01.05.2013 Views

BeefPro Inligting (PDF 248KB)

BeefPro Inligting (PDF 248KB)

BeefPro Inligting (PDF 248KB)

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WAT IS BeefPro?

BeefPro is ‘n professionele vleisbeesbestuur sagteware pakket wat ontwikkel is om die

rekordhouding, administrasie, prestasietoetsing, seleksie, registrasie, teling en algemene

kuddebestuur van vleisbeeskuddes makliker en meer doeltreffend te maak. Die program is

spesifiek ontwikkel om te voldoen aan die behoeftes van die Suid-Afrikaanse stoetteler en

kommersiële produsent, maar op so wyse dat dit voldoen aan die behoeftes van die meeste,

indien nie alle, boere. Dit is ‘n gesamentlike projek van ‘n privaat sagtewarehuis, BenguelaSoft

BK, en die Landbounavorsingsraad (LNR).

MISSIE

BenguelaSoft BK se missie is om BeefPro die markleier in vleisbeesbestuur

sagteware in Suid-Afrika te maak deur:

• Vleisbeesboere te voorsien van ‘n professionele, wetenskaplik-gebaseerde, betroubare,

omvattende en dog gebruikersvriendelike produk.

• Voorsiening van opleiding aan al ons kliënte deur kursusse en op ‘n individuele basis.

• Voorsiening van ‘n betroubare en vriendelike kliënte-ondersteuning diens deur ons

netwerk van agente.

• Deurlopende verbetering van ons produk deur die toepassing van die nuutste tegnologie,

konsultasie met die relevante rolspelers in die industrie asook deur te luister na die

kommentaar en behoeftes van ons kliënte.

IS BeefPro ‘n GOEIE PROGRAM?

Sedert die bekendstelling in September 2005, word BeefPro reeds in 13 lande op vier

kontinente gebruik. In Suid-Afrka word BeefPro reeds deur 19 telersgenootskappe (sien lys

hieronder) onderskryf en deur honderde stoettelers en kommersiële vleisbeesboere gebruik.

Die finale toets vir die program, is natuurlik die ondervinding van BeefPro gebruikers in terme

van die program en ons diens. Gegrond op die terugvoer wat ons ontvang van BeefPro

gebruikers, kan ons met vertroue sê dat dit ’n uitstekende program is – beslis ’n markleier. Sien

asseblief die “Farmers’ Comments” bladsy op ons webwerf of kontak ons vir verwysings van

boere in u area of van die ras waarmee u boer.

TELERSGENOOTSKAPPE IN SA WAT BeefPro ONDERSKRYF

Afrikaner, Angus, Bonsmara, Boran, Beefmaster, Braunvieh, Charolais, Drakensberger, Gelbvieh,

Hereford, Hugenoot, Nguni, Pinzgauer, Rooi Poenskop, Santa Gertrudis, Senepol, South Devon,

Sussex, Tuli

KENMERKE

• BeefPro is ontwikkel deur ’n privaat sagtewarehuis, BenguelaSoft BK, en die

Landbounavorsingsraad (LNR) van Suid-Afrika:

o Ontwikkel om te voldoen aan die behoeftes van die Suid-Afrikaanse boere, maar op so

wyse dat dit voldoen aan die behoeftes van die meeste, indien nie alle, boere

o Voldoen aan vereistes/behoeftes van SA Stamboek, die LNR (Nasionale

Vleisbeesaantekening en –Verbeteringskema), BreedPlan, Namibiese Stoettelers

Vereniging, en die meeste telersgenootskappe

o Verseker gemoedsrus en toepassing van nuutste tegnologie & navorsingsresultate

• Data-aantekening, -kontrolering en –verwerking volgens ICAR (International

Committee for Animal Recording) riglyne

• Ewe geskik as bestuursprogram vir kommersieële- en stoetkuddes

• MS Windows bedryfstelsel (Windows 7 versoenbaar)

• Afrikaans, Engels, Spaans en Portugees taalkeuse opsies

• Program kan op meer as een rekenaar van ’n kliënt geïnstalleer word teen geen

ekstra kostes.

