30.12.2014 Views

Reeks: Dis waaroor dit gaan Titel: ... Om jouself lief te hê ... - Mosaiek

Reeks: Dis waaroor dit gaan Titel: ... Om jouself lief te hê ... - Mosaiek

Reeks: Dis waaroor dit gaan Titel: ... Om jouself lief te hê ... - Mosaiek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Reeks: Dis waaroor dit gaan

Titel: ... Om jouself lief te hê

Prediker: Johan Geyser

Datum: 15 Januarie 2012

Kom ons lees saam uit Galasiërs 5 uit, die Message. Everything we know about God’s

word is summed up in a single sentence: love others as you love yourself. My counsel

is this: live freely, animated and motivated by God’s spirit. Then you won't feed the

compulsions of selfishness, for there is a root of sinful self-interest in us that is at odds with the free spirit, just as

the free spirit is incompatible with selfishness.

It is obvious what kind of life develops out of trying to get your own way all the time: repetitive, loveless, cheap sex;

a stinking accumulation of mental and emotional garbage; frenzied and joyless grabs of happiness; trinket gods;

magic show religion; paranoid loneliness; cutthroat competition; all-consuming yet never satisfied wants; a brutal

temper; an impotence to love or be loved; divided homes; divided life; small-minded and lopsided pursuits; the

vicious habit of depersonalising everyone into a rival; uncontrolled and uncontrollable addictions; ugly parodies of

community. I could go on.

But what happens when we live God’s way He brings gifts into our lives, much the same way that fruit appears in

an orchard, things like affection for others, exuberance about life, serenity. We develop a willingness to stick with

things, a sense of compassion in the heart and a conviction that a basic holiness permeates things and people.

We find ourselves in loyal commitments, not needing to force our way in life, able to marshal and to direct our

energies wisely.

Dit is die woord van die Here. Jesus sê die hele wet en die profete, die Ou Testament, Sy Bybel, word opgesom in

een sin: jy moet God liefhê en jy moet jou naaste liefhê soos wat jy jouself liefhet. Dit is ‘n aanhaling uit Levitikus

19 uit, vers 18. Hy haal die wet aan, maar dis baie interessant. As jy Levitikus 19 lees, veral, die hele Levitikus,

maar 19, is daar ‘n paar baie vreemde opdragte wat die wet jou gee, goed soos jy mag nie tattoos hê nie. Goed

soos jy mag nie ‘n cutter wees nie, of gate in jou ore maak of sulke goed nie. Hy sê byvoorbeeld jy moenie klere

dra en jy moenie sy en katoen meng nie, jy weet. As jy ‘n land plant moet nie twee soorte sade... dis vreemde

opdragte, goed wat nie lekker verstaan word nie.

Dis ‘n ander konteks, dis ‘n ander wêreld waarin dit geskryf is voor, maar uit dit alles uit is dit baie aanduidend dat

Hy sê waaroor alles eintlik gaan is liefde. Paulus tel dit op, en ‘n paar keer in sy briewe verwys hy daarna, en dan

sê hy ook, maar dit is die woord, maar dit is ook die Nuwe Testament se tema. Dis waaroor die hele Bybel gaan.

Daar is niks belangriker as liefde nie. Dis die pad na die lewe toe. Jesus sê vir die jong man, as jy dit doen dan sal

jy werklik lewe, so een van die groot vrae van die lewe is wat sal liefde doen in hierdie omstandighede, want liefde,

alhoewel dit nie altyd maklik is nie, alhoewel dit nie altyd lekker gevoelens is waarmee jy sit as jy dit doen nie, dit

gaan jou vat na lewe toe en gaan lewe bring in hierdie situasie toe. Die pad na lewe is deur verhoudings, en dis

deur liefdevolle verhoudings.

Nou, jy kan nie hierdie opdrag gehoorsaam of begin om dit te doen as jy nie God ken nie. Jy kan God nie liefhê as

jy God nie ken nie. Jy moet God leer ken, en as jy God leer ken en agterkom wie Hy is dan sal jy uitvind Hy is

liefde. Jy sal uitvind dat Hy lief is vir jou. Dis die boodskap van die begin af. Moses sien soveel van God. Hy sien

Sy krag in die tien plae, in die Rooi See wat oopmaak, en ‘n volk wat tot stand kom, en slawe wat verlos word. Hy

het ‘n braambos ondervinding. Hy is op die berg vir 40 dae, 40 nagte. Hy ontvang die wet van die Here.

