12.09.2013 Views

Verenuus - September 2009 - Boland Badminton

Verenuus - September 2009 - Boland Badminton

Verenuus - September 2009 - Boland Badminton

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ONTHOU ONTHOU ONTHOU!!!

Boland Afsluitingsfunksie

4 Desember 2009

JUL ONDERSTEUNING –

GROOT ASB.

Ons het lank en hard gedink aan 'n manier hoe ons

fondse vir die Boland Juniors kan insamel en het

uiteindelik met 'n lekker plan vorendag gekom. Ons

het 100 kaartjies bespreek vir die "Diamonds and

Pearls" musiekskouspel, wat tans by Barnyard Theatre

opgevoer word. Musiek van Celine Dion en Neil

Diamond word opgevoer. Ek het by baie mense

gehoor dat dit ongelooflik is en dat die sangers (veral

"Neil Diamond") briljant is.

Kaartjies is beskikbaar :

Juan Botha

Reneé Schoonees

Edith Nel

Francois Malan

Koste: R110 per persoon.

Datum: Dinsdag 22/09/2009.

Tyd: 20h00 (deure maak reeds om 18h30 oop)

Jy kan eie eetgoed saamneem, maar moet ongelukkig

drinkgoed daar koop.

http://www.barnyardtheatres.co.za/vnu_show_moreinf

o.aspx

Groete

Juan Botha

ere uus

Boland Pluimbal Vereniging Uitgawe 2 September 2009

I AM THANKFUL …….

For the wife

Who says it’s hot dogs tonight

Because she is home with me

And not out with someone else

For the husband

Who is on the sofa

Being a couch potato

Because he is home with me

And not out at the bars

For the teenager

Who is complaining about doing

dishes

Because it means he is at home

Not on the streets

For the taxes I pay

Because it means

I am employed

For the mess to clean after a

party

Because it means I have

been surrounded by friends

For the clothes that fit a little

too snug

Because it means

I have enough eat

For my shadow that watches me work

Because it means

I am out in the sunshine

For a lawn that needs mowing,

windows that need cleaning and

gutters that need fixing

Because it means I have a home

For all the complaining I hear about

the government

Because it means

We have freedom of speech

For the parking spot I find at the

far end of the parking lot

Because it means I am capable of

walking and I have been blessed with

transportation

For my huge heating bill

Because it means I am warm

For the lady behind me in church who

sings off key

Because it means I can hear

For the pile of laundry and ironing

Because it means I have clothes to

wear

For weariness and aching muscles at

the end of the day

Because it means I have been capable

of working hard

For the alarm that goes off in the

early morning hours

Because it means I am alive

AND finally, for too much e-mail

Because it means I have friends who

are thinking of me

LIVE WELL, LAUGH OFTEN

AND

LOVE WITH ALL OF YOUR HEART!

Wishing Wishing you you rainbows, , love love, love , laughter,

laughter,

Peace, Peace, and and abundance

abundance

BOLAND PLUIMBAL TOER NA

NAMIBIë

13 – 16 Junie 2009

Op uitnodiging van Namibië het Boland 3

spanne na Oranjemund gestuur vir ‘n toernooi

wat nou ‘n instelling gaan word.

Die spanne was as volg:

Juniors (O-15)

Pieter Jacobs

Albert Jacobs

Gerhard Wiese

Anri Schoonees

Karien Heunis

Nadia Schoeman

Seniors

Andries Malan

Corne Koegelenberg

Braam Duvenage

Renee Schoonees

Juanita Heunis

Lizette Greyling

Edith Nel

Veterane

Tokkie Kitching

Schalk Fourie

Andre Venter

Beryl vd Heever

Diana Oosthuizen

Eda Venter

Schalk/Ester en Wessel/Diana het al

Vrydagoggend gery en dit sommer ‘n kuier-

naweek gemaak terwyl ons ander

Saterdagoggend om 08h00 vanaf Malmesbury

vertrek het met 5 motors. Die rit was baie

voorspoedig en ons het teen 16h30 in Oranjemund

aangekom. Ella Scholtz het ons by die grenspos

ontmoet en na ons onderskeie huise geneem.

Jurgen Leicher en Lynn du Preez was die twee

kontakpersone deur wie alles gereël is. Die

verblyf was gratis – huise met matrasse op die

vloer om op te slaap, ketels, koffie, tee, beskuit,

suiker vir ons gebruik. Daar was woonstelle teen

R350 per nag as ons sou belangstel. Diana en

Wessel het een bespreek terwyl Schalk/Esther en

Andre/Eda by Ella Scholtz gebly het.

Alle etes is vir ons gratis aangebied –

Saterdagaand met ons aankoms was daar vleis

gebraai met heerlike slaaie en broodjies.

