13.07.2015 Views

ATKV-tak Durbanville

ATKV-tak Durbanville

ATKV-tak Durbanville

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

56.2 1 September 2006 : Nasionale BoomplantdagATKV Tak Durbanville doen geweldig baie om opheffingswerk by Vissershok Primêrte doen waar daar bykans 400 kinders is en die skool- en terrein nog ontwikkel moetword. Die Tak het reeds twee agtereenvolgende jare bome geplant en onderhandeltans met die daarstelling van ‘n biblioteek van Afrikaanse boeke by die skool. Daarwas altesaam 11 taklede die Vrydagoggend (gedurende kantoorure) teenwoordig toedie bome in September 2006 geplant is.6.3 9 Oktober 2006 : Briewe aan matrikulanteOngeveer 1000 matrikulante aan die omliggende Hoërskole (Durbanville, Stellenberg,Bellville, DF Malan en Brackenfell) ontvang briewe waarin hulle voorspoed met diekomende eksamen toegewens word. Vernita Beukes (sekretaris – het sedertdienweens studieverpligtinge bedank), Inkie Prins, Sonja Engelbrecht en Ronel vander Merwe het hierdie projek namens die bestuur hanteer. Hulle hulp word met grootdank erken.6.4 Oorhandiging van Wisseltrofees en Boekpryse by die Prysuit-delings van VierOmliggende SkoleDaar word nou ATKV Tak Durbanville-trofees saam met die boekpryse oorhandig.Hierdie jaar was die boekprys wat toegeken is “Raka die Roman”. Hieronder volg ‘nverslag oor die prysuitdelings en ander verwikkelinge by die onderskeie skole:6.4.1 2 Oktober 2006 : Hoërskool FairmontDie skool stel Tak Durbanville in kennis wanneer daar ‘n baie begaafdeleerder is wat die trofee en boekprys vir die Engelssprekendematriekleerder wat die beste presteer in Afrikaans as Primêre taalontvang, anders hanteer die skool self die oorhandiging namens dieTak.6.4.2 3 Oktober 2006 : Hoërskool DurbanvilleDie bestuur het besluit om die wisseltrofees vir die beste senior- enjunior in verhoogproduksies op te gradeer na silwer trofees. BerniseBothma (voorsitter) het bogenoemde trofees oorhandig, asook dietrofee en boekprys vir uitstaande resultate behaal in die AfrikaanseTaalolimpiade.6.4.3 5 Oktober 2006 : Hoërskool BrackenfellHeinrich Thiart (bestuur) het die oorhandiging van die trofee enboekprys behartig wat toegeken word vir uitmuntende prestasie behaalin die Afrikaanse Taalolimpiade.6.4.4 6 Oktober 2006 : Hoërskool StellenbergAndrew Potgieter (bestuur) het die oorhandiging van die pryse byHoërskool Stellenberg waargeneem – ook toegeken vir uitstaanderesultate behaal in die Afrikaanse Taalolimpiade.6.5 EntrepreneurskapskursusseDie aanbied van entrepreneurskapskursusse word as een van die belangrike projektevan Tak Durbanville beskou en reëlings word nou deur Pieter Twine (bestuur) getrefsodat Joubert van der Merwe kursusse by die volgende primêre skole kan aanbied:Trevor Manuel, Alpha Primêr, Klipheuwel en Fanie Theron. ‘n Kursus is reeds byHebron Christenskool afgehandel.Nuusbrief Maart 2007.doc

