13.12.2012 Views

Verstaan

Verstaan

Verstaan

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Omtrent

MIV:

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Die “Omtrent MIV”-onderrigmiddel is ontwerp ten einde ’n sakgrootte hulpbron te verskaf om

families en gemeenskapslede te onderrig. Die geïllustreerde inhoud en sakgrootte sal onderrig

makliker maak en leerders se begrip oor MIV-infeksie en die behandeling daarvan verhoog.

n Vir diegene wat hierdie middel gebruik, stuur gerus asseblief kommentaar of vrae na:

info@fxbcenter.org — Director, PACTG International Training Program

FXB Center, UMDNJ 65 Bergen St., GA 36, Newark, NJ 07101-1709

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Leerdoelwitte

Hierdie inligting help mens om die

immuunstelsel ( die ligaam se verdedigings

meganisme),

MIV-infeksie en VIGS te verstaan.

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Leer oor:

■ MIV

■ Die immuunstelsel

■ CD4-selle

■ Hoe die immuunstelsel

werk

Afdeling 1

■ Viruslading

■ Waarom party mense

met MIV gesond is en

ander baie siek is

■ Hoe jy MIV kry

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Ons immuunstelsel

■ Die immuunstelsel is die liggaam se infeksie-vegter.

■ Dit help die liggaam om alle soorte siektes, insluitende

verkoues, griep, longontsteking en MIV te beveg.

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 1

MIV

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

■ MIV is ’n virus (kiem) wat jou siek maak.

Op die bladsy langsaan is ‘n prent wat wys

hoe MIV onder die mikroskoop lyk.

■ Hoewel dit groot lyk in hierdie prent, is dit baie,

baie klein. MIV is so klein dat dit slegs met ’n

mikroskoop gesien kan word. Die letters staan vir

M: Menslike

I: Immuniteitsgebrek

V: Virus

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 1

■ Die virus val die

immuunstelsel aan.

■ Die immuunstelsel

verswak mettertyd en

die liggaam verloor sy

beskerming teen siektes.

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

CD4-sel

■ Al die organe en die bloed in ons liggaam

bestaan uit klein selle. Selle is baie klein en

kan slegs met ’n mikroskoop gesien word.

■ ’n Baie belangrike deel van die immuunstelsel is ’n

CD4-sel.

■ MIV val spesifiek die CD4-selle aan.

■ MIV dring die CD4-sel binne en neem

dan die werking van die sel oor.

10 Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ MIV gebruik

die CD4-sel

soos ’n fabriek

om meer en

meer kopieë

van die virus

te produseer.

■ Die nuwe MIV

virusse word

in die ligaam

vrygestel

Afdeling 1

©2002 Boehringer Ingelheim GmbH

11

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

■ CD4-selle word

vernietig nadat MIV

hulle gebruik om

meer MIV te maak.

■ Die liggaam se

immuunstelsel werk

hard om meer

CD4-selle te maak.

©2002 Boehringer Ingelheim GmbH

1 Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

CD4-sel

■ MIV vernietig mettertyd die CD4-selle vinniger as

wat die immuunstelsel nuwe selle kan maak.

■ Sonder behandeling, veroorsaak MIV-infeksie dat die aantal

CD4-selle laer en laer daal, wat die immuunstelsel verswak.

■ Hierdie proses kan verskeie maande tot verskeie jare neem.

■ Die tyd wat dit neem vir die CD4-selle om

te verlaag, is verskillend vir almal.

Afdeling 1

1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

As CD4-selle baie laag word

■ As daar nie genoeg CD4-selle is nie,

maak dit die immuunstelsel swak.

■ Die immuunstelsel word so swak dat dit nie die

liggaam teen infeksies kan beskerm nie.

■ MIV vernietig uiteindelik die immuunstelsel.

1 Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 1

IMMUUNSTELSEL

1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Meting van CD4-selle

1 Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ Dit is moontlik om te weet tot watter mate

MIV die immuunstelsel beskadig het deur die

aantal CD4-selle in die bloed te meet.

■ Dit vereis dat ongeveer ’n teelepel bloed na die

laboratorium geneem word vir toetsing.

