23.06.2014 Views

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

4. die gids uitgereik deur die menseregtekommissie - Saps

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-144-

AFDELING: FINANSIËLE EN ADMINISTRASIEDIENSTE

ADMINISTRASIEDIENSTE: ARGIEWE EN REGISTRASIE

(1) Meesterkopie van die Liasseerstelsel

(2) Registrasie Prosedure Handleiding

(1) Algemene Voorwaardes en

Prosedures [ST.36]

(Inligtingsnotas: tenders)

(2) Beleidsdokumente

Die rekords kan geïnspekteer word by die kantoor

van die Sub-seksiehoof: Argiewe en Registrasie deur

skriftelik aansoek te doen by die Rekordbestuurder:

SAPD: Argiewe en Registrasie, Privaatsak X 94,

PRETORIA, 0001

AFDELING: LOGISTIEK

Die rekords kan geïnspekteer word by Logistiek deur

skriftelik aansoek te doen by die

Afdelingskommissaris: Logistiek, Privaatsak X 254,

PRETORIA, 0001

AFDELING: OPERASIONELE REAKSIEDIENS

Sekere rekords wat verband hou met —

(1) Voorleggings vir die goedkeuring van

logistiese hulpbronne

(2) Goedkeurings vir die voorsiening van

logistiese hulpbronne

VOORSIENINGSADMINISTRASIEDIENSTE

Die rekords kan geïnspekteer word by die kantoor

van die Seksiehoof: Voorsieningsadministrasiedienste

deur skriftelik aansoek te doen by die Seksiehoof:

Voorsieningsadministrasiedienste, Privaatsak X 241,

PRETORIA, 0001

AFDELING: OPLEIDING

Sekere rekords wat verband hou met —

(3) Kwartaalikse opgawes

(4) Druip- en slaagsyfer (uitgesluit

persoonlike inligting van werknemers)

(5) Getal werknemers opgelei

(6) Opleidingsbehoeftes

(7) Soorte sertifikate uitgereik (uitgesluit

persoonlike sertifikate uitgereik aan

werknemers)

(8) Opleidingsstruktuur (bv: Nasionaal,

Provinsiaal ens.)

(9) Formele kwalifikasies (uitgesluit

persoonlike inligting van werknemers)

(10) Akademiese prestasie in die Diens

(uitgesluit persoonlike inligting van

werknemers)

Die rekords kan geïnspekteer word by die kantoor

van die Afdelingskommissaris: Opleiding, deur

skriftelik aansoek te doen by die

Afdelingskommissaris: Opleiding, Privaatsak X 94,

PRETORIA, 0001

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!