29.03.2013 Views

Blue Lagoon UV-C Spa 12 Watt 230 Volt DE - Bluelagoonuvc.nl

Blue Lagoon UV-C Spa 12 Watt 230 Volt DE - Bluelagoonuvc.nl

Blue Lagoon UV-C Spa 12 Watt 230 Volt DE - Bluelagoonuvc.nl

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

- Verwyder die toestel by bevriesingsgevaar tydens die wintermaande. By ‘n te hoë soutgehalte oksideer die aluminium en word die omhulsel

beskadig. Plaas die toestel altyd direk ná die filter.

- Gebruik hierdie produk uitsluitend volgens die riglyne soos beskryf in hierdie handleiding.

- Lees by die gebruik in kombinasie met Inproxide altyd die gebruiksaanwysing van hierdie produk. Gee spesiale aandag aan die

veiligheidsvoorskrifte.

Installering van UV-C toestel (Tekening 1)

Die beste plek om die toestel te installeer is direk ná die filter. Moet die toestel nooit onder die water dompel nie. Installeer altyd buite die bad. Sorg

daarvoor dat daar altyd water deur die eenheid stroom wanneer die lamp brand.

1 Bepaal die gewenste posisie om die toestel te installeer.

(installeer altyd vertikaal, sien tekening 3)

2 Monteer die eenheid d.m.v. die driedelige koppelings (F) in die stelsel.

3 Klik die uiteinde van die snoer (D) vas bo in die lamp (A).

4 Stel die pomp in werking en kontroleer die sisteem vir deurstroom en lekkasies.

5 Druk die kragprop van die UV-C toestel in ‘n muursok met randaarde en voorsien van aardlekstroombreker (maks. 30mA). Kontroleer of die

lamp brand deur die transparante dele van die toestel. U skakel die toestel uit deur die kragprop uit die kragsok te trek.

Demontering/instandhouding

Ontkoppel steeds die kragtoevoer voor instandhouding/demontering van die toestel.

Die toestel moet 2 maal per jaar gereinig word. Wanneer die algegroei en/of kalklaag toeneem, moet die kwartsglasbuis (B) waarin die lamp sit,

skoongemaak word. Die spesiale lamp (A) moet na uiterlik 6.000 brandure (±1x per jaar) vervang word. Wanneer die lamp geen UV meer gee nie,

brand die lamp nie meer nie. Die aluminium binnewerk kan u met ‘n sagte borsel skoonmaak.

1 Draai die driedelige koppelings(F) los en laat die water uit die toestel stroom.

2 Klik met behulp van ‘n skroefdraaier die swart bevestigingsklip (H) los van die skroefring (E) (sien tekening 3).

3 Skroef die skroefring (E) los en haal die lamp uit die kwartsglas en vervang indien nodig die spesiale lamp (A). Versigtigheid word aanbeveel

aangesien dit baie breekbare onderdele betref.

4 Verwyder versigtig die kwartsglas (B) d.m.v. ‘n groot plat skroefdraaier (sien tekening 2). Moet dit nooit forseer nie!

5 Maak die kwartsglas skoon met ‘n geskikte skoonmaakmiddel. Gebruik altyd ‘n sagte lap om die glas skoon te maak, om krapmerke te

voorkom.

6 Wanneer u die kwartsglas terugplaas in die omhulsel, maak seker die afdigtingsringe (G) en die plat O-ring (I) is in die korrekte posisie. Moet

dit nooit forseer nie!

7 Plaas die lamp versigtig terug in die kwartsglas. Draai die skroefring (E) terug op die omhulsel. Die lamp pas slegs op 1 manier in die

kwartsglas!

8 Klik die uiteinde van die snoer (D) vas bo in die lamp (A).

Tegniese spesifikasies UV-C 12W

• UV-C PL-S module TUV 12 Watt

• Spanning 230 V

• UV-C uitgangsvermoë (W) 3,6 Watt

• UV-C (%) na 6.000 uur 85%

• Maks. watervolume (L./gell.) 10.000 L

• Maks. vloeitempo 5.000 L/h

• Maks. druk 1 bar

• Deursnee van in-/uitlaat 50 mm

Tipe UV-C stelsel

Artikelnommer: B200011 Blue Lagoon UV-C 10.000 L / 12 Watt (230V; 50Hz)

Vervangingslampe

Artikelnommer: B212012 UV-C PL-S module 12W (230V; 50Hz)

Vervangingssnoer

Artikelnommer: E801205 kabel t.b.v. Blue Lagoon Spa UV-C 12W 230V

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!