14.01.2015 Views

Aankondigings 8 Februarie 2009.pdf - NG Kerk Somerstrand

Aankondigings 8 Februarie 2009.pdf - NG Kerk Somerstrand

Aankondigings 8 Februarie 2009.pdf - NG Kerk Somerstrand

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Liturgie

RCL Tekste: Ps 147:1-11; 1 Kor 9:16-23; Mark 1:29-39

Orrelvoorspel Lied 215 en Psalm 84

Toetrede Psalm 84 v1,2 (staan)

Votum Jesaja 50:4-5

Seëngroet

Lofsang Lied 215 (staan)

Lied 190 (sit)

Kindertyd

Lied 442 v1(sit)

Wet Efesiërs 3:14-19

Lied 526 (3x) (sit)

Gebed

Skriflesing Kolossense 1:9-14

Prediking

Gebed

Dankoffers Orrel: Lied 505

(Jesus, U gaan voor, ons volg in u spoor)

Slotlied Lied 512 (staan)

Amen Lied 312

Orrelnaspel Lied 188 (Kom, dank nou almal God)

Gebed

En die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.

Handelinge 2:47

Bid dat ons gemeente ‘n veilige plek sal wees waar mense hul stories kan deel

en vir God kan ontmoet.

Bid dat ons gemeente ’n lig in ons gemeenskap sal wees.

Bid vir die moed en die geleentheid om na vriende, kollegas en bure uit te reik

met die liefde van Christus.

As jy bereid is om elke week ‘n uur opsy te sit om vir die gemeente te bid, kontak

vir Ds Rethie by rethie@global.co.za om die volledige weeklikse gebedsriglyne te

ontvang.

Opleiding vir ondersteunersgroepe

‘n Toerustingsgeleentheid vind plaas in die Ark, op Saterdag 28 Februarie 2009

van 09h00 tot 16h00 vir alle lede van ondersteunersgroepe/selle vir sendelinge.

Alle ander belangstellendes/betrokkenes word ook hartlik uitgenooi om dit by te

woon. Dit word aangebied deur Elspeth Liebenberg van Campus Crusade for

Christ, Suid-Afrika. Die koste beloop R50 per persoon wat ‘n middagete, koffie

en tee sal insluit. Kontak Ilse Terblanche by 0829623309 of die Kerkkantoor by

5835115 om te registreer voor Vrydag 20 Februarie. Inbetalings kan by die

Kerkkantoor gedoen word.

Eredienste vandag

09:00 Ds Deon Loots

09:30 Waltonpark

18:30 Ds Deon Loots

Deurkollekte: Kerkjeug

Diensbeurt Blok N

Kerkkoor

Ons begin weer volgende Sondag 15

Februarie om 08:10. Nuwe lede is

dringend nodig.

Kerkraad

Onthou asseblief ons spesiale

Kerkraadsvergadering op 15 Februarie

om 10h00.

Matrieks

Almal wat vanjaar Openbare Belydenis

van geloof wil aflê, moet onthou van

hul gesprekke vandag.

Eredienstoepassing

Ons benodig ‘n persoon of span om te

h e l p m e t S o n d a g o g g e n d e s e

eredienstoepassing vir Graad 4-7.

Gesels gerus met Ds Rethie.

Belydenisaflegging

Almal wat aansoek gedoen het om op

22 Februarie Openbare Belydenis van

Geloof af te lê, kom volgende Sondag,

15 Februarie om 17:30, saam met hul

ouers in die konsistorie bymekaar. Dit

is baie belangrik dat almal daar sal

wees.

8 Februarie 2009

Baie Welkom by Vanoggend se Erediens!

Volgende Sondag 15 Februarie

09:00 Ds Deon Binneman

09:30 Waltonpark

18:30 Ds Rethie van Niekerk

Deurkollekte: Sinodale kollekte

Getuiens

Diensbeurt Blok P

Didage

Indien iemand nog wil inskakel by die

Didage op Woensdagaande, is jy

welkom om jou naam op die lys in die

voorportaal te kom skryf of die

Kerkkantoor te skakel. Onthou

asseblief om jou ete-geld teen Dinsdag

te betaal by die Kerkkantoor. Voorafbetaling

is noodsaaklik sodat Alta die

getalle betyds kan hê om die etes voor

te berei.

Didage: Huweliksverryking

Die huweliksverrykingskursus begin

Donderdag 12 Februarie in die Ark.

Paartjies is welkom om in te skryf.

Koste is R100 en die ete is R50 per

paar elke week.

Kinderoppasser-diens

diens:

Donderdagaande

Indien enigiemand toesig oor hul

k i n d e r s v erlang w a n n e e r d i e

huwelikskursus op Donderdagaande

aangebied word, kan Magdaleen van

Wyk by 0842089901 geskakel word.

Kostes: R25 per uur per kind.

Voorbidding

Theo Becker, Rubinsingel 59

Aletta Botha, Somerson 38

Fanie Schoeman, Krugertuine 46

Annatjie von Below, Waltonpark 23

Estelle Gouws, Askeaton 19 (Koorlid)

Gladys Hudson, Alashanrylaan 11

Anton du Plessis, Brightonrylaan 89

Alida Stewart, Tiranweg 14

Voorbiddingsversoeke: kontak asseblief

vir Christa Marais by 0828771707 of

5834550.

Finansies

Die Finansieskommissie vergader

Maandagaand om 18:00.

Videomasjien

Ons benodig ‘n ou videomasjien vir die

Alfa-Huwelikskursus. Kan iemand dalk

help Kontak asseblief die Kerkkantoor

by 5835115.

Cheshire Homes

Hulp word dringend benodig met die

inwoners se haarversorging. Enige

hulp sal waardeer word. Skakel

asseblief vir Nelia by 5832665 of

0836518758.

