01.05.2013 Views

VERSOEK VIR SIELESORG TERAPIE - Kanaan Ministries

VERSOEK VIR SIELESORG TERAPIE - Kanaan Ministries

VERSOEK VIR SIELESORG TERAPIE - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VERSOEK VIR SIELESORG TERAPIE

NAAM: ___________________________________ DATUM: _____________

KERK: ___________________________________

PERSOONLIKE INLIGTING:

Die volgende inligting wat deel sal word van jou vertroulike lêer, sal die

bedieningsspan help om helder te fokus op dié areas waarop jy begeer om te

werk in bediening. Antwoord asseblief elke vraag so volledig en omsigtig as

moontlik:

Naam ____________________________ Huis: _________________

Werk:

Sel: __________________

Geboortedatum: ____________________ Manlik: Vroulik:

Huweliksstatus: Enkel: Getroud: Verwyderd: Geskei:

Wewenaar/weduwee: Weer getroud:

Woon tans by Ouers: Huweliksmaat Alleen: Ander:

Beroep: ___________________________

Jou Persoonlike Doel in die Lewe: _____________________________________

FAMILIE AGTERGROND:

Biologiese Ouers: Getroud: Verwyderd: Geskei:

Evalueer jou Ouers se huwelik: Ongelukkig: Gemiddeld: Gelukkig:

Baie gelukkig:

Indien hulle Geskei of Verwyderd is, hoe oud was jy toe dit gebeur het? ____

Vader het weer getrou toe jy ______ oud was.

Moeder het weer getrou toe jy ______ oud was.

Jy het gebly by: Moeder: Vader: Ander Familielid:

Watter soort verhouding het jy/het gehad met jou Ouers/Stiefouers? __________

Vader oorlede? Ja: Nee: Hoe oud was jy toe? ___________

Moeder oorlede? Ja: Nee: Hoe oud was jy toe? ___________

1

OPVOEDKUNDIGE AGTERGROND:

Omkring die laaste jaar wat op skool voltooi is:

Graad Skool Hoërskool Kollege Universiteit

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 1 2 3 4 5 6+ 1 2 3 4 5 6+

Grade? _____________________________________________________

Ander Opleiding / Spesiale rigting _________________________________

HUWELIKS AGTERGROND:

Naam van huweliksmaat ________________________ Beroep: ____________

Is jou huweliksmaat gewillig tot deelname aan die Bediening?

Ja: Nee: Onseker:

Was julle al ooit uitmekaar? Ja: Nee: Datum: ___________________

Huwelik: Verskaf asb. die volgende inligting aangaande jou huwelik/e:

Datum

getroud

Jou

ouderdom

toe.

Maat se

ouderdom

Toe.

Maat se

naam

Tydperk

getroud

Rede vir

beëindiging

Kinders: Verskaf asb. die volgende inligting oor jou kinders. (Dui ook aan of

daar enige buite-egtelike kinders was, asook miskrame).

Naam Ouderdom Geslag Uit

watter

huwelik?

Self

onderhoudend?

Getroud? Leef

nog?

Ouderdom

tydens en

oorsaak van

dood?

2

MEDIESE / BERADINGS AGTERGROND:

Fisiese probleme / Gebreke wat Mediese/fisiese sorg vereis

Ontvang jy huidiglik enige mediese behandeling?

Ja: Nee: Waarvoor? _________________________________________

Het jy al enige ‘dwelmmiddels’ gebruik vir iets anders as mediese doeleindes?

Ja: Nee: Noem die name daarvan? _____________________________

Wanneer: _________________________

Was jy al ooit voorheen vir berading/terapie/geestesversorging? Ja: Nee:

Datum: _____________________ By wie? ____________________________

Rede ___________________________________________________________

Moes jy al voorheen medies voorgeskrewe middels gebruik vir emosionele

redes? Ja: Nee:

Datum: _____________________ Deur wie? __________________________

Indien die Beradingsspan / Berader voel dat dit vir jou die beste sal wees om ‘n

fisiese ondersoek by ‘n dokter te ontvang voor Bediening, sal jy instem daartoe?