En toe hy afkom van die berg af, na al hierdie ervaringe, is hy iemand wat meer weet en beleef het van die Here as

enige iemand nog ooit, van die Skepper, God, en toe is sy begeerte, nou wil ek Hom ken, nou wil ek Hom sien, en

hy gaan staan in ‘n rots, in ‘n skeur, en God kom verby, en hy roep uit, geshet [], Hebreeuse goedertierenheid, die

nuwe Grieks, agapé, liefde. Dit is wie God is. As jy ooit iets van God gesien het dan wil jy meer hê, want ek dink

daar is iets wat in jou resoneer en vir jou sê dit is my grootste behoefte, dit is waarvoor ek eintlik gemaak is, en dit

is waarna ek verlang.

En die Bybel sê vir ons dat ons dit eintlik op geen ander plek sal kan kry, waarna ons soek nie, en ons is eintlik ook

op soek na hierdie liefde, hierdie onvoorwaardelike, volkome liefde, dat alhoewel Hy alles van my af weet, my deur

en deur ken, sê Hy vir my, Ek is lief vir jou. Ek aanvaar jou en ek sal jou nooit los of jou nooit verlaat nie. Dis die

Page 1 of 6

Dis waaroor dit gaan... Om jouself lief te he... Johan Geyser

© 2012 Mosaïek

enigste plek waar ons hierdie soort liefde kan kry. Kyk, ons verwag dit baiekeer van

mekaar, maar ons kan dit nie vir mekaar gee nie. Maar God is lief vir jou, diep uit Sy

binneste uit, en dit is hoekom jy jouself kan liefhê.

Vanmôre, drie, miskien eerste tree, in die rigting, in die pad van selfliefde. Leer ken

jouself. Om jouself regtig lief te hê moet jy jouself ook leer ken. Nou, hierdie tema van

self-kennis is 'n tema in filosofie, dis ‘n groot tema in sielkunde, dis ‘n groot tema in

ander godsdienste. Dit was ‘n groot tema in die lering van Jesus. Jy moet jouself ken.

Volgens die Evangelie van Tomas se Apokriewe boek het Jesus klaarblyklik gesê as jy

meen dat jy iets weet en jy ken nie jouself nie dan weet jy niks nie.

Wat hy sê is dat jy kan kennis hê oor baie goed. Jy kan IT ken. Jy kan jou werk goed ken. Jy kan jou gedrag ken.

Jy kan mense ken. Jy kan soveel weet in hierdie wêreld en glad nie jouself ken nie, en voordat jy jouself kan liefhê

is dit die belangrike stap om te neem. En weereens is hierdie soort kennis, soos wat die kennis van God, is nie om

van jouself ‘n objek te maak, te analiseer en rasioneel te kyk en feite bymekaar te maak en jou te leer ken op

daardie manier nie. Om jouself te ken, het die ou Christen tradisie gesê, moet jy God leer ken.

As jy God leer ken dan leer jy jouself ken, jy weet. Soos Jesus in Matteus tien sê, in die Message: if you're only

interested in yourself and look out for yourself you'll never find yourself, but if you forget yourself and you look for

Me, you will find yourself and Me. Die ou mistici het gesê as jy God ken dan ken jy jouself, en as jy jouself leer ken

dan gaan jy God ook leer ken, so dit is die roete en die pad na ware selfkennis toe.

Nou, wanneer jy God ontmoet leer jy iets van jouself, oombliklik, en hier is die twee groot pole van ervaring as

mens God ontmoet: jy kry aan die een kant die mens wat diep oortuig is dat hy sondig is en dat hy sleg is. Jesaja

6: hy sien die Here hoog op ‘n troon verhewe, en wat is Jesaja se reaksie O wee my, ek is verlore. Ek is ‘n man.

Ek is onrein. Ek kan nie. God is... Hy is heilig. Hy is totaal anders. Hy is liefde. Ek is dit glad nie. Ek moet

padgee.

Die ander reaksie is om die ontdekking te maak van baie goeie goed wat jy is en wie jy is. Dawid sê in Psalm 139:

ek dank U dat ek so vreeslik wonderbaar is. Wonderbaar is U werke in my siel, weet dit al te goed. Nou, dit

beteken nie dat Jesaja ‘n slegte mens was en Dawid ‘n goeie mens nie. Ongelukkig weet ons iets van Dawid en

ons weet hy was nie so goed nie, maar hy maak hierdie ontdekking dat hy ook goed is, en jy sit met hierdie twee

pole.

