21.09.2013 Views

venster versierings - Curtain Call Interiors

venster versierings - Curtain Call Interiors

venster versierings - Curtain Call Interiors

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

64 Mei2009

winter venster

versierings

deur josie hogben

projekte curtain call

foto’s christolötter,

francois oberholster

en jan ras

Stilering: Carla Nel •Breekware en kussings: @home •Marokkaanse ketel, glase en kraffie: Imagenius •Foto’s geneem byAmazing Spaces •Koopgids opbladsy 132

Oor die volgende agt bladsye wys ons jou

hoe omgordyne van die begin af te maak.

Al die gordyne is gevoer en jy kan ook ’n

warm tussenvoering insit. Asjynie nuwe

gordyne wil maak nie, wys ons jou ook

hoe jy’ntussenvoering in jou bestaande

gevoerde gordyne kan sit omjou huis teen

die winterkoue te isoleer. Lees eers al die

aanwysings deur en besluit watter styl en

gebruik byjou huis en dekor sal pas.

So beginjy

Gordyne isnie moeilik omtemaak

nie, en al het jynet ’n basiese kennis

van naaldwerk, sal jy dit self kan doen.

Gordynmateriaal, stawe en hegstukke

is duur en jy sal dalk vir baie jare die

gordyne injou huis sien, dus is die kies

van die materiaal net sobelangrik soos

om ’n meubelstuk te koop. Die meeste

materiaalwinkels sal jou monsters gee

om vir ’ndag of wat huis toe te neem

voordat jyjou materiaal koop. Kyk of

die materiaal van kleur verander in

verskillende beligting enofdit bedek is

met ’nsonbestande afwerking. Wanneer

jy jou materiaal gekies het, skryf die

skoonmaakinligting neer en koop die volle

hoeveelheid wat jybenodig.

handwerk,naaldwerk &dekor

Isoleerjou huis metluuks gevoerde gordyneenhou diekouebuite.

So meet jy

Jy sal aldie mate self moet neem om die

vensterversierings wat ons hier wys, te

kan maak, aangesien dit van huis tot huis

sal verskil volgens die spoor- of staaftoerusting,

die hoogte van die venster, ens.

Net twee basiese mate is nodig: die

voltooide lengte en die voltooide breedte.

’n Staalliniaal ofopvoumaatband meet

akkurater as ’n lapmaatband.

Om die voltooide lengte te bereken,

meet van die bokant van die staaf of

spoor tot waar die soomrand sal wees

en skryf die mate neer. Asjyvloerlengte

gordyne wil hê, meet tot op die vloer en

trek dan as’nalgemene reël 1cmaf. Vir

’n standaardgordyn sal jy nog 30cmmoet

bytel vir die bokant van die gordyn endie

soom. Laat liefs genoeg ekstra toe, want jy

kan altyd daarvan afknip, indien nodig.

Om die voltooide breedte te bereken,

meet die hele lengte van die staaf of

spoor –begin en eindig by die hegstukke.

Die styl van die gordyne bepaal hoeveel

materiaal jy sal benodig. Die gordyne wat

ons gemaak het, het almal ’nknypplooiband

of ’n ingeplooide band. Dis ’n goeie

plan om eers die gordynhofieband tekoop

en om die breedte van die benodigde

materiaal daarvolgens tebereken.

So lasjypanele

Meet die breedte van die materiaal wat

jy gekies het. Die meeste materiale is nie

breed genoeg om gordyne van te maak en

in te plooi uit een lengte nie, endit sal dalk

nodig wees ompanele telas om die regte

breedte te kry. Stik die nate met ’n naai- of

omkapmasjien; die naat moet sterk wees,

aangesien die gewig van die materiaal

daarteen kan trek. ’n Rolnaat isdie beste

vir dik materiaal omdat dit twee keer

gestik word. Die binnekant van die naat

word deur die voering verberg.

Gewoonlik nadat jy die panele aan

mekaar gestik het, stik jydie soompies aan

die syrande in voordat jyaan die borand

of soom werk; dit is makliker wanneer

daar nie soveel materiaaldikte isnie.

Afhangende van die materiaal kan jy’n

dubbel- of enkelsoompie instik.

Laeplafonne

Laeplafonnekan ’n

vertrekbaieklein laat

lyk. Om dusdie illusie

vanmeerruimte te

skep,sit diestaaf redelik

hoog,net onderkant

dieplafon, vasenmaak

diegordyne ekstra lank

sodatdit totbynaop

dievloer hang.

