24.12.2012 Views

CHLORPYRIFOS 480 EC - Makhteshim-Agan

CHLORPYRIFOS 480 EC - Makhteshim-Agan

CHLORPYRIFOS 480 EC - Makhteshim-Agan

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEWAS en PLAAG DOSIS / 100 ℓ

WATER OF SOOS

AARTAPPELS,

GEELWORTELS

(Westelike Provinsie alleen)

Snywurm

(Agrotis spp)

AARTAPPELS

Swartmieliekewer

(Heteronychus arator)

Snywurm

(Agrotis spp)

APPELS, PERE,

PERSKES, PRUIME,

APPELKOSE

Verderflike dopluis

(Quadraspidiotus

perniciousus)

Rooidopluis

(Aonidella aurantii)

APPELS en PERE

Witluise

(Pseudococcus calceolariae &

Pseudococcus obscurus)

AANGEDUI

1 000mℓ / ha

Voorplant:

15mℓ / 100m

rylengte in 3ℓ water

Na-plant:

500mℓ / ha

1ℓ / ha

75 mℓ

75mℓ - 100mℓ

(1,7 - 2,5ℓ / ha)

OPMERKINGS

Dien toe as 'n algehele bespuiting wanneer die plante opkom. Herhaal toediening met tussenposes van 2 - 3

weke. Dien toe in ten minste 500ℓ water / ha.

PROGRAM TOEDIENING:

Dien in 10 cm strook net voordat plantvoor toegemaak word, toe.

Dien toe 6 weke later in nie minder as 500ℓ water / ha en vermeerder die volume water met die toename van

gewasdigtheid. Herhaal met 2 tot 3 weke tussenposes. Gebruik valarms en verseker sodoende 'n goeie

grondbedekking. Reën of operd na toediening is noodsaaklik vir goeie beheer.

Dien toe net voor knolvorming begin in nie minder as 500ℓ water / ha en vermeerder die volume water met die

toename van gewasdightheid. Herhaal met 2 - 3 weke tussenposes. Gebruik valarms en verseker sodoende 'n

goeie grondbedekking. Reën of operd na toediening is noodsaaklik vir goeie beheer.

Dien slegs gedurende rusperiode van bome toe. Ten minste twee hoëvolume bespuitings met tussenposes van 4

weke, een voor en een na snoei, moet toegedien word.

SLEGS RUSTYDPERKTOEDIENINGS:

Dien twee hoëvolume bespuitings toe. Dien die eerste bespuiting met die vertraagde-bot-olie-bespuiting toe 3

weke voor ogieswel / groenpunt. Die tweede bespuiting met ogieswel / groenpunt. Gebruik die hoër

toedieningshoeveelheid waar swaar vrugbesmetting die vorige seisoen ondervind is.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!