13.07.2015 Views

OVERBERG AGRI

OVERBERG AGRI

OVERBERG AGRI

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

44.3.2 Indien dit nodig is om graan (alle gewasse) twee maal deur die sisteem te stuur,word u twee maal die koste gevra.4.3.3 Indien koringsaad slegs oor die gravitasietafels gaan - word die diens teen ‘nprys van R120 per ton (vuil basis), Sensako tantieme van R30/ton ingesluit, BTWuitgesluit, aangebied.In die geval van alle ander saad, wat slegs oor die gravitasietafels gaan, worddie diens teen ‘n prys van R90 per ton (vuil basis),BTW uitgesluit, aangebied.4.4 Hierby aangeheg vind asseblief ‘n opnamevorm vir doeleindes van die diens watu moet voltooi en saam met u saadbestelvorm aan ons terugbesorg. Die doelhiervan is om die skoonmaakproses nog beter te skeduleer en vermenging tevoorkom. Die saadafdeling sal met u in verbinding tree wanneer hul gereed is omu saad vir skoonmaak in ontvangs te neem.4.5 Dui asseblief u keuse van saadbehandeling op die vorm aan.4.6 SST056 saad aankope - 'n Lisensie-ooreenkoms moet deur 'n lid geteken wordvoordat die SST056 saad wat by Overberg Agri bestel is, in ontvangs geneemkan word. Hierdie ooreenkoms is vir die 2012 produksiejaar geldig.SST056 saad terughou - Indien enige SST056 graan wat ge-oes is, deur 'n lidvir saad teruggehou wil word, moet 'n saadterughou ooreenkoms daarvoorgeteken word. Geen SST056 wat geoes is, mag as voortplantingsmateriaal, aanenige ander persoon verskaf word nie.Beide ooreenkomste is beskibaar by Dawn Pfeil (Caledon saadstoor) of Carienvan Dewenter (Bredasdorp kantoor)4.7 Wees versigtig om koring wat bakteriese skroei (“black chuff”) besmet is assaad terug te hou. Die siekte is saadoordraagbaar en saadbehandeling teen dit isnog nie bevestig nie.5. ANDER KULTIVARS EN DIVERSE SAAD5.1 Indien u belangstel in ‘n kultivar of gewas wat nie op die bestelvormsverskyn nie, moet u u keuse en hoeveelheid asseblief op die betrokke vormaandui. Alhoewel ons dit nie kan waarborg nie, sal Overberg Agri poog om in alu saadbehoeftes te voorsien.5.2 U het die keuse om sekere canolakultivars met of sonder Cruiser behandelingte bestel. Cruiser is ’n saadbehandeling teen insekte en swamme. Diebehandelde saad is R13.50 per kg duurder as die onbehandelde saad. Dui asb.op die saadbestelvorm aan indien u behandelde saad bestel.


67.3 Galmano behandelde en ander behandelde (bv. spoorelemente) saad, isuitgesluit van bogenoemde vergunnings. Die produsent is ten volleverantwoordelik vir dié saad nadat dit behandel is.8. UITBOEK VAN SAADSaad wat geneem word, word dadelik gefaktureer teen u rekening, maar wordrentevry gedra tot 1 Junie 2012. Sodoende ontvang u ’n faktuur wanneer u, usaad laai.9. KREDIETSTELSELKreditering vir teruggehandigde saad wat herverkoop is, word na die saaiseisoen(Julie) gedoen. Dit is dus noodsaaklik om u saadontvangs-bewyse tot aan dieeinde van die seisoen te bewaar.10. BEHANDELINGSKOSTEIndien u u eie saad deur Overberg Agri laat skoonmaak en behandel, geld dievolgende behandelingskoste (BTW uitgesluit).GewasBehandelingSkoonmaakTotale sisteem(R/50 kg)SkoonmaakGravitasietafel(R/50 kg)Behandeling(R/50 kg)Koring Ingwe/Raxil 10.00 6.00 7.70Koring Galmano 10.00 6.00 2.50*GarsGarsHawerRedigo(50ml/50kg)Flite(37,5ml/50kg)Badger(75 ml/50kg)8.50 4.50 15.758.50 4.50 23.208.50 4.50 17.65Korog Merkaptotion 8.50 4.50 0.10Let wel: * Die behandelingskoste in die tabel sluit nie die koste van diechemiese middel in nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!