• Meer as een kudde van ’n kliënt (byvoorbeeld stoet- en kommersiële kuddes) kan

op die program gelaai word teen geen ekstra kostes

• Die enigste vleisbeesbestuur sagteware met landswye gebruikersondersteuning

en bemarking deur LNR beamptes en privaat agente

• Maklike opgraderings direk vanaf internet webwerf www.beefpro.net

• Gebruikersvriendelik:

o Logiese menu asook kortpad knoppies vir vinnige toegang tot mees gebruikte funksies

o Stap-vir-stap help funksies

o Gebruiker-aanpasbare hoofskerm vir vinnige en maklike opkyk van alle dierdata

o Grafiese voorstelling van gewigte, teelwaardes en reënval.

o Vinnige en maklike data-invoer skerms – standaard & gebruiker-aanpasbaar

o Kragtige soek-, sorteer- en seleksie funksies

o Baie kragtige funksie vir opstel van gebruiker-gedefinieerde verslae met stoorfunkies vir

verslagnaam, -uitleg en -kriteria filters

o Alle verslae kan gestoor word in MS Word, MS Excel, Rich Text, PDF of HTML formaat

o Maklike versending van elektroniese data en –verslae

o Dier navigasie skerm vir maklike en vinnige opkyk, byvoeg, verander, verwyder en skep

van verslae van geselekteerde dierdata

o Gebruiker-aanpasbare menu en skermuitlegte, spesifiek vir kommersieële telers wat nie

al die beskikbare funksies en velde in BeefPro gebruik nie.

• Voortdurende gebruikers-gedrewe ontwikkeling en opgradering:

o Die LNR hou ’n lys by van gebruikers se behoefte en voorstelle (“Wens Lys”) en

koördineer prioritiete vir nuwe ontwikkelings/veranderings.

FUNKSIES

• Volledige kuddebestuursprogram vir rekordhouding, verwerking en

verslaggewing van:

o Eie-gedefinieerde bestuursgroepe (kalfseisoene, prestasietoetsgroepe, plase & kampe,

ens.)

o Parings en KI

o Dragtigheidsondersoeke

o Kalwings

o Stambome & Registrasie

o Embrio Spoelings & Inplantings

o Gewigte

o Prestasietoetsing – alle fases, alle eienskappe

o Inspeksies

o Liniêre Klassifikasie (funksionele evaluasie)

o Aankope (insluitende prys, gewig, vorige eienaar)

o Dier Bewegings (tussen kampe, groepe, kuddes en/of plekke)

o Verkope, Uitskotte en Vrektes (insluitende prys, rede, gradering/klassifikasie, koper)

o Inentings en Doserings

o Ander Bestuursprosedures (onthoring, kastrasie. ens.)

o Siektes, Beserings en Behandelings

o Fotos, Toekennings en algemene Notas

o Reënval (per plek)

o Voorrade

• Die enigste vleisbees bestuursprogram met prestasietoetsverwerkings volgens

SA Stamboek en die LNR se protokol, formules, metodes, standaardwaardes en

korreksiefaktore.

• Die enigste vleisbeesbestuur sagteware wat amptelike (Stamboek/LNR) en

BeefPro verwerkte indekse, ens. apart stoor.

• ’n Omvattende lys van bestuurs-, seleksie- en bemarkingsverslae

o Dekkings, Dragtighede en Kalwings

Inteeltpersentasies vir Moontlike Parings

Teelbare Verse en Koeie (aanteken lys)

Dekkings (aanteken lys)

Verse en Koeie vir Dragtigheidsondersoeke (aanteken lys)

Verse en Koeie naby Kalwing (aanteken lys)

Geboortekennisgewings

Verse en Koeie Gekalf / Nog nie gekalf (aanteken lys)

Dekkings en Dragtighede

Bestaande Dekkings

Reproduksie en Dragtigheid

Dekking Opsomming per Bul en/of Seisoen

Semen Voorraad

Embrio Spoelings

Embrio Spoelings en Inplantings

o Siektes – Voorkoming en Behandeling

Inentings, Doserings en Prosedures (aanteken lys)

Doserings en Inentings

Siektes, Beserings en Behandelings

o Gewigte en Prestasietoetsing

Weeglyste (aanteken lys)

Prestasietoetsdata (invoer dokumente)

Prestasietoetsresultate – alle fases, alle eienskappe

Gewigte en Toenames

Gewigte van Individuele Dier

Teelwaardes

Ander Eienskappe (Liggaamsmates, RTU mates, pelvismates,

bosluistellings, ens.)

o Dier Lyste en Getalle

Veegetalle (per kategorie met ekwivalente GVE en markwaardes)

Kuddelys (Per kapita)