Ja: Nee:

GEESTELIKE / GODSDIENSTIGE AGTERGROND:

Het jy al ‘n Oorgawe gemaak aan Jesus Christus as jou Persoonlike Heer en

Verlosser? Ja: Nee: Wanneer? ______________________________

Vertel asseblief wat gebeur het? ______________________________________

Is jy al in water gedoop? Ja: Nee: Wanneer: ______________________

Het jy die doping met die Heilige Gees ontvang? Ja: Nee: Wanneer?____

Het daardie doping gepaard gegaan met Spreek in Tale? Ja: Nee:

Beskryf jou huidige verhouding met die Here? ___________________________

Noem asseblief alle vorige Kerk Affiliasies waarby jy betrokke was?

1. ______________________________

2. ______________________________

3. ______________________________

4. ______________________________

3

WAT HET JOU SOVER GEBRING OM OP HIERDIE TYDSTIP BEDIENING TE

SOEK?

Moontlike redes:

Misbruik Finansieël/wetlik Selfbeskouing/Perfeksionisme

Verslawing/

Kompulsief Hartseer/verlies Seksueel/Bloedskande

Woede/

Aggressie Ouers/Gesin Geestelik/Waardes

Depressie/ Voorhuweliks/

Selfmoord Huwelik Spanning/angs

Vrees/fobie Verhouding/ Beroeps/Opvoedkundig

Eensaamheid

Opmerkings: ______________________________________________________

JOU MIKPUNTE MET SIELESORG TERAPIE:

Beskryf asseblief watter verandering/e jy graag in jou lewe en verhoudings wil

maak d.m.v. hierdie bediening?

GESLAGTELIKE PATRONE VRAESTEL:

DOEL:

Die doel van hierdie vraestel is om jou te help om voorgeslagtelike sondes,

vloeke en negatiewe patrone wat in jou pad mag staan, te identifiseer, sowel as

daardie areas in jou erfenis of in jou eie lewe wat moontlike openinge vir

demoniese oppressie mag wees. Vul dit asseblief so eerlik en volledig in as

moontlik.

Algemene Vrae:

Uit watter land/e kom jou Voorgeslagte? ________________________________

Wat is die Etniese Agtergronde van jou Voorgeslagte? _____________________

4

Wat is die Kerk agtergronde van jou Voorgeslagte? _______________________

Waar in Suid Afrika was jou voorgeslagte hoofsaaklik woonagtig? ____________

Is dit moontlik dat hulle gekoppel was aan Slawerny, bv. eienaars van slawe,

handelaars of self slawe? Ja: Nee:

Is dit moontlik dat hulle betrokke kon wees in Onregverdige Besigheidspraktyke?

Ja: Nee:

Op ‘n skaal van 1 – 10, dui aan hoeveel elke ouer jou liefgehad het. Gee ook

voorbeelde van hoe hulle hul liefde aan jou gewys het?

Moeder: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10. _________________________________________

Vader: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10. __________________________________________

Noem die belangrikste sake in jou lewe waaraan jy en God op die oomblik werk?

PATRONE IN DIE FAMILIE:

Let op watter van die volgende patrone algemeen voorkom in jou

onmiddellike of groter familie? [Let wel: Jou groter familie sluit in ooms,

tantes, niggies, nefies, ens.]

Gebrek aan intimiteit in huwelik Gebrek aan kommunikasie in huwelik

Vroue oorheers mans Afgodery (sport, skoonheid, ens.)

Familie geheime Bloedskande

Seksuele ongeregtighede Buite-egtelike kinders

Misvorming (fisies & verstandelik) Gebrek aan kommunikasie tussen

ouers en kinders

Kinders word verafgod Kinders word nie waardeer

Die meeste familielede is gered Die meeste familielede is nie gered

5

1. WAARSêERY

VRAELYS

Ontdekking van verborge kennis; fortuinvertellery; sien komende gebuere.