Sondagoggend kon ons ontbyt geniet by die saal –

muesli, yoghurt, eiers, bacon, wors, broodjies,

sappe, koffie en tee. Die middag was daar weer

vir ons broodjies en koue vleis met

koffie/tee/sappe voorgesit. Sondagaand het ons ‘n

potjiekos ete geniet met roomys vir nagereg.

Die juniors het hul wedstryd teen Namibië 4 – 7

verloor, die seniors het 6 – 5 gewen en die

veterane het 4 – 5 verloor wat dan vir Namibië as

die algehele wenner laat. Die wedstryde was baie

gelykop en baie was in 3 stelle beslis.

In die seniorspan het Namibië hul algehele no 1

speler gehad – Alfred Sumaili – teen wie Andries

in die derde stel met 22 – 24 verloor het. Corne

het sy enkels in die 3de stel met 18 – 21 verloor.

Braam en Andries het in 3 stelle gewen terwyl

Braam en Corne in 2 stelle verloor het. Ons

dames het dit nie so moeilik gehad nie en het die

enkels en dubbels gewen. Die gemengde dubbels

het Braam en Edith in 2 stelle gewen, Corne en

Lizette in 2 stelle verloor en Andries en Juanita in

3 verloor.

Die veterane se wedstryd was net so spannend.

Ons was aanvanklik 3 – 0 voor en daarna het

Namibië die volgende 3 wedstryde gewen.

Daarna kon ons net die C-gemeng (Andre en Eda)

wen en het Schalk/Eda en Tokkie/Beryl hul

gemeng afgestaan.

Die juniors het hul harte uitgespeel en met

luide applous van almal die pragtigste

pluimbal gespeel wat elkeen – spelers sowel

as toeskouers – baie geniet het. Albert het sy

enkels verloor, Karien het in 3 stelle gewen,

Pieter het in 2 stelle verloor, Anri het in 2

stelle gewen, Gerhard en Albert het in 2 stelle

verloor, Karien en Nadia het in 3 stelle

verloor, Pieter en Gerhard het in 2 stelle

verloor, Anri en Nadia het in 2 stelle gewen,

Albert en Nadia het in 2 stelle verloor,

Gerhard en Karien het in 2 stelle verloor en

Pieter en Anri het in 2 stelle gewen.

Daarna het die juniors teen ‘n span van

Oranjemund gespeel en 9 – 2 gewen. Die

derde wedstryd was teen ‘n gekombineerde

span van Oranjemund en Namibië wat ons 10

– 1 gewen het. Ons juniors was uitstekend.

Die seniors en veterane is ook gekombineer –

Namibië saam en Boland saam – en niemand

het eintlik tred gehou sondat ons ‘n finale

wenner daar kon bepaal nie maar tussen my en

Renee dink ons Boland het daar gewen. Daar

is 4 dames dubbels, 4 mans dubbels en 8

gemengde dubbels gespeel.

Ons wou graag met veerpluime speel maar

Namibië het dit afgeskiet. Die hoofwedstryde

is met plastiese pluime gespeel. In die

gekombineerde wedstryde het die juniors met

plastiese pluime gespeel maar in die

senior/veterane wedstryde is veerpluime

gebruik. Boland het 12 plastiese pluime en 17

veerpluime bygedra.

Jurgen het ‘n trofee laat maak vir die toernooi

– wenner saamgestel uit al die afdelings – en

ook medaljes vir ‘n sportvrou- en –man uit

elke afdeling.

Namibië het vir ons lieflike wit handdoekies

gegee en ons het die tradisionele swart Bolandhanddoekies

vir hulle gegee.

Vir die juniors wat ook teen ‘n plaaslike

Oranjemund-span gespeel het, het ons vir die

dogters pienk en die seuns blou handdoekies

gegee. Ons het te laat verneem van die spannetjie

wat ook teen ons juniors wil speel en daar was nie

genoeg tyd om nog handdoekies te laat borduur

nie.

Ons het nou wel nie die trofee huistoe gebring nie,

maar ons dames het met die louere weggestap

deur in al 3 kategorië die sportvrou-toekenning te

wen nl. Nadia (junior), Lizette (senior) en Diana

(Veterane). Baie geluk.

Francois en sy gesin het al Sondagaand die

terugtog aangepak aangesien hy Maandag moes

werk en hulle het so half-een tuis gekom. Schalk

en Diana het nog bietjie gaan toer terwyl ons

ander 5 motors om en by 8-uur Maandagoggend

in die pad geval het. Ontbyt is geniet in

Springbok by die Wimpy en daarna is net gestop

vir brandstof, ens. …….. Ons is baie dankbaar dat

almal veilig by hul bestemmings aangekom het.

