19.09.2013 Views

Narkose en chirurgie toestemmingsvorm

Narkose en chirurgie toestemmingsvorm

Narkose en chirurgie toestemmingsvorm

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PASIËNTE BESONDERHEDE

– PLAKKER SAL BY DIE

PRAKTYK VOORSIEN WORD

Bellville

Narkose en chirurgie toestemmingsvorm

(kastrasies, sterilisasies, x-straal foto’s, tande skoonmaak)

Ons sal dit waardeer indien u hierdie vorm sal lees, en die

toestemmings afdeling sal onderteken. Ons begryp dat die vorm

lank is, maar voel dat u sal saamstem dat dit in u troeteldier se

belang is om dit volledig in te vul.

1. Voor-narkose gesondheid vraelys (omsirkel die regte antwoord)

• Het u troeteldier binne die afgelope 12 uur enige voedsel ingeneem? ja / nee

• Het u troeteldier al ooit voorheen narkose komplikasies ondervind? ja / nee

• Is u troeteldier allergies vir enige middels? ja / nee

• Ondervind u troeteldier tans enige vorm van hoes, nies, opgooi of loopmaag? ja / nee

• Het u enige oormatige toename in waterinname of urinering oor die afgelope 6 maande opgemerk? ja / nee

• Het u enige oormatige toename of afname in aptyt oor die afgelope 6 maande opgemerk? ja / nee

• Word u troeteldier uitasem na ligte oefening? ja / nee

• Het u troeteldier enige onverklaarbare gewigsverlies/toename oor die laaste 6 maande ondervind? ja / nee

• Ly u troeteldier aan enige chroniese mediese toestand? ja / nee

• Het u troeteldier binne die afgelope 30 dae enige medikasie ontvang? ja / nee

• Is u troeteldier binne die afgelope 12 maande ingeënt? ja / nee

• Was u troeteldier al ooit ernstig siek? ja / nee

Opmerkings:

2. Voor-narkose bloedtoetse

Enige prosedure wat narkose verg hou ʼn sekere mate van risiko in, of dit nou ʼn mens of troeteldier is. Die meeste

narkosemiddels word deur die lewer en niere uit die liggaam verwyder, wat beteken dat dit belangrik is om te verseker

dat hierdie organe gesond is. Alhoewel ons ʼn kliniese ondersoek uitvoer voor narkose gegee word, is dit dikwels moeilik

om probleme met die lewer, niere of bloedstelsel te identifiseer sonder bloedtoetse.Dit is ook belangrik dat pasiente

normale bloedtellings moet hê om uitermate bloedverlies gedurende chirurgie te voorkom, sowel as om genesing van

wonde te bevorder. Abnormaliteite van hierdie en ander organe mag die risiko van narkose of chirurgiese komplikasies

verhoog. Soos u, wil ons die risikos verwant aan narkose en chirurgie so laag as moontlik hou. Derhalwe is daar ʼn voor –

narkose bloedtoets paneel, teen ʼn addisionele fooi van R537, beskikbaar.

Parafeer asseblief:

• Ja, voer asseblief die bloedtoetse uit. ________

• Nee, moenie die toetse uitvoer nie. ________

Chirurgiese prosedure: _______________________________

Indien enige van die toetsuitslae abnormaal is, sal ons die bevindings met u bespreek en besluit of ons:

1) Die narkose uitstel na ʼn later datum.

2) Verdere toetse moet uitvoer om die onderliggende probleem te identifiseer.

3) Volhou met die narkose, maar die prosedure en middels aanpas.

Indien die toetsuitslae normaal is, waarborg dit nie dat u dier nie ʼn onverwagte reaksie op narkose mag he nie, maar dit

vertel ons wel dat u dier ʼn laer risiko het. Dit kan ook as ʼn vertrekpunt gebruik word om vroee tendense te bespeur indien

u dier op ʼn later stadium weer bloedtoetse moet ondergaan agv siekte.

Kat eienaars: Ons beveel aan dat u weet wat die FeLV (kat leukemie virus) en FIV (kat HIV) status van u katte is. Die

koste hiervan beloop R330. (Indien u meer oor FeLV / FIV wil weet, vra asb. vir ʼn inligtingsblad.)

Updated November 2012 1

Parafeer asseblief:

• Ja, toets asseblief my kat vir FeLV en FIV. ________

• Nee, ek wil my kat nie laat toets nie. ________

3. Jaarlikse inentings

Tans word aanbeveel dat alle troeteldiere jaarliks ingeënt moet word. Dit is veral belangrik by jong diere en ook by die

wat begin aanstap in jare. Inenting is een van die mees effektiewe vorms van voorkomende geneeskunde. Siektes soos

katgriep, hondesiekte en aansteeklike honde-hepatitis is lewensgevaarlik. Vir katte is daar ʼn hoogs effektiewe FeLV (kat

leukemia virus) entstof beskikbaar wat vir alle katte oorweeg behoort te word. U word ook wetlik verplig om u troeteldiere

teen hondsdolheid in te ent. Hierdie siekte is endemies in Suid Afrika en is byna altyd fataal in mense wat die virus

opdoen na hulle deur hondsdol diere gebyt is.

