10.07.2015 Views

inkontak vir web - Mosaiek

inkontak vir web - Mosaiek

inkontak vir web - Mosaiek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Community ... Verskeie ruimtes bestaan in die gemeente waar jy jou lewe diep met anderkan deel. Besoek gerus ons Community-webblad by www.mosaiek.com/community vir alons aktiwiteite.* Algemeen: Indien jy met iemand wil gesels oor waar om in te skakel of enige anderalgemene Community-navrae, kontak vir Magda Botha – magdab@mosaiek.com /011 268 4704 om 'n onderskeidingsgesprek met een van die leiers te reël.* Kleingroepe: Vir meer inligting rakende kleingroepe of luistergroepe, kontak JacquesBornman – jacquesb@mosaiek.com / 011 268 4708.* Bedieninge: Vir meer inligting rakende die Community-Bedieninge (belangegroepe enondersteuningsgroepe) of dienswerk-geleenthede, kontak Pieter le Roux –pieterl@mosaiek.com / 011 268 4712.Vir meer inligting oor Community bedieninge besoek gerus die inligtingstaanders in dieCommunio en by die i-desk in die Teatro.Databasis ... Meld asb. enige verandering van kontakbesonderhede, asook vertrek uit diegemeente, op die toepaslike vorm by die i-desk / ontvangs@mosaiek.com / 011 268 4700.Doop ... Vir persone wat hierdie stap in hulle geloofslewe wil neem, is daar elke jaar tweespesiale geleenthede wat voorafgegaan word deur algemene doopgesprekke. BelindaKarstens – belindak@mosaiek.com / 011 268 4703.Formatio … Mosaïek se groei- en ontwikkelingsbeen bied geleentheid om te groei op joujourney na God, met ander en na die wêreld. Baretta Nel – barettan@mosaiek.com /011 215 7202.Kindertoewyding ... Sien 'dagboek' vir toepaslike datums. Let asseblief op dat registrasiesteop die 1 van elke maand sluit. 'n Verpligte toerustingskursus vir ouers vind gewoonlik op dieSaterdag vóór die ToewydingSondag plaas. Lelanie Minnaar – planetj@mosaiek.com /011 268 4723.Klipkerk ... Die Klipkerk is 24 uur per dag beskikbaar vir private gebed en afsondering. VanMaandag tot Donderdag om 12:00 tot 12:30 vind daar 'n afsonderingsgeleentheid metnagmaal plaas. Jacques Bornman – jacquesb@mosaiek.com / 011 268 4708.Kommunikeer met ons ... 'n Spesiale kommunikasievorm is by die i-desk beskikbaar, ofmaak gebruik van die algemene navraagvorm op www.mosaiek.com. Ons hoor graag vanjou.Missional Expressions-donasies ... 'n Donasiekas vir skenkings soos klere, kos, bababenodigdhedeen komberse is in die Teatro se ingangsportaal beskikbaar; die skenkingsword deur die Missional Expressions-span aan minderbevoorregtes versprei.Jeanetta Basson – jeanettab@mosaiek.com.Mosaïek Galery ... Navrae oor kunswerke en kunstenaars kan gerig word aanvisualpoets@mosaiek.com.Nagmaal word vier Sondae per jaar bedien. In die Klipkerk is nagmaal elke Sondag en opander geleenthede deur die week beskikbaar.Recycling bins ... Afsonderlike asblikke vir die herwinning van glas, papier ens. is op diesuid-westelike deel van die perseel geleë.Retreats / Origins / Spirituele ontwikkeling & -begeleiding ... spesifieke geleenthedegedurende die jaar om eenkant te kom asook een-tot-een gespreksgeleenthede om opnuutbewus te word van God en sy teenwoordigheid in ons elkeen se lewens ...Neels van der Bergh – neelsv@mosaiek.com / 011 215 7208.missional expressions ...missional expressions leaderjeanetta bassonjeanettab@mosaiek.commissional impact(churches)gert bassongertb@mosaiek.comembark foundation(social upliftment)louise rivettwww.embarkfound.co.zalouiser@embarkfound.co.zaenquiries011 