11.03.2020 Views

TROUE UITNODIGING

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

U word hartlik uitgenooi om ons te vergesel op vlug VDLindeBruilof waar tydens

Wayne van der Linde in die huwelik bevestig word met sy plaas nooi, Anel

Agenbach.

Hierdie liefdesvlug vertrek 12 September 2020 van Eden Chalets oppad na die

van der Linde boere makietie.

Check-in tyd begin om 15:30 en die hek sal stiptelik om 16:00 sluit. Slegs

handbagasie word toegelaat so los liefs die kinders by die huis.

Verhoed dat jy die vlug verpas en bespreek jou sitplek voor 30 Mei 2020.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!