Aangesien die toernooi ‘n jaarlikse instelling gaan

word en dit die proeflopie was, sal voorstelle vir

volgende jaar waardeer word. Ons meen om dit

elke jaar in Oranjemund te hou aangesien die

Namibiërs van sover as Windhoek moet kom.

Boland sal in 2010 die gasheer wees en die

gedagte is dat ons die finansiering doen en

Oranjemund se mense die reëlings tref waarvoor

hulle heeltemal inskiklik is. Dit is egter oop vir

bespreking.

Baie dankie aan Boland en Namibië vir hierdie

geleentheid om ons geliefde sport sover te kon

neem en geniet. Ons sal dit weer doen.

Eda Venter

WP vs BOLAND

Die WP/Boland jaarlikse ‘derby’ is gespeel op

Vrydag, 24 Julie op Stellenbosch.

Spanne wat deelgeneem het, was:

Veterane A, B + C

Woodroffe A + B

Stavridis

2x Junior spanne

Die wedstryde is almal in ‘n baie goeie gees

gespeel.. Die juniors en een van die veteranespanne

het gesorg dat Boland darem nou nie

heeltemal deur WP oorrompel word nie - maar

sowaar …. die Ria + Anton Meyer skild is weer

saam met die WP huistoe! Na al die wedstryde

voltooi is, het die Bolanders en die WP heerlik

saam gelag en gesels . Die Boland-dames het

gesorg vir heerlike eetgoed terwyl die mans vir die

sap en wyn betaal het - wyn uit die Robertsonvallei!

Ek dink daar moet ‘n trofee wees vir die ‘runnersup’

ook – of wat sê julle?

Helena Meyer

TOERNOOI-VERSLAE

SA MASTERS TOURNAMENT

The SA Masters open Championships and

Inter-Provincial tournament was held in

Robertson from the 10 th to the 15 th of May

2009.

The following players represented Boland at

the tournament:

Men

Max Schlechter

Andre Venter

Schalk Fourie

Frank Emmerson

Ladies

Eda Venter

Denise Reddell

Edith Nel

Diana Oosthuizen

The team stayed at Little France Guest House, an

up market establishment on a farm about 9 km

from Robertson. Cost was R125 per person per

night on a self-catering basis and is highly

recommended. Because of injury, Frank

Emmerson only joined the team on the

Wednesday and as we had a bye on Thursday, he

only played on the Friday.

The opening ceremony and photo session was

held at the Callie de Wet Hall on Sunday evening.

The inter-provincial matches commenced on

Monday morning with 9 teams competing in two

sections. The individual events were played on

Thursday evening.

Our achievements were the following:

Ladies Doubles – Edith Nel & Diana Oosthuizen

lost in the Plate final

Mens Doubles – Andre Venter & Schalk Fourie

lost in the quarter finals

Mixed Doubles – Andre & Eda Venter, Max

Schlechter & Denise Reddell lost in the quarter

finals

5 teams participated in both the A-section and 4 in

the B-section with Boland competing in the Asection.

We beat SBA 4-3, NC 5-2 and KZN 7-0 and lost

2-5 to WP (a tight game where only the men’s

singles and A mixed did not go to 3 sets) and we

therefore ended 2 nd in the section after WP. The

B section was won by NWP.

A-section gradings

Andre Venter 6 th

Our hearty congratulations to all those concerned.

Namens die spelers bedank ek graag vir Susan

& Nelis Grobbelaar en die Robertson

Pluimbalklub wat die toernooi namens Boland

aangebied het. Beide die opening en afsluit-

funksies was puik georganiseer, die kafee was

van goeie gehalte en die saal netjies en skoon.

Die socials in die aande was goed ondersteun

en hope nuwe talent is ontdek met die

karaoke.

Ons dank ook aan Emmie Wiggins (toernooi

skeidsregter), Kalie, Fred en Truda wat die

tafel beheer het.

As manager, my thanks to the team captain,

Schalk, for a job well done and to the team for

their co-operation, support and excellent team

spirit. It was really a great pleasure and

privilege to manage this team.

Max Schlechter

SA GOUE ARENDE TOERNOOI

(1)

Die SA Goue Arende toernooi het van 7 – 12

Junie 2009 plaasgevind in Kimberley.

Mans

Kalie van Heerden (Kapt.)

Fred Ridgway

Ernest Jacobs (Best.)

Dames

Suzann Jacobs

Verity Lovatt

Juanita Liebenberg

Ek kon my seun Antonie oorreed om sy

dubbelkajuit-bakkie teen ‘n billike tarief

beskikbaar te stel. Juanita en Fred het die

agterhoede op ‘n matras betrek en het feitlik

die hele rit geslaap, geen klagtes is van hulle

ontvang nie. Die reis was baie voorspoedig.

