23.09.2013 Views

9 Junie - montanapoort.co.za

9 Junie - montanapoort.co.za

9 Junie - montanapoort.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort

2013-06-09

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 14 NOMMER 39

EREDIENSTYE

OGGEND : 08h00

“Hy Hy wat wat My My liefhet, liefhet, sal sal sal Ek Ek vverlos;

v erlos;

Hy Hy wat wat My My Naam Naam ken ken sal sal Ek Ek beskerm beskerm . . . . . . .”

AAND : 17h30

(Ps. (Ps. (Ps. 91:14)

91:14)

HARTLIK WELKOM!

″DIE HERE IS VOL LIEFDE EN LANKMOEDIG.

HY IS IN SY GEREGTIGHEID OORVLOEDIG . . . . .”

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE:

OGGENDEREDIENS –08H00 AANDEREDIENS – 17H30

Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek

Voorsang: Lied 168:1,2,3 Voorsang: Lied 464:1,3

ONTMOETINGSDIENS ONTMOETINGSDIENS

Votum en groetseën Votum en groetseën

Lofsang: Lied 184:1,2 Lofsang: Psalm 116:1,4,7

Geloofsbelydenis WOORDDIENS

Sing: Lied 184:3,4 Gebed van die gemeente

VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Sing: Psalm 116:2,7 (Cloete)

Wet van die Here Skriflesing: Lukas 12:22-34

Sing: Skrifb. 2-2:3 Preekteks: Matteus 6:33

WOORDDIENS Preektema: Eerste dinge eerste . . . .

Gebed van die gemeente sê die Here Jesus!

Skiflesing: Lukas 12:22-34 Sing: Psalm 33:2

Preekteks: Matteus 6:33 DANKDIENS

Preektema: Verkeede dinge eerste is verkeerd om . . . . Gebed van die gemeente

sê die Here Jesus! Liefdegawes

DANKDIENS Sing: Psalm 100:1,2 én Ps. 134:1,2 (Cloete)

Liefdegawes Seën van die Here

Sing: Skrifb. 1-2:1,2,3

Seën van die Here

Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3

Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3 Vandag se preke:

• Twee preke met “een” boodskap.

• Mag die Here ons elkeen hierdeur aanraak en inspireer.

• Die een preek nie volledig sonder die ander een nie.

• Hartlik uitgenooi ook na vanaand se erediens!

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 1

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG:

UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID

VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4)

(T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING)

TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat

maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. Kom ons gee met

dankbaarheid en oorgawe. Die nood is groot.

BY DIE KERKDEURE:

9 JUNIE : Oggend : Thuso Fonds Aand : Studentekas

16 JUNIE : Oggend : Jeugbediening Aand : Bybelverspreiding

23 JUNIE : Oggend : Studentekas

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE:

9 Junie: Oggend : TR2 - Oudl. Lucas Luus en Diak. Alta Luus

Aand : ZCE - Oudl. Adriaan van Niekerk en Diak. Andre Venter

16 Junie: Oggend : ZO1 - Oudl. Jan Bedford en Diak. Retha van Graan

Aand : MP1 - Oudl. Ben van Vreden en Diak. Martie Visser

23 Junie: Oggend : MP2 - Oudl. Marten van Heerden en Diak. Wimpie le Roux

KATKISASIE: “Laat my lammers wei . . .” (Joh. 21:15)

• Kleuters – Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klasse toe.

• Gr. 8 - 11 : Lekker eksamen skryf. Ons sien mekaar weer DV 17 Julie 2013

ONTHOU NTHOU NTHOU: NTHOU

Het ons jou selnommer en e-pos adres?

Ons webwerf is ‘n bron van inligting. Gaan besoek die werf: www.montanapoort.co.za Dit is

verbruikersvriendelik en alles van belang is daar. Dankie Elize van Wyk, ons webmeerster.

Is jou offergawesake gereël. Teken ‘n debietorder in die kerkkantoor. Dit werk 100%.

NUUS UUS VAN VAN DIE DIE DIAKONIE IAKONIE IAKONIE: IAKONIE

• Dank die Here vir diakens in diens van Jesus Christus.

