21.09.2013 Views

venster versierings - Curtain Call Interiors

venster versierings - Curtain Call Interiors

venster versierings - Curtain Call Interiors

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Oor die volgende agt bladsye wys ons jou

hoe omgordyne van die begin af te maak.

Al die gordyne is gevoer en jy kan ook ’n

warm tussenvoering insit. Asjynie nuwe

gordyne wil maak nie, wys ons jou ook

hoe jy’ntussenvoering in jou bestaande

gevoerde gordyne kan sit omjou huis teen

die winterkoue te isoleer. Lees eers al die

aanwysings deur en besluit watter styl en

gebruik byjou huis en dekor sal pas.

So beginjy

Gordyne isnie moeilik omtemaak

nie, en al het jynet ’n basiese kennis

van naaldwerk, sal jy dit self kan doen.

Gordynmateriaal, stawe en hegstukke

is duur en jy sal dalk vir baie jare die

gordyne injou huis sien, dus is die kies

van die materiaal net sobelangrik soos

om ’n meubelstuk te koop. Die meeste

materiaalwinkels sal jou monsters gee

om vir ’ndag of wat huis toe te neem

voordat jyjou materiaal koop. Kyk of

die materiaal van kleur verander in

verskillende beligting enofdit bedek is

met ’nsonbestande afwerking. Wanneer

jy jou materiaal gekies het, skryf die

skoonmaakinligting neer en koop die volle

hoeveelheid wat jybenodig.

handwerk,naaldwerk &dekor

Isoleerjou huis metluuks gevoerde gordyneenhou diekouebuite.

So meet jy

Jy sal aldie mate self moet neem om die

vensterversierings wat ons hier wys, te

kan maak, aangesien dit van huis tot huis

sal verskil volgens die spoor- of staaftoerusting,

die hoogte van die venster, ens.

Net twee basiese mate is nodig: die

voltooide lengte en die voltooide breedte.

’n Staalliniaal ofopvoumaatband meet

akkurater as ’n lapmaatband.

Om die voltooide lengte te bereken,

meet van die bokant van die staaf of

spoor tot waar die soomrand sal wees

en skryf die mate neer. Asjyvloerlengte

gordyne wil hê, meet tot op die vloer en

trek dan as’nalgemene reël 1cmaf. Vir

’n standaardgordyn sal jy nog 30cmmoet

bytel vir die bokant van die gordyn endie

soom. Laat liefs genoeg ekstra toe, want jy

kan altyd daarvan afknip, indien nodig.

Om die voltooide breedte te bereken,

meet die hele lengte van die staaf of

spoor –begin en eindig by die hegstukke.

Die styl van die gordyne bepaal hoeveel

materiaal jy sal benodig. Die gordyne wat

ons gemaak het, het almal ’nknypplooiband

of ’n ingeplooide band. Dis ’n goeie

plan om eers die gordynhofieband tekoop

en om die breedte van die benodigde

materiaal daarvolgens tebereken.

So lasjypanele

Meet die breedte van die materiaal wat

jy gekies het. Die meeste materiale is nie

breed genoeg om gordyne van te maak en

in te plooi uit een lengte nie, endit sal dalk

nodig wees ompanele telas om die regte

breedte te kry. Stik die nate met ’n naai- of

omkapmasjien; die naat moet sterk wees,

aangesien die gewig van die materiaal

daarteen kan trek. ’n Rolnaat isdie beste

vir dik materiaal omdat dit twee keer

gestik word. Die binnekant van die naat

word deur die voering verberg.

Gewoonlik nadat jy die panele aan

mekaar gestik het, stik jydie soompies aan

die syrande in voordat jyaan die borand

of soom werk; dit is makliker wanneer

daar nie soveel materiaaldikte isnie.

Afhangende van die materiaal kan jy’n

dubbel- of enkelsoompie instik.

Laeplafonne

Laeplafonnekan ’n

vertrekbaieklein laat

lyk. Om dusdie illusie

vanmeerruimte te

skep,sit diestaaf redelik

hoog,net onderkant

dieplafon, vasenmaak

diegordyne ekstra lank

sodatdit totbynaop

dievloer hang.

Gewigte

Gebruik altydgewigte

in diesoomwat

salversekerdat dik

gordyne mooierhang.

Sitdie gewigtebydie

hoekevan elke lengte

in.Asdie panele breed

is en diemateriaal baie

dik,kan ditook in die

middelvan elke paneel

ingesitword.

Gordynhofiebande

Onshet verskillende breedtesgebruik metenkel-endriedubbelplooie,

asook’neenvoudigebandomdie gordyneinteplooi.Daaris’n

verskeidenheidbande beskikbaar en ditkan permeter gekoop word.

As jy nieheeltemal sekeriswatterbandjymoetgebruik nie, koop ’n

monsterstuk en rygdit aandie bokant vandie gordynvas.Gebruik die

geskikte haakofringenkyk hoedit hang.Wanneerjytevrede is metdie

algehelevoorkoms, koop dieregte hoeveelheid. Diehofie moet as ’n

glanspuntgesienword, eerder as net’nmetodewaarmee diegordyn

gehang word.Die skuiwe waardeur diehakegesteek word,isnet aan

dieeen kant vandie band. Wanneerjydie band vasstik, maakseker dat

dieskuiwenajou toewys.Jykan verskeie soorte plastiek-ofmetaalhake

gebruik om diegordyne aantehang–byparty is diehakedeelvan die

ontwerp. Plastiekhake is makliker om uittehaalasmetaalhakeenlaat

nieroesmerke agter nie. Maar virdik gordyne saljymetaalvurkpennein

diehofieband moet gebruik om dieknypplooie in posisietehou. Ñ

Mei2009 65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!