Ons het in die La ‘D da Lodge gebly met basiese

geriewe – geen klagte.

Ek wil vir Suzann gelukwens wat in 3 finale

gespeel het – gemengde dubbelspel gewen en

eerste gegradeer is. Juanita is ook as dame van

die toernooi met ‘n sertifikaat vereer – geluk. Ons

ander is oorgesien!!!

Soos gewoonlik was die spangees goed, hoe kan

dit anders met die drie Musketeers bymekaar!

Fred het die sleepwa vir ons gratis gekry en ook

R300 se petrol, terwyl Kalie ‘n tenk petrol ter

waarde van R400 gereël het. Dankie julle. My

dank ook aan die spanlede wat hulle toegewyste

take pligsgetrou uitgevoer het.

Ons was gelukkig om geen beserings op te doen

nie, behalwe Fred wat een dag olik gevoel het,

maar hy wil mos nie sy pille drink nie!!! Vier van

ons het die museum by die Kimberley gat besoek

wat baie insiggewend was. Fred het natuurlik in

die myn met ‘n onverwagte ontploffing ‘n glipsie

gekry – die toergids amper in ‘n koekepan

gehardloop!!!!

Die organisasie van die toernooi was puik, en die

kos by die opening- en sluitingsfunksies van hoë

gehalte. Grace van Niekerk kan organiseer!!!

Om af te sluit – ‘n historiese oorsig oor die trappe

van vergelyking in verband met my slaapgeriewe.

Vanuit die leeuhok saam met Kalie en Fred na die

voorportaal, sitkamer, kombuis/toilet/badkamer,

bediendekamer en nou saam met ‘n vreemdeling.

Ek kry die gevoel dat ek stelselmatig uitgeskuif

word – lyk na my laaste toernooi!!!!!!

Dankie dat ek vir oulaas die bestuurder

(teensinnig) kon wees.

Ernest Jacobs

SA GOUE ARENDE TOERNOOI

(2)

Die toernooi het Maandagoggend met die

Inter-provinsiale kompetisie begin en het in

die vorm van ‘n rondomtalie plaasgevind

m.a.w. ons het teen al die spanne gespeel wat

twee wedstryde per dag beloop het. Op

Maandag, Woensdag en Donderdag het ons ‘n

loslooitjie gehad. Ons het as volg gevaar:

• Maandag speel ons gelykop teen WP

A (3 elk)

• Maandagmiddag wen ons teen

Sedibeng (4-2)

• Dinsdagoggend draf ons gou deur

Vrystaat en wen 4-2

• Woensdagoggend verloor ons 5 – 1

teen Southerns

• Woensdagmiddag verloor ons 4 – 2

teen WP B wat met twee onder

ouderdom spelers speel wat nogal ‘n

groot verskil gemaak het

• Donderdagoggend het ons ‘n

welverdiende ruskans met ‘n

loslooitjie

• Vrydagoggend speel ons gelykop teen

NCD (3 elk)

Ons kom dus 3de uit 7 spanne. Ek dink dis

voortreflik onder omstandighede en dank elke

spanlid wat elkeen sy beste gelewer het.

In die aande is die Individuele

kampioenskappe gespeel en die bestuurder sal

hieroor verslag doen want hy het eintlik nie

veel te doen gehad nie behalwe ‘moan’ oor

my en Fred as ons ‘n bietjie ingelê het!!!

Dit was sonder twyfel een van die lekkerder

toernooie wat ek bygewoon het en om al jou

ou en ek meen ou vriende weer te kon sien,

was voorwaar ‘n voorreg en daar is baie

gelag!

Kalie van Heerden

SA O/13 TOERNOOI – 2009

Die SA O/13 toernooi het van 27 Junie tot 1 Julie

in Durban plaasgevind.

A-Span

Meisies

Nadia Schoonees (LS Eikestad)

Jana Heyns (LS Eikestad)

Danielle Smith (LS Eikestad)

Candice Arnolds (LS Weber Gedenk)

Seuns

Albert Jacobs (LS Eikestad)

Lenert Henning (LS Lochnerhof)

Gerhard Wiese (LS Bellville-Noord)

Keenan Williams (LS Weber Gedenk)

Die A-span het in die A-afdeling meegedink. Die

uitslae was as volg:

Gelykop teen Vrystaat (4-4)

Wen KZN B (6-2)

Wen WP (5-3)

Verloor teen NWP (3-5)

Wen KZN A (7-1)

Ons eindig dus 3de in die A-afdeling

In die kampioenskappe het die spelers soos volg

gevaar:

Almal neem aan die kampioenskappe deel.

Vervolgens dié wat tot die kwarteindrondte en

verder gevorder het.