• Vir enige navrae: Skakel die Voorsitter, Leon van der walt (082 322 2618).

• Dankie vir elke lidmaat se gawe vir die diens van barmhartigheid.

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 2

MANNEMOMENT:

DV 2 Augustus 2013 om 06h00 by die kerkgebou.

DIENSGROEPNUUS:

MONTANAPOORT SE MANNEKAMP 2013: (18-22 OKTOBER)

Hartlik dank vir elkeen wat deel gaan wees van die naweek.

GEREFORMEERDE VRIENDEKRING:

Volgende byeenkoms:

Ons jaarlikse verkoping

18 Junie 2013 om 10h00 by Annlin

Bring die handwerk en gebak!!!

Vriendekring Midweek:

Moenie hierdie luilekker platsak ruskans misloop nie.

DV 28 Okt – 1 Nov 2013

Waarheen? Ons vertel later.

Prys: Moenie bekommerd wees nie.

OGGEND BYBELSTUDIE:

DV 19 Junie 2013 om 09h00 in die saal.

Jy is meer as welkom.

DOPPER-TJOPPER KAMP 2013:

Wanneer: 11–13 Oktober 2013

Waar: Quadesh – Wilgerivier Kamp (naby Bronkhorstspruit)

Koste: R 550 / kind (etes ingesluit)

Aksies: Bybelgesprekke, bergklim, “firetalk”, Cooping & Canooing, bokke en kaas (meer oor hierdie

een later)

Vertrek: 15:00 op 11 Oktober 2013 van kerk af.

Terug: 14:30 – 15:30 op 13 Oktober 2013 terug by kerk.

Kamp organiseerder: Albie van Vreden

Wie: DopperTjoppers EN ook Graad 7’s!!!!

Stuur name, selnommer, ouers se name en nommers na: Jolene Smit 084 554 9616 of

jolenes@mweb.co.za

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 3

VROUE VIR CHRISTUS (VVC):

Teeskinkbeurte:

9 Junie 2013

Sharon Willemse

Jolanda Postmus

Minjon Postmus

Dineke van Heerden

Ester van Heerden

Nadia Woods

Corien Cheyne

21 Julie 2013

Annalie le Roux

Annina Fasen

Joan Coetzee

Elize van Wyk

Amelia Visser

Jeanette v Heerden

Suzette van

Niekerk

4 Augustus 2013

Hannie Erasmus

Hannelie Pelser

Fiona Pelser

Ronel Opperman

Ané van Heerden

Adelle van Heerden

Elsa Allers

082 754 0644

083 447 2240

072 713 9878

072 637 0262

084 309 7168

076 982 4432

082 822 3767

082 557 5928

072 197 9055

076 850 4625

083 741 0980

072 873 4701

083 593 3271

083 983 1886

082 499 7343

082 371 3476

072 049 7673

083 415 3784

083 953 0619

082 494 7560

KOINONIA OINONIA OINONIA: OINONIA

012 567 2623

012 567 4124

012 567 4124

012 547 4654

012 547 4654

012 548 9782

012 567 1605

012 548 2977

012 547 2724

012 567 4248

012 548 7939

012 548 0768

012 547 7024

012 543 2837

ONS NS HET HET HET MEKAAR MEKAAR NODIG

NODIG

“Geseënd Geseënd Geseënd is is is die die die wat wat wat weet weet weet hoe hoe

hoe

afhanklik afhanklik afhanklik hulle hulle van van God God is is . . . . . . . . . . .” .” ( (Matt. ( Matt. 5:3

5:3

WÊRELDVERBAND:

• Bid vir sendelinge en evangeliste wat wêreldwyd die evangelie verkondig.

• Bid vir die koms van die Koninkryk in die harte en lewens van ongelowiges.

Matt. 5:3)

KERKVERBAND:

• Bid vir geestelike groei en passie vir die evangelie in die lewens van kinders van die Here.

Beroepe:

Ontvang

• Ds JC van Dyk van Ventersdorp na Amanzimtoti/Durban-kombinasie.

16 Junie tot 14 Julie 2013

Geen tee as gevolg van skoolvakansie.

