24.12.2012 Views

Pasiënt se antwoord aan 'n kollega wat my

Pasiënt se antwoord aan 'n kollega wat my

Pasiënt se antwoord aan 'n kollega wat my

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dr. J.H. Rossouw

Posbus 12687

Die Boord

7613

Geagte dr. Rossouw,

IPT-behandeling

Ek is een van Dr. Pretorius se pasiënte wat IPT-behandeling vir leukemie (CLL) ontvang.

Posbus 866,

Broederstroom,

0240

21 Desember 2009

082 457 8935

Dr. Pretorius het die brief wat u aan hom geskryf het, vir my gegee om te lees. Ek het onmiddellik besef

dat as hy vir u antwoord, gaan dit sy argument teen u argument wees, wat tot niks gaan lei nie. Daarom

het ek aangebied om as een van sy pasiënte, wat buite die argumentsveld staan, ‘n brief aan u te skryf om

my siening as pasiënt aan u oor te dra. Ek hoop dus u aanvaar hierdie brief in goedertrou, om vir u die

opinie van ‘n derde party te gee – een van die pasiënte wat “misbruik” en “mislei” word.

Ek weet nie of u of een van u dierbares al met kanker gediagnoseer is nie, maar ek kan u verseker dit is ‘n

uiters traumatiese ondervinding wat ek nie my grootste vyand sal toewens nie.

Vroeër jare, as jy van ‘n sterfgeval gehoor het, was dit waarskynlik ‘n hartaanval. As jy deesdae van ‘n

sterfgeval hoor, is dit tien teen een kanker.

Die algemene persepsie van die publiek as jy kanker het, is: hoe lank het jy nog om te lewe? – omdat so

baie mense, ten spyte van verskeie konvensionele behandelings wat toegepas word, op die ou end tog

maar aan kanker sterf. Met ander woorde chirurgie, radioterapie en chemoterapie wat vandag op

kankerpasiënte toegepas word, is in meeste gevalle nie suksesvol nie en lei tot die dood, nà lang tydperke

van die onaangenaamste en emosioneel en geestelik afbrekendste newe-effekte wat jou laat voel dat die

lewe nie meer die moeite werd is nie en jy emosioneel maar tou opgooi.

Toe ek met leukemie gediagnoseer is, het ek besluit, voordat ek enige behandeling ondergaan, gaan ek

eers ‘n studie van kanker maak, want ek het gesê, as ek enigsins sonder chemoterapie kan klaarkom, sal

ek dit doen om my liggaam wat reeds siek is, teen onmenslike newe-effekte en ‘n vernietigde

immuunstelsel te beskerm. Sedertdien het ek 8 kankerboeke gelees, waarvan meeste oor alternatiewe

behandelings gegaan het. So, ek kan u die versekering gee, dat ek nie sommer ligtelik besluit het om vir

die dokter se Saterdagoggend advertensie te val nie, maar ek het die kat goed uit die boom gekyk voordat

ek besluit het.

Wat die besluit vir my vreeslik maklik gemaak het, is toe ek ‘n vergelyking getref het tussen die

haematoloog se chemoterapie-aanbeveling en Dr. Pretorius se IPT (wat ek natuurlik uit my studie van die

literatuur kon kontroleer en evalueer). Dit het sò gelyk:

Maatstaf Chemoterapie IPT

Tydperk van behandeling: 6 maande, dalk herhaal vir nog 6

maande

12-14 behandelings in 3 maande

Hospitalisasie: 3 dae aan begin om nierskade te

voorkom

Geen

Drink van antibiotika: 6 maande lank, dalk herhaal vir 6 Geen

Maatstaf Chemoterapie IPT

maande, om infeksies te voorkom

Skade aan immuunstelsel: Beslis, daarom antibiotika Geen

Newe-effekte Matig Geen

Vernietig normale selle Beslis Feitlik geen

Teiken van behandeling: Teiken kanker- en gesonde selle Teiken slegs kankerselle a.g.v

metode gebruik

Lewenskwaliteit: Verswak a.g.v. newe-effekte Min geaffekteer

Geestelik, emosioneel: Chemo het ‘n negatiewe inpak Feitlik geen negatiewe inpak

Effektiwiteit van behandeling: Goed a.g.v. hoë chemo dosis Beter, want teiken kankerselle