My hond / kat moet ingeënt word teen die volgende – parafeer asseblief.

• Jaarlikse honde/kat entstof en hondsdolheid inenting ja / nee ______

• Katte: FeLV ja / nee ______

Updated November 2012 2

4. Narkose monitors

Elke troeteldier wat by TDH onder narkose geplaas word, word deur ʼn toegewyde personeellid gemonitor. Hierdie

persoon hou die troeteldier fyn dop en verstel die narkose vlakke soos nodig, deur byvoorbeeld na die hart-tempo,

asemhaling, liggaamstemperatuur en slymvlies kleur te kyk. Alle narkosemiddels het ongelukkig een of ander negatiewe

effek op die liggaam se funksies (hulle mag bv. die asemhaling onderdruk, of die bloeddruk of hart-tempo verlaag), wat

ons noodsaak om die pasiënt so goed moontlik te monitor. Bo en behalwe die toegewyde personeellid, gebruik ons ook

addisionele gesofistikeerde monitors, wat die suurstof en koolstofdioksied vlakke in die bloed monitor, wat nie altyd deur

direkte observasie bepaal kan word nie.

Hierdie monitors stel ons in staat om enige nadelige veranderings (wat narkose komplikasies mag veroorsaak) vinniger

te bespeur. Ons kan dan vroegtydig al korrektiewe behandeling toepas, wat die narkose veiliger maak. Sulke monitors

word nog nie roetienegewys in veeartsenypraktyk gebruik nie, maar ons streef daarna om u van die hoogste vlak van

sorg moontlik vir u troeteldier te voorsien. Ongelukkig word ons genoodsaak om, as gevolg van die hoë koste verbonde

aan die monitors, ʼn addisionele fooi van R75 by u rekening te voeg, tensy u besluit om nie van die elektroniese monitor

gebruik te maak nie.

Parafeer asseblief indien u nie hierdie opsie wil uitoefen nie.

• Ek WIL NIE van die elektroniese monitor gebruik maak nie. ________

5. Binneaarse vloeistof en die plasing van ʼn binneaarse lyn

ʼn Binneaarse kateter word geplaas vir alle pasiënte van TDH wat binneaarse narkose ontvang, sodat ons onmiddellike

toegang tot ʼn aar het in geval van nood aangesien ons oortuig is dat dit tot voordeel van ons pasiënte strek.

Die narkosemiddels wat vir algemene narkose gebruik word het dikwels ʼn daling in bloeddruk tot gevolg. Verder mag

onvermydelike bloedverlies gedurende chirurgie die bloeddruk verder verlaag. Die nagevolge van verlengde verlaagde

bloeddruk sluit in: akute nierversaking, breinskade en selfs die dood. Die gebruik van binneaarse vloeistof (ʼn drup) is die

primêre maatstaf wat gebruik word om verlaagde bloeddruk teen te werk, en laat ons ook toe om middels vinnig en direk

in die bloedstroom toe te dien indien ʼn noodsituasie sou ontwikkel. Byna al ons pasiënte wat narkose ontvang, ontvang

ook ʼn drup, met die uitsondering van jong, gesonde hond en kat kastrasies, ovariohisterektomie en kort narkose vir xstrale

in gesonde, fikse troeteldiere. Ons sou verkies om laasgenoemde pasiënte ook roetienegewys te drup, maar word

deur die onkoste verhoed. As u sou verkies dat ons ʼn drup plaas, beloop die koste R382.

Parafeer asseblief:

• Plaas asseblief ʼn drup slegs indien die dokter voel dit is noodsaaklik. __________

• Ja, ek wil hê my troeteldier moet ʼn drup ontvang. ________

• Nee, ek wil nie hê my troeteldier moet ʼn drup ontvang nie. ________

6. Aanvullende pyn beheer

Diere wys nie pyn soos mense nie. Hulle kla nie luidkeels nie en verdra pynvlakke wat ondenkbaar is. Dit is bewys dat

mense vinniger en beter herstel indien hulle pyn verlig word, en dieselfde geld vir ons troeteldiere. Ons beskou

pynstillers as noodsaaklik vir die welstand van u troeteldiere: gestel u sou chirurgie ondergaan en geen pynstillers na die

prosedure ontvang nie! Dit is by TDH standaard praktyk dat al ons pasiënte ʼn morfien-tipe medikasie as deel van die

chirurgiese pyn beheer ontvang. Ook word ʼn pynstillende/ anti-inflammatoriese inspuiting gegee wat vir 24 uur hou .