28 Julie 2013

Annalise Joubert

Alet Swanepoel

Wilma Smit

Denise Venter

Nienie Kruger

Emma Kruger

(ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR . . . .)

076 151 3187

083 469 3738

082 657 7161

082 574 2728

082 567 5877

084 890 0064

11 Augustus 2013

Geen tee as gevolg van langnaweek.

012 524 3346

18 Augustus 2013

Geen tee as gevolg van Magalieskruin se Nagmaalsviering.

25 Augustus 2013

Geen tee as gevolg van Montanapoort se Nagmaalsviering.

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 4

GEMEENTEVERBAND:

LIDMATE WAT SIEK IS:

• Johannes Bingle (082 333 3991); Grace Scott (072 397 8502); Ansie Howard (083 417 5835);

Pieter van der Merwe (082 749 8626 – tannie Pikkie).

• San Fick (082 412 9409) en Rita Broekman (082 649 4399) wat operasies ondergaan het.

• Heelwat Montanapoorters wat sukkel met die gewone wintersiektes. Sterkte!

SIMPATIE:

Willie Lewis (083 546 1289) en familie na die afsterwe van Willie se suster. Die begrafnis was Vrydag op

Brits.

DANKIE:

Ons opregte dank en waardering aan dr. Pieter en gemeente vir die pragtige blomme wat ons ontvang

het met die afsterwe van my suster. Blomme is tydelik en verwelk maar die ondersteuning en liefde van

julle is ewig. Dit is ‘n groot voorreg om deel te wees van so ‘n omgee gemeente. Willie Lewis en gesin.

BELYDENISKLAS 2013: KAMP TE EERSTERIVIER

Ons kamp DV 21 tot 28 September by die see. Ons gaan heen en weer soveel as 3000 km ry.

10 van ons wat baie opgewonde is. Ons is: Claudia Enslin, Charlene Myburgh, Rochelle Rivers, Elsa van

Wyk, Erica Wyma, Frederick Botha, Christopher Botha, Ruan Venter, Henco Victor en Pieter Coetzer.

Bid dat die Here al die voorbereidings vir ons kamp sal seën.

VERJAARSDAE:

Junie:

9 Jeanne Blignaut (082 822 0046).

10 Annette Oeschger (082 312 5286); Marinel van Niekerk (082 771 5795 - ma).

11 Anna le Roux (082 595 9687); Leonie Nothnagel (083 235 8014); Jeanette van Heerden (083 593

3271).

12 Amone van der Walt (083 584 0560).

13 Nicoleen Du Plessis (078 543 1421); Antoinette Kruger (083 506 0148); Louis le Roux (082 595 9687).

14 Lucy Erasmus (082 873 7566); Louis van Wyk (072 594 5623).

15 Leandra Verrij (083 472 8903).

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 5

SO O IETS IETS VAN VAN ALLES ALLES: ALLES

“Betoon “Betoon hartlike hartlike hartlike bro broederliefde

bro ederliefde

teenoor teenoor teenoor mekaar mekaar . . . . . . . . .” .” (Rom. (Rom. (Rom. 12:10)

12:10)

Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie

en nie die Kerkraad van die Geref. Kerk Pta-Montanapoort nie.

Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgend sal verskyn. Daarna word dit

verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat ‘n advertensie geplaas word. Indien jy iets wil adverteer stuur ‘n

email na die kerkkantoor en gee jou advertensie deur (kerkkantoor@montanapoort.co.za)

PREPAID ELECTRIC:

Sukkel u met huurders wat nie hul huur betaal

nie? Of wat stry oor wie gebruik hoeveel

elektrisiteit? Ons het 'n oplossing daarvoor.

Prepaid Electric is 'n maatskappy wat gerig is

daarop om die Eiendoms-belegger te ondersteun

en te beskerm deur middel van 'n Sub-Prepaid

meter. Ons doen ook aansoek namens eienaars

by die munisipaliteit vir Tshwane Prepaid meters.

Vir enige navrae skakel Izelda Viviers by 012 333

0177 of stuur 'n epos na sales@prepaidelectric.

co.za / accounts@prepaidelectric.co.za

ROLSTOEL:

Rolstoel wat opvou en in ‘n motor se kattebak

pas te koop teen R500.