Albert Jacobs, Gerhard Wiese en Nadia

Schoonees haal die kwarteindrondte van die

enkels terwyl Lenert Henning in die semi’s

verloor. Nadia Schoonees en Danielle Smit,

sowel as Lenert Henning en Gerhard Wiese haal

die semi’s van die dubbels, terwyl Jana Heyns en

Candice Arnolds in die kwarteindrondte verloor.

Lenert Henning en Jana Heyns haal die

kwarteindrondte van die gemeng, terwyl Albert

Jacobs en Nadia Schoonees in die semi’s verloor.

Pieter Barkhuizen en Albert Jacobs was die

plaatwenners in die O/13 seuns dubbels.

B-span

Meisies

Megan Ferdinando (LS Fanie Theron)

Marlene Heunis (LS Eikestad)

Erna Schoonees (LS Eikestad)

Chané Visagie (LS Weber Gedenk)

Seuns

Jan-Hendrik Groeneveld (LS Eikestad)

Pieter Barkhuizen (LS Eikestad)

Antonie Jacobs (LS Eikestad)

Brandon Geduld (LS Weber Gedenk)

Die B-span het in die B-afdeling meegeding.

Die uitslae was as volg:

Verloor teen N-Kaap (0-8)

Gelykop teen KZN C (4-4)

Wen Southerns (5-3)

Wen KZN D (8-0)

Ons eindig dus 2de in die B-afdeling.

Die kampioenskappe is hierdie jaar in ‘n O/11

en O/13 afdeling gespeel en het soos volg

gevaar:

Almal neem deel aan die kampioenskappe.

Vervolgens dié wat tot die kwarteindrondte en

verder gevorder het.

Marlene Heunis en Erna Schoonees verloor in

die kwarteindrondte van die O/11 enkels. In

die dubbels is Marlene Heunis en Erna

Schoonees, sowel as Jan-Hendrik Groeneveld

en Antonie Jacobs die ‘runners-up’ in die

O/11 dubbels. In die O/11 gemeng haal Jan-

Hendrik Groeneveld en Marlene Heunis die

kwarteindrondte, terwyl Antonie Jacobs en

Erna Schoonees in die semi’s verloor. Jan-

Hendrik Groeneveld was die plaatwenner van

die O/11 seuns enkels.

‘Fun Awards”

Antonie Jacobs kry ‘n koffiebeker vir “Best Smile

– Boys”

Gradering na die toernooi

In die A-afdeling is die gradering as volg:

Nadia Schoonees (4de)

Albert Jacobs (5de)

Lenert Henning (6de)

In die B-afdeling :

Marlene Heunis (2de)

Megan Ferdinando (5de)

Jan-Hendrik Groeneveld (3de)

Antonie Jacobs (5de)

Die Nasionale gradering is soos volg :

O/11 = Jan-Hendrik Groeneveld (2de)

O/13 = Nadia Schoonees (6de)

Lenert Henning (4de)

Albert Jacobs (5de)

Verblyf en vervoer

Ons het almal in die koshuis van die Durban High

School gebly teen R130 (ontbyt ingesluit).

Behalwe Pieter Barkhuizen wat saam met sy gesin

opgery het, het die res van die span gevlieg na

Durban, waar ons 3 voertuie gehuur het. So kon

ons van die koshuis na die saal en terug oor die

weg kom.

Bedankings aan

• al die ouers wat saamgegaan het, vir hulle

hulp en ondersteuning

• Boland Bestuur vir die vertroue om ons as

bestuurders saam te stuur

Renee Schoonees

SA O/19 TOERNOOI - 2009

Die O/19 pluimbal kampioenskappe en

interprovinsiaal het van 4 – 11 Julie in die

Velodrome in Bellville plaasgevind.

2 spanne van Boland het deelgeneem:

A-span (neem deel in A-afdeling)

Seuns

Andries Malan

Duann Cronje

Leon Smith

Hilton Pieters

Dogters

Nina Goosen

Quienette Smith

Hestie Jonker

Genevia Kammies

Die span het in die interprovinsiaal teen die

volgende spanne deelgeneem: Grens, KZN B,

NFS, Noordwes A en S-Gauteng A. NFS het

die afdeling gewen en Boland A het 3de

geëindig. A. Malan is 2de gekeur en Nina

Goosen 5de.

In die ope afdeling het die Boland-spelers die

volgende behaal :

Seuns enkels: A. Malan vorder tot in die

kwarteindrondte en word deur die 1ste

gekeurde E. Johnson (NG) uitgeskakel, wat

ook die enkels gewen het teen R. Franke

(WP). L. Smith is die enigste ander seun wat

deurgedring het na die 2de rondte van die

toernooi.

Seuns dubbels: A. Malan en R. de Wet (WP)

dring deur tot in die semi-finaal waar hul deur

die 2de gekeurde E. Johnson en C. Mentz

uitgeskakel is.