Vergelyk die BeefPro Kuddelys met die INTERGIS Kuddelys

o Dier, Stamboom en Nageslag

Dieropsomming

Nageslag Opsomming – Koeie en Bulle

Stambome

Verwante diere

o Inspeksies en Seleksie

Inspeksielyste (aanteken lys)

Teelkuddeseleksie (met opsies om swak presteerders te merk)

Punting Verslag

o Veilings en Verkope

Veilingskatalogus

Verkope

Oordragte

Kansellasies

o Gebruiker Gedefinieerd

Dierdata

Kontakte en Adresse

o Administratiewe Verslae

Diere sonder Rekenaarnommers

Diere sonder Amptelike Prestasietoetsdata

Log van Leêrs en Verslae geskep

o Ander Verslae

Prosedures Verslag

Lyste van Kodes en Beskrywings

Bestuursgroep Lyste

DNA Profiel Aanvraag

Dagboek Inskrywings

o Gemiddeldes en Tendense (bereken gemiddeldes, ens. En vertoon tentense vir

enige groep diere vir enige eienskap)

• Bereken weegdatums vir prestasietoetsing

• Elektroniese data opname en -versending

o Elektroniese opname van diere se ID nommers en gewigte na/vanaf elektroniese skale

o Databasis populasie met data van INTERGIS/Logix en/of sekere vleisbeesbestuur

sagteware

o Stuur parings & KI data, geboortekennisgewings, oordragte, kansellasies en

prestasietoetsdata (gewigte, ens.) na SA Stamboek en LNR in die formaat soos deur

INTERGIS/Logix vereis

o Opname van rekenaarnommers en amptelike prestasietoetsdata (Fases A, B, C & D)

verskaf deur INTERGIS/Logix

o Opname van teelwaardes verskaf deur SA Stamboek en die LNR

o Stuur aanvraag vir DNA dienste (bv. ouerskap bepaling)

o Stuur data na SA Stamboek vir aanvraag van ‘n amptelike katalogus

o Stuur Fase C & D prestasietoets aansoekvorms na SA Stamboek en die LNR

o Stuur dierfotos na INTERGIS/Logix

o Stuur en opname van dierdata (bv. diere verkoop/aangekoop) na/van ander BeefPro

gebruikers

o Stuur geboortekennisgewings, gewigte, oordragte en kansellasies na BreedPlan

o Opname van rekenaarnommers en teelwaardes van BreedPlan

• Voorraad registers vir:

o Diere in kudde

o Doseermiddels en Entstowwe

o Medisyne

o Semen

o Embrios

o Ander Voorraad (lekke, voer, graan, ens.)

• Bestuurskalender en dagboek

o Volledige, geïntegreerde bestuurskalender wat opgestel kan word volgens jou eie

behoeftes (’n Uitstekende manier om jou kudde se bestuurstake te organiseer)

o Teken roetine en ad hoc bestuurstake aan

o Herinner u aan take wat gedoen moet word

• Adreslys

o Naam, posadres, tel-, sel- & faksno’s, e-pos adresse, ens.

o Druk adresetikette

o Handig vir gebruik met bemarking van diere, bestellings plaas en dienste aanvra

• Bereken inteelpersentasies vir moontlike parings

o Voorkom onbeplande inteling

• Uitgebreide datakontrolering funksies

o Waarskuwing indien ongeldige/waarskynlik foutiewe data ingelees word of as belangrike

data ontbreek

o Voorkom dat ongeldige/onvolledige data na Stamboek/LNR gestuur word, bv.:

Ongeldige ouer, gewig of toetsdatums

Ontbrekende rekenaarnommer

Ongeldige ouderdomsvariasie by toetsgroepe

• Rugsteun en herstel funksies, insluitende rugsteun herinnering

• Telingsbestuur module, naamlik GenePro, as ‘n addisionele, opsionele module

van BeefPro. Met hierdie sagteware, wat ten volle geïtegreer is met BeefPro, kan

jy die beste parings bepaal ter bereiking van die teeldoelwitte van jou kudde. Vir

meer inligting oor GenePro, besoek gerus die webwerf www.genepro.co.za.

• BeefCattleTrader is ‘n addisionele, opsionele module van BeefPro waarmee

BeefPro gebruikers GRATIS hul diere kan adverteer op die internet en waar

voornemende kopers kan gaan soek vir diere. Vir meer inligting aangaande

BeefCattleTrader, gaan na die webtuiste by www.beefcattletrader.com.