spesifiek

Chemo dosis: Vol chemo 1/10de tot 2/10des van vol chemo

dosis, vandaar die min neweeffekte

en min skade aan die

Koste van behandeling: R220 000 vir 6 maande, met ‘n

moontlike herhaling van nog 6

Dekking deur Resolution Health

mediese skema:

maande

R150 000 Geen

immuunstelsel

Ongeveer R80 000

Toe ek egter die IPT-prosedure en die verloop daarvan, met dié van die vol chemoterapie vergelyk het,

was die keuse baie maklik en voor die handliggend. En ek dink as u bogenoemde tabel bestudeer, sal u

met my saamstem.

Die vraag wat egter by my gebly het, was: Hoe weet ek dit gaan werk?

Omdat ek reeds baie gesondheids- en kankerboeke gelees het, was ek vooraf goed ingelig oor IPT en die

fantastiese potensiaal daarvan vir die genesing van verskillende siektes o.a. kanker, hardnekkige infeksies

en artritis. Nietemin het ek tog getwyfel omdat die prosedure feitlik onbekend in Suid-Afrika is en ek nie

bewus was van praktiese getuienisse in die RSA om die sukses van die prosedure te bevestig nie.

My bevestiging het ek egter uit die literatuur gekry. IPT is nie ‘n “nuwe onbewese” behandeling nie. Dit

is ongeveer 80 jaar gelede in Mexiko ontwikkel en sedertdien op duisende pasiënte met groot sukses

toegepas. Ongelukkig is dit nie op ‘n “aanvaarbare” wetenskaplike wyse ondersoek en met kontroles en

ander behandelings vergelyk, soos ‘n mens dit graag sou wou sien nie, maar daar is spesifieke redes

daarvoor. Sulke studies kos blykbaar miljoene dollar om uit te voer en niemand het die geld, of wil dit

beskikbaar stel, om so ‘n studie te doen nie. Die rede is eenvoudig – die farmaseutiese geldmag weier om

dit te doen, want as hulle dit sou finansier en die resultaat is ten gunste van IPT, gaan hulle 80% van hulle

besigheid verloor, omdat IPT slegs 10-20% van die hoeveelheid chemo gebruik. Dit sal vir hulle jaarliks

tot biljoene dollar se verliese lei.

Maar IPT is wel deeglik ondersoek en getoets – deur ondervinding, aanpassing en herhaling. Soos ‘n

mens (wat nie weet nie) sou uitvind as jy ‘n klip opgooi, val hy terug aarde toe en as jy dit weer doen, val

hy weer grond toe. En as jy dit ‘n klompie kere gedoen het, sal jy die gevolgtrekking kan maak: as ek ‘n

klip in die lug gooi, val hy elke keer terug aarde toe. IPT is deur en deur deur middel van duisende

herhalings getoets en gevind dat dit werk en suksesvol is, baie meer doeltreffend as chemo en met geen of

baie min newe-effekte.

Dit het my gerus gestel en het ek besluit om die behandeling te neem.

Op 14 Augustus 2008 het ek met Dr. Pretorius ‘n afspraak gehad oor die sukses van IPT vir B-sel

chroniese limfositiese leukemie en binne 10 weke was my wit bloedsel-telling feitlik normaal en dit

sonder enige newe-effekte – ek het nie eers naar geword nie, geen hare het uitgeval nie en ek kon elke dag

‘n positiewe normale lewe lei!

Op aangehegde grafiek kan u sien hoe dat my witbloedseltelling stelselmatig, maar konsekwent afgekom

het van 128 tot 15 en my limfosiete van 123 tot 12, en dit na slegs 14 behandelings met IPT!

Ek kan u die versekering gee dat ek nooit bekommerd gevoel het toe my bloedsuiker geleidelik gedaal het

nie. Dit was geensins ‘n krisis nie. Ek het nooit die gevoel gekry dat my gesondheid bedreig word nie.

Al gewaarwordings was ‘n dronkerige gevoel, effens verhoogde pols, ‘n warm gevoel, ‘n honger gevoel,

‘n bietjie gebrek aan konsentrasie en later sweet – en toe was dit verby.

Die resultate van my behandeling met IPT was uitstekend! In die haematoloog se eie woorde was dit

“ongelooflik”.