Skakel Elsa du Toit by 082 961 2410

PAFURI-STOFFERING:

Stoffering van meubels en maak van gordyne.

Asook die maak van trourokke en klere vir

spesiale geleenthede. Kontak Elna Pretorius

by 072 132 3611

CONSTANTIA DAMESKLUB:

Die Constantia Damesklub is n klub vir Afrikaanse vroue wat volgens Christelike beginsels funksioneer en die

byeenkomste wat aangebied word het dus ook almal n kultuur verrykende en geestelik opheffende inhoud.

Vir talle vroue is dit die hoogtepunt van die maand om met mede klublede en vriendinne te sosialiseer en die

aanbiedinge geskied in uiters smaakvolle styl. Indien u belangstel in hierdie dinamiese damesklub wat elke

3de Woensdag van die maand vergader kontak Rosarie Saaijman by 082 802 9814 of Hannie Bedford by

082 754 1223.

SINOVILLE LOODGIETERS:

Vir al u water probleme soos geysers,

waterlekkasies, geblokte rioole, nuwe installasies,

geute en lekkende dakke. Kontak Tjaart Vorster

by 012 567 2720 of 083 376 1676

KUNSGEBID REPARASIEDIENS:

Gratis optel en aflewering van gebit.

Tel: 012 – 342 4097

DRINGEND:

Suster in die gemeente soek werk. Skakel met

Talany Snyman (082 927 9821) of sien CV by

talany-snyman@hotmail.com

GEBAK:

Ek bak koeke vir alle geleenthede: verjaarsdae,

doopkoeke, ens. Kontak Tina by 082 514 3406.

VERPLEEGKUNDIGE:

Ons soek ‘n Verpleegkundige vir ‘n deeltydse pos

by Blymoedig kliniek. Skakel vir Tippie (082 859

9743) of Charl (082 829 6293).

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 6

GEMEENTEDAGBOEK

EMEENTEDAGBOEK

EMEENTEDAGBOEK:

EMEENTEDAGBOEK

As jy ‘n afspraak met dr. Pieter wil maak,

kontak hom gerus: 082 682 1142 of drpieter@montanapoort.co.za.

9 Junie : Tuisnagmaal vir bejaardes 10h00

10, 12, 13 Junie : Huisbesoek dr. Pieter

15 Junie : TOPIA vergadering 08h00 dr. Pieter en oudl.

Flip vd Walt

Nuwelinge skakel oudl. Hercules

Botha (082 781 5733) so gou as

moontlik. Ons bedien jou graag.

TEE/KOFFIE VANOGGEND NA DIE

EREDIENS. BAIE DANKIE AAN

KERKKANTOOR

ERKKANTOOR EN EN BANKBESONDERHEDE

ANKBESONDERHEDE

ANKBESONDERHEDE:

ANKBESONDERHEDE

SHARON WILLEMSE EN HAAR HELPERS.

By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met ‘n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor.

Maandae – Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287

Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za

Indien jy ‘n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die

kommunikasie vlot verloop.

Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van.

Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort;

Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005.

Babafonds se bankbesondehede: ABSA; Rekening naam: GK Montanapoort Diakonie; Rekening

nommer: 9223033366; Takkode: 632005. Vir meer inligiting - Retha van Graan (082 493 7035)

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 7

Datum: ____________________

Prediker: ____________________

Skriflesing: ____________________

Fokusvers: ____________________

Preeknota’s

Preektema: __________________________________________________________________________

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig,

dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek . . . . .”

(2 Tim. 3:16)

Skeurstrokie

PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP

Naam: ____________________________________________________

Selfoon / Landlyn: ___________________________________

1. Ek/Ons is ‘n nuwe intrekker(s) en sal ‘n besoek waardeer

2. Ek/Ons is ‘n besoeker(s)/gas(te) en sal ‘n besoek waardeer

3. Ek/Ons wil graag deur ‘n diaken besoek word

4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander:

Nuwe woonadres: _____________________________________________________

Landlyn: _________________________________

Selfoon: _________________________________

Epos: ___________________________________

Werkstelefoon: ___________________________

Datum: ____________________

Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!