Gewigte

Gebruik altydgewigte

in diesoomwat

salversekerdat dik

gordyne mooierhang.

Sitdie gewigtebydie

hoekevan elke lengte

in.Asdie panele breed

is en diemateriaal baie

dik,kan ditook in die

middelvan elke paneel

ingesitword.

Gordynhofiebande

Onshet verskillende breedtesgebruik metenkel-endriedubbelplooie,

asook’neenvoudigebandomdie gordyneinteplooi.Daaris’n

verskeidenheidbande beskikbaar en ditkan permeter gekoop word.

As jy nieheeltemal sekeriswatterbandjymoetgebruik nie, koop ’n

monsterstuk en rygdit aandie bokant vandie gordynvas.Gebruik die

geskikte haakofringenkyk hoedit hang.Wanneerjytevrede is metdie

algehelevoorkoms, koop dieregte hoeveelheid. Diehofie moet as ’n

glanspuntgesienword, eerder as net’nmetodewaarmee diegordyn

gehang word.Die skuiwe waardeur diehakegesteek word,isnet aan

dieeen kant vandie band. Wanneerjydie band vasstik, maakseker dat

dieskuiwenajou toewys.Jykan verskeie soorte plastiek-ofmetaalhake

gebruik om diegordyne aantehang–byparty is diehakedeelvan die

ontwerp. Plastiekhake is makliker om uittehaalasmetaalhakeenlaat

nieroesmerke agter nie. Maar virdik gordyne saljymetaalvurkpennein

diehofieband moet gebruik om dieknypplooie in posisietehou. Ñ

Mei2009 65

food &entertaining

66 Mei2009

Met’ntussenvoering

Geejou bestaandesomergordyne’nwarmtussenvoering om diewintertetroef.

Klassiekeknypplooigordyn

Jy benodig

•genoeg natuurlikekleur pluisstofomdie gordyne te voer

•torringmessie

•bypassende kleurgare

•ryggare

So maak jy

1 Verwyder diegordynhakeendie vurkpenneuit die

plooie.Trekdie hofieband versigtig metdie torringmessie

vandie voeringendie gordynaflos.Trekalle

oortollige garedrade metjou vingers uit.

2 Knip diepluisstofnet so lank en breed soos watdie

voeringis. Onthou om nate en some aanteknip.

Letwel Jy saldalkpaneleaan mekaar moet stik om

dieregte breedte te kry.

3 Vouenpars’n1cm-naataan diesyrande in.Vou ’n

smal naattoelating aandie borand in.Werkop’ngroot,

plat oppervlakensit diehoofgordynneersodat die

verkeerdekantnajou toewys.Sit noudie pluisstofop

diegordynneersodat dieregte kant vandie pluisstof

na bo wys. Sitlaastens dievoering op diepluisstofneer

metdie regtekantwat na bo wysenspeld en rygdie

drie laebydie borand aanmekaarvas.Maakseker die

pluisstofwordsaam vasgespeld en -geryg.

4 Stik nou weer diehofieband in posisievas.Jykan ’n

nuwe stuk hofieband koop as dieoorspronklike een

niemeergoed is nie. Maak sekerdie hofieband word

deur al drie laemateriaal vasgestik. As diegordyne

swaaris, is ditraadsaam om ’n stoeloftafeltjielangs

jou neer te sitwaaropdit kanrus en vandie gewigvan

dienaaldwerktafelweggeneem word.

5 Voudie hofieband in knypplooie soos voorheen,

steekdie vurkpenneengordynhakeindie band in en

hang diegordynop. Vervangdie hake as dieouesnie

meer goed is nie. Laat diegordyne eers vir’npaardae

hang sodatdie pluisstoftussenvoering kansak.Werk

diesoomvan diepluisstofmet diehandvas.Werkdie

pluisstofmet ’n paar netjiese stekiesbydie syrande vas.

Letwel

Pluisstofisvir diétussenvoering gebruik.Jymoetpluisstof

in ’n ligtekleur gebruik sodatdit niedeurdie materiaal

of dievoering skyn nie. Dié binneste laagwordtussen

diegordynendie voeringvasgewerk,enwanneerdit

voltooiis, word dittussendie twee laemateriaal verberg.

Pluisstofisgoedkoop en jy saldit by diemeestegoeie

materiaalwinkels kryvir minderasR30 permeter.

handwerk,naaldwerk &dekor

Afronding

Die entversierings saldalknou te fynvir diegordyne

lykmet dieekstralaagwat bygekomhet.Haaldit netaf

en vervangdit metswaarderentversierings–dit saldie

voorkoms vandie vensterversieringheeltemal verander.