67. LEDEWERWINGDrie lede is deur die Tak gewerf, naamlik:7.1 LUBBE, CJ (LUB0301)7.2 MARITZ, A v Z (MAR0867)7.3 TROLLIP, L (TRO0060)8. ONDERSTEUNING/BYWONING VAN HOOFKANTOORPROJEKTE8.1 17 tot 19 Augustus 2006 : ATKV Kongres in HartenbosDit was ‘n groot voorreg vir die voorsitter en tesourier (Jaap en Bernise Bothma) omdie kongres in Hartenbos by te woon.ATKV Tak Durbanville is weer as een van die 10 aktiefste stedelike takke aangewys(in die 8ste plek) en het ‘n merietetoekenning vir ‘n unieke projek ontvang vir dierekenaarnetwerk wat die Tak vir Ruyterwacht Voorbereidingskool by Dell Foundationbeding het.8.2 10 Februarie 2007 : Opleidingseminaar vir Takbesture by Goudini SpaBernise Bothma (Voorsitter) en Sonia Swanepoel (Visevoorsitter) het ATKV TakDurbanville verteenwoordig. Takbesture het baie baat gevind by die program watElias Nel en Dirkie Victor aangebied het en het weer die geleentheid gekry ommekaar beter te leer ken – veral ook met die verdeling in vyf groepe. Insiggewendegegewens is aangebied, idees is uitgeruil ten opsigte van winsgewende projekte endie fokus was spesifiek ook op netwerking. ATKV Tak Durbanville se valentynsdansis spesifiek genoem as ‘n uitstekende fondsinsamelingsprojek.Die voorsitter en vise-voorsitter is besig om terugvoer op die nodige vorms te doenwat aan Elias Nel deurgegee sal word.9. ALGEMENE MAATSKAPLIKE SORG EN DIENSLEWERINGSAKSIES9.1 21 April 2006 : “Sakke vol Hoop-projek” ten bate van RuyterwachtVoorbereidingskoolLede wat die bring-en-braai bywoon bring elkeen ‘n sak vol klere vir diehulpbehoewende kinders van Ruyterwacht Voorbereidingkool wat aan die Hoof vandie skool, Annerie van der Berg, oorhandig word.9.2 13 Mei 2006 : Moedersdagprogram by Aristea Huis vir BejaardesDie bestuur en lede het ‘n vermaaklikheidsprogram aangebied, waarna die bejaardesop verversings getrakteer is. Daar is selfs ‘n paar danspassies uitgevoer! Diebestuur bedank Sonia Swanepoel wat die projek namens die bestuur koördineer enalmal wat aan die program deelgeneem het – veral ook die lede. Joan van derMerwe het, byvoorbeeld, twee pragtige sangitems gelewer. By hierdie projek wasdaar 10 Taklede teenwoordig wat die program aangebied het – en weer eens wasElias Nel daar om die Tak te ondersteun.9.3 19 Maart 2007 : Opening van ATKV Durbanville Rekenaarlokaal byRuyterwacht VoorbereidingskoolDie skenking van 20 rekenaars en ‘n netwerkbediener deur Dell Foundation, wat deurATKV Tak Durbanville beding is, was die vernaamste projek wat die Tak nogaangepak het. ATKV Tak Durbanville het by Kongres 2006 ‘n merietetoekenningontvang vir hierdie “unieke” projek.Nuusbrief Maart 2007.doc

7Die rekenaarlokaal is op 19 Maart 2007 amptelik geopen toe lede van die bestuur enhul gades saam met die beheerliggaam/onderwysers en ander borge by RuyterwachtVoorbereidingskool gekuier het.Die voorsitter het die verrigtinge geopen, waarna die kinders die gaste vermaak het,die rekenaarlokaal geopen en deur die gaste besigtig is en verversings bedien is.Jaap Bothma (tesourier) sal by die jaarvergadering op 16 April 2007 ‘nmerietetoekenning van die Takbestuur ontvang vir die leiding wat hy geneem het metdie inisiëring van die rekenaarnetwerk.Een van die lede van die Tak, Anton Kruger, het die installering en opkoppeling vandie rekenaarnetwerk gratis gedoen. Uit erkentlikheid hiervoor sal ‘n verdienstelikheidstoekenningvan die bestuur ontvang.ATKV Tak Durbanville geniet dekking in die plaaslike nuusblaaie en sal hopelik ookdekking in die Taalgenoot kry vir hierdie unieke projek.Omdat die lokaal 40 rekenaars kan akkommodeer het ATKV Tak Durbanville reedsby die Dell Foundation aansoek gedoen vir ‘n addisionele 20 rekenaars.9.4 29 Maart 2007 : Funksie vir Senior Groep van Bellville-Noord NG KerkLindie du Plessis, een van ons Taklede, het ook hierdie projek op haar geneem metdie verskaffing van verversings vir hierdie groep van ongeveer 70 seniors en EliasNel was weer eens daar om hulle namens die Tak te vermaak.10. SAMEWERKING MET ANDER TAKKEDie bestuur het gedurende die verslagjaar uitgereik na omliggende takke, maar veral na dievolgende:10.1 Kuilsrivier10.2 Swartland (Malmesbury)10.3 Wellington11. ATKV TAK DURBANVILLE BESKRYWINGSPUNTE BY KONGRES EN VOORSTELLE AANHOOFKANTOOR11.1 Beskrywingspunte by Kongres11.1.1 Augustus 2006Beskrywingspunt wat voor Kongres gedien het:Hierdie kongres besluit dat, indien enigsins moontlik, al die streke(voorheen Provinsies) van die Republiek van Suid-Afrika in die ATKVdireksieverteenwoordig sal word en dat die Akte van Oprigting enStatute van die ATKV dienooreenkomstig gewysig word.Besluit:Hierdie Kongres besluit dat met die nomineer en verkies vandireksielede die geografiese verspreiding van kandi-date in ag geneemword.Nuusbrief Maart 2007.doc

