06.05.2013 Views

Hoof Strategiese Dienste en LED.pdf

Hoof Strategiese Dienste en LED.pdf

Hoof Strategiese Dienste en LED.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei,

sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing

Bergrivier Munisipaliteit, met sy hoofkantoor in Piketberg en ongeveer 1 uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor

die volgende vakature en aansoeke word ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum

posvereistes voldoen

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER

1. STRATEGIESE BESTUURDER

(Permanente prestasiegebaseerde indiensnemingkontrak) (PIKETBERG)

SLEUTELPRESTASIEAREAS

• Ontwikkeling, byhou en implementering van die Geintegreerde Ontwikkelingsplan (GOP)

soos voorgeskryf deur die Wet op Munisipale Stelsel, 2000;

• Bestuur, optrek en koördinering van die Prestasiebestuurstelsel, insluitend die SDBIP;

• Bring alle programme, projekte en aktiwiteite van die Raad in lyn met die GOP, begroting

en die SDBIP;

• Ontwikkel ‘n Geintegreerde Strategiese Beplanningsraamwerk vir die munisipaliteit vir die

volgende 10 jaar;

• Bied strategiese ondersteuning aan die Munisipale Bestuurder en die Bestuurspan in aspekte

van strategiese bestuur en organisatoriese ontwikkeling;

• Koördineer wykskomitees en hul verslaglewering;

• Stel die Jaarverslag en Oorsigverslag saam;

• Kliëntediens satisfaksie metings;

• Interregeringskakeling

POSVEREISTES

• Toepaslike tersiêre kwalifikasie of gelykwaardig met toepaslike ervaring van die sleutel

prestasie areas

• Geldige Kode EB-rybewys;

• Rekenaargeletterdheid (Word, Excel, Outlook, Power Point);

• Vermoë om vlot in ten minste twee van die drie amptelike tale van die Wes-Kaap te

kommunikeer (Afrikaans, Engels, Xhosa).

Ondervinding van die onderstaande prestasie areas sal u aansoek versterk:

• Ontwikkel en bestuur die Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelingstrategie;

• Ontwikkel Toerismestrategie en Sentrale Sake-distriksinisiatiewe, met inbegrip van landelike

inisiatiewe;

• Koördineer en dryf eksterne befondsing;

• Onderhou interregerings- en internasionale betrekkinge;

• Koördineer Biodiversiteitstrategieë en projekte

Salaris: R259 824 per jaar (posvlak 3 van ‘n Graad 9 Plaaslike Owerheid);

Vervoertoelaag (650 km @ AA-tarief) (totale pakket R 457 155.20)

(Salaris onderhewig aan TASK-posevalueringsuitslae).

NAVRAE: Me C LIEBENBERG by (022) 913 1126

2. HOOF: STRATEGIESE DIENSTE

(Permanente prestasiegebaseerde indiensnemingkontrak) (PIKETBERG)

SLEUTELPRESTASIEAREAS

• Ontwikkel en bestuur die Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelingstrategie;

• Ontwikkel Toerismestrategie en Sentrale Sake-distriksinisiatiewe, met inbegrip van landelike

inisiatiewe;

• Koördineer en dryf eksterne befondsing;

• Koördineer Biodiversiteitstrategieë en projekte

POSVEREISTES

• Toepaslike tersiêre kwalifikasie of gelykwaardig met toepaslike ervaring van die sleutel

prestasie areas

• Geldige Kode EB-rybewys;

• Rekenaargeletterdheid (Word, Excel, Outlook, Power Point);

• Vermoë om vlot in ten minste twee van die drie amptelike tale van die Wes-Kaap te

kommunikeer (Afrikaans, Engels, Xhosa).

AANBEVELINGS

• Onderhou interregerings- en internasionale betrekkinge;

• GOP en SDBIP, prestasiebestuur, jaarverslag, wykskomitee inisiatiewe

• Regering of munisipale ondervinding

Salaris: R207 876 per jaar (posvlak 5 van ‘n Graad 9 Plaaslike Owerheid);

Vervoertoelaag (650 km @ AA-tarief) (totale pakket R 369 259.00)

(Salaris onderhewig aan TASK-posevalueringsuitslae).

NAVRAE: Me C LIEBENBERG by (022) 913 1126

ALGEMEEN:

1. ’n Diensbonus gelykstaande aan een maand se salaris is, waar van toepassing, betaalbaar

en word aangevul deur die normale voordele van toepassing op die Munisipaliteit, met

inbegrip van ’n behuisingstoelae vir huiseienaars, onderhewig aan sekere voorwaardes.

2. Die Munisipaliteit is ’n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet

op Gelyke Indiensneming.

3. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.

4. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie van die dokumentasie hieronder

vergesel word nie, sal nie oorweeg word nie.

5. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien ‘n aansoeker binne

6 weke na die sluitingsdatum nog geen terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat

die aansoek onsuksesvol was.

6. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige

personeellid van die Munisipaliteit, is ontoelaatbaar en sal aansoekers onmiddellik

diskwalifiseer.

7. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs

verwag word om oortyd- en bystanddiens te verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele

van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis.

8. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan ’n sekerheidsklaring, en daar sal ook van

aansoekers verwag word om ’n onderhoud- en evalueringsproses te deurloop, en waar van

toepassing, ’n vaktoets af te lê.

’n Dekbrief met vermelding van ten minste 3 kontakbare verwysings, vergesel van die voltooide

voorgeskrewe aansoekvorm (op aanvraag verkrygbaar by Tel: 022 9131126 of die munisipaliteit se

webwerf by www.bergmun.org.za),‘n Curriculum Vitae (maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde

afskrifte van die nodige kwalifikasie sertifikate, moet by die Munisipale Kantore, Piketberg

ingedien word of kan gepos word na Posbus 60, Piketberg, 7320 vir die aandag van

Mnr J Cloete, om hom te bereik nie later nie as die sluitingsdatum.

Geen fakse of elektroniese pos sal aanvaar word nie.

*KANDIDATE WAT IN MAART 2011 AANSOEK GEDOEN HET VIR DIE

VAKATURE, STRATEGIESE BESTUURDER, SE AANSOEKE SAL HEROORWEEG WORD.

SLUITINGSDATUM VIR ALLE AANSOEKE : 15:30 OP VRYDAG 10 JUNIE 2011

MUNISIPALE KANTORE E C LIEBENBERG

KERKSTRAAT 13 MUNISIPALE BESTUURDER

POSBUS 60

PIKETBERG

7320 MK 51/2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!