BESTUURS-, TELING- EN SELEKSIE INLIGTING

Die volgende is 'n opsomming van die bestuurs-, teling- en seleksie inligting wat

deur BeefPro verskaf word:

• Bestuurskalender en Dagboek:

o Self-pasgemaakte bestuurskalender

o Herinnerings (in BeefPro se dagboek) van die bestuursaktiwiteite wat uitgevoer moet

word

o Werklys van diere/aktiwiteit vir die aanteken van die betrokke data

• Animal Getalle en lyste:

o Aantal diere in die trop (per dier kategorie), insluitend grootvee-eenhede,

belastingwaardes, en markwaardes

o Aantal- en lyste van diere per kamp en/of plaas

• Stambome en Nageslagopsommings:

o Uitgebreide stambome (onbeperkte aantal generasies)

o Nageslagopsommings met aantalle en gemiddeldes vir alle eienskappe

o Verwantskappe van 'n spesifieke dier met ander diere

• Teling, Dragtigheid en Kalwing:

o Inteling berekening (huidige diere en beplande parings)

o Bepaal die beste parings (via GenePro, 'n opsionele module)

o Verse en koeie gereed vir teling

o Verse en koeie wat getoets moet word vir dragtigheid

o Verse en koeie wat dragtig is/nie dragtig is nie

o Tydperk dragtig

o Verwagte kalfdatums

o Dragtigheidspersentasies per teelgroep / bul / seisoen

o Verse en koeie naby kalwing

o Verse en koeie gekalf / nie gekalf

o Kalfpersentasies per teelgroep / bul / seisoen

o Persentasie kalwers lewendig gebore

• Reproduksie en kalwing:

o Ouderdom by eerste kalwing

o Ouderdom by laaste kalwing

o Eerste inter-kalwing periode

o Laaste inter-kalwing periode

o Gemiddelde inter-kalwing periode

o Dae sedert laaste kalwing

o Reproduksie indeks

o Geboortegewig verhouding

• Prestasietoetsing:

o Gewigte:

• Diere wat geweeg moet word

• Gewigstoenames en GDT vir enige tydperk

o Voorspeen-,Speen-, 12- en 18 maande Gewigte:

• 100 dae aangepaste gewig, GDO en -indeks

• 205 dag aangepaste gewig, GDO en -indeks

• Koeidoeltreffendheidsindeks

• Speengewig verhouding

• Persentasie kalwers gespeen

• Produksie per produktiewe jaar

• 365 dae aangepaste gewig, GDO en -indeks

• 540 dag aangepaste gewig, GDO en -indeks

o Sentrale-, Op-die-plaas en Voerkraal Toetse:

o Gewigstoename vir enig tydperk

o Gemiddelde daaglikse toename en -indeks

o Gemiddelde daaglikse toename per dag van die ouderdom en -indeks

o Voeromsetverhouding en -indeks (Fase C)

o Kleiberverhouding en -indeks

o Liggaamsmates:

• Aangepaste skrotumomvang

• Aangepaste skouerhoogte (of heuphoogte)

• Aangepaste liggaamsengte

• Lengte/hoogte verhouding

o Bosluisweerstand:

• Bosluisweerstandbiedendheid indeks (Fase D)

o Karkaseienskappe (RTU Metings):

• Binnespierse vet (marmering) persentasie en -indeks

• Karkas rooivleis persentasie en -indeks

• Spierpersentasie en -indeks

• Voorspelde kg rooivleis

o Pelvis Metings:

• Aangepaste pelvisopening grootte en -indeks

o Retensie van Nageslag (Geregistreerde / Stoet Kuddes):

• Getal en persentasie van die nageslag goedgekeur (per seks en die totaal)

• Algemeen:

o Gemiddeldes en tendense vir enige eienskap per groep en tydperk

TOEKOMSTIGE ONTWIKKELINGS

• Integrasie met “Pocket PC” rekenaars (met “Windows Mobile” bedryfstelsel)

• Integrasie met die LNR se weidingsbestuur program (Stock Manager)

WAAROM BeefPro?

BenguelaSoft BK se doel met die ontwikkeling van BeefPro is om alle vleisbeesboere

(kommersieel en stoet) behulpsaam te wees om hul kuddes se rekordhouding bestuur te

vergemaklik en meer doeltreffend te maak. In kort, om u, die boer, te help om meer wins te

maak. Daarom ons slagspreuk: BeefPro – Jou winsvennoot.

