KURSUS: TYD: VRAESTEL 2: PUNTE: 100 RANDSE AFRIKAANSE ...
KURSUS: TYD: VRAESTEL 2: PUNTE: 100 RANDSE AFRIKAANSE ...
KURSUS: TYD: VRAESTEL 2: PUNTE: 100 RANDSE AFRIKAANSE ...
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

1

RANDSE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT

JUNIE-EKSAMEN 2003

KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

VAKKODE: AFR2A11 (TAALKUNDE)

EKSAMENDATUM: 12 JUNIE 2003 (OGGEND)

EKSAMINATORE: Prof. A.E. Coetzee

Prof. W.J. Botha

LET WEL:

Hierdie vraestel bestaan uit .3.. bladsye.

1. Gebruik twee afsonderlike eksamenskrifte: een vir Morfologie en een vir Kognitiewe

Linguistiek.

2. Die werk sal beoordeel word in die lig van die Afrikaanse woordelys en spelreëls.

AFDELING A: MORFOLOGIE (50) Prof. A.E. Coetzee

Beantwoord VYF vrae. Elke vraag tel tien punte.

Vraag 1

Sit uiteen waar die voorkoms van die voegsel-s- (verbindings-s-) soos in universiteitsklasse wel

voorspelbaar is. Gee voldoende voorbeelde.

Vraag 2

Skryf oor die morfologiese aspekte van meervoudsvorme aan die hand van die volgende

voorbeelde:

Vraag 3

drif – driwwe – drifte las– lasse – laste

man – mans – manne vrou – vroue – vrouens

graf – grafte – graftes bloes – bloese– bloeses

laboratorium – laboratoria politikus – politici

speelding – speelgoed Engelsman – Engelse

Verduidelik hoekom taalgebruikers nie ‘n fout maak met die keuse tussen die verkleiningsuitgange

-ie [i], -pie [pi], -etjie [ici],-jie, -tjie, -kie [ci] nie.
KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

Vraag 4

2

Verduidelik aan die hand van toepaslike woordtoetse waarom die vetgedrukte vorme samestellings

of woordgroepe is:

Hulle woon in die Laeveld

Dit was ’n lae daad.

Dis ’n padwedloop.

Engeland het probleme met malsiekte gehad.

Moenie lelike gedrag goedpraat nie.

Vraag 5

Beskryf die ooreenkomste en verskille tussen die woordbousisteme van die agtervoegsels -heid en

-ite it aan die hand van die volgende:

Tipes stamme waarmee hulle verbind

Woordsoort wat gevorm word

Klempatrone van die gevormde woorde

Produktiwiteit

Vraag 6

Skryf oor letterklankwoorde en letternaamwoorde.

Vraag 7

Skryf (i) oor reduksie-samestellings en reduksie-afleidings en (ii) oor samestellings met

reduksievorme en afleidings van reduksievorme.

Vraag 8

In die moderne woordvormingsteorie word aangeneem dat een woord van ’n ander woord afgelei

word. Gebruik die onderstaande woorde en verduidelik wat u onder woordgebaseerde afleiding

verstaan (m.a.w. watter stam- of basisveranderinge kan voorkom).

Vraag 9

Meksiko – Meksikaan Germaans – Germanisme

basis – baseer kombineer – kombinasie

Verduidelik aan die hand van die volgende samestellings uit resente tydskrifte wat u onder

“samestellings as gekompakteerde sinskonstruksies” verstaan:

Vraag 10

slentersporthemde vlinder-fyn kitskleur

gemaksnit besigheidsgroeifinansiering

Skryf oor morfologiese herhalingskonstruksies (soos speel-speel en klik-klak). Gee aandag aan die

volgende aspekte:

tipes samestelling (bv. ww. + ww)

sintaktiese rolle (bv. as werkwoord of bywoord)

klankwysiging

vorme met -ie

geleksikaliseerde vorme
KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

Vraag 11

3

Verduidelik die verskil tussen ’n gewone afleiding en ’n samestellende afleiding aan die hand van die

onderstaande voorbeelde.

