10.01.2017 Views

Vir Ebook

• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PASPOORT

Republiek van

Liefde en geluk

‘Moeg om die pad alleen te stap het

hulle besluit om die lewensreis verder saam

aan te pak, plekke te sien en avontuur

te beleef.

Andries en Marelize Keyter nooi u

om die eerste tree van hierdie gesamentlike

reis van hul dogter

Leticia

en

Gusté

seun van Marina en wyle Jannie

Boshoff mee te maak

op 18 Maart 2017 om 15:00

te AP Kerk, Roedtan

Antwoord asseblief voor 11 Februarie 2017

Marelize – 082 548 4280

Leticia – 060 993 0616

1

2

18032017>>>>>

Vervaldatum Gesag

TOT DIE DOOD ONS SKEI ONS HEMELSE VADER

Troudatum Tyd

D.V. 18 MAART 2017 15:00

Plek RSPV

ROEDTAN & PLAAS 11 FEBRUARIE 2017

Bruidegom se naam

AUGUSTE BOSHOFF

Bruid se naam

LETICIA KEYTER

Paspoort REPUBLIEK VAN LIEFDE EN GELUK

Tipe Land kode Paspoort nommer

TROUE RSA B19811994

Ons lewensreis begin met ‘n onwillige

ontmoeting, vat vlam met die eerste

Beefmaster bul, word ‘n avontuur langs die

Okavango, kry vlerke in Volksrust en vlieg

deur die Here se genade.

‘n Paar reëlings:

Geen alkohol toegelaat nie.

Kleredrag: semi-formeel dog gemaklik,

onthaal is in die bos – kinders gaan vuil

word – hier is DORINGS en genoeg sand

vir baie speel.

Stuur vir ons jou drie gunsteling liedjies

of net hul name, vir so bietjie ekstra

opwinding.

Geskenkidee: enige iets, ons staan aan

die begin van ons lewe saam. Voorkeurlys

by @home -winkels (kode: gl97285621)

of by http://bit.ly/2iGtbd0

3

Padaanwysings:

Kerk: Vanaf Naboomspruit: Neem R519 na

Roedtan, draai regs op N11 by T-aansluiting. Ry

sowat 800m tot by BP vulstasie, draai regs. 200m

A P Kerk (grasdak) op linkerkant (GPS

koördinate: 24º 36’ 10,9”S; 29º 04’ 48,8” O)

Vanaf Jubaweni: Draai links op die teerpad. Ry so

27km tot by T-aansluiting. Draai regs. Na 26km

by T-aansluiting, draai regs. Ry sowat 800m tot

by BP vulstasie, draai regs. 200m A P Kerk

grasdak) op linkerkant (GPS koördinate:

24º 36’ 10,9”S; 29º 04’ 48,8” O)

Onthaal: Ry vanaf die kerk 200m tot by N11

T-aansluiting, draai links. Ry sowat 800m, draai

links op R519 na Mookgopong (Naboomspruit). Na

ongeveer 26km, draai links na Tuinplaas (R516).

Na 15.5km, draai links na die plaas, Blinkwater.

(GPS koördinate: 24º 45’ 36”

S; 28º 50’ 48” O)

4

5

Akkommodasie:

1. Jubaweni 083 779 2255

2. Mia Casa Gastehuis 083 650 1430

3. Lekkerbreek ruskamp 014 743 2808

4. Nylsvlei Natuur reservaat 015 293 3612

5. Hanlin Lodge 082 901 9769

6 Vir meer akkomodasie kontak: 082 548 4280/083 779 2255

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!