811.1.2 Augustus 2007Beskrywingspunt op 12 Februarie 2007 deur die bestuur geformuleer,wat by die volgende kongres bespreek sal word (hopelik gesteun deurdie Kuilsrivier- en Wellington-takke - besprekingspunt op die agendavan hul onderskeie jaarvergaderings):Hierdie kongres besluit dat, ten einde uitvoering te gee aan die besluitwat deur die 2006 Kongres aanvaar is dat die kongres met dienomineer en verkies van direksielede die geografiese verspreiding vankandidate in ag sal neem, die Takbesture gevra sal word om saam metdie jaarstukke, kandidate vir die vakante poste in die direksie tenomineer. Elke nominasie, behoorlik gemotiveer en gesekondeer, salvergesel wees van die kurrikulum vitae van die kandidaat en hierdieinligting sal saam met die kongresstukke uitgestuur word.11.2 Voorstel aan HoofkantoorByvoeging tot Reglement vir Takke : Definisie van wat ‘n Aktiewe Taklid isATKV Tak Durbanville stel voor dat daar ‘n nasionale norm vir aktiewe lidmaatskapingestel word, daar word samesprekings met mnr Johan van Schoor, voorsitter vandie ATKV-direksie gehou en gevolglik besluit die direksie by sy vergadering inSeptember 2006 om ‘n byvoeging tot die Reglement vir Takke te maak. Die nuweArtikel 3.3 en 3.4 van die Reglement lees soos volg:“3.3 ‘n Lid wat vir aktiewe lidmaatskap in aanmerking wil kom, moet bereidwees om aktief deel te neem aan die beplanning en reëlings teruitvoering van die tak-jaarprogram en nie net takprojekte bywoon nie.3.4 ‘n Takbestuur besluit aan die einde van elke kalenderjaar watter ledegedurende die jaar aktief aan die projekte van die tak deelgeneem het.Aktiewe lidmaatskap word toegeken vir die betrokkenheid by ten minstedrie takbyeenkomste/takgeleenthede per kalenderjaar deur die Takaangebied.”In ‘n skrywe wys mnr Evelyn Ferreira daarop dat hierdie belangrike toevoeging tot dieReglement vir Takke bepaal dat ‘n lid gedurende ‘n kalenderjaar by ten minste drietakgeleenthede aktief betrokke sal wees ten opsigte van die reël en uitvoer van dieprojekte.Die takbestuur het verder die verantwoordelikheid om aan die einde van ‘nkalenderjaar ‘n lys van sy aktiewe taklede aan die Afdeling: Ledesake te verskaf.Hierdie lys moet deur die voorsitter en sekretaris onderteken word en word dan opdie sentrale lededatabasis aangebring. Op hierdie wyse kan die betrokkenheidsprofielvan elke ATKV-lid geverifieer word, onder andere wanneer daar toekennings virverblyf by die oorde gedoen word.Ooreenkomstig die gewysigde Reglement vir Takke, besluit die Bestuur:• dat daar voortgegaan sal word met die huidige gebruik waar lede vroegtydigvan takprojekte verwittig sal word;• dat daar nie meer presensielyste by takbyeenkomste/ takgeleenthede voltooisal word nie omdat aktiewe lidmaatskap nie net vir die bywoning vantakbyeenkomste/takgeleenthede toegeken sal word nie;• dat die onus nou op lede sal wees om kaartjies te verkoop eerder as koop(die minimum vereiste sal by die volgende vergadering bepaal word). Diekaartjies sal by een sentrale punt beskikbaar wees;Nuusbrief Maart 2007.doc