Nou, ons het ‘n... en ons probeer maniere kry om te praat oor hierdie twee selwe wat jy is en wat jou opmaak. Jy

weet, ek hou van die Message vertaling wat praat van jou true self, wat dan dadelik beteken dat ook ‘n vals self is.

Jou ware self, true self in die Bybel, word dikwels na verwys as die nuwe mens, of ons is geskape na die beeld van

God, die Imago Dei, die beeld van God wat in jou is, en Petrus praat van die verborge mens van die hart. Dit... of

daar word verwys, soos 1 Korintiërs 6:17, na hy wat die Here aanhang is een gees met Hom, dat diep in jou

binneste is daar ‘n vereniging wat plaasgevind het met God. Jou gees het verenig met die gees van God, die

inwonende Heilige Gees, die inwonende Christus in jou.

Dis maniere waarop daar gepraat word van die ware self, maar jy het ook ‘n valse self, en die Bybel praat van dit

as die vlees, die ou mens. Dikwels vandag as ons van die ego praat, of die ego, dan is dit ‘n verwysing na die

valse self waarmee jy leef. Nou, hier is dit groot ding: jy is albei. Almal van ons is albei, en dit is baie moeilik om

met hierdie paradoks te lewe, hierdie teenstrydigheid in jou lewe. Jy sien dit en jy raak en jy voel dit as jy Romeine

sewe lees, jy weet, waar Paulus sê, jy weet, ek wil dit doen maar dan doen ek dit nou weer, jy weet. En ek wil nie

so maak nie, en dan maak ek nou weer so. Wat... dit is hierdie teenstrydigheid wat ons... maar dit is juis in hierdie

spanning en in hierdie vermoë om hierdie twee goed bymekaar te hou waarin die lewe gevind word en waarin jy

grounded in die realiteit kan leef.

Jesus het baie gelykenisse vertel om juis hierdie gemengdheid van ons wese daar te stel, byvoorbeeld een van die

mees bekendes. Matteus 13, waar Jesus die gelykenis vertel en sê... Hy sê jy is soos ‘n land, en daar is onkruid,

en daarso is koring, maar moenie nou die onkruid net uitpluk nie, sê Jesus. Jy moet met dit... dit is wie jy is. Jy het

onkruid en jy het koring op jou land. Daar is goed, maar daar is ook sleg in jou lewe. Dis ‘n groot gevaar om

eensydig klem te lê en een van hierdie aspekte van jou menswees te ignoreer.

Jy weet, so kry jy Bybelse lering, mense wat klem lê op die een en die ander een ignoreer. Die probleem as jy net

op die ware self klem lê en sê daar is nie so iets, ignoreer dit, dis nie belangrik nie, die manier om daarmee te deel

is om dit net te... laat dit gaan, is dat jy nie eg is nie. Jy breek oombliklik met realiteit, en enige breek met realiteit

vat jou rotse toe uiteindelik, want dit is nie die waarheid nie. Dit probeer jou iets maak wat jy nie is nie. Dit probeer

Page 2 of 6

Dis waaroor dit gaan... Om jouself lief te he... Johan Geyser

© 2012 Mosaïek

jou iets anders as ‘n mens maak, ‘n gerub of ‘n seraf of ‘n engel of ‘n bomenslike wese

of ‘n superhuman, en die hele boodskap van die Bybel is om volkome mens te word,

soos wat Jesus was.

Die groot gevaar is dan hoogmoed en ‘n breuk met realiteit. As jy net eensydig klem lê

op die feit dat jy sleg is en dat jy ‘n sondaar is en dat daar gebrokenheid in jou is, lei dit

tot ‘n skuldkompleks en ‘n minderwaardigheid, wat glad ook nie die lewe in jou kan

bring of lewe vir jou gee nie. Baie Christene word groot in een van hierdie twee milieus

waar daar eensydig klem gesê word op een van hierdie twee aspekte. Ons word

uitgenooi om met hierdie paradoks te lewe en hierdie paradoks te versoen en dit te

integreer binne in ons. Dis die pad na die werklike lewe toe.

