13.03.2015 Views

1.5MB - BMW Motorcycle Club of Pretoria, South Africa

1.5MB - BMW Motorcycle Club of Pretoria, South Africa

1.5MB - BMW Motorcycle Club of Pretoria, South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Spoke & Piston Page 12

BMW GS ECO

1000KM VAN VREUGDE

Sedert ek begin motorfiets ry het, het die GS Challenge my elke jaar ontduik

vanweë gesinsverpligtinge. As dit nie my dogters se matriekafskeidfunksies

was nie, was dit weer ‘n dogter wat 21 jaar oud geword het - nog ’n mylpaal in

enige ouer se lewe! Ek moet erken my moed het my ook maar begewe en was

maar bly daar was telkens ‘n verskoning om rustig by die huis te bly en my familie

te geniet… maar vanjaar was dit anders!

Dit was ‘n naweek op my 800GS wat ek om verskeie redes nooit sal vergeet

nie:

• My fiets het hom uitstekend gedra: ‘n Geel 800 wat al beter luister en al meer

doen wat ek vra!

• Die ondersteuning van vriende en klublede: Ek is telkens daaraan herinner aan hoe groot voorreg dit is om deel te wees van

’n Klub met goeie vriende, mense met integriteit, sonder bravade, maar wat hulle BMW’s geniet en trots is daarop: Bruno,

Marnus, Pieter, Faf, Erwin en al die ander met wie ek saam kon kuier, saam kon GS en saam kon lag - deur dik en dun -

‘Shared riding Pleasure to the max’!

• Dit was ‘n geleentheid waar ek myself as ryer beter kon leer ken. As vrou, byna middeljarig (!) met nie al die jare se ondervinding

wat die meeste manlike mede-ryers het nie, het moegheid, lyfseer en soms ‘n tikkie onsekerheid op die honderde

kilometers van grondpaaie, klippaaie en passe my tog laat vasbyt en aanhou. Met elke draai verander die oppervlakte en my

fietsie brom net voort! Lekker!

• Roger en Eric van Bavarian Motorcycles kan maar roetes beplan: Baie dankie - ook vir die ontsnap-roetes vir mense soos

ek wat ‘versigtig’ ry! Die eerste dag was toe regtig lank, maar ek was gewaarsku...

• Spoed was nooit ‘n faktor nie: ‘This is not a race.’ Daarom was dit geen probleem om saam met Johan Senekal en die res

van ons groepie vir Simon en die sleepwa te wag, nadat Johan hard met ‘n Vrystaatse grondpad buite Vrede (nogal) kennis

gemaak het nie. ‘n Gevaarlike, voortsnellende voertuig het stof, sand, walle en slote, nogal in ‘n draai, voor ons in die pad

gestrooi en voor ek weer mooi kon sien, val Johan ‘n entjie voor my en bly net lê! Nog nooit was ek so dankbaar dat daar

dokters saam met my gery het nie - Dankie Faf en Erwin dat ek uit julle kalmte kon leer! Johan kon toe nie verder ry nie,

maar groot was die verligting om later te hoor hy’s veilig met ‘n hoofpyn (of twee) in Pretoria! Dit was goed om te weet Simon

en sy ondersteuningsvoertuig is net ‘n oproep ver!

• Die Vrystaat het sy bekoring: Riviere, klowe en uitsigpunte - nee wag, die mooiste was net bo Normandienpas - ek dink

mens kyk dan oor Natal uit?! Maar Golden Gate, Clarens, al langs die Caledon af tot by Gariep met GS-fietse net waar jy

kyk! Voorwaar ‘n belewenis soos min.

• BMW Motorrad se organisasie en gasvryheid: melding moet gemaak word van Loudfire en hulle besonderse mobiele restourant,

Clint & Co - ’Oh what a band!’… Soveel styl - ek is oortuig ek is by die regte organisasie betrokke!

As alles mooi loop, is ek en hopelik my Marius dan saam met my, volgende jaar weer daar!

South Africa, Swaziland and Mozambique will be the playground

for teams from all over the world including South Africa’s

heroes when they will be competing for this year’s GS

Trophy!

The USA team will have to defend their trophy, while our eyes

will be on the South African team: Roger Kane-Berman, Warren

Strong and Gerber Strydom. These men have the advantage

of local knowledge and experience of the conditions.

Picture:

Liz

Daniel

Dani du Preez

GS TROPHY: 13 - 21 NOVEMBER - ON OUR DOORSTEP!

DANI .

The four competitive modules are: Skills Riding; Adventure /

Fitness; Navigation and Technical Testing.

I had the privilege to attend the Skills Riding Module qualifying

round at Konka outside Magaliesburg in August.

The confidence and skills with which these men ride their

GS’s are amazing: total control in the most difficult and tricky

situations. We wish them good luck with their preparation and

all the very best for the competition in November!

Liesl Baben, the only lady competing

in the qualifying round, riding skillfully

through the parallel logs.

Briefing before the Skills Riding; every

rider knows exactly what to do before

the competition starts.

The SA team (left to right):

Warren, Gerber and Roger.

Shane Levey finished 4th and is the reserve.

Action photos on the forum.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!