Afdeling 1

1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

VIGS

■ VIGS is wanneer ’n persoon se immuunstelsel baie

swak is. Ons sal later meer hieroor praat.

1 Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Normale volwasse CD4-tellings

Afdeling 1

1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

0 Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Normale CD4-metings

in kinders ■ Normale CD4 tellings in kinders wissel volgens

die ouderdom van die kind.

■ In kinders jonger as 5 jaar gebruik ons die

CD4-persentasie (%) om die skade aan die

immuunstelsel te meet.

■ CD4 % dui die verhouding van

immuunstelselselle aan wat CD4-selle is.

Afdeling 1

1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Toets vir viruslading

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ Die hoeveelheid MIV in ’n geïnfekteerde pasiënt se

bloed kan gemeet word. Dit word die viruslading

genoem.

■ Die toets vir viruslading dui aan hoeveel virus

teenwoordig is om die immuunstelsel te beskadig.

■ Viruslading word gemeet deur ongeveer ’n teelepel

bloed te neem.

■ Wanneer ons die virus meet sê ons 1 virus is gelyk

aan 1 kopie and 1000 virrusse is 1000 kopieë.

Afdeling 1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Verstaan die viruslading

■ ’n Hoë viruslading beteken dat die virus baie aktief is en

die immuunstelsel vinniger sal beskadig.

■ ’n Lae viruslading dui aan dat die virus minder aktief is,

wat die immuunstelsel stadiger sal beskadig.

■ Suksesvolle behandeling met MIV-medikasies kan die

viruslading afbring tot minder as 50 kopieë.

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 1

■ LAE viruslading is

minder as 10,000 kopieë.

■ HOË viruslading is meer

as 10,000 kopieë.

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Teenliggame waarsku infeksie.

■ Teenliggame is spesiale proteïne in die bloed wat deur die immuunstelsel

gemaak word om ’n spesifieke infeksie te beveg.

■ Mense met MIV ontwikkel MIV-teenliggame gewoonlik

4-6 weke na infeksie. Dit kan tot 3 maande neem vir

teenligame om te ontwikkel.

■ Om uit te vind of ’n persoon met die virus geïnfekteerd

is, word ’n MIV-toets gedoen wat teenliggame in die bloed

vind en meet.

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ Indien ons teenligame in die

bloed vind dui dit op MIVinfeksie

en sê ons die

persoon is MIV- positief.Indien

ons nie teenligame

in die bloed vind

nie sê ons die persoon is

MIV-negatief.

Afdeling 1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Vroeë stadiums van MIV-infeksie

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ In die vroeë staduims van MIV, kan die immuun stelsel

genoeg CD4-selle maak om die wat vernietig is deur MIV, te

vervang.

■ Die persoon sal geen simptome hê nie (asimptomaties).

Hierdie stadium kan maande tot verskeie jare duur.

■ Mense met geen simptome is dikwels nie bewus

daarvan dat hulle die MIV infeksie het nie, maar hulle

kan nog steeds ander persone aansteek.

■ Dikwels vind mense eers uit dat hulle die MIV-infeksie

het wanneer hulle begin siek raak.

Afdeling 1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Viruslading en CD4-selle

0 Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ Soos die siekte vorder raak die im,uunstelsel

uitgeput en kan dan later nie meer genoeg CD4selle

maak om die telling normaal te hou nie.

■ Die immuunstelsel word swakker en siektesimptome

kan ontwikkel (simptomatiese MIV-infeksie).

■ Soos wat die viruslading verhoog, daal die aantal CD4-selle.

Afdeling 1

1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

WGO se MIV-kliniese stadiums

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ MIV-infeksie vorder deur stadiums. Die

Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO)

het ’n stelsel ontwikkel om die verskillende

stadiums van MIV-infeksie te beskryf.

■ Mense wonder partykeer oor die verskille tussen

MIV-infeksie en VIGS. Soos wat stadiums 1–3 aandui,

kan ’n persoon MIV-geïnfekteerd wees en nie VIGS hê nie.

