03.05.2013 Views

KALASH 510 SL CAUTION - Bush Encroachment

KALASH 510 SL CAUTION - Bush Encroachment

KALASH 510 SL CAUTION - Bush Encroachment

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WAARSKUWINGS

03 March 2009

16

• Giftig indien ingeneem word.

• Voorkom kontak met vel of oë aangesien produk oog-en velirritasie kan veroorsaak.

• Bewaar weg van voedsel, voer, kunsmis en ander chemikalieë.

• Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere.

• Moet nie oor water of aangrensende gebiede spuit of die spuitstof toelaat om dit te

besoedel nie.

• Lugtoediening. Stel al die inwoners in die onmiddellike omgewing van die gebied wat

bespuit gaan word in kennis en reik die nodige waarskuwings uit.

• Herbetreding. Moet nie behandelde gebiede betree alvorend die spuitneerslag droog is

nie tensy beskermende oorklere gedra word.

Alhoewel hierdie middel omvattend onder ’n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg

die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie aangesien die

werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond-, klimaats - en

bergingstoestande, kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander stowwe wat nie

op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die onkruid teen die betrokke

middel, sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die

registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing, of

vir nadelige effek op mens of dier of vir ’n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as

gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die

ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die

verskaffer in die geval van enige onsekerheid.

VOORSORGMAATREËLS

- Moet nie eet, drink of rook terwyl die produk hanteer word nie.

- Was uself na toediening of per abuise velkontak.

- Trek gekontamineerde klere uit en was dit.

- Moet nie spuitnewel inasem nie.

- Vermy kontak met die spuitstof sover moontlik.

- Vermy oorwaai na ander gewasse, weiding, riviere, damme en gebiede wat nie onder

behandeling is nie.

- Maak spuittoerusting deeglik skoon na gebruik en gooi waswater waar dit nie gewasse,

weiding, riviere of damme sal besoedel nie.

- Spoel die houer driekeer uit met ’n volume water gelykstaande aan ’n minimum van 10%

van die houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van die spuittenk. Vernietig leë houer en

moet dit nie vir enige ander doel gebruik nie.

- Vermy besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei.

WEERSTANDSWAARSKUWING

Vir doeleindes van weerstandbestuur, is KALASH 510 SL ’n groepkode G onkruiddoder. Enige

bevolking onkruide kan sommige onkruide bevat wat natuurlik weerstandbiedend is teen

KALASH 510 SL en ander groepkode G onkruiddoders. Indien hierdie groepkode

onkruiddoders herhaaldelik toegedien word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!