(Hou dieoorspronklikesvir diesomer.)

Wegbindbande kanook veranderwordom’nwintergevoel

te gee. Maak self ’n wegbindbandmet geskikte

galon en grootkunskristalle of koop klaargemaakte

wegbindbande by jou plaaslikedekorwinkel. Ñ

Mei2009 67

68 Mei2009

Klassiekestyl

Meng en pastradisionele

brokaatmateriaal en fluweel en maak ’n

visuelestellinginjou woonvertrek.

Grootknypplooi-opsie

meteen plooi

Jy benodig

•genoegbrokaatmateriaal

•genoegfluweelmateriaal

•genoegvoeringmateriaalin’nbypassende kleur

•bypassende kleurgare

•tussenvoering

•breëhofiebandmet ’n grootplooi-ontwerp

•vurkpenne virdie hofieband

•gordynhake

So maak jy

1 Begin metdie brokaatmateriaalgordyn, werk meteen

lengteop’nkeerenvou en pars dienaattoelatingsaan

diesyrande om. Stik diesyrande met’nbypassende

kleurgarevas.

2 Vou’nnaattoelating aandie borand vandie gordyn

om.Sit ’n strook tussenvoeringoor dienaattoelating,

dieselfdebreedte as diegordynhofie.Dit saldie borand

vandie gordynversterk.

3 Lê diegordynop’nplatoppervlak neer metdie regte

kant na bo en sitdie hofieband aandie borand neer

(bodie gordyn) sodatdit 1cmaan elke kant verbysteek.

Die kant vandie hofieband waarop dieskuiwe

is,moetnabowys metdie oopkantvan dieskuif wat

wegvan diegordynwys.Speld en rygdit vas.

4 Voudie band na dieverkeerde kant vandie gordyn

om.Vou diesyrande vandie band in en stik ditvas.Stik

nou aandie bo-enonderrande vandie band,maar

moenieoor dieskuiwestiknie.Stikdie hofie met’n

bypassende kleurgarevas.

5 Voudie plooie in en steekdie vurkpennein. Die toe

kant vandie vurkpenmoetreg in diemiddelvan die

plooiwees. Gaan voortomdie vurkpenneintesteek

totaldie plooie in diegordyngemaakis. Steekdie

gordynhakeindie regteskuif vandie plooienhang

diegordynaan dieringe vanvlekvryestaal.Maakdie

oorblywende brokaatgordyne netso. Moenie nou eers

diesoominsitnie.

6 Maak diefluweelgordyne netso, maarnou met’n

voeringdaarby. Die voeringmoeteffens smalleren

korter as diefluweelgeknip word sodatdit nieaan die

onder- of sykantevan diegordynuitsteeknie.

7 Die hofie moet deur dievoering en diegordynvasgestik

en as eenlaaggehanteer word.Wanneerdie

lengtevoltooi is,werkhandlussiestekevan dievoering

na diehoofmateriaal om dietweelengtes materiaalby

diesykante in posisietehou. Gaan so voorttotdatal

diegordyne gemaakis.

Materiaalnota

Die brokaatendie fluweel

salheeltemal verskillend

hang as gevolg vandie

gewigdaarvan.Dis raadsaam

om eers eengordyn

vanelkeentemaakom

te sien hoedit hang.Voer

agterna diefluweelgordyn

met’ngeskiktevoering

sodatdit dieselfdegewig

as diebrokaatgordynsal

wees en diteenders hang.

handwerk,naaldwerk &dekor

Voor jy begin

Die gordyne hang van’n

staafvan vlekvrye staal

metringe vanvlekvrye

staal. Dieteenstellende

soorte materiaalword

afwisselendgebruik.Dié

voorkoms is geskik vir

’n grootvertrek waar ’n

hele paar gordyne hang

en dietrefkragvan die

twee teenstellende soorte

materiaalgroot is.

Krydie patroneooreen

As jy lengtes vandie brokaatmoetlas,maakseker die

patrone komooreen. Diebedruktemotiewe moet by die

syrande,borande en soom ooreenstem.Koopgenoeg

materiaalsodat jy diepatrone ordentlik ooreen kanlaat

kom. Lê diemateriaal op ’n plat oppervlakuit sodatjy

dievolledige patroonherhalingkan sien.Dis ideaalom’n

volledigemotiefaan diebo- en onderrand te hê.Anders

is ’n volledigemotiefaan diebokantmet ’n onvolledige

herhaling aandie onderrand goed.Wanneerjybesluit

hethoe om diegordynteknip,knip eenasvoorbeeld uit

en knip dandie andergordyne netso.