Gemeentebediening

Almal betrokke by Gemeentebediening

vergader 17 Februarie om 18:00 in die

konsistorie.

Sendinggebedsgroep

Vergader elke Maandag om 11:00 en

nie meer 11:30 nie. Enigiemand is

welkom om te kom saam bid.

Konsistorie: Versoek

Sondagoggende is daar soms meer as

20 kleuters in die konsistorie. Die

speelgoed in die konsistorie is

gebrekkig en uitgedien. As u enige

bruikbare oortollige speelgoed het,

bring dit asseblief na die Kerkkantoor.

Kerkbiblioteek

Die Kerkbiblioteek is elke Sondag oop

direk ná die erediens tot 10:45. In die

aand van 18:00-18:30 en elke

Woensdag van 09:00-10:00.

Die A tot Z van Berading

Gary R Collins 60 COL

Hierdie omvattende handleiding

benader ’n wye reeks kwessies,

persoonlike-interpersonnlike-identiteitsen

so meer vanuit ’n Christelike

perspektief.

Diens van Barmhartigheid: Alge-

mene behoeftes

Daar is ’n groot behoefte aan

skoolklere en swartskoene vir kinders

van alle ouderdomsgroepe, veral

laerskoolkinders nommer 10 tot 2

groottes; skryfbehoeftes, ou klere en

nie-bederfbare kos. Indien iemand kan

help, b ri n g asse b lie f n a d ie

Kerkkantoor.

Vistarus

‘n Gesin met ‘n 9 maande-oue baba

benodig dringend Nespré-melk asook

babaklere en benodighede. Indien

iemand kan help besorg asseblief by

die Kerkkantoor.

Dissipelskap: Groepindeling

Dissipelskapgroepe se indeling vir 2009

word op Dinsdagaand, 10 Februarie

om 18:30 in die konsistorie gedoen.

Alle belangstellendes is welkom.

Bybels

Bybels (Hardeband) in die Kerkkantoor

beskikbaar teen R54 elk. Engelse

Bybels teen R38 elk.

Thand’usana

‘n Brief van dankbaarheid en

waardering is op die kennisgewingbord.

NAAM VAN ADRES TELEFOON WYK VERJAAR

SADIE LOOTS MC ILWRAITHSTRAAT 3 5831940 F4 8 FEB

EDITH RATHBONE MC WILLIAMSSTRAAT 33 5831997 S1 8 FEB

DALEEN ROSSOUW PROTEA TEHUIS U 8 FEB

MARI BOTHA VYFDELAAN 9 5832040 A3 8 FEB

JULIEN OOSTHUIZEN HULA HULA WOONSTEL 26 0828902615 U 9 FEB

ANNIKA VAN EYK GOMERY PLACE 71 5834875 KLEMA 9 FEB

ANKIE VAN NIEKERK SOMERFONTEIN 9 5834980 J1 9 FEB

JUAN COERTZE WESSELSSTRAAT 6 5835019 N1 9 FEB

GERHARD KAPP SUMMERWOODSINGEL 10 5836680 K2 9 FEB

PHILIP KAPP SUMMERWOODSINGEL 10 5836680 K2 9 FEB

RIAAN V D WESTHUIZEN ERASMUSRYLAAN 48 0837251687 KLEMA 9 FEB

HENDRIK SWANEPOEL BREWERWEG 4 5835770 C4 10 FEB

FRANCES COETZER BULBRINGWEG 58 5833985 R3 10 FEB

LEONIE NIEMAND SOLOMONSTRAAT 15 5834606 F3 10 FEB

RACHEL DU PLESSIS JENVEYWEG 9 5831468 B2 10 FEB

MARLIE SWANEPOEL ERASMUSRYLAAN 65 5835940 E5 10 FEB

RONÉ LE ROUX KURUMANKLOOF 16 5831763 E2 11FEB

JOHAN LE ROUX KURUMANKLOOF 16 5831763 E2 11FEB

ANJA NELL ADMIRALITEITSWEG 101 5833197 M4 11FEB

ANNALINE GROENEWALD KEISKAMMASTRAAT 6 5831764 E3 11FEB

ANDRÉ COETZER WATERSTRAAT 136 5814764 U 12 FEB

GERDA SAAYMAN VIGNEWEG 21 5831149 R5 12 FEB

JANA-MARIÉ DE JAGER BRIGHTONRYLAAN 57 5832454 B1 12 FEB

THOMAS BORNMAN GOMERY PACE 73 0722343046 KLEMA 12 FEB

ROSSOUW VAN NIEKERK PHYLLIDA STRAAT 6 0832538042 KLEMA 12 FEB

TOKKIE YOUNG SUMMER DUNES 6 5037817 S5 12 FEB

LOËLA SNYMAN ERASMUSRYLAAN 9 5833075 C5 13 FEB

COR FOKKER ERASMUSRYLAAN 38 5832941 N1 13 FEB

ANNÉMARIE BARNARD CHARMERSWEG 17 5043078 KLEMA 13 FEB

IRMA LOOTS NOBBSWEG 32 5832389 D5 14 FEB

MARI J VAN RENSBURG HARVEYSTRAAT 8 5833845 S4 14 FEB

BEWYS VAN LIDMAATSKAP ONTVANG

Lizelle Claassens (nou Steyn)

Pierre van Ryneveld Barend Hechter

Ingrid van Zyl (nou Hechter)

Elarduspark Johan Benjamin Steyn

Suidkus Thomas Ignatius Jacobus du Plessis

Rachel Johanna Gronum (nou du Plessis)

Nuwe lidmate

Baie welkom by ons! Voltooi asseblief een van die geel vorms in die voorportaal.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!