Meisies enkels : N. Goosen vorder tot in die

3de rondte en word deur die 8ste gekeurde J.

Viljoen (FS) uitgeskakel. Die volgende

meisies dring deur tot die 2de rondte : H.

Jonker wat deur E. de Villiers (NFS) 5de

gekeurde uitgeskakel word.

Gemengde dubbels : Hier het A. Malan en J. vd

Berg (NWP) gevorder tot in die 2de rondte. L &

O Smith vorder tot in die 1ste rondte. D. Cronje

en N. Goosen vorder tot in die plaat semi-finaal.

B-span (neem deel in C-afdeling)

Seuns

Wynand Kotze

Petri Wiese

Juan Theron

Willem Fick

Keonon Sylvester

Meisies

Talitha Tredoux

Elsha Henderson

Precious Khumalo

Die B-span spelers het oor die algemeen in die

enkels, dubbels en gemengde dubbels taai

teenstand gekry en kon nie die 1ste rondtes haal

nie.

In al die afdelings was die plaatkompetisie ook

maar stram vir die B-span se spelers met die

enigste uitsondering vir P. Wiese en sy

dubbelmaat E. Cronje (FS) wat die semi-finaal

van die plaat dubbel gehaal het.

Andries Malan is ook in die Nasionale gradering

4de gekeur en wat toernooipunte betref het hy 5de

plek behaal.

Alles het tydens die toernooi glad verloop en as

spanbestuurder wil ek my dank betuig aan die

afrigters Tem Visser en Benjamin Smit vir hul

ondersteuning. Benjamin het ook by die span

geslaap in Monument Park, Kraaifontein se skool,

wat vir my en Magda tot groot hulp was met die

dissipline en aanry van die span. Spesiale dank

ook aan Monument Park wat hul skool tot

beskikking van die spanne gestel het.

Ek wil hiermee saam my dank ook betuig

teenoor die ouers wat die spanne so getrou

ondersteun het op en van die baan veral met

hul bydraes van toebroodjies.

Laaste maar nie die minste my spesiale dank

aan my vrou Magda wat soveel van die vooraf

reëlings namens my hanteer het soos die

aankoop van die B-span se klere en al die

ander administratiewe take.

Bennie Wiese

Spanbestuurder (A + B span)

BOLAND VETERANE

KAMPIOENSKAPPE

(7 + 28 Mei 2009)

Hierdie kampioenskappe is in Stellenbosch

gespeel en inskrywings was soos volg:

Dames enkels:

Diana Oosthuizen + Renee Schoonees

Wenner: Renee Schoonees 21/10 21/15

Mans enkels:

Braam Duvenage, Anton Schoonees, Tokkie

Kitching, Thinus Heunis en Lei Feng

Wenner: Thinus klop Braam 21/14 17/21 21/9

Dames dubbels (5 pare)

Sylvia Laughton + Denise Reddell, Diana

Oosthuizen + Edith Nel, Renee Schoonees +

Juanita Heunis, Beryl vd Heever + Eda

Venter, Yvonne Vogel + Delmarie Nel

Wenners: Renee + Juanita klop Edith + Diana

21/11 21/9

Plaat: Beryl + Eda klop Yvonne + Delmarie

21/4 21/16

Mans dubbels (5 pare)

Deon du Plessis + Antonie Jacobs, Anton

Schoonees + Thinus Heunis, Braam Duvenage

+ Stephen Hansen, Tokkie Kitching + Frank

Emmerson, Rod Keyser + Vincent Pienaar

Wenners : Anton + Thinus klop Deon + Antonie

19/21 21/17 21/13

Plaatwenners : Braam + Stephen klop Rod +

Vincent 21/13 21/16

Gemengde dubbels (10 pare)

Schalk Fourie + Renee Schoonees, Thinus +

Juanita Heunis, Antonie Jacobs + Denise Reddell,

Deon du Plessis + Diana Oosthuizen, Braam

Duvenage + Edith Nel, Stephen Hansen + Eda

Venter, Tokkie Kitching + Yvonne Vogel, Frank

Emmerson + Delmarie Nel, Rod Keyser + Sylvia

Laughton, Nellis + Susan Grobbelaar

Wenners: Juanita + Thinus klop Schalk + Renee

21/13 21/19

Plaatwenners: Stephen + Eda klop Braam + Edith

21/12 21/17

Daar was ‘n paar spelers wat nie deelgeneem het

nie maar tog beskikbaar was vir die spanne nl.

Coreli Cillie, Magda le Roux, Max Schlechter en

Helena Meyer.

Die Boland Keurders het die volgende spanne

gekies om van 15 – 22 Augustus in die SA

Toernooi in PE deel te neem en ons wens almal ‘n

suksesvolle en beseringsvrye week toe.