versekeringspolissie universiteitstudente verkoopskonsultante

voltreffer soetvloeiend na-apery

vredemaker stelselontleder haal-en-betaal-verkoping

AFDELING B: KOGNITIEWE LINGUISTIEK (50) Prof. W.J. Botha

Beantwoord EEN vraag:

Vraag 1

Verduidelik kortliks wat u onder ruimte- en kragbeeldskemas verstaan. Maak van

toepaslike voorbeelde gebruik.

(50)

OF

Vraag 2

Verduidelik aan die hand van toepaslike voorbeelde hoedat konsepte en kategorieë met

mekaar verband hou.

(50)

--oOo--
KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

4

RANDSE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT

JUNIE-EKSAMEN 2003

SPESIALE EKSAMEN

KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

VAKKODE: AFR2A11 (TAALKUNDE)

EKSAMENDATUM: 12 JUNIE 2003 (OGGEND)

EKSAMINATORE: Prof. A.E. Coetzee

Prof. W.J. Botha

LET WEL:

Hierdie vraestel bestaan uit .3.. bladsye.

1. Gebruik twee afsonderlike eksamenskrifte: een vir Morfologie en een vir Kognitiewe

Linguistiek.

2. Die werk sal beoordeel word in die lig van die Afrikaanse woordelys en spelreëls en

Doeltreffende taalgebruik.

AFDELING A: MORFOLOGIE (50)

Beantwoord VYF vrae. Elke vraag tel tien punte.

1. Verduidelik aan die hand van toepaslike woordtoetse waarom die vetgedrukte vorme

samestellings of woordgroepe is:

Hy is ons oudhoof.

Hy is ’n ou man.

Hulle was by die rolprentfees.

Gebruik die ysterpot.

Koop vir jou ’n hoëdrukpomp.

2. Beskryf die ooreenkomste en verskille tussen -agtig en -erig se woorbousisteme. Wys ook op

geleksikaliseerde afleidings.

3. Skryf oor letterklankwoorde en letternaamwoorde.

4. Afrikaans het veertien persoonsvormers (soos byvoorbeeld -er en -aard). Beskryf hulle verkillende

morfologiese rolle. Gee voldoende voorbeelde.
KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

5

5. Skryf (i) oor reduksie-samestellings en reduksie-afleidings en (ii) oor samestellings met

reduksievorme en afleidings van reduksievorme.

6. Verduidelik aan die hand van die volgende woordpare wat u onder woordgebaseerde morfologie

verstaan:

vrede – vreedsaam Germaans – Germanisme

basis – baseer kwoteer – kwotasie

7. Verduidelik aan die hand van die volgende samestellings uit resente tydskrifte wat u onder

“samestellings as gekompakteerde sinskonstruksies” verstaan:

kitsherstel sterboek produksietevredenheid

padwedloop loopbaanversnelling

8. Skryf oor morfologiese herhalingskonstruksies (soos speel-speel en klik-klak). Gee aandag aan

die volgende aspekte:

samestelling (bv. ww. + ww)

sintaktiese rolle (bv. as werkwoord of bywoord)

klankwysiging;

vorme met -ie

geleksikaliseerde vorme

9. Verduidelik die verskil tussen gewone samestellings en samestellende samestelling aan die

hand van die volgende voorbeelde:

musiekblyspel regshulpraad besigheidskonneksie

eertstegraaddemo’s sintetiesebrandstoftydvak eenrigtingstraat

10 Sit uiteen waar die voorkoms van die voegsel-s- (verbindings-s-) soos in universiteitsklasse wel

voorspelbaar is. Gee voldoende voorbeelde.

AFDELING B: KOGNITIEWE LINGUISTIEK (50)

Beantwoord EEN vraag:

Vraag 1

Met verwysing na toepaslike voorbeelde, bespreek enkele ruimte- en kragbeeldskemas.

