05.05.2013 Views

Bilocor 5 Bilocor 10 - Pharma Dynamics

Bilocor 5 Bilocor 10 - Pharma Dynamics

Bilocor 5 Bilocor 10 - Pharma Dynamics

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Endokrien/Metabolies:

Metaboliese versteurings, hipoglisemie, toename in vlakke van uriensuur, hipercholesterolemie.

Gastro-intestinaal:

Naarheid, braking, diarree, hardlywigheid, gewigstoename, stomatitis.

Lewer:

Toename in lewerensieme.

Muskuloskeletaal:

Spierkrampe, miopatie, swakheid van skeletspiere.

Okulêr:

Steurings in visie.

Vel:

Sweet, veluitslag, alopesie.

Ander:

Tydelike gehoorverlies, hipersensitiwiteitsreaksies, seksuele impotensie.

Versteurings van asemhalingstelsel:

Brongokonstriksie kan voorkom in pasiënte wat aan asma, brongitis en ander chroniese

longsiektes ly.

Nadelige reaksies is meer algemeen in pasiënte met swak nierfunksie.

Spesiale voorsorgmaatreëls:

Skielike staking van behandeling kan ‘n verergering van angina pectoris veroorsaak in pasiënte

wat aan isgemiese hartsiekte ly. Staking van behandeling moet geleidelik wees en pasiënte

moet aangeraai word om die mate van hulle fisiese aktiwiteit te beperk in die periode

waartydens die medisyne gestaak word.

- 12 -

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!