BETROKKENHEID

Astrologie

Bloed/hare/speeksel analise (toormetodes)

Tarotkaarte

Mesdraai

Handpalm lees

Grafologie (ontleed handskrif)

Waarsê met stok/pendulum (Hosea 4:12)

Kristalbal

Vorige lewe lees

Teeblaar / koffiekoppie lees

Karakterontleding

Fortuinkoekies (by Chinese restaurante)

Draai appelstingel

Wens wanneer ster skiet

Wensbeentjie

Wensfonteine

Lesing van ingewande

Fortuinvertel met ‘n septer

Troukoek onder die kussing

Krap name uit om toekomstige huweliksmaat te soek

Blaas verjaardagkersies en wens

Dolosgooi

2. HEKSERY EN MAGIE

VOORGESLAGTE

SELF

Heksery: Manipulasie, intimidasie, dominering van bonatuurlike magte vir eie

voordeel.

Magie: Sluit in boeke daaroor of enige verwante onderwerp.

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Wit magie, nl:

• herskrywe name op papier en verbrand as op papier

• uitroep van name in vier hoeke van vertrek

• kyk in die spieël om middernag

• bioritmes met maan (Deut. 4:19)

• hoender wensbeentjies

• kettingbriewe

• blaas vratjies na die maan of plant dit in ‘n

aartappelplant

6

• towerbrousels/kruie/poeiers

• Maleise magie (Slamaaiers)

• Naels / hare geplant om bose geeste/okkulte gebeure

stop te sit

• Slaan penne in op die hoeke van ‘n erf om bose

geeste weg te hou

Swart, rooi, neutrale magie

Vervloekings (ede)

Vuurloop

Satanisme

Heksery (kan manifesteer as maagpyn, naarheid, ens.)

Toordokter (raadpleging, medisyne, gelukbringers, ens.)

Voedoe

Muti

As

Towerspreuke, vloeke (gebruik ook simbole)

Oproepinge

Towery

Verstandsbeheer en Telepatie (manipuleer & beheer ander)

Teistering d.m.v. psigiese metodes

Buikspraak (nie blote poppespel)

Bose gedagtes

Waterwysery

Begrawe voorwerpe

Begraafplaas ervaringe

Voorvader aanbidding

Voorwerpe aan boom vasgekap

Voorwerpe in see/rivier/dam gegooi

Afgodery

Wierook brand

Snye en brandplekke aan liggaam

Haarstyle (Punk & bokstert, duiwelstert)

Verpesting deur psigiese kragte

3. SPIRITISME

A. Spiritisme en verwante bedrywe, insluitende psigiese verskynsels,

kontak met die dooies en reinkarnasie.

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Séances / ‘Trances’

Materialisasie (Fisiese verskyning van demone tydens

séances)

‘Trompet praat’ (medium se demoniese spreekwyse)

Voorwerpe verskyn in die lug

Geestes klop (demone antwoord deur klop)

Geestes fotografie (medrium laat toe dat dooies verskyn deur

familiêre of familiale geeste)

7

Verbeeldingsmaatjie & ontsnappings hulp

Outomatiese handskrif

Glasie glasie

Geestes leiers (Saint, ens.)

Ouija bord

Tafelklop

Telekinesis (laat voorwerp beweeg/stop sonder aan te raak)

Konsultasie met ‘n

• medium

• psigiese geneser

• heldersiener

• familiêre gees

Reinkarnasie (insluitende dé ja vu)

Astrale reise (Pred. 12:6 – silwer koord)

Psigiese ervarings of gawes (lees tyd met verstand)

Psigiese verskynsel (verbeeldingsmaatjie)

Psigo-kinesis (steek vure aan, laat ligte blaas, ens.)

Poltergeist (raserige spook)

Psigometrie (kontakpunt, bv. armband, ens.)

Stigmata (wonde van Jesus, bloed, ens.)

Nie-Christelike uitdrywing (insl. ‘Rescue circles’)

Wetenskapfiksie

Levitasie (persoon beweeg bokant grond)

Verwante literatuur (Edgar Cayce, Lobsang Rampa, ens.)

Santeria (organisasie)

Astara (organisasie)

B. ESP (ekstra-sensoriese persepsie)

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Telepatie (weet iemand anders se gedagtes)

Met die helm gebore

Visionêre drome of profetiese insig, NIE van die Heilige

Gees, bv.

• Jeanne Dixon

• Nostradamus

Heldersiendheid (irrasionele diagnose van siekte), bv.