Die tweede groot ding is dat ons hier ‘n bewussyn moet ontwikkel van die self. Kyk, baie mense het dit nie. Paulus

sê dit. In 1 Korintiërs 2:14 tot 3:1 bespreek Paulus drie soorte mense, en dan sê hy byvoorbeeld dat daar is ‘n

natuurlike mens. Die natuurlike mens neem net die goed aan en aanvaar net dit wat hy kan sien, vat en voel as

die realiteit van die lewe, en dit is waarvoor hy sy lewe inrig, maar dan is daar ‘n vleeslike mens, sê hy. Dit is die

mens wat die realiteit van die innerlike wêreld aanvaar, en die bestaan van God aanvaar, en hy sê, nie net alles

wat jy kan sien bestaan nie, maar dit is die mens wat nog nie ‘n bewussyn het van die valse self nie, so daarom

kan hy nog steeds uit sy valse self uit leef. Paulus sê, julle twis, julle stry met mekaar, en daarom is julle nog

steeds vasgevang in hierdie lewe.

En dan is daar die geestelike mens wat ‘n bewussyn het van die valse self en van die ware self in sy lewe, so

werklike kennis van die self is wie is ek ten diepste, nie wat voel ek nie. Dis is alreeds beter as net om bewus te

wees van jou gevoelens, waarvan baie mense ook afgesny is, maar jou gevoelens is nie jy nie; dis jy wat voel. Wie

is daardie jy wat voel Wie is daardie jy wat wil Wie is die jy wat dink Kan jy ‘n witness wees, ‘n getuie wees,

eenkant staan en kyk na wat jy dink Dis belangrik om te dink wat jy dink. Dis belangrik om te dink oor wat jy voel.

Dis die jy, en dit is die jy waarvan jy bewus moet raak.

Nou, ek dink hierdie valse self kom tot stand in ons lewe so op 18 maande rond. Jy word gebore met die ware self.

Dis net self. Dis die self wat bewus is, nie op ‘n verstandelike nie, maar op ‘n kinesthetic level, dat jy een is met

alles en dat alles vir jou gegee is. Jy is in jou ma. Jy is, en alles is vir jou gegee, en jy is een met alles. Op 18

maande vind die tweede geboorte, die psigologiese geboorte, plaas en jy begin jou te beleef as ‘n aparte mens.

Dis die oomblik wat die ego gevorm word, en dit is op daardie stadium wat jy gaan besef, maar wag 'n bietjie, ek

het goed nodig om te lewe, maar ek moet hierdie goed kry by mense.

Maar weet jy wat, ek moet goed doen om hierdie mense te beïndruk of hulle te kry. Ek moet mag uitoefen sodat

hulle dit vir my gee. En op hierdie manier, wat ander van my dink, die goed wat ek moet kry om te lewe, en die

mag, die... wat ek moet uitoefen begin op ‘n manier in jou lewe te vleg en bymekaar te kom en jy skep ‘n ego

struktuur waarvolgens jy begin leef. Jy skryf vir jouself ‘n geluksprogram van hoe my lewe moet werk en wat ek

nodig het om regtig te lewe, en dit is die totstandkoming van die ego, so die ego is nie noodwendig sondig nie, in

daardie sin nie.

Dit is sondig want ons is gebore in sonde, en dit is hoe ‘n mens begin te ontwikkel, en daarom roep Jesus ons om

soos ‘n kind te word, dan vat Hy ons terug na om hierdie... nie kinderagtig te word nie, want kinders is lelik, nê.

Hulle is wreed. Los uit, myne! Ek wil dit nie deel nie! Is dit wat Jesus bedoel as Hy sê ons moet soos ‘n kind

word Nee, Hy vat ons na hierdie kind toe. Dis die kind wat ons moet embrace, en dit is waarnatoe ons moet

gaan, so dit baat baie om hierdie insig te kry.

As jy nie bewus is van dit nie, van die twee selwe nie, gaan... die Bybel gaan nie vir jou sin maak nie. Ek meen,

Jesus sê, verloën jouself, dan sê Hy, wees lief vir jouself. Nou wat moet ek doen Maar as jy jouself nie haat nie

kan jy my dissipel nie wees nie, maar jy moet jouself liefhê. Dis die groot gebod. Nou, moet ek my haat Moet ek

my liefhê Wat moet ek doen Moet ek ‘n skisofreen word om ‘n Christen te word, een dag haat, een dag liefhê

Nou... nee, nee, dis nie wat Hy bedoel nie. Jy kan dit net verstaan as jy dit verstaan.