Hierdie kombinasie word as genoegsaam beskou vir klein chirurgiese prosedures. Pasiënte wat groter operasies

ondergaan, word ontslaan met pyn medikasie vir ten minste 5 dae.

Hond en kat ovariohisterektomie („spay“) en kastrasies word nie roetienegewys met pyn medikasie huis toe gestuur nie.

Ons sou egter graag wel u troeteldier na hierdie prosedures met anti-inflammatoriese / pynstillende middels vir 5 dae

ontslaan, om absoluut seker te maak dat u troeteldier nie onnodige ongemak ervaar nie. Die koste hiervan beloop tussen

R35 en R120, afhangende van die grootte van u troeteldier.

Parafeer asseblief:

• Ja, ek wil hê my troeteldier moet na die operasie ontslaan word met pyn medikasie vir 5 dae. ________

• Nee, ek wil nie hê my troeteldier moet addisionele pynstillers ontvang nie. ________

Neem asseblief kennis: die veearts mag hierdie besluit in sekere gevalle ignoreer, op u onkoste, indien dit oneties

beskou sou word om die troeteldier sonder pyn verligting huis toe te stuur.

Updated November 2012 3

7. Permanente identifikasie: ID mikroskyfie inplanting

Die plasing van ʼn mikroskyfie is ʼn permanente vorm van troeteldier identifikasie. Dit behels ʼn eenvoudige prosedure,

waartydens ʼn mikroskyfie onder u troeteldier se vel ingespuit word. Die skyfie bevat ʼn unieke nommer wat, tesame met u

troeteldier se besonderhede, by ʼn sentrale databasis geregistreer word. Bykans alle dierebeskerming instellings en

dierebeheer agentskappe skandeer verlore troeteldiere vir so ʼn mikroskyfie. Dikwels het verlore troeteldiere ook hul

halsbande verloor, wat daardie vorm van identifikasie riskant maak. Indien u verseker wil wees van die beste moontlike

kans om ʼn verlore vriend terug te vind, behoort u troeteldier ʼn mikroskyfie te dra. Indien u troeteldier nog nie ʼn

mikroskyfie het nie, kan ons hierdie klein prosedure uitvoer teen ʼn koste van R269. ʼn Jaarlikse administrasiefooi (R55)

word na die eerste jaar deur Identipet gehef.

Parafeer asseblief:

• Ja, plaas asseblief ʼn mikroskyfie. ________

• Nee, moet asseblief nie ʼn mikroskyfie plaas nie________

8. Addisionele gesondheids versorging

Terwyl my troeteldier in u sorg is, gee asseblief aandag aan die volgende:

• Vlooi / bosluis beheer ja / nee ______

• Ontwurm ja / nee ______

• Naels sny ja / nee ______

9. Toestemming om narkose, chirurgie en /of behandeling uit te voer

Ek is die eienaar/ bevoegde agent van die beskryf de troeteldier en gee hiermee toestemming aan en verlang van die

kliniek om sodanige diagnostiese, terapeutiese en chirurgiese prosedures uit te voer as wat beskryf en bespreek is in

bogenoemde dokument. Die aard van die dienste is voldoende aan my beskryf en ek besef dat geen waarborg op ʼn

etiese of professionele vlak gegee kan word ten opsigte van die uitkoms of kuur nie. Ek verstaan en aanvaar dat enige

mediese prosedure, insluitend narkose, altyd inherente risiko’s inhou, insluitende die dood, en ek aanvaar sodanige

risiko’s. Ek verstaan verder dat alle redelike sorg en voorkomende maatreëls getref sal word in die uitvoer van hierdie

prosedures. Ek gee toestemming dat die kliniek personeel in ʼn noodsituasie sulke prosedures mag uitvoer as wat

noodsaaklik mag wees vir die welstand van my troeteldier op ʼn aanhoudende basis totdat hulle met my in kontak kan

kom. Ek verstaan dat ek finansiële verantwoordelikheid aanvaar vir alle dienste gelewer.

Geteken deur die eienaar of bevoegde agent _________________________________

Datum:

ID nommer: ________________________________

VIR HOSPITAAL PERSONEEL DOELEINDES

Admitted by:

ASA score:

Carrier left with pet:

ASA 1 - Normal patient with no organic disease

ASA 2 - Patient with mild systemic disease

ASA 3 - Patient with severe systemic disease that is a constant threat to life

ASA 4 - Patient with incapacitating systemic disease that is a constant threat to life

ASA 5 - Moribund patient not expected to live 24 hours with or without surgery

Updated November 2012 4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!