06.05.2013 Views

LUCWANINGO LOLUNZULU LOLUMAYELANA NEKUBALULEKA ...

LUCWANINGO LOLUNZULU LOLUMAYELANA NEKUBALULEKA ...

LUCWANINGO LOLUNZULU LOLUMAYELANA NEKUBALULEKA ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HOOFSTUK DRIE betrek die onderskeie sosiale group benaminge. Hierdie

onderskeiding is gedoen sodat die versskil tussen intfombi (maagd), makoti (jong

vrou), umlobokati (die verlooffd), malukatane (skoon dogter) en umfati (vrou)

besef kan word. Die onderskeie benaminge van die manlike lades is ook

verduideik. Kinders se benamings is in die jare gegee sodat die verskille met

betrekking tot hulle ontwikkelinge, makliker verstaan kan word.

HOOFSTUK VIER gaan diep in al wat die Swazis aan gaan: Iiefraking, in-die­

huweliktreding van die umlobokati, die kuhlambisana kwetinkhomo (die

welersydige erkenning van die gesins een wording) is genoegsaam uitgele.

HOOFSTUK VYF spel duidelik uit, wat gebeur nadat die intfombi getroud is. Die

lobola beeste is verduidelik as ook waarom lobola betaal moet word. Die kushisa

kwetinyongo (die gebrand van die galblase) sluit die hele umtsimba seremonie

af.

HOOFSTUK SES som die hele navorsing soefening af. Aanbeveling rakende die

navorsig wys duidelik aan wat aanbevelenawaardig is enbehort gevolg te word

ten doel die Swazis kutuur orgeskoon te bewaar.

Hierdie hele oefening staan daarop dat mense na hulle eie kulturele gewoontes

terug moet gaan en die vreemde kultuurgewoontes alleen moet laat. Laat die

mense die umtsimba hoof hou want dit is hulle wyse om in die huwelik te tree

xii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!