Paulus werk met dieselfde ding. Ek is met Christus gekruisig, en ek leef nie meer nie, maar wat ek nou leef. Jy sê,

ek is dood, ek leef. Nou wat is jy nou Daar is twee ekke. Daar is twee ekke. Hy sê in 1 Timoteus 3, sê hy, in

vers een, in die laaste dae gaan daar baie moeilike tye kom, vers twee, want mense gaan liefhebbers wees van

hulleself. Hulle gaan lief wees vir hulleself. Dis ‘n groot probleem. Hy praat van hierdie. Hulle gaan hierdie ding

embrace, hierdie.

Page 3 of 6

Dis waaroor dit gaan... Om jouself lief te he... Johan Geyser

© 2012 Mosaïek

Kyk, die centre in die hart van die valse self is die ek. Ek, ego, moet vir my ‘n lewe

skep, en ek bou ‘n lewe, en dit is waarvoor Jesus ons roep, om te sê, maar laat gaan

daardie lewe. As jy jou lewe wil vind dan gaan jy dit verloor, maar as jy jou lewe

verloor, as jy dit laat gaan, dan gaan jy dit vind, jou ware lewe, so dit is ‘n moeilike,

baiekeer, konsep om te verstaan en te sien afspeel in jou eie lewe, so die groot eerste

stap is die bewuswording, die bewuswording.

Baie is glad nie bewus nie van die valse self. Hy kan soos liefde lyk. Hy kan soos

liefde lyk. Hy kan, 1 Korintiërs 13:1, al gee ek... al gee jy alles weg wat jy het vir die

armes, en al laat jy jou self gee om op ‘n brandstapel verbrand te word, en jy het nie

liefde nie. Maar dis liefde daardie. Liefde gee mos alles. Nee, nee, nee, nie

noodwendig nie. Jy kan dit weggee uit die valse self uit vir die valse self. My nuwe manier om aansien te kry by

mense, my nuwe manier om iemand te word en iets te wees is om die mees geestelike persoon te wees wat ek

is... wat ander nog ooit gesien het, die Farriseers.

Nou gee ek myself om verbrand te word uit valse liefde. Dis nie ware liefde nie. Dis ‘n liefhebber van die self. Dis

die verkeerde selfliefde. Dis ‘n selfgesentreerdheid daardie, en dit is wat moet laat gaan word, so die eerste groot

stap is leer jouself ken. Ja, wat ek doen, ja, wat ek voel, wat ek dink, wat my longings is, wat my diep begeertes is

in my lewe. Ja, maar meer as dit ook. Wie is ek hier binnekant Luther, een van sy groot gesegdes wat ‘n baken

in die Evangelie se teologie geword het, is simul... laat ek eerder Engels... saint and sinner. Ons is tegelyk ‘n

gelowige, ‘n heilige, en ‘n sondaar, en ons sien dit. En Paulus, as hy sy briewe begin, dan sê hy, ek groet julle

heiliges. En dan sê hy vir hulle, ek wil net met julle praat oor ‘n paar goed, en dan... jis, maar dis mos nie heilige

mense hierdie nie.

Okay, die tweede groot ding is, dan, word wie jy is. Word wie jy ten diepste en eintlik is. So die groot vraag is

nou, met ander woorde, wie is ek nou eintlik Wat is ek in my kern, en waar... van waar af kom dit alles, die ware

self Dit help as Shakespeare sê, be to thine... be true to thine own self, maar die probleem is, wat is self nou

Baie van terapie, baie boeke wat jy lees, baie raad wat jy kry is ‘n versterking van die ego, en dit gaan oor die valse

self te vestig in jou lewe sodat jy beter kan funksioneer in hierdie wêreld.

So dis ‘n groot geloof wat jy moet openbaar om te sê, maar ek identifiseer met my ware self, dit wat na die beeld

van God geskape is, dit wat God my gegee het, en dit beteken onder andere ‘n aanvaarding en ‘n omhelsing van

die uniekheid van jou lewe, dat daardie hele jy, wat jy is, wie jy is, waar jy is, jou geskiedenis, dit waaroor jy geen

beheer gehad het nie, wat net vir jou gegee is, jou ouers, jou genetiese samestelling, hoe jy kyk, hoe jy lyk, dit

alles, jy weet, om lief te hê beteken ek aanvaar dit. Ek koester dit. Dis ‘n geskenk van God af. Dit is wat Hy wil,

en Hy het dit vir my gegee, en ek is lief daarvoor, en ek aanvaar dit.