A SPAN

Mans

Antonie Jacobs (Maties)

Anton Schoonees (Maties)

Thinus Heunis (Kuilsrivier)

Dames

Magda le Roux (Maties)

Rene Schoonees (Maties)

Juanita Heunis (Kuilsrivier)

B SPAN

Mans

Braam Duvenage (Valsbaai)

Stephan Hansen (Valsbaai)

Tokkie Kitching (Brackenfell)

Dames

Edith Nel (Valsbaai)

Diana Oosthuizen (Kuilsrivier)

Eda Venter (Paarl)

C SPAN

Mans

Rod Keyser (Valsbaai)

Vincent Pienaar (Valsbaai)

Frank Emmerson (Brackenfell)

Max Schlechter (Brackenfell)

Dames

Denise Reddell (Somerset-Wes)

Sylvia Haughton (Somerset-Wes)

Corli Cillie (Maties)

Susan Grobbelaar (Robertson)

Eda Venter

BOLAND GROOT MEESTERS

KAMPIOENSKAPPE

Die kampioenskappe is weer eens in baie

goeie gees gespeel. Baie dankie aan

Beaumont Skool wat hul saal tot ons

beskikking gestel het vir die aand.

Inskrywings was as volg:

Dames dubbels

Josephine Gerber + Suzaan Jacobs

Aletta Theron + Marie Pretorius

Truda Schlechter + Eda Venter

Josephine + Suzaan klop vir Truda en Eda in

die finaal

Mans dubbels

André Venter + Max Schlechter

Kalie van Heerden + Fred Ridgway

Frank Emmerson + Ernest Jacobs

André en Max klop vir Frank en Ernest in die

finaal

Gemengde dubbels

André en Eda Venter

Max Schlechter + Josephine Gerber

Kalie van Heerden + Suzaan Jacobs

Frank Emmerson + Sonja Maree

Fred Ridgway + Aletta Theron

André + Eda klop vir Max en Josephine in die

finaal

Die keurders het die volgende spelers gekies om

Boland te verteenwoordig by die Groot Meesters

in Oos-Londen vanaf 6 – 12 September 2009.

Mans

Max Schlechter (Brackenfell)

Kalie van Heerden (Valsbaai)

Frank Emmerson (Brackenfell)

André Venter (Paarl)

Dames

Truda Schlechter (Brackenfell)

Josephine Gerber (Robertson)

Aletta Theron (Valsbaai)

Eda Venter (Paarl)

Baie geluk aan almal.

Eda Venter

OPKOMENDE

TOERNOOIE

Die volgende juniors is gekies om Boland te

verteenwoordig by die O/17-toernooi wat van 26

September tot 1 Oktober 2009 in Bloemfontein

plaasvind :

A-SPAN

Seuns

Andries Malan

Petri Wiese

Juan Theron

Nelson Mzqzi

Meisies

Jana Basson

Quinette Smith

Anri Schoonees

Geneva Kammies

B-SPAN

Seuns

Pieter Jacobs

Nardo Henning

Stephan Henning

Chuma Zweni

Meisies

Karien Heunis

Elsha Henderson

Tarina Mostert

Talita Tredoux

Na afloop van die Woodroffe kampioenskappe

is die volgende spelers gekies om Boland te

verteenwoordig by die toernooi wat van 17 –

24 Oktober 2009 in Kaapstad plaasvind:

A-SPAN

Mans

Ian Rabie

Charl Nieuwoudt

Thomas van Wyk

Jannie Engelbrehct

Dames

Beryl vd Heever

Helena Meyer

Coreli Cillie

Sanet Kitching

B-SPAN

Mans

Juan Botha

Jason Ross

Nellis Grobbelaar

Jacques Uys

Dames

Chantelle Engelbrecht

Malindi Fritz

Emmie Wiggins

Susan Grobbelaar

Na afloop van die Stavridis kampioenskappe is

die volgende spelers gekies om Boland te

verteenwoordig by die toernooi wat van 17 – 24

Oktober in Durban plaasvind:

Mans

Tokkie Kitching

Alban Petersen

Richard Hansen

Ferdinand Botha

Dames

Delmari Nel

Theresa Els

Yvonne Vogel

Lizaan Cooper

Reserwes: Adele Carse, Stephan le Grange

PLUIMBALNUUS

UIT ETHIOPIA

The 2009 Africa junior championship was

successfully organized in Ethiopia

02-09 August, the results :

Team event:

Winner: South Africa

Finalist: Mauritius

Third place: Ethiopia & Ghana.