Die Diere-aantekening en -Verbetering groep van die LNR se Diereproduksieinstituut

is natuurlik ideaal geplaas om ‘n program te ontwikkel wat aan die

behoeftes van alle vleisbeesoere voldoen. Ons lig net ‘n paar aspekte uit:

• Die LNR se Diere-aantekening en -Verbetering groep het direkte toegang tot die

protokol, prosedures, berekeningsmetodes, korreksiefaktore en standaardwaardes

gebruik in prestasietoetsdata verwerkings.

• Die LNR se Diere-aantekening en -Verbetering groep doen deurlopend navorsing om

hierdie aspekte verder te ontwikkel en verfyn.

• Volgens wetgewing is sulke navorsingsresultate die LNR se intellektuele eiendom en mag

dit NIE aan ander instansies of persone beskikbaar gestel word nie. In effek beteken dit

dat BeefPro die enigste vleisbees sagteware pakket is wat se berekenings van indekse,

gekorrigeerde gewigte, ensovoorts presies dieselfde is as die amptelike verwerkings van

die Nasionale Vleisbeesverbeteringskema.

• Die LNR is lid van die “International Committee for Animal Recording” (ICAR) en is dus

op die voorpunt van internasionale ontwikkelinge (en lewer self waardevolle insette) met

betrekkining tot diere-aantekening, prestasietoetsing en teelwaarde beramings.

• Die LNR se Diere-aantekening en -Verbetering groep het 'n groot kapasiteit en wye

infrastruktuur (veral via ons streekkantore en tegniese personeel) wat ons in ‘n baie

gunstige posisie plaas vir landswye en selfs wêreldwye dienslewering vir ‘n program soos

BeefPro in terme van bemarking, installering, opleiding, kliënte-ondersteuning,

behoeftebepaling by gebruikers, ensovoorts.

IS BeefPro GESKIK VIR KOMMERSIËLE- EN STOETKUDDES?

Soos reeds genoem is BeefPro ewe geskik vir kommersiële- en stoetkuddes. Dit kan ewe goed

as ‘n onafhanklike vleisbees bestuursprogram gebruik word of as integrale deel van stoetteling

en/of prestasietoetsing deur SA Stamboek en die Nasionale Vleisbeesaantekening en -

Verbeteringskema van die LNR. Die meeste bestuursfunksies waarvoor BeefPro voorsiening

maak (byvoorbeeld koppeling van diere aan bestuursgroepe, parings & KI,

dragtigheidsondersoeke, kalwings, wegings, prestasietoetsing, siektes, beserings, behandelings,

aankope, verkope, uitskotte, vrektes, voorraadregisters, en reënval) geld vir alle beeste –

ongeag of dit stoet of kommersiële diere is. Slegs ‘n klein aantal van die funksies in BeefPro

wat direk verband hou met registrasie/stoetteling van diere (byvoorbeeld inspeksies en liniêre

klassifikasie) sal hoofsaaklik deur stoettelers gebruik word.

Wat prestasietoetsing betref, is BeefPro die enigste vleisbeesbestuur sagteware wat alle

prestasietoetsverwerkings doen presies soos dit deur SA Stamboek en die LNR se Nasionale

Vleisbeesaantekening en -Verbeteringskema gedoen word. Die meeste kommersiële

vleisbeesboere sal waarskynlik net belang stel om indeksverwerkings te doen van eienskappe

wat op sy koeie, kalwers en vervangingsverse gemeet word (byvoorbeeld, speengewigte van

alle kalwers en naspeengewigte van vervangingsverse). Slegs die enkele funkies in BeefPro wat

verband hou met groeitoetse van bulle (byvoorbeeld voerinnames, liggaamsmates en

ultrasoniese metings van karkaseienskappe) sal waarskynlik nie gebruik word deur kommersiële

vleisbeesboere nie.

Die enigste ander BeefPro funkies wat kommersiële vleisbeesboere wat nie lid is van die

Nasionale Vleisbeesaantekening en -Verbeteringskema van die LNR nie, nie sal gebruik nie, is

die funkies vir elektroniese dataversending na en -opname van die LNR.

BeefPro maak voorsiening dat die gebruiker die menu en sekere skermuitlegte kan opstel sodat

slegs die funksies en velde vertoon word wat hy/sy wil gebruik. Die gebruiker kan hierdie

opstelling te enige tyd verander soos behoeftes verander.