■ Al die siektes en simptome wat met MIV en VIGS assosieer

word is in gedetaileerde tabelle saam met die staduims

van MIV-INFEKSIE. Dokters en verpleegsters gebruik die

tabelle om te bebaal in watter staduim van MIV-infeksie dioe

pasiente is.

Afdeling 1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

VIGS

V Verworwe—nie geërf

I Immuniteits—val die

immuunstelsel aan

G Gebrek—vernietig CD4-selle

S Sindroom—’n groep

simptome of siektes

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

VIGS

■ VIGS staan vir verworwe immuniteits gebrek sindroom. Dit is

die mees gevorderde stadium van MIV-infeksie. VIGS ontwikkel

wanneer die immuunstelsel baie erg verswak is

■ VIGS is ’n groep ernstige siektes en opportunistiese infeksies

wat baie verskillende dele van die liggaam affekteer, insluitende

die oë, brein, longe en niere.

■ Sommige kieme veroorsaak slegs siektes in mense met erg

verswakte immuunstelsels. Ons noem die kieme oppertunistiese

infeksies. Die erge verswakking van die immuunstelsel

wat deur MIV veroorsaak word gee die kieme die geleendheid

om siekte the veroorsaak.

Afdeling 1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

MIV kan van een persoon na ’n ander

oorgedra word deur die volgende:

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ Seksuele kontak, soos onbeskermde (sonder

’n kondoom) vaginale, anale of orale seks

met ’n maat wat MIV-geïnfekteerd is

Onbeskermde seks is die algemeenste roete vir MIV-infeksie.

Vroue verkeer in besonderse hoë risiko om MIV deur

seks te verkry.

■ Die gebruik van geïnfekteerde naalde of ander

skerp voorwerpe, of om ’n oortapping van MIVgeïnfekteerde

bloedprodukte te ontvang.

■ Moeders kan MIV aan hulle babas oordra terwyl hulle swanger is,

of tydens geboorte of tydens borsvoeding.

Afdeling 1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

Die risiko van MIV-oordrag deur

seks kan verlaag word deur: Volg die “ABC’s” van

MIV-voorkoming

■ Afskaffing van seks (om nie seks te hê nie)

■ Wees getrou aan een ongeïnfekteerde maat (om seks te hê

met een ongeïnfekteerde maat en niemand anders nie)

■ Kondome: Die korrekte gebruik van manlike en/

of vroulike kondome elke keer as jy seks het

Afdeling 1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel

MIV word NIE deur die volgende oorgedra nie ■ Hoes of nies

0 Afdeling 1

Omtrent MIV: ’n Onderrigmiddel François-Xavier Bagnoud Center

■ Soen

■ Hande skud

■ Drink van water by’

n publieke kraan

■ Om deur ’n insek

gebyt te word nie

■ Om ’n publieke bad of

swembad te besoek

Afdeling 1

■ Om saam met ’n persoon

te werk of skool toe te gaan

wat MIV-geïnfekteerd is

■ Om kos te eet wat deur

’n persoon voorberei is

wat MIV-geïnfekteerd is

■ Om koppies, glase, borde

of ander eetgerei te deel

■ Aanraking of omhelsing

■ Die gebruik van ’n publieke toilet

■ Die gebruik van ’n telefoon

1

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

Leer oor:

■ Hoogs aktiewe antiretrovirale terapie (HAART)

■ Hoe HAART werk

■ Toewyding

■ Weerstand

■ Newe-effekte

■ Waarom HAART partykeer nie goed werk nie

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Leerdoelwitte

Hierdie inligting help mense om te verstaan hoe

behandeling vir MIV werk en party van die probleme

wat met antiretrovirale (ARV) terapie kan voorkom.

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

Wat is antiretrovirale terapie?

■ Medisyne wat MIV beveg word antiretrovirale

medisyne of antiretrovirale terapie (ART) genoem.

■ Hierdie medisynes kan nie al die MIV in die liggaam

vernietig nie, maar hulle kan die hoeveelheid virus

in die bloed tot baie lae vlakke verlaag.

■ As dit volgens die instruksies geneem word, beheer

ARV-medisynes MIV-infeksie, maar genees nie MIV nie.

