April 2011 - Oceana Group
April 2011 - Oceana Group
April 2011 - Oceana Group
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
OCEANA LONG SERVICE AWARDS

OCEANA KREEFVLOOT

LANKDIENSTOEKENNINGS

Die Oceana kreefvloot lankdienstoekennings

het by Isabella restaurant te

Lambertsbaai in Oktober 2010 plaasgevind,

waar die harde werk en toegewydheid

van al die personeel gevier was.

Hensie Louw, die kreefvloot bestuurder,

was een van die wat sy toekenning ontvang

het, en terselfde tyd ook ander

toekennings uitgedeel het. Die gesaamendlike

jare ervaring van die vlootpersoneel

wat hulle toekennings ontvang het, het

160-jaar oorskry. Ons wens hulle almal nog

vele jare se visvang toe!

30

Paulus de Wee

40-jaar diens

Ricky Ebersohn

20-jaar diens

Oceana Lobster

Van links na regs: Fikile Ntshinka, Sydney Yon, Hensie Louw, Paulus de Wee en Louis Klaase

Sydney Yon

25-jaar diens

Victor Richards

15-jaar diens

Louis Klaase

25-jaar diens

Fikile Ntshinka

10-jaar diens

Hensie Louw

20-jaar diens

Brandon Wichman

5-jaar diens