Dit beteken om te luister na jou lewe, om agter te kom wat jou lewe vir jou sê en nie net vir jou lewe te sê wat jy wil

nie, want ons het hierdie probleem dat ons dikwels dit wat ons wil wees en dit wat ons is verwar met mekaar, jy

weet, en dan speel ons hierdie rol, ons dra hierdie masker, dis wat die mense... dis waarvan die mense hou, dit is

wat hulle nou sal beïndruk, en dan doen ek dit. Maar dis nie jy nie. Dis nie die ware jy nie. En dis groot moed om

te sê, maar ek omhels dit, hierdie uniekheid van my, hierdie gawes wat God my gegee het, hierdie passie, hierdie

persoonlikheid wat God my gegee het, en ek... Galasiërs 6, make a careful exploration of who you are, en ek maak

‘n duidelike ontdekking, en ‘n verkenningstog onderneem ek om uit te vind wie ek eintlik is en wat ek is.

‘n Ou verhaaltjie, Hasidi [] se verhaal. Uit die vierde eeu uit kom Rabbi Lucia [] die oggend by sy dissipels. Sy

oë is dik gehuil. Sy gesig is wit. Hulle vra vir hom, wat is fout Hy sê ek het ontdek wat God my gaan vra as ek by

Hom kom en ek bewe, en hulle sê vir hom, maar Rabbi, jy het niks om oor bang te wees nie. Jy is ‘n vroom man.

Jy is iemand met geweldige insig. Jy leef so voorbeeldig. Jy hou jou gebedstye. Waarvoor is jy bang Wat gaan

God jou vra Hy sê God, het ek ontdek, gaan nie vir my vra hoekom was jy nie meer soos Moses wat die volk kon

uitlei en hulle vry maak nie, hoekom was nie nie meer soos Josua, wat die mense kon invat in die beloofde land

nie, maar God gaan vir my vra hoekom was jy nie meer soos Susia [] nie.

‘n Aanhaling van Dag Hammarskjöld. Dis ‘n moeilike een. Dis nogal ‘n lange en hy verloor jou bietjie. You will

never find, until you’ve excluded all those superficial and fleeting possibilities of being and doing with which you

toy, out of curiosity or wonder or greed, and which hinder you from casting anchor in the experience of the mystery

of life, and the consciousness of the talent entrusted to you, which is your I. You will never find life, rest, peace. Jy

gaan dit nie kry nie solank as wat jy rondgaan en rondspeel. Dan bly jou lewe fantasie.

Jou lewe is meer fiksie as wat dit biografies van aard is, want jy leef nie jou lewe nie. Dis ‘n probleem. Dis ‘n

probleem van menswees. Jy weet, ‘n klip het nie ‘n probleem wat om te wees nie. Hy is ‘n klip. ‘n Blom het nie ‘n

Page 4 of 6

Dis waaroor dit gaan... Om jouself lief te he... Johan Geyser

© 2012 Mosaïek

probleem om ‘n blom te wees nie. ‘n Dier het nie ‘n probleem om ‘n dier te wees nie.

Ons het ‘n probleem: wie is ons Ons het daardie keuse, en dis dit wat ons moet

uitwerk. Wie is ek Om jouself lief te hê is om dit te embrace.

Die laaste ding is, doen skaduwerk. Alhoewel shadow en skadu nie in die Bybel

gebruik word nie is dit orals in die Bybel, soos stres. Dis ‘n woord wat jy nie in die

Bybel kry nie, maar stres is orals in die Bybel, en skadu verwys na daardie aspek van

jou wat jy nie wil aanvaar nie. Jy wil dit nie hê nie, so jy ignoreer dit, jy ontken dit, jy is

selfs onbewus daarvan. Die Bybel nooi ons uit om ons skadukant te erken, te aanvaar,

en verantwoordelikheid te vat daarvoor, om dit met ander woorde te integreer.

Ek dink die Bybel se boodskap is nie verwerp die ego, word egoloos nie, soos wat van die Oosterse godsdienste

dit propageer nie. Dit is ook nie omhels die ego, versterk die ego nie, maar eerder integreer die ego. Ek meen,

wees nou eerlik, jy het ‘n signature sin. Jy het onkruid op die land. Jesus sê sit met dit tot op die dag van die oes.

