Pyle in die Hand van die Held - Kanaan Ministries
Pyle in die Hand van die Held - Kanaan Ministries
Pyle in die Hand van die Held - Kanaan Ministries
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
3. Droefheid

Indien jy empatie het met jou kind se verlies, pyn of mislukking, kan hulle die

realiteit van die verlies in die gesig kyk en dan daaroor droefheid toon en laat

gaan wat ookal so gewaardeer was en nou weg is. Voorbeeld:

• Laat gaan die begeerte om te wou wen

• Laat gaan ‘n verlore liefde

• Om in nederigheid te aanvaar dat hulle nie ‘n sekere talent het wat hulle

graag wou gehad het nie.

Mattheus 5:4 –“ 4 Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.”

4. Probleem-oplossing en ontleding

Ons moet nou leer hoekom ons misluk het en ons moet weer probeer. Ontleding

behels om uit te vind wat ons verkeerd gedoen het, dit reg te maak sover

moontlik en om in alle gevalle aan te beweeg. Ontleding bou volharding en

bereik mikpunte.

In verhoudings, beteken probleem-oplossing vergifnis en versoening, bv.

konfronteer, vergewe en rekonsilieer. Op die gebied van prestasie is dit “om

weer op die perd te klim en te ry”.

VERSKILLENDE STADIUMS VAN KINDSKAP

1. BABA-STADIUM

Verlies is nie iets wat babas moet leer nie – hulle word daarin gebore.

Hulle word gebore, afgeskei van liefde en waarheid; hulle het geen

liefde en sekuriteit binne hulself nie. Realiteit is daar vanaf dag

een. Skeiding is ‘n realiteit, omdat hulle nie liefde geinternaliseer

het nie. Die honger en behoefte toestande van babas is so

oorweldigend, dat hulle omvorm moet word deur gemak en liefde.

Jy moet eers hul behoeftes bevredig en hulle gemaklik maak.

Babas word gebore, afgesny van liefde en nie in staat om

verantwoordelikheid te neem nie.

34