268 4702missional@mosaiek.comemthonjeni community centrewww.emthonjeni.cominfo@emthonjeni.comhttp://emthonjeni.blogspot.comoasis sa(missional partner)www.oasisza.org /info@oasisza.orgwholeness@mosaïek ...fisiese dienstemediese praktisyn, groen apteek,dieetkundige, oefenprogrammesusan du plessis 011 215 7215susand@mosaiek.compastorale sorghuwelike, begrafnisse, persoonlikeenverhoudingsberadingkinny sinden-combrinck011 215 7207 / kinnys@mosaiek.comemosionele diensteterapeutiese- / sielkundige dienste,kindersielkundigepikkie haasbroek011 215 7209pikkieh@mosaiek.comAlle professionele gesondheidsdiensleweraars(geneeshere, fisioterapeute, dieetkundiges,sielkundiges ens.) by Wholeness word gereguleerdeur hulle toepaslike beheerliggame.Aangesien die diensverskaffers onafhanklik vanMosaïek bestaan en praktiseer, kan Mosaïekgevolglik nie verantwoordbaar gehou word nie.Tariewe word bepaal deur die onderskeie diensleweraarsen / voorgeskrewe tariewe van diebeheerliggame.In 'n noodgeval …bring dit onder die aandag vandie dienskoördineerder by diemedia-sentrum of een vanons verwelkomers.In die geval van 'nkragonderbreking, sal diteen minuut neem vir diekragopwekkers omgeaktiveer te word.Translation / Vertaling …Our sermons can be enjoyed viaEnglish simulcast. Radio receiversare available at the i-desk in thefoyer. You are welcome to collect itprior to the service commencing.Persoonlike gebedof geestelike gesprek …Na afloop van die dienste is daargeleentheid vir persoonlike gebed,gesprek of voorbiddingin die Klipkerk.Vandag se preek …is op CD beskikbaar by die Mediabedieningin die Teatro se ingangsportaal.Die preke kan ook in MP3-formaat afgelaai word vanafwww.mosaiek.com/mosaiek-speleren op podcastby http://mosaiek.podbean.combankbesonderhede ...Bedryfsuitgawes watbediening moontlik maak,word deur tiendes enfinansiële bydraesgefinansier. As hierdiebediening en ruimtes vir joubetekenisvol is en jy 'nbydrae sou wou lewer ...Mosaïek, ABSA Cresta,Takkode: 632005,Rekeningnr: 01009131686( Tjekrekening ) ofwww.mosaiek.com/donasie.Meld asseblief lidnommer,voorletters en van.(Tiendekoeverte is by diei-desk beskikbaar.)Invest, ons ontwikkelingsfondsdien jaarliks vyf oogmerkewat grootliks deel metkapitaalbehoeftes enstrategiese ontwikkeling ...Mosaïek, ABSA Cresta,Takkode: 632005,Rekeningnr: 01017921688( Tjekrekening ) ofwww.mosaiek.com/donasie.Meld asseblief lidnommer,voorletters en van.pastorale sorg-noodlyn ...082 372 6818gebed@mosaiek.com(vir noodgevalle)Vrywaring – Indien daar foto’s of video-materiaal by Mosaïek geneem word (tydens dienste of enige ander geleentheid) mag dit dalk vir media-doeleindes gebruik word.i-desk ... ingangsportaal van die teatrobabakamer ... agter in die teatro en die lounge-area met speelraam in viaticus loungetee / koffie ... in die communio, piazza of besoek café familia of viaticus loungemosaïekkantore | t: 011 268 4700 | f: 011 268 4800 | info@mosaiek.com | www.mosaiek.com| posbus 1658, fairland, 2030 daniellestraat, fairland | mosaiekkerk | @mosaiek | pbo nr: 930021909am08:30 & 10:15'n informele byeenkoms waartydensrelevante lewensissues aangespreekword.pm18:30die aandbyeenkoms herhaal gewoonlikdie oggendtema en word spesiaalverweef met die nuwe generasiein gedagte.lectio divina17:30 – klipkerk'n belewenis-gerigtegeleentheid waarinons saam die Christendissiplinesvan stilte,bepeinsing, simbole,rituele, ens. beoefen.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!