9• dat daar van lede vereis sal word om die kunstefees- en tienertoneelaandewaar die tak saam met Hoërskool Durbanville as borg betrokke is, teondersteun deur die opvoerings by te woon (die minimum vereiste sal by dievolgende vergadering bepaal word);• dat lede nou self die inisiatief sal moet neem om hulp aan te bied virspesifieke projekte ten opsigte van die verkryging van geskikte lokale,reëlings, spyseniering, fondsinsa-meling, kaartjieverkope, ens.• dat die bestuur by sy vergadering onmiddellik na afloop van ‘ntakbyeenkoms/takgeleentheid sal notuleer watter lede (insluitendeBestuurslede) aktief by die projek betrokke was en dat die lys van aktiewelede aan die einde van die kalenderjaar uit die notule saamgestel sal word;• dat die afgelope valentynsdans die laaste takgeleentheid was waar lede virdie bywoning daarvan ‘n punt vir aktiewe lidmaatskap sal kry omdat dieverwagting reeds by die lede geskep is.Bogenoemde word in ‘n e-pos aan lede deurgegee.Op 20 November 2006 ontvang die voorsitter ‘n skrywe van Dawie du Plessis, Kantoorhoof-Ledesake, met ‘n lys van die aktiewe lede van ATKV Tak Durbanville (2006) soos op die sentraledatabasis aangebring. Daarna volg ‘n lys van nie-aktiewe lede. Volgens Dawie is ATKV TakDurbanville die enigste tak wie se data met betrekking tot aktiewe lidmaatskap op daardiestadium in die stelsel gevoer is.12. BESTUURDie bestuur het besluit om sy ledetal te verminder na 12 lede en dit sal vir bekragtiging by diejaarvergadering voorgelê word. Die huidige Bestuur sien soos volg daar uit (volgende verkiesingin April 2008):Bernise BothmaSonia SwanepoelAndrew PotgieterJaap BothmaElias NelMarius ConradieSteve HattinghAnnalie NelRyno PrinsPiet SchreuderHeinrich ThiartPieter Twine(Voorsitter)(Visevoorsitter)(Sekretaris)(Tesourier)(Erelid)13. BESTUURSVERGADERINGSTien Bestuursvergaderings (met behoorlike agendas en notules) is die afgelope boekjaar gehouen is bykans voltallig bygewoon:13.1 10 April 200613.2 22 Mei 200613.3 19 Junie 200613.4 17 Julie 200613.5 14 Augustus 200613.6 11 September 200613.7 9 Oktober 200613.8 13 November 200613.9 12 Februarie 200713.10 12 Maart 2007Nuusbrief Maart 2007.doc