• konsentrasie

• kristalbal staar

• aanraking met die hand

Pendulum / stok (kurk / haar aan haar gebind / garedraad om

baba se geslag te bepaal)

8

4. VALS GODSDIENSTE / KULTUSGROEPE

A. Mistisisme: ‘n Geloof dat die mens geestelike waarheid kan verkry

deur intuisie met behulp van vaste meditasie, apart van menslike

rede.

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Sien demone

Hoor demone

Demone teister jou

Glo nie in demone

Transendentale Meditasie (konsentrasie – beweeg na hoër

vlakke)

Oosterse vorme van meditasie

Joga (Kundalini krag)

Reiki

Eckankar (sielsreise)

Shiahatsu

Gevegskunste, soos:

• Karate

• Judo

• Kung Fu

• Ninja

• Maya kiri

• Ander

I Ching (okkulte handboek)

Hipnose (Deut. 18:10,11; Rom. 6:16)

Nuwe Era

Ikebana blommerangskikking

Bonsai boompies

Wierook brand

Verstandsuitbreiding na hoër bewustheid deur:

• dwelms

• musiek

• verstandsuitbreidings tegnieke

• meditasie

ALTERNATIEWE MEDISYNE:

Baie navorsing is al gedoen wat bewys het dat hierdie metodes wetenskaplik

bewys kan word.

Dit is BAIE belangrik om te weet wat die bron van krag is wat gebruik word. Die

persoon wat die tegniek gebruik moet wedergebore wees. Jy moet onderskei

tussen wetenskaplik en okkultiese metodes.

Akupunktuur

Chiropraktyke

Homeopatie

Aromaterapie

Refleksiologie

Kinesiologie

9

B. Kultusgroepe, meta-fisika, vals godsdienste en verwante literatuur

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Mormonisme

Rosekruisers

Jehova Getuies

Swedenborgianisme (Kerk van die Nuwe Jerusalem)

The Way International (Die Christen Opvoedkunde

Vereniging)

Bahai

Scientology (L. Ron Hubbert)

Herbert Armstrong & the Worlwide Church of God (Plain

Truth Magazine)

Moonies

Ou / Nuwe Apostoliese kerk

Hare Krishna

Christian Science

Boeddhisme

Children of God

Zen

New Thought

Islam

Unity School of Christianity

Hindoeisme

Spiritual Frontiers Fellowship

Sewendaagse Adventiste

Swart Moslem kerk

Christadelphians

Indiese Okkulte Rituele

Rastafariërs

Lerings van enige ghoeroe

Ander:

Vrymesselary

Ossewa Brandwag

C. GEHEIME ORGANISASIES (Vereis bloed-eed met organisasie of

persoon/e)

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

10

Afrikaner Broederbond / Broederbond

Hitler / Nazi Beweging / SS

Fraternity

Sorority

Ku Klux Klan

Satanisme

• Orde van Duisternis

• Die Broederskap

• Die Broederskap van Ram

• Seuns van satan

• Die Orde / tempel van Set

• Ander

Eastern Star

Ridders van Columbus

Rainbow Girls

Valslik gesweer (Sag. 5:1-4)

Kinderbendes

D. NIE-GEHEIME ORGANISASIES (Vereis onbybelse belofte / eed /

lojaliteit)

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Klubs

Bendes, bv:

* Motorfiets bendes

Humanistiese organisasies, bv:

• Vredesbeweging

• Groen beweging

• Feministiese Beweging

• Kommunistiese Party

• Ander

E. ANDER OKKULTE BETROKKENHEID

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

3-D prente

Lerings / Literatuur oor VVO’s of verwante onderwerpe, bv.:

• ‘Chariots of the gods’ deur Erik von Danieken

Bygelowe, bv.:

• No. 13

• Swart kat

• Kraai

• Soutpot wat omval

• Troukoek onder kussing

• Sambreel in die huis oopmaak

• Gelukbringers

• ander

Hallusinasies

11

Nagmerries

Kyk Wetenskapfiksie/gruwelflieks

Sataniese films, bv:

• Star wars

• The omen

• Rosemary’s baby

• Bridie Murphy

• The Believers

• Angel heart

• Ouija board

• The serpent and the rainbow

• Ander

Verwante literatuur, bv.:

• Linda Goodman (sun signs)