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

Doelwitte van ARV-terapie

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

■ Verlaag die hoeveelheid MIV in die bloed (verlaag viruslading).

■ Beskerm CD4-selle en stel immuunstelsel in

staat om te herstel (verhoog CD4-seltelling).

■ Herstel gesondheid en verlaag die aantal infeksies.

■ Verbeter lewensgehalte.

■ Verleng lewe.

■ Verlaag die kans dat ’n moeder MIV na haar baba

gedurende swangerskap of geboorte sal oordra.

■ Vernuwe hoop.

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

Klasse van ARV-terapie

Daar is verskillende soorte (klasse) van antiretrovirale

medisynes wat MIV op verskillende stadiums in

die lewensiklus van die virus aanval. Hulle is

■ Nukleosied trutranskriptase inhibeerders

■ Nie-nukleosied trutranskriptase inhibeerders

■ Protease inhibeerders

■ Fusie-inhibeerders

0 Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 2

1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

HAART

■ HAART is ’n kombinasie van antiretrovirale medisynes. Om

’n kombinasie van verskillende ARV-medisynes te neem is

baie meer doeltreffend as om slegs een medisyne te neem.

■ Dit is omdat elke klas medisyne op ’n verskillende plek werk,

soos die prent aandui.

■ HAART sluit gewoonlik 3 medisynes of ten minste

twee verskillende soorte in—soos 2 NRTI’s met

hetsy ’n NNRTI of ’n PI. HAART is soos ’n bokser

wat MIV drie keer slaan en beide hande gebruik!

■ HAART kan MIV verlaag tot baie lae vlakke in die bloed.

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

Wanneer

om ARV’s

te begin

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

■ Elke land het sy eie riglyne oor die begin van ARV-

Terapie. Die riglyne word gewoonlik baseer op die

aanbevelings van organisasies soos die WGO.

■ Lande ontwikkel hul eie riglyne vir wanneer en hoe om

ARV-terapie te gebruik deur beskikbare

hulpbronne te gebruik.

■ As terapie oorweeg word, evalueer klinisie (dokters,verple

egkundiges, gesondheidswerkers) elke pasiënt se stadium

van siekte, skade tot die immuunstelsel en vermoë om

aan ’n medisyne-skedule toegewyd (te volg) te wees.

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

■ Die neem van ARV-medisynes verlaag

viruslading. Die medikasie verhoed dat MIV

vermeerder en CD4-selle vernietig.

■ Om seker te maak dat die medikasie aanhou werk, is dit

belangrik om al die instruksies van die dokter, verpleegster

of gesondheidswerker te volg. Die regte hoeveelheid

medisyne moet op die regte tye geneem word.

■ Om medisyne presies te neem soos wat dit woorgeskryf is

word.

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Neem alle

dosisse.

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

■ Om dosisse oor te slaan word “nie-toewyding” tot

terapie genoem. As jy slegs ’n paar dosisse met

ARV-medisyne oorslaan, kan dit veroorsaak dat

die medisyne ophou om effektief te werk.

■ Viruslading verhoog as dosisse oorgeslaan word.

■ Dosisse wat oorgeslaan word veroorsaak ook dat ’n

persoon weerstand teen ARV-terapie ontwikkel.

■ As weerstand ontwikkel, sal die medisynes nie werk nie.

Viruslading sal verhoog en die CD4-seltelling sal daal.

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Dosisse wat

oorgeslaan word

■ As dosisse oorgeslaan

word, sal medisynes

dalk nie meer

doeltreffend

wees nie.

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

Eenvoudige stappe kan dit makliker maak om

elke dosis ARV terapie korrek te neem.

■ Herinnering om medisynes te neem word makliker as die

neem van medisynes deel van die daaglikse skedule is.

■ Ondersteuning van ander kan dit makliker maak om

medikasie te neem. Die ondersteuning kan van enige

plek kom, hier is ’n paar voorbeelde: ‘n vriend of vriendin,

jou gade of maat, ’n ander familielid of kerkgroep en

natuurlik jou gesondheidswerkers. Sommige mense

behoort aan ondersteuningsgroepe wat hulle help

om met toewyding hulle medikasie te neem.