Soomwenk

Vir’nperfek gesoomdegordyn, vouenryg diesoomin

en laatdit hang vir’npaardae.Moenievergeet om die

gewigteindie soom te sitterwyljywerknie.Die gordyn

salnatuurlikhang, en as jy enige aanpassings moet maak,

doen ditvoordie finale vaswerk. Werk diesoominmet ’n

visgraatsteekwat netjies, sterkenmooiis. Ñ

Mei2009 69

70 Mei2009

Versiermet patrone

Diéingeplooide gordyneismet ’n randpatroon

ontwerpwat vir’nstylvolle dekorelement sorg.

Klassiekeingeplooide gordyn

Jy benodig

•genoegfluweel

•genoegvoering in ’n bypassende kleur

•genoegteenstellende bedruktemateriaalindieselfde

skakerings as diefluweel

•bypassende kleurgare

•gordynbandvir dieingeplooide gordyne

•gordynhake

Voor jy begin

Die randpaneel vandié gordyne is 60 cm breed wanneer

ditvoltooi is.Dis diebeste om dierandpaneeleersaan die

fluweel te stik voordatjyjou gordyne begin knip.Maak

sekerdie patroonkom by elke lengteooreen.

So maak jy

1 Vou’ndubbelsoompie van1cmaan diesyrande van

diemateriaal in en pars dit. Stik diesoompies vas. Vou

’n soom aandie borand in en pars dit. Doen dieselfde

metdie voering; onthou om dievoering effenssmaller

en korter as diehoofmateriaal te knip.

2 Sitdie hoofgordynop’nplatoppervlak neer metdie

verkeerdekantnabo. Sitdie voeringopdie gordyn

neer metdie regtekantnabo. Speldenryg dietwee

laeaan mekaar vas. Stik dieborandaan mekaar deur al

dielae,sonaasmoontlik aan dierand.

3 Speldenryg diehofieband aandie voeringvas met

diebandomtrent 5cmvan dieborandaf. Dit sal’n

valletjiesrand aandie bokant vorm en salook die

gordynstaaf bedek wanneerdie gordyne toegetrekis.

Voualbei syrande vandie band in en stik ditvas.Stik

nou aandie bo-enonderrande vandie band en sorg

datjydeuralbei laemateriaal stik.

4 Trek dietoutjies aandie bandpunteinenbegin die

gordyninplooi.Wanneerdit dieregte breedte is,

knoopdie twee toutjies aanmekaarvas.Probeerom

dieplooitjies eweredig te versprei.

5 Steekdie gordynhakeindie skuiwe vandie band en

haakdit aandie gordynringe.Doendieselfde metdie

andergordyne.Laatdie gordynevir ’n paar daehang

–die randmateriaalsal laternatuurlikhang. Haaldie

gordyne vandie ringe af en rygdie some vasvolgens

dienatuurlike lyn. Werk diegordyn- en voeringsome

metnetjiesevisgraatsteke in posisievas.

6 Om te voltooi, werk netjiese lussiesalmet diesyrande

af vandie voeringnadie hoofmateriaal; ditsal die

voeringmet diegordyninposisie hou.

handwerk,naaldwerk &dekor

Al die gordyne is gemaak

deur Curtain Call,West

CoastVillage, Sandownweg,

TableView. Belhulle

by 021554 3332ofgaan

na www.curtaincall.co.za.

Al die materiaalwat ons

gebruik het, is vanHertex.

Belhulle tolvry by

0860 HERTEX(437839).

Hoeveelheidmateriaal

•Jymoetomtrent drie keer diebreedte vandie voltooide

gordynkoopomdit te kaninplooi datdit lykasofdit

professioneel gedoen is;dit geld virdie fluweel

en dierandpatroon.

•Jykan ’n voering- of katoenmateriaalwat losser geweef

is virdie voeringgebruik.Dié soortmateriaal is landwyd

by alle naaldwerkwinkelstekry teen minder

as R50per meter.

Wengordyne

vanR20 000

Eenleser kanaldriestellegordyne wenwat

onshierwys.

Stuur ’n SMSmet diewoord ‘gordyne’enjou naam

en adresteen19Mei 2009 na 35402. Die wenner kry

diegordyne op ’n voetstootsbasis.

Mei2009 71

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!