• God calling

• Norman Vincent Peale

• Jonathan Livingstone Seagull

• Ander

Juwele (Deut. 7:25, 25)

• zodiac gelukbringers

• vredestekens

• mane / sterre

• griekse gode

• egiptiese kewer

• boeddhistiese / heiliges (gelukbringers)

• ankh (kruis van lewe)

• perdeskoene

• drake (teken van satan)

• leprechaun se staf (kabouter se krom staf)

• hindoe afgode

• ander

Oosterse voorwerpe, bv:

• kuns

• tapyte

• beeldjies

• ander

Folklore

Besoek aan heidense tempels / plekke van aanbidding

(2 Kon. 5:18)

Besoek aan begraafplase, bv.:

• Indiese “heilige manne”

• ander

Aanbid kerk / mense / leier i.p.v. God (Jer. 17:5,6) – vertrou

op vlees

Tradisie, bv:

• kerktoe gaan

• nagmaal hou

• ander

12

Rituele, bv:

• kerse

• wierook

• ander

Veroordeling (persoon moet werk / betaal vir vergifnis)

5. SEKSUELE ONGEREGTIGHEDE

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Seksuele verhouding met teenoorgestelde geslag buite die

huwelik

Vingerseks

Ontbloting

Orale en anale seks

Lesbianisme en homoseksualisme

Transvestisme

Voorhuwelikse seks

Buite-egtelike kinders (Deut. 23:2)

Bloedskande

Verkragting

Seks met demone (manifesteer in drome)

Pedofilie (seksuele aangetrokkenheid tot kinders)

Bestialiteit (verdierliking, seks met diere)

Pornografie

Sadisme (seksuele plesier deur toedien van pyn /

verstandelike lyding op iemand anders)

Masochisme (seksuele plesier deur toedien van pyn /

vernedering / dominering deur iemand anders)

Sadomasochisme (kombinasie van die twee bogenoemde

elemente in een persoon)

Aborsie/s

Hoerery

Prostitusie

Molestasie

Masturbasie

Ontklee danse

Geisha meisies

Frigiditeit (ontbreek aan seksuele reaksie)

Transseksualiteit of begeerte daarna

Verleiding (Delila)

Ruil maats om (sleutel partytjies)

Seks orgieë (satanisme en okkulte)

Het ouers naak gesien op perverse manier

Saamwoon

Meer as een seksmaat

Afloerdery

Wellus

13

6. VERSLAWINGS / AFHANKLIKHEDE / ONTSNAPPINGS

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Alkohol

Nikotien

Kaffein

Pille / Dwelms, bv:

• kokaine

• ‘downers / uppers’

• marijuana

• dwelms sonder voorskrif

• voorskrif medisyne

• straat dwelms

• kalmeermiddels

• ‘ecstasy’

• ander

Pornografie

Masturbasie

Musiek

Dobbel (Spr. 16:33; Jes. 65:11-15)

Vraatsugtigheid

Bulimie / Anoreksia (Ps. 107:17, 19, 20)

Sport

Televisie

Videospeletjies

Ander

7. ANDER OPENINGE

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Speel in demoniese rolle

Sekere tipes danse, bv:

• seksueel (slang aanbidding)

IUD, bv:

• Copper T

• Multi load

Tatoeërmerke (Lev. 19:26, 28)

Sekere rekenaarspeletjies, bv:

• Prince of Persia

• Delta Force

• ander

Ander speletjies, bv:

• Dungeons & dragons

• ander

Vals ede

Verraad

Vuil taal en uitskellery

14

Vloek

Aanraak van lyke

Halla teken op voedsel wanneer vloek nie gebreek is in Jesus

Naam

Verwerp God se stem / Sy roeping op jou lewe

Belaster God / Bybel

Bedroef Heilige Gees / vloek God

Voedsel geoffer aan afgode, bv:

• Hindoe troues / begrafnisse

Ontering van ouers (Spr. 20:20; Efes. 6:2,3)

Egskeiding

Doodwens

Manipulasie / intimidasie / dominering (heksery –

Jesebelgees)

Agab (minderwaardigheid)

Verbreking van beloftes

Haat

Rebellie

Bitterheid

Blomkranse om kop of nek, bv. Haiti, Tahiti en ander eilande

(dien as beskerming teen bose geeste)