■ Praat altyd met jou gesondheidswerker oor die probleme

wat jy ondervind om die medikasie te neem.

0 Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Toewyding

■ Dokters, verpleegsters,

beraders, familie en

vriende bied

ondersteuning vir

die neem van

medisynes.

Afdeling 2

1

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

Monitering van behandeling

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

■ Die gesondheidsorgspan en die pasiënt wil seker

maak dat ARV-terapie doeltreffend en veilig is.

■ Dit is waarom dit belangrik is om vir elke afspraak weer

die kliniek te besoek sodat die span kan sien hoe die

terapie werk.

■ Die gesondheidswerkers sal tydens elge besoek vra of

daar enige probleme is met die neem van die medikasie.

Hulle sal ook navraag oor jou algemene toestand en sal

dalk bloed neem vir jou viruslading en DC4 telling

■ algemene gesondheid

■ newe-effekte

■ viruslading (indien beskikbaar)

■ CD4-telling (indien beskikbaar)

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

■ Soos enige medisynes, kan ARV-terapie newe-effekte

veroorsaak (slegte uitwerkings van die medisyne).

■ Newe-effekte is meer algemeen kort nadat die

medikasie begin word. Oor die algemeen is die

newe-effekte nie ernstig nie en verbeter met tyd.

■ Ernstige newe effekte is skaars, maar kan baie gevaarlik

wees. Dit is belangrik vir pasiënte en families om neweeffekte

te herken en onmiddelik na die kliniek terug te keer.

■ Mense hou partykeer op om hul medisynes te neem as

hulle newe-effekte het. Dit is beter om eerder dadelik

jou kliniek te besoek, die dokter of verpleegster kan

dan voorstelle maak wat die newe effekte sal verminder

terwyl die medikasie steeds geneem word.

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Newe-effekte

■ Alle medikasies kan

newe-effekte veroorsaak.

■ Newe-effekte is skaars.

■ Indien hulle voorkom,

praat met jou klinikus.

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

ARV-terapie werk nie altyd goed in die volgende gevalle nie:

■ As die persoon vergeet om die medisynes

te neem of staak om die medisynes te neem

(nie-toewyding). Gebrek aan toewyding is die

algemeenste rede vir terapie om te misluk.

■ Ander medisynes of boererate kan met die ARV-terapie

inmeng. Bespreek dit met jou gesondheidswerker

voordat jy die medikasie begin neem.

■ As MIV-siekte te gevorderd is. Die medisynes werk die beste

as dit geneem word voordat ’n persoon baie siek word.

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

Behandelingsmislukking

■ Oorgeslane dosisse

■ Virusweerstand

■ Medisynes nie geneem as gevolg van newe-effekte

■ Ander medisynes wat inmeng

■ Gevorderde MIV-siekte

Afdeling 2

François-Xavier Bagnoud Center Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe

Vir antiretrovirale terapie

om suksesvol te wees…

■ Behou alle afsprake sodat die gesondheidswerkers jou

gesondheid kan evalueer.

■ Raporteer al die veranderinge in gesondheid onmiddelik

indien dit tussenafsprake plaasvind.

■ Indien ’n dosis van ’n ARV-medisyne oorgeslaan word,

neem die oorgeslane dosis so gou moontlik. As dit naby

die tyd is vir die volgende dosis, moet slegs 1 dosis

geneem word, moet nooit 2 dossise gelyk neem nie.

Afdeling 2

Omtrent MIV: ’n Onderriggids vir Families en Gemeenskappe François-Xavier Bagnoud Center

■ Indien braking plaasvind binne ’n halfuur nadat jy

die medikasie geneem het, moet die dosis herhaal

word. Indien die herhaalde dosis ook gebraak

word, behoort die kliniek gekontak te word.

■ Indien newe-effekte voorkom, bespreek hulle met die klinikus.

■ Moenie ophou om ARV-medisynes te neem nie en moenie

enige nuwe medisyne of boereraat begin sonder om

veranderings eerste met die klinikus te bespreek nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!