Dit beteken om dit te aanvaar beteken nie ek gee oor en nou maak dit nie meer saak in my lewe nie, maar jy het

dit. En ‘n manier om dit te ontken en te maak of dit nie so is nie versterk dit in jou lewe, en dit spring uit op ander

maniere oor jou lewe. Dit kan jou lewe uiteindelik oorweldig, en dit was Jung se groot ontdekking ook. Die

onderbewuste moet bewus gemaak word, anderster kan hierdie goed wat onbewus is skielik uitspring en dit kan

jou hele lewe oorweldig.

So baie Christene probeer op daardie manier te werk daarmee en te maak asof dit nie daar is of wat, maar dit is

daar. Ek dink Johari se venster, as ons hom kan kry, gee vir ons dalk net ‘n manier om ook daarna te kyk. Johari

sê daar is vier aspekte. Nou, Johari was twee ouens wat bymekaargekom het. Dis Jonathan en Harry, toe maak

hulle een naam: Johari, toe kom hulle op met so ‘n modelletjie. Toe sê hulle daar is goed wat ek weet en goed wat

jy weet. Dit is die open area.

Dan is daar goed wat ek nie weet nie maar julle weet dit. Dis my blind spots. Dan is daar goed wat julle nie weet

nie en ek weet dit ook nie. Dit is die onbekende area. Dan is daar goed wat julle nie weet nie wat ek weet. Dit is

die hidden area. Dit is wat ek wegsteek, so ons shadow het dikwels te doen met ons blind spots, ons unknown, en

ons hidden areas. Dis ons skadu waarmee ons sit, so wanneer ons kan groei om die open... oop area groter te

maak in ons lewe dan raak ons meer outentiek. Ons wandel in die lig, om Bybelse terminologie te gebruik.

Dit is dan wanneer ons daardie blind spots kleiner maak, die unknown area en die hidden area. Dan doen ek

shadow work, dan werk ek met my skaduwee. Nou, met ander woorde ek kan dit doen, my blind spot, deur te

luister na wat ander vir my sê, my lewe op so ‘n manier diep te deel met ander sodat hulle ook vir my kan sê wat

hulle sien. Kyk, hulle sien wonderlike goed en hulle sien slegte goed. Ons sonde en ons gawes is op ons voorkop

geskryf. Ons kan dit net nie self sien nie, maar alle mense om ons sien ons dit.

Ek meen, vat Idols. Dis vir my die groot... die hidden spot, die blind spot, Idols. Dis... die beste deel van Idols is

daardie goed voor die tyd, nê. Moenie vir my sê ek kan nie sing nie. Ek weet ek kan sing. Die hele wêreld sê, no

way, jy kan nie, los dit, en my vraag is net altyd, het daardie ou nie ‘n ma wat lief is vir hom nie, want ‘n ma wat lief

is sal mos nou nie vir daardie ou sê gaan aan met die singery nie. So jy maak die blind spot kleiner as jy oopmaak.

Dan, die hidden area. Die hidden area maak jy kleiner deur jouself te begin gee en te deel. Ons noem dit ministry,

bediening, wanneer jy in ‘n verhouding met ander gaan staan en jy begin jou storie in jou lewe. Nou, baie dink om

‘n getuienis te wees is om te vertel hoe goed is dit en hoe gaan dit en, jy weet, hoe wonderlik is dit, maar eintlik is

‘n outentieke getuienis ook hoe swaar dit ook is en hoe ek ook struggle. Dit gaan vorentoe. Wanneer jy dit doen

dan groei die self en die... jy doen shadow work.

En dan is daar natuurlik die onbekende area. Dit is die area waaraan ons werk met gebed. Wanneer ons gaan sit

in stilte by God, dis dan wanneer Sy woord met ons begin te werk, dis dan wanneer daar uit ons onderbewussyn

uit die temas, deur ons drome, goed na ons toe kom en surface, en ons begin te leer en insig te kry, so ons doen

hierdie shadow werk deur die drie bewegings waarin ons betrokke raak, en op daardie manier het ek lief, het ek

myself lief, want as... om jouself lief te hê beteken ek verdra my swakheid. Jy weet, ons is so half trots. Jis, nee,

daardie ou, hy is so hard op homself. Hy is nie lief nie. Weet jy wat, as hy hard is op homself, hy gaan hard wees

op ander mense.

