24.12.2014 Views

GISA NUUSBRIEF GISA NEWSLETTER

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GISA NUUSBRIEF

GISA NEWSLETTER

NOVEMBER 2014

VOL.3

GISA GEE PAAR TREE

VORENTOE MET NUWE

TEGNOLOGIE

GISA het gedurende September 2014

die nuwe Mekel Mach 2 filmomskakelaar

ingebruik geneem.

Die doel van hierdie apparaat is om ons

bestaande mikrofilmrolle om te skakel na

digitale formaat. Hierdie omskakelaar

kan die rolle teen ‘n hoë spoed omskakel—sowat

twee uur per film. Dit is aansienlike

vinniger as die 24 uur per skyf

wat die LDS beelde neem om in

leesbare formaat omgeskakel te word.

Nadat die rolle omgeskakel is word

hierdie digitale beelde nou op GISA se

bediener gestoor en is dit vir multigebruikers

beskikbaar. GISA beskik nou

oor vyf werkstasies waar navorsers

hierdie digitale beelde kan raadpleeg.

Die verdere voordeel is dat ons nou

filmrolle op versoek kan omskakel.

Wanneer u dus beplan om GISA te besoek

kan u vooaraf die relevante rolle

aanvra en dit sal dan omgeskakel wees

voordat u opdaag om navorsing te kom

doen.

GISA hoop om oor tyd so hulle hele versameling

van filmrolle digitaal

beskikbaar te hê.

Hier sit Barnard Smit by een van die

nuwe werkstasies en bestudeer een

van die digitale beelde.

NEW L SERIES COMPLETED

It give GISA great pleasure to announce

the release of the latest addition

to it’s SA Families series. This

latest editions contains surnames beginning

with the letter L.

The old SAG vol. 5a consisted out of

388 pages. The new version of these

surnames spans three CD’s. The new

CD’s consists of the following:

SAF CD v21 - La – Lidd - Was

230 families – now 317 families -

increased from 8 779 to 22 236

lines

SAF CD v22 - Lieb – Lot – Was

138 families – now 184 families -

increased from 9 933 to 22 604

lines

SAF CD v23 - Loub – Ly - Was

67 families – now 97 families - increased

from 12 858 to 24 564

lines.

You can now place orders for this new

CD’s Please visit our e-shop or you can

buy it from the eGGSA website.

The price of these CD’s are R300 plus

R50 for postage and packaging. If you

buy nrs. 21, 22 and 23 before Christmas

as a package you can buy it for R850.

BORG ‘N BLAD

Kontak gerus die GISA kantore indien u

belangstel om ‘n bladsy in die SAF reeks

te borg. Die koste is as volg:

R100 per bladsy

R1000 per VAN

Hierdie borgskap is dan vir ‘n jaar geldig

en u borgskap word onderaan die betrokke

bladsye aangebring.

OPSOEK

NA DIE IDEALE

KERS-

GESKENK

Gedurende Desember het GISA die volgende

spesiale aanbiedinge op sy

produkte. Bederf uself gerus met ’n

Kersgekenk.

SAG CD v1 tot v18 - R3420-00

(normale prys R4500-00)

SAF CD v1 tot v13 - R3030-00

(normale prys R3900-00)

SAF CD v14 tot v20 - R1760-00

(normale prys R2100-00)

UITSTALLINGS

GISA het gedurende die jaar aan ‘n paar

uitstallings deelgeneem.

Gedurende Maart vanjaar is die Woordfees

op Stellenbosch gehou. GISA het ‘n

aantal lesings aangebied om die diskoers

oor genealogie te bevorder. Johan Fourie

van die Departement Ekonomie aan die

US het ‘n praatjie gegee oor die gebruik

van genealogiese data vir ekonomiese

navorsing. Aandag is veral gegee aan demografiese

data wat so bekom is.

In Mei was dit Nasionale Argiefweek en

GISA het ‘n uitstalling gehad by die

Kaapse Agrief– en Rekorddiens in Roelandstraat.

SAF CD v21 tot v23 - R850-00

(normale prys R900-00)

Besoek gerus ons e-winkel om u

bestelling te plaas. Buitelandse betalings

kan nou ook per debiet- en of

kredietkaart gedoen word. Selfs binnelandse

betalings waar ‘n kliënt verkies

om per kaart te betaal, kan versoek

word. GISA het in Julie aangesluit by

Payfast. Nadat GISA se kantoor die

bestelling ontvang het, sal ‘n skakel via

epos gestuur word wat die kliënt dan gebruik

vir betaling met ‘n debiet- of kredietkaart.

‘n Minimale heffing word by

die totale bestellingkoste gevoeg.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!