1014. BENOEMING VAN ALBERT MARITZ AS KANDIDAAT VIR DIE ATKV-DIREKSIE : 2007Albert Maritz sal by die 2007-kongres voorgestel word as kandidaat vir verkiesing tot die direksie.Uit die aard van sy werk is hy by uitnemendheid ‘n geskikte kandidaat en hierdie benoeming salhopelik gesteun word deur die Kuilsrivier- en Wellington-takke (as besprekingspunt op dieagenda van hul jaarvergaderings).Hy is opgelei in Drama (B.Dram: Stellenbosch en UNISA) en Onderwys (HOD UNISA), maarreeds sedert kindsbeen betrokke by vermaak in al die media. Hy tree eers op in verhoogstukke(so vroeg as 1972 as deelnemer aan die ATKV senior toneel) , televi siedramas, radiodramas enfilms, en begin in al die media later regie en vervaardigingswerk doen.As akteur word hy beloon met talle nominasies, onder andere die Artes as Beste Akteur in ‘nDrama op TV. Vir sy bydrae tot TV (vir die slagspreuk van NNTV) word die eerste SABC3 Crystaltoekenning aan hom toegeken.Hy werk vir 6 jaar voltyds by die SABC as regisseur, maar bedank en verhuis in 1997 weer naKaapstad. Gedurende die Gauteng periode beoordeel hy gereeld ATKV tienertoneel.In Kaapstad en op die platteland trek hy vol sale en begin die Kaapse ontploffing in diemusiekindustrie met gereelde toere van onder andere Johannes Kerkorrel en Koos Kombuis.Hy pak ou ATKV senior amateur wenstukke aan by die KKNK, neem ATKV uitblinkers op in systukke soos Mev Ds in FAAN se TREIN, gee weer ‘n lewe aan BAT (die ATKV kampioen senioramateur teater groep in die 70’s en 80’s) met die skenking van die deurgelde van ‘n kabaret,BOTSPOPPE. In 2005 word FAAN se TREIN (vervaardig en regie deur hom) as Mees PopulêreProduksie aangewys by die KKNK en Aardklop. Die stuk toer daarna landswyd. Dieselfdekommersiële sukses is FAAN se STASIE beskore in 2007. Albert beoordeel steeds gereeldATKV tienertoneel, en ‘n veredeling van tienertoneel, die PRESTIGE TIENERTONEEL AAND,word met die steun van die Durbanville ATKV tak van stapel gestuur by die Durbanvillehoërskool.Albert se hoof belangstelling is in die opvoedingswerk van gemeenskappe. Nie net skryf en regiehy stukke wat vir rekordgetalle gehore in agtergeblewe areas speel nie, hy was ook ATKVentrepeneurs-verteenwoordiger vir 2 jaar. In sy tweede jaar was ‘n inskrywing onder sy vaandel -van Atlantis, nasionaal tweede.Sy verhoogproduksie, NP van Wyk Louw en die Meisies, is tans te sien. ‘n Produksie deur homregisseer en vervaardig vir TV, nl. Groot, Groter as…, NP van Wyk Louw, is tans op kykNET tesien.STANDER, ‘n eenmanstuk waarin Albert al die rolle vertolk, is tans nog op kykNET en M-NET tesien. ORION, ‘n TV produksie waarin hy onlangs ‘n hoofrol vertolk het, is pas deur die ATKVbekroon op talle terreine.15. ALGEMENE JAARVERGADERINGDie algemene jaarvergadering van ATKV Tak Durbanville is op 10 April 2006 gehou en is deurTakvoog, Herman Bailey en die Ontwikkelingsorganiseerder, Elias Nel bygewoon.‘n Kennisgewing verskyn in die plaaslike nuusblaaie.17. LEDEBELANG:17.1 Aktiewe lede 2006Die volgende aktiewe lede is aangewys en die lys is aan Dawie du Plessis byAfdeling Ledesake gestuur sodat dit op die sentrale sentrale lededatabasisaangebring kan word:Nuusbrief Maart 2007.doc

11DAGBETUUR:VAN EN VOORLETTERSLIDNOMMERBOTHMA, J J (Tesourier) 0026808(Eggenote, B Bothma is die Voorsitter)SWANEPOEL, S S (Visevoorsitter) 0114189BEUKES, E(Eggenote, V Beukes is die Sek retaris)BESTUUR:VAN EN VOORLETTERSBEU0116LIDNOMMERCONRADIE, M A 0002194GREEFF, G J J 0140880HATTINGH, F S 0009393NEL, ANEL0253POTGIETER, APOT0315PRINS, R J 0043052THIART, H 0023582TWINE, P J 0017300LEDE:VAN EN VOORLETTERSLIDNOMMERBENE, RBEN0028BRANDT, C CBRA0567BRITS, G J 000224BOWLEY, CBOW0011DE VOS, PDEV0078FEYT, LFEY0002KRIEK, A WKRI0172KRÜGER, AKRU0348SMITH, J 0010707SWART, G P 0003883VAN DER MERWE, B J 0113816VAN RENEN, HVRE0099VAN ZYL, A JVAN059618. SPESIALE TAK-TOEKENNINGSLedebetrokkenheid is en bly vir ATKV Tak Durbanville van die allergrootste belang, daarombeskik die Tak oor baie effektiewe netwerking. Daar word ook van e-poskommunikasie gebruikgemaak om lede op hoogte te hou van verwikkelinge en om bywoning van, en betrokkenheid byprojekte aan te moedig.Die bestuur het by sy vergadering op 12 Maart 2007 besluit dat die Tak toekennings in tweekategorieë aan lede sal maak wat verdienstelike bydraes tot die aktiwiteite van die tak lewer endat hierdie toekennings (in die vorm van trofees) by die jaarvergaderings oorhandig sal word.18.1 MerietetoekenningsMerietetoekennings sal gemaak word aan lede wat buitengewone bydraes lewer tenopsigte van:18.1.1 Die uitbouiing van die Tak met borgwaarde van R20 000 of meer perjaar;18.1.2 ‘n Opheffingsprojek met ‘n waardetoevoeging van vyf jaar of meer;18.1.3 Projekdeelname waar die persoonlike bydraewaarde van die lid meeras 25% beloop;Nuusbrief Maart 2007.doc

