

Ons hou die kamp weer by die pragtige kampterrein, Kwaggasrus, anderkant Brits (sien

www.kwaggasrus.co.za)

Die kamp begin Vrydagaand, 16 Augustus om 18:00 en ons ry Sondag, 18 Augustus teen 12:00

terug huis toe.

Koste beloop R490 per persoon vir die naweek (lekker kos, lesings en verblyf ingesluit).

Kampers is verantwoordelik vir eie vervoer.

Bespreek vinnig om jou plek te verseker.

Kyk op www.heuning.co.za vir foto’s en getuienisse van die vorige Mannekampe. Kontak ons gerus vir

enige navrae. Willem / Wilna by (012) 662-1290 of per epos by wilna@heuning.co.za

Besprekings:

Voltooi asb ‘n inskrywingsvorm

Faks dit tesame met jou bewys van betaling na Wilna, faks nommer 086 518 0838, of epos na

wilna@heuning.co.za.

Let wel, die bewys van betaling en inskrywingsvorm verseker jou plek op die kamp, en MOET ons

bereik teen 12 Augustus.

Betalings:

Betaling van R490 per persoon moet direk aan Kwaggasrus gemaak word.

Bankbesonderhede: M. Owens, ABSA Spaarrekening nommer 9196477671, Takkode 632005

Gebruik asb as verwysing op die inbetaling “Heuning” plus jou naam en van.

Lys van benodigdhede:

Bybel, notaboek en pen Slaapsak, kombers en kussing

Flitslig Muskietgoed

Persoonlike toiletware en handoek Geld; snoepie is beskikbaar vir aankoop van

koeldrank, lekkers, skyfies

Eie medikasie Eetgerei word verskaf

Ou klere vir speel, hoed, stapskoene, swembroek Kamera en verkyker (opsioneel)

Moet asseblief nie enige alkoholiese drankies saambring nie

Roete aanwysing:

Vanaf Pretoria, ry met die Platinum-snelweg na Brits. Draai af by die Britsafrit (dit is net na die Zilkaats

ontwikkeling aan linkerkant). Draai regs by die T-aansluiting bo-op die brug. Ry reguit deur Brits (roete

R511). Verby die SANDDRIF area ry oor treinspoor. Vanaf treinspoor oorgang ry ongeveer 12km tot by

Petrolgarage met MTN selfoon toring aan regterkant. Koördinaate is 25º 25` 01.34" S en 27º37`31.17"

E. Draai regs in op groot grondpad en ry ongeveer 2.3 km tot koördinate 25º 24` 26.96" S en 27º

38`42.55" E. Draai regs op kleiner grondpad en ry ongeveer 1.1km tot by hoofingang van

Kwaggasrus met koördinaat van 25º 24` 48.04 S en 27º 39` 11.06" E.
Inskrywingsvorm / Vrywaringsvorm

Heuning Mannekamp te Kwaggasrus

Kampterrein.

Let daarop dat elke persoon wat die kamp gaan bywoon, hierdie inskrywingsvorm moet voltooi.

Hiermee bevestig ek

(Volle naam en van)

dat ek die Mannekamp van 16 - 18 Augustus 2013 gaan bywoon.

Ek vrywaar hiermee die organiseerders, hul werknemers of verteenwoordigers van alle verlies en

skade van welke aard ookal aan goedere of my persoon, hoe ookal sodanige verlies of skade mag

ontstaan.

Ek bevestig hiermee dat ek hierdie verrigtinge meemaak op eie risiko en doen hiermee

onherroeplik afstand van enige reg of enige aksie om skadeloosstelling in te stel teen die

organiseerders, hul werknemers, hul verteenwoordigers of erfgename.

Handtekening Datum

Kontakbesonderhede:

Selfoonnommer

Tel (Huis)

Tel (Werk)

E-pos adres

Inskrywingvorm en betaling:

Betaling van kampfooi van R490 moet voor 12 Augustus 2013 geskied in die rekening van

Kwaggasrus, met verwysing “Heuning” plus jou naam en van.

Bankbesonderhede: M. Owens, ABSA Spaarrekening nommer 9196477671, Takkode 632005

Faks bewys van betaling, tesame met jou inskrywings-vorm na 086 518 0838 of epos

na wilna@heuning.co.za