Wat moet jy verdra Jy verdra die goed wat jy nie van hou nie. Jy is lankmoedig. Jy vergewe jouself vir wat jy

gedoen het. Dis liefde. Dis selfliefde, en op daardie manier... maar ek ontken dit nie. Dit is waaroor belydenis

gaan. Ek erken my sondes voor die Here. Ek erken dit voor ander mense. Ek het die valse self gesien. Ek het

Page 5 of 6

Dis waaroor dit gaan... Om jouself lief te he... Johan Geyser

© 2012 Mosaïek

hom ontdek. Ek het agtergekom. Ek het ‘n professor, Kees Baardman [] wat sê hy is

soos ‘n swart spinnekop op ‘n swart klip in ‘n donker nag. Dis hoe jou valse self is.

Dis moeilik, en dis angswekkend en mens skrik as jy dit sien, maar dis net so wonderlik

om ook te sien, maar hier is in my ook dankbaarheid. Hier is in my ook... dis die ware

self. Hier is in my ook ‘n begeerte na waarheid. Hier is in my ook \n soeke om iemand

te help, al kry ek nie erkenning daarvoor nie. En ‘n outjie het niks... hy het nie my

bloed nie, hy het niks met my te doen nie, hy deel nie my geloof nie, hy het nie my

kultuur nie, maar ek wil hom help. Dis compassion wat in jou opstyg. Dis die ware

self. Dit is iets van die begin van wat dit beteken om jouself lief te hê.

Waar is jy vanmôre Is jy dalk op ‘n plek waar jy besef ek is afgesny, ek is nie op ‘n inner journey nie Is daar

miskien iets wat in jou losgeraak het van ek wil weet, ek wil weet Dis die ware self. Dis die soeke na waarheid.

Al gaan dit my seermaak, al gaan dit nie lekker maak nie, dit gaan beter wees, want ek wil real wees. Ek wil op

daardie journey gaan. Ek wil God leer ken. Ek wil myself leer ken.

Miskien het daar by jou ‘n bewussyn gekom van die moeilike plek waar jy is met die ware self. God roep jou. Daar

is goed waaroor jy ‘n besluit moet neem wat jy nie langer kan verontagsaam in jou lewe nie. Miskien moet jy

aanvaar, vrede maak met, maar dis wat God my gegee het. Ek wil iets anderster gehad het, maar dis die realiteit.

Ek gaan dit embrace. Ek gaan myself liefhê. Miskien is jy op ‘n plek waar jy met die valse self shadow work moet

doen en jy besef ek hardloop, ek doen dit glad nie. Ek wil net wegkom van dit af, en die Here nooi jou vanmôre en

Hy sê vir jou, vergewe jouself, verdra jouself.

Ja, jy is ‘n sondaar, maar weet jy wat, dit verander nie My liefde vir jou nie. Niks wat jy oot doen kan My liefde vir

jou verander nie. Jy gaan my nooit kan skok nie. Ek gaan nooit sê, o, hoe kon hy dit doen nie. Ek ken jou. Ek ken

jou. Ek weet alles, maar ek is lief vir jou. Ek sal jou nooit los nie. Jy moet miskien dit met jouself doen en jouself

laat gaan.

Ons gaan afsluit met ‘n gebed, en dan word jy uitgenooi. As jy vanmôre miskien in die begin van hierdie jaar wil

kom, net iets van dit wat na jou toe gekom het te bevestig, kan jy ‘n kers kom aansteek vir ‘n oomblik. Daar gaan

mense aan die kant wees as jy wil hê iemand moet saam met jou bid, om net te sê, ek hoor ‘n uitnodiging. Daar is

iets in my wat begeer om hierdie pad saam met God te stap en in hierdie liefde in te stap, dan kan jy dit doen.

Vader, dankie dat U ons lei, dat U ons help, dat U lief is vir ons en dat U ons nooit sal los nie. Help ons om te

besef en te sien wat hierdie liefde is, om dit te ervaar, maar help ons om onsself lief te hê. Help ons om ander lief

te hê. Ons vra dit in Jesus se naam, amen.

Jy is welkom om nou na vore te kom, of om te gaan indien jy so voel.

Page 6 of 6

Dis waaroor dit gaan... Om jouself lief te he... Johan Geyser

© 2012 Mosaïek

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!