12.07.2015 Views

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

UITGAWE EEN EN TWINTIG: MAART 2013 - The Potato Foundation

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kom sit ‘n glimlag op ‘n gesig!Om ‘n verskil in iemand se wêreld te maak, hoef nienoodwendig deur finansiële bystand te geskied nie. Jy hetGodgegewe talente gekry en ons wil hê dat jy dit in onsorganisasie kom utleef!Hoe kan jy dit doen?1. As kinders jou passie is, kom spandeer jou tyd saammet ons as ons weekliks ons projekte besoek. Diefasiliteerder gaan op die volgende dae uit:Dinsdae: Graad 7’s (moet ‘n passie vir tieners hê wanthulle is nie van hierdie wêreld nie!)Woensdae tot Vrydae: Graad R’e2. Kom oefen jou Master Chef vaardighede voordat jy ditop televisie uitleef en kom help in ons kombuis waarons vir meer as 250 kinders elke dag ‘n bord gekooktekos gee. Ons het altyd mentors nodig wat ons in diekombuis kan kom help.3. Ons gaan die derde kwartaal fokus op die kinders semotoriese vaardighede en derhalwe het ons mensenodig om te kom help om vir die kinders sport aan tebied.4. Ons gaan ook fokus op herwinning en het kenners opdie gebied nodig. As jy begin om vir ‘n kind meer te leervan sy of haar omgewing en om hom of haar bewus temaak hoe om sy omgewing in stand te hou, dan gaandit hom sy lewe lank by bly.5. As jy goed is in musiek of kuns, die kinders het op beidetereine geen of min blootstelling en ons sal graag metjou kennis die kinders aan musiek en kuns wil blootstel.6. Ons wil ook vir die sportspanne kos gee as hulle eldersgaan speel. Hierdie kinders ry direk van skool en hulleouers het nie geld om vir hulle kospakkies saam te stuurnie. As jy en jou bybelstudiegroep, vriende of kollegasdie aand voor die tyd vir die kinders kospakkies kanopmaak met ‘n broodjie, vrug en sappie kan dit hullefisiese vermoëns soveel verbeter .7. As jy die perfekte partytjie organiseerder is – ons hetelke kwartaal ‘n “Birthday Bash” waar ons die outjieswat die kwartaal verjaar se verjaarsdae vier. Ons wilvir elkeen ‘n persentjie gee en vir almal koek. Hierdiekinders ken nie so iets soos ‘n verjaarsdagpartytjie nie, soons wil hulle dag baie spesiaal maak.8. As jy jou huis wil skoonmaak – ons het altyd klere,skoene, linne, speelgoed en komberse nodig, veral in die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!