REKENAARVEREISTES

Minimum stelsel spesifikasies:

• IBM-versoenbare Pentium II of kragtiger rekenaar met:

o 128Mb of groter RAM (afhangende van Windows weergawe)

o 100Mb hardeskyf spasie

o Microsoft Windows 98, 2000, 2003, XP, NT, Vista of 7

Aanbevole stelsel spesifikasies:

• Pentium IV, 2GHz rekenaar met:

o 1 GIG RAM (vir Windows XP); 2 GIG RAM (vir Windows Vista)

o 100Mb hardeskyf spasie

o Microsoft Windows XP, Vista of 7

PRYS

Suid-Afrika:

BeefPro: R4 650 (BTW en posgeld ingesluit)

GenePro: R2 450 (BTW en posgeld ingesluit)

Let Wel: Lede van telersgenootskappe wat BeefPro onderskryf, kwalifiseer vir 5%

korting op BeefPro en betaal dus slegs R4 400.

Buiteland:

BeefPro: R4 250 of US$580 (BTW uitgesluit, posgeld ingesluit)

GenePro: R2 150 of US$290 (BTW uitgesluit, posgeld ingesluit)

Die prys sluit in:

• ’n CD met die program

• Data-oordrag van u kudde(s) se diere vanaf INTERGIS en/of sekere* plaas sagteware

• Lisensiefooi vir die 1ste jaar

• Sagteware opgraderings gedurende die 1ste jaar

• Gebruiker-ondersteuning vir die 1ste jaar

• Gedrukte “BeefPro Wegspring en Basiese Funksies Handleiding”

• Sakboekie vir aanteken van parings, kalwings, gewigte, ens.

• Posgeld en verpakking.

HOE OM BeefPro TE BESTEL

• Voltooi die ingeslote BeefPro bestelvorm met jou besonderhede.

• Betaal die toepaslike bedrag in die BenguelaSoft BK rekening en verkry die bewys van

betaling. (Die bankbesonderhede, ensovoorts is op die bestelvorm). Maak asseblief seker

dat jy jou naam (soos op die bestelvorm) as verwysing invul wanneer jy die betaling

doen.

• Faks of e-pos die voltooide bestelvorm en bewys van betaling na die faksnommer/e-pos

adres op die bestelvorm. Indien jy per tjek wil betaal, stuur asseblief die die voltooide

bestelvorm en tjek na die posadres op die bestelvorm.

• ‘n CD met jou BeefPro sagteware, dekkingsbrief, BeefPro handleiding, INTERGIS data

(waar topaslik), ensovoorts sal binne drie dae nadat die bestelling en bewys van betaling

ontvang is, gestuur word na die posadres op die bestelvorm. Indien dit nie na daardie

adres gestuur moet word nie, verskaf asseblief alternatiewe instruksies onder-aan die

bestelvorm.

• Installering van jou BeefPro op jou rekenaar en die intrek van jou kudde se data (waar

toepaslik) is maklik met die stap-vir-stap handleiding. Indien jy enige hulp benodig,

skakel asseblief met jou plaaslike BeefPro agent.

LISENSIEFOOI (verpligtend)

Lisensiefooi per program per jaar:

Suid-Afrika: R625 (BTW ingesluit)

Buiteland: R570 of US$80 (BTW uitgesluit)

Die fooi sluit hernuwing van gebruikerstoegang, alle sagteware opgraderings en gratis*

gebruikersondersteuning in.

MEER INLIGTING

PROJEKLEIER:

KANTOOR NAAM TELEFOON SEL E-POS

Irene Leslie Bergh 012 672 9145 082 801 2026 leslie@arc.agric.za

AGENTE:

Bloemfontein Bernard Burger 051 410 0900 082 965 7603 bernard@studbook.co.za

Bethlehem Martiens Aveling 083 309 7355 aveling@telkomsa.net

Cedara Vacant*

Port Elizabeth Sakkie van der Merwe 041 486 1760 082 537 1487 sakkie@arc.agric.za

Potchefstroom Johan de Jager 083 305 1042 jjager@arc.agric.za

Stellenbosch Tinus Viljoen 021 809 3327 072 470 8386 viljoent@arc.agric.za

Vryburg Dolf Cloete 082 660 3266 dolf@studbook.co.za

* BeefPro gebruikers in KZN word tans bedien deur Leslie Bergh, Johan de Jager & Martiens Aveling

Webwerf: www.beefpro.net

BeefPro

TM

Professionele Vleisbeesbestuur Sagteware

Jou winsvennoot

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!