Vraag 2

OF

Verduidelik die aard van die verband wat daar tussen konsepte en kategorieë bestaan. Maak van

toepaslike voorbeelde gebruik.

(50)

(50)
KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

6

RANDSE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT

APS-EKSAMEN 2003

KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL: TAALKUNDE PUNTE: 100

EKSAMINATORE: Prof. A.E. Coetzee

Prof. W.J. Botha

LET WEL:

Hierdie vraestel bestaan uit .2. bladsye.

1. Gebruik twee afsonderlike eksamenskrifte: een vir Morfologie en een vir Kognitiewe

Linguistiek.

2. Die werk sal beoordeel word in die lig van die Afrikaanse woordelys en spelreëls en

Doeltreffende taalgebruik.

AFDELING A: MORFOLOGIE (50)

Beantwoord VYF vrae. Elke vraag tel tien punte.

1. Verduidelik aan die hand van toepaslike woordtoetse waarom die vetgedrukte vorme samestellings of

woordgroepe is:

Sy dra altyd hoëhakskoene.

Droë grond is nie geskik nie.

Dis ’n lekker vakansieoord.

Gebruik die strykyster.

Moenie sy dade goedpraat nie.

2. Beskryf die ooreenkomste en verskille tussen die woordbousisteme van die agtervoegsels -heid en -iteit

aan die hand van die volgende:

Tipes stamme waarmee hulle verbind

Woordsoort wat gevorm word

Klempatrone van die gevormde woorde

Produktiwiteit

3. Skryf oor die morfologiese aspekte van meervoudsvorme aan die hand van die volgende voorbeelde:

drif – driwwe – drifte las– lasse – laste

man – mans – manne vrou – vroue – vrouens

graf – grafte – graftes bloes – bloese– bloeses

laboratorium – laboratoria politikus – politici

speelding – speelgoed Fransman – Franse

4. Skryf oor die woordbousisteme van die persoonsvormers (soos -er en -aar).
KURSUS: AFRIKAANS IIA TYD: 2 UUR

VRAESTEL 2: TAALKUNDE PUNTE: 100

7

5. Skryf (i) oor reduksie-samestellings en reduksie-afleidings en (ii) oor samestellings met reduksievorme en

afleidings van reduksievorme.

6. Verduidelik aan die hand van die volgende woordpare wat u onder woordgebaseerde morfologie verstaan:

Ghana – Ghanees Kreools –kreolisme

appelleer – appellant kwoteer – kwotasie

probleem – problematies alfabet – alfabeties

7. Verduidelik aan die hand van die volgende samestellings wat u onder “samestellings as gekompakteerde

sinskonstruksies” verstaan:

gelaatsroom syferhorlosie kapitaalmarkkoerse

seekosbord kreukeltraag handelsnavrae

8. Verduidelik hoe akronieme van gewone afkortings verskil,asook hoetternaamwoorde en letterklankwoorde

verskil. Sit dan uiteen waarom akroniemektief is.

9. Verduidelik die verskil tussen gewone afleidings en samestellende afleidings aan die hand van die volgende

voorbeelde:

rekenaarskermpie laserdrukkers sekuriteitsomheinings

eindgebruiker lospassend vredemaker

goudsoeker aanwysers reukweerder

10.Sit uiteen waar die voorkoms van die voegsel-s- (verbindings-s-) soos in universiteitsklasse wel

voorspelbaar is. Gee voldoende voorbeelde

AFDELING B: KOGNITIEWE LINGUISTIEK (50)

Beantwoord EEN vraag:

Vraag 1

Bespreek die struktuur van ruimte- en kragbeeldskemas. Verduidelik na aanleiding van

toepaslike voorbeelde.

(50)

OF

Vraag 2

Bespreek die kognitiewe aard van kategorieë. Maak van toepaslike voorbeelde gebruik.

(50)

--oOo--