Dit is net baie tragies dat hierdie prosedure nie in mediese kringe in Suid-Afrika aanvaar en toegepas

word nie, terwyl dit soveel potensiaal het, soveel minder newe-effekte het, soveel meer effektief is dat so

‘n lae dosis chemo gebruik kan word, soveel meer lewenskwaliteit vir kankerpasiente bied en ek glo ook

meer lewens spaar omdat pasiënte se immuunstelsel nie verder afgebreek word nie. As u iemand wil

kwalik neem, neem die mediese Instansie kwalik wat so ‘n belowende tegniek nie behoorlik wil

ondersoek en in die praktyk wil toepas nie.

Dit is ook bitter jammer dat mediese fondse nie hierdie prosedure dek nie, want die koste daaraan

verbonde is maar ‘n fraksie van dié van ‘n vol chemo-behandeling. Ek hoop dit sal mettertyd aanvaar

word.

Mynsinsiens moet Dr. Pretorius al die lof kry wat hom toekom vir sy baanbrekerswerk in SA wat IPT

betref en sy vêrsiendheid om die potensiaal daarvan raak te sien. Dr. Pretorius doen nie maar net die

prosedure wat hy iets van gelees het nie. Hy het deeglike opleiding in die metode ontvang.

Dr. Pretorius gee nuwe hoop aan baie kankerpasiente. Wat my betref is IPTdie kankerbehandeling van

die toekoms. Dit sal net nog tyd neem om dit gevestig te kry. Ek as pasiënt is een honderd persent

tevrede met die behandeling en die resultate daarvan en ek beveel die prosdure wyd en syd aan by alle

bekendes wat kanker onderlede het.

Ter opsomming kan ek net sê:

Die prosedure is deur duisende herhalings bewys dat dit werk, al is dit nie die tipe wetenskaplike proewe

wat ons graag sou wou sien nie.

Dr. Pretorius maak geen misbruik van enige pasiënt nie en hulle word hoegenaamd nie mislei nie. Per slot

van rekening besluit ek as pasiënt oor my eie lewe en behandeling en as ek die verkeerde besluit sou

neem, is niemand anders as ekself daarvoor verantwoordelik nie. En dit geld vir enige mediese

behandeling en selfs vir enige aspek van my lewe. As ek bereid is om dit te doen, is dit my saak en

niemand anders sin nie. Daarom verstaan ek nie hoekom mediese dokters so ‘n ophef van IPT maak nie –

ek as pasiënt neem sulke besluite vir my eie lewe – hoekom die dokter blameer wat dit toepas?

Wat Dr. Pretorius doen, is hoegenaamd nie onaanvaarbaar nie – ek is so dankbaar ek het by hom

uitgekom. Dis ook nie oneties nie en alles behalwe bedrog.

Ek kan verstaan dat dokters dalk nie hou van die wyse waarop hy die behandeling oor die radio

bekendstel nie. Maar aan die anderkant, dis ‘n totaal “nuwe” prosedure in SA wat niemand van weet nie.

Hoe op aarde moet die publiek daarvan kennis neem as hy dit nie op een of ander wyse onder die publiek

se aandag bring nie?

Dr. Rossouw, dit is vir my duidelik dat u te min inligting oor die prosedure het om Dr. Pretorius daaroor

te kritiseer. IPT het wonderlike potensiaal wat nog met baie siektes ontgin moet word.

Daar is twee boeke wat ek baie graag vir u wil aanbeveel om te lees. Die belangrikste een is “Treating

Cancer with Insulin Potentiation Therapy” deur Ross A. Hauser en Marion A. Hauser 2002. ISBN 0-

9661010-6-5. Kan uit die VSA via Amazon bestel word.

Die ander boek het pas verskyn ”Diagnosed with Cancer: What now? Deur Dr. W. Serfontein, Pretoria.

Kan by Fortifood bestel word (012 811 0432).

Die eerste boek veral, sal u ‘n baie goeie insig in die prosedure en potensiaal van IPT gee.

Ek is oortuig dat as u die boeke gelees het, sal u ‘n totaal ander perspektief oor IPT en oor dit wat Dr.

Pretorius doen, kry.

Die uwe,

Dr. M.J. Bekker Ph.D (Agric)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!