01.05.2013 Views

(1) Hoof Verkeersdienste (2) Klerk ENavis

(1) Hoof Verkeersdienste (2) Klerk ENavis

(1) Hoof Verkeersdienste (2) Klerk ENavis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand,

gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing.

Bergrivier Munisipaliteit, met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer een uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die volgende vakatures

en aansoeke word ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum posvereistes voldoen.

1. BESTUURDER: MENSLIKE HULPBRONDIENSTE

DIREKTORAAT: ADMINISTRATIEWE DIENSTE

(Standplaas Piketberg, tensy anders gemeld)

Posvereistes: ∙Graad of Hoër Diploma: Menslike Hulpbronbestuur ∙Geldige Kode B Bestuurderslisensie ∙Bevoegdheid in ten minste

twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap (Lees, praat, skryf) ∙Goeie toesighouding, bestuur, menslike verhoudings,

interpersoonlike en kommunikasie vaardighede ∙Vermoë om aandag aan detail te gee ∙Hoë vlak van verantwoordelikheid

∙Vermoë om onder druk te werk ∙Vermoë om konfliksituasies te hanteer ∙Vyf jaar toepaslike ervaring.

Sleutel prestasie areas: Beplan, lei en rig die menslike hulpbronne funksie van die munisipaliteit deur middel van die ontwerp,

ontwikkeling en belyning van beleide, stelsels en kontroles; leiding van kritiese menslike hulpbronne intervensies, aansoeke en

uitkomste en die verskaffing van strategiese advies oor die sending kritiese inisiatiewe met betrekking tot die ontwikkeling van

menslike hulpbronne ontwikkeling gemik op die ondersteuning van die vervulling van die munisipaliteit se sleutel prestasie-areas en

dienslewering doelwitte

Salaris: R 315 180-00 per jaar (T16 van ‘n Kategorie 3 Plaaslike Owerheid) plus ‘n vervoertoelaag (650 @ AA Tarief)

Diensaanvaarding: 1 Julie 2013 of so spoedig moontlik

Navrae: Mnr JWA Kotzee by (022) 913 6000

1. HOOF: VERKEERSDIENSTE

DIREKTORAAT: GEMEENSKAPSDIENSTE

(Standplaas Piketberg, tensy anders gemeld)

Posvereistes: ∙Graad 12 ∙Finale Diploma vir Verkeersbeamptes (3 Jaar Diploma)/Graad in Verkeer Bestuur of gelykwaardige

kwalifikasie ∙Geldige Bestuurderslisensie Kode A en EC ∙Ondersoeker van voertuie Graad A ∙Toetsbeampte vir bestuurderslisensies

Graad A ∙Rekenaargeletterdheid ∙Vermoë om in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap te kommunikeer

∙Bestuur, administratiewe en organisatoriese vaardighede ∙Interpersoonlike vaardighede ∙Professionele bevoegheid ∙Bereidwilligheid

om oortyd en ongereelde ure te werk ∙Grondige kennis van alle relevante wetgewing ∙Vyf jaar toepaslike ervaring.

Sleutel prestasie areas: Bestuur aktiwiteite wat verband hou met die lewering van verkeersverwante wetstoepassingsdiens

∙Bestuur aktiwtiteite wat verband hou met die lewering van dienste ten opsigte van padveiligheid, padtekens en padmerke

∙Bestuur aktiwiteite wat verband hou met motorvoertuigregistrasie, -lisensiering en die toets van voertuie vir padwaardigheid ∙

Bestuur aktiwiteite wat verband hou met leerlinglisensies en professionele bestuurspermitte ∙Bestuur aktiwiteite wat verband hou met

regs- en hofprosedure ∙Bestuur aktiwiteite wat verband hou met administratiewe personeel ∙Bestuur aktiwiteite wat verband hou met

die lewering van ‘n munisipale wetstoepassings verordening diens ∙Bestuur aktiwiteite wat verband hou met gevaarlike situasies op

ongeluks- of ramptonele

Salaris: R 242 820-00 per jaar (T14 van ‘n Kategorie 3 Plaaslike Owerheid) plus ‘n vervoertoelaag (650 @ AA Tarief)

Diensaanvaarding: 1 Junie 2013 of so spoedig moontlik

Navrae: Mnr S Swartz by (022) 913 6000

2. KLERK: E-NAVIS (PORTERVILLE)

Posvereistes: Graad 12 ∙Rekenaargeletterd (MS Office, NATIS) ∙Bevoegdheid in ten minste twee van die amptelike tale

van die Wes-Kaap (Lees, skryf en praat) ∙Goeie menslike verhoudings, interpersoonlike en kommunikasie vaardighede ∙Aandag aan

detail ∙Hoë vlak van verantwoordelikheid ∙Vermoë om onder druk te werk ∙Een jaar toepaslike ervaring.

Sleutel prestasie areas: Verrig bepaalde administratiewe take wat verband hou met die prosessering van

voertuig/bestuurderslisensiering en registrasie aansoeke en betaling, rekonsiliasie van kontant transaksies, vaslegging en depositos

en voorsiening van inligting en/of riglyne oor prosedurele vereistes aan die publiek ten einde te verseker dat kliëntvereistes spoedig

en professioneel aandag geniet ooreenkomstig neergelegde departementele riglyne en prosedures

Salaris: R 96 288-00 per jaar (T7 van ‘n Kategorie 3 Plaaslike Owerheid)

Diensaanvaarding: 1 Junie 2013 of so spoedig moontlik

Navrae: Mnr S Swartz by (022) 913 6000

ALGEMEEN:

1. ’n Diensbonus gelykstaande aan een maand se salaris is, waar van toepassing, betaalbaar en word aangevul deur die normale voordele

van toepassing op die Munisipaliteit, met inbegrip van ’n behuisingstoelae vir huiseienaars, onderhewig aan sekere voorwaardes.

2. Die Munisipaliteit is ’n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming.

3. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.

4. Alle aanstellings is onderwerpe aan Polisie klaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming verleen dat dit verkry mag word.

5. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie van die dokumentasie hieronder vergesel word nie, sal nie oorweeg word nie.

6. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien ‘n aansoeker binne 6 weke na die sluitingsdatum nog geen

terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.

7. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is ontoelaatbaar

en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.

8. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd- en bystanddiens te

verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis.

9. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan ’n sekerheidsklaring, en daar sal ook van aansoekers verwag word om ’n onderhoud- en

evalueringsproses te deurloop, en waar van toepassing, ’n vaktoets af te lê.

’n Dekbrief met vermelding van ten minste drie kontakbare verwysings, vergesel van die voltooide voorgeskrewe aansoekvorm

(op aanvraag verkrygbaar by Tel: 022 913 6000 of op die munisipaliteit se webwerf by www.bergmun.org.za),‘n Curriculum Vitae

(maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie sertifikate, identiteitsdokument en bestuurderslisensie moet by die

Munisipale Kantore, Piketberg ingedien word of kan gepos word na Posbus 60, Piketberg, 7320 vir die aandag van Mnr J Cloete

(Menslike Hulpbronbestuur), om hom te bereik nie later nie as die sluitingsdatum. Geen fakse of elektroniese pos sal aanvaar word nie.

SLUITINGSDATUM VIR ALLE AANSOEKE : 15:30 OP VRYDAG, 19 APRIL 2013

ADV. HANLIE LINDE KERKSTRAAT 13

MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60

PIKETBERG

MK38/2013 7320

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!