1218.1.4 Openbare blootstelling van die Tak met ‘n waarde van R20 000 ofmeer per projek;Bostaande bydraes sluit nie die normale dag- tot dagtake en pligte van lede van diebestuur in nie en sal jaarliks hersien word indien nodig.Die eerste merietetoekenning sal by die jaarvergadering op 16 April 2007 aan JaapBothma gemaak word vir die leiding wat hy geneem het met die daarstelling van ‘nrekenaarnetwerk by Ruyterwacht Voorbereidingskool. Van harte geluk Jaap.18.2 VerdienstelikheidstoekenningsVerdienstelikheidstoekennings sal aan lede gemaak word wat, volgens die bestuur, ‘nbesondere bydrae tot die aktiwiteite van die Tak gelewer het. Dit sluit nie die normaledag- tot dagtake en pligte van lede van die bestuur in nie.Soos voorheen genoem, sal die volgende (in alfabetiese volgorde) verdienstelikheidstoekenningsby die jaarvergadering op 16 April 2007 ontvang:18.2 Anton Kruger, vir die spesiale bydrae wat hy gelewer het met diekostelose installering van ‘n rekenaarnetwerk by RuyterwachtVoorbereidingskool.18.2 Andrew Potgieter, vir die inisiatief waarmee hy die jaarlikse modeparadein ‘n winsgewende projek omskep het.18.3 Heinrich Thiart, vir sy vername bydrae jaarliks totfondsinsamelingsaktiwiteite met die reëlings vir die valentynsdans.18.4 Wynand van Rensburg, vir die spesiale bydrae wat hy totfondsinsameling lewer met kaartjieverkope vir die valentynsdans.Die bestuur wens hulle ook van harte geluk! Die toekennings sal eenmalig aan ‘n persoon tenopsigte van jaarlikse projekte gemaak word.Omdat dit vir die bestuur onmoontlik is om alle belangstellende lede in die omgewing teidentifiseer (en daar is geweldig baie wat navraag doen) word lede wat by die aktiwiteite vanATKV Tak Durbanville wil inskakel, versoek om met die voorsitter kontak te maak by:bernise.ceo@colmedsa.co.za of om hul besonderhede deur middel van die webtuiste deur testuur. Webadres: www.atkvdurbanville.org.za19. BEDANKINGS19.1 HoofkantoorNamens die bestuur spreek ons opregte waardering uit teenoor mnr Evelyn Ferreiravir sy belangstelling in die aktiwiteite van ATKV Tak Durbanville en mnr Elias Nel wataltyd ‘n poging aanwend om die aktiwiteite by te woon. Die belangstelling van mnrHerman Bailey in die Takprojekte word ook met groot dank aangeteken.Die bestuur bedank ook elkeen by Hoofkantoor wat met die besigheid van ons Takgemoeid is en leiding gee.19.2 LedeNamens die bestuur bedank ons ook al die lede wat die afgelope jaar belangstellingin die Tak se aktiwiteite getoon het en spesifiek ook die nuwe lede wat ingeskakelhet. Die databasis van belangstellende families groei steeds!Nuusbrief Maart 2007.doc

1319.3 Oudit van BoekeOns is baie bevoorreg dat een ons lede, Schalk van der Merwe, weer bereid wasom die Tak se boeke vir die afgelope boekjaar te oudit. Ons spreek ons opregte dankuit teenoor Schalk.Bernise BothmaVOORSITTERMaart 2007Nuusbrief Maart 2007.doc

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!