02.05.2013 Views

SENWES Werkers en produktiwiteit Werkers en produktiwiteit

SENWES Werkers en produktiwiteit Werkers en produktiwiteit

SENWES Werkers en produktiwiteit Werkers en produktiwiteit

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

26

••• SENWES GRAINLINK

VSA-voorraad skrapser,

pryse aan die styg

Die ooreenkoms met 2008 is

duidelik in Grafiek 1 te sien. Baie belangrike fundamentele

verskille is egter sigbaar. In 2008 was daar

na die sogenaamde boom verwys. Pryse is deur

spekulante die hoogte in gejaag met die verwagting

dat die wêreldekonomie net een pad ken. Pryse kon

nie die kunsmatige hoë vlakke handhaaf nie en het

teen einde 2008 getuimel.

Mieliepryse het in ’n jaar se tyd met 103%,

koringpryse met 70% en sojaboonpryse met

49% gestyg.

> TEKS: THEO VENTER

Hoewel die pryse tans weer 2008 se vlakke herhaal,

is daar dié keer beter redes. In die laaste helfte

van 2010 het dit duidelik begin word dat die wêreld

se verbruik van graan die produksie daarvan gaan

oorskry. Pryse is huiwerig om weer in dieselfde strik

te trap as in 2008, maar met voorraad wat al hoe

skrapser word, is pryse noodgedwonge aan die styg.

Grafiek 2 toon dat hoewel die produksie van

www.senwes.co.za • April 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!