Individual events:

Men singles:

Winner: MALIEKAL Jacob (RSA)

Finalist: JOHNSON Edwin (RSA)

Third place: ARYEE Daniel (GHA) &

COETZER Jason (RSA)

Woman singles:

Winner: ALLISEN Camille (SEY)

Finalist: FOO KUNE Kate (MRI)

Third place: GODFREY Debbie (RSA) &

LOUISON Yeldy (MRI)

Men doubles:

Winner: MALIEKAL Jacob/ COETZER

Jason (RSA)

Finalist: SAM Daniel / ARYEE Daniel (GHA)

Third place: MORTIMER Justin /

MACMANUS Jamie (RSA) & EBAYO

Herbert /

SENOGA Ian (UGA)

Women doubles:

Winner: FOO KUNE Kate. / LOUISON

Yeldy(MRI)

Finalist: LE GRANGE. Sandra / VAN DER

BERG Jenny (RSA)

Third place: MPIPI Boitumelo / KGOSIDIILE

Legeso (BOT) & BANGI Shamim &

NAKALYENGO Daisy (UGA)

Mixed doubles:

Winner: MALIEKAL Jacob/ GODFREY

Debbie (RSA)

Finalist: COETZER Jason/ VAN DER

BERG Jenny (RSA)

Third place: THOLEGO Chamo/

KGOSIDIILE Legeso (BOT) & PAUL

Christoper/

LOUISON Yeldy (MRI)

Addis Ababa (Ethiopia): South African

U/19 players have done exceptional at the All

Africa Open Badminton Championship that

was held in Addis Ababa this past weekend.

Jacob Maliekal from South Africa did become

the first player to be tripled champion at an

All Africa Badminton championship. Jacob won

the singles against fellow South African Edwin

Johnson and then went on to win the mens

doubles with Jason Coetzer (SA) and the mixed

doubles with Debbie Godfrey (SA).

South Africa’s 9 medals in the championship

comprises of:

Singles: 1 Gold (Men), 1 Silver

(Men) and 1 Bronze (Ladies)

Doubles: 1 Gold (Men), 1 Silver

(Ladies) and 1 Bronze (Men)

Mixed Doubles: 1 Gold and 1 Silver

Team Event: 1 Gold

It was an excellent tournament for the South

African players and South Africa can be proud to

have such a talented young team.

Herman Vermaak

0824001220

‘n Groot eer het EMMIE WIGGINS te beurt

geval – sy is gevra om op 24 September SPANJE

toe te gaan vir ‘umpiring’. Baie geluk, Boland is

trots op jou – ons eie “internasionale

skeidsregter”!!!!!

BRAKKE-NUUS

AKSIE ...... AKSIE ...... AKSIE

Die Brakkies het ‘n lekker aand

van ontspanning gehad. Op

Woensdagaand, 5 Augustus het hul

iets heel anders as pluimbal

aangepak ……. Aksie-krieket! ‘n

Hele paar spelers en hul gades/

metgeselle is in 4 spanne

opgedeel. Onthou – ‘n krieketkolf

is nie ‘n ligte pluimbalraket

nie!!! EN ja, die bal is ook nie

so sag as wat almal gedink het nie

– Sonja en Gert het dit gou genoeg

uitgevind!! Die een het die

wedstryd met ‘n pleister op die

wang voltooi, die ander een het

vir meer as ‘n week met ‘n blou

oog rondgeloop! Almal was dit

eens – die wedstryde is in ‘n baie

goeie gees gespeel en almal het

dit geniet. Daar was klagtes ….

van seer spiere en seer arms – al

het ons dames die bal gegooi – die

mans moes boul!! As dit ‘n dame

voor die penne was, moes hul gooi,

as dit ‘n man was, moes hul

boul!!! So ja, vir almal was die

boul en gooi iets waaraan hulle

nie gewoond is nie. Die aand is

afgesluit met sop,brood en pizza

en ‘n ietsie vir die droë kele.

Vir die kinders was daar heerlike

roomys met allerhande lekker

goedjies om bo-oor te gooi ! Party

van ons is ook lief vir roomys en

het vir ‘n paar oomblikke ons

kinderskoene aangetrek en die roomys

saam met die kleintjies geniet!

Daar sal ‘n kursus vir Baanbeamptes by die SA

Senior Kampioenskappe in Stellenbosch

aangebied word. Die kursus sal om 19h00 op

Donderdag, 1 Oktober en Vrydag, 2 Oktober 2009

in Stellenbosch aangebied word. Die teorie

eksamen sal op Sondag 4 Oktober geskryf word

en die praktiese evaluering sal die res van die

week plaasvind. Almal wat belangstel moet

asseblief vir Edith Nel kontak by 083 671 0540.

Pluimbal Pluimbal * * Speel Speel dit dit *

Leef Leef dit dit dit * * Lief Lief Lief dit dit dit * *

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!