8. BLOEDVERGIETING

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Oorloë

Insnydings

Self-besering (verminking)

Hemofilie (bloeier)

Moord

Selfmoord

Aborsie

Geweld, twis en vegtery

Woede / onderdrukte woede

Voortdurende, gewelddadige argumente (self en getuie van)

Wreedheid / onregverdige behandeling / oordeel – fisies,

emosioneel en verstandelik (Deut. 27:25), bv:

• vroue

• kinders

• Jode

• Ander rasse

• Fisies ongeskikte persone

• Diere

• ander

Wraak / terugbetaal

Plundering

Bloed eed / belofte / offers

Voël van slegte voorteken (uil, kraai)

15

9. FINANSIES EN BESITTINGS

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Diefstal

Bedrog

Weerhou tiendes (Mal. 1:14; Mal. 3:8-10)

Staan borg vir iemand anders

Oneerlike wins

Gierigheid

Liefde vir geld (delwerye / dobbel)

Omkopery en korrupsie / lieg en bedrieg

Bakens verskuif

Stryery oor erfgoed

Onverantwoordelike spandabelrigheid

Werkverliese

Armoede (in familie / self)

Suinigheid

GELUKSGODIN – waar daar staatgemaak word op fortuin of

geluk:

- Lotery

- Bonus obligasies

- Gelukkige nommers

- Perdewedrenne, rugby, sokker, ens.

- Fah Fie

- gelukbringers

- Sweepstakes

- Ituba

- Munt opskiet

- Dobbelsteen gooi

- Casino’s

10. VERDERE GEESTELIKE ONDERSOEK

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Jaloesie

Naywer/afguns

Hoogmoed / arrogansie

Valsheid (aansit)

Leuens en misleiding

Verbale diaree (praat aanmekaar)

Vrees

16

Ellende

Treurigheid

Nooit gelukkig nie

Beledigend

Ongeduldig

Slaap te veel

Ongemaklik by ander

Voortdurende twis

Depressief

Moegheid

Oneerbiedigheid

Twyfel

Vergeetagtigheid

Wil nie kerk toe gaan nie / ook nie bybelstudie nie

Geestelike droogte

Ongeloof

Wil nie vas nie

Gaan lang tye sonder gebed

Verwarring

Luiheid

Afgodery

Beheer deur ouers

Swak opvoeding

Swak behandel gedurende kinderjare

Trauma, bv:

• ongeluk

• verlies

• geweld

• fisiese misbruik

• verbale misbruik

• emosionele misbruik

• ander

Verstandelike ongesteldheid, bv:

• waansin

• kompulsies

• verwarrings

• hallusinasies

• histerie

• malheid

• paranoies

• skisofrenie

• seniliteit

• ander

Vrese / Fobies, bv:

• oor-sensitiwiteit

• angstigheid

• kommer

17

• laste

• swaarmoedigheid

• gruwel films

• bygelowig

• vir outoriteit

• vir mense

• vir straf

• vir dood

• vir verwerping

• vir siektes

• vir kanker

• vir hartaanvalle

• vir diabetes

• om geviktimiseer te word

• ander

Ontslaan uit werk

Gebroke verhouding

Het geen vriende

Weeskind

Vergiftig

Lyding

Was al in tronk

Was al in hospitaal (paar keer)

Oorgeërfde siekte/s

Vals beskuldigings

Onvergewensgesindheid

Vervolging

Afvallig

Voel skuldig oor sonde van verlede / oortreding

11. GEBOORTE

BETROKKENHEID Voorgeslagte Self

Bevrugting

• Voorhuweliks

• Verkragting

• Wellus

• Perversiteit

• Ander

Nie welkom nie

Abnormale swangerskap

Poging tot aborsie

Skokke gedurende swangerskap, bv:

• ongelukke

18

• ander

19

Moeilike / abnormale geboorte, bv:

• naelstring om nek

• tangverlossing

• keisersnee

• induksie

• plek (tipe / naam van hospitaal, ens.)

• ander

Ouers nie tevrede met jou geslag

Sterreteken

Name (na wie vernoem, betekenis)

Byname

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!