02.05.2013 Views

INHOUD - DF Malherbe

INHOUD - DF Malherbe

INHOUD - DF Malherbe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

16

JAARVERSLAG : 2005/2006

Graag wil ons dankie sê aan Leon de Beer en Hein Potgieter, die twee matrieks, vir hul baie positiewe bydrae die afgelope jare.

’n Baie suksesvolle gholfdag is op 4 Maart gehou en sal weer D.V. volgende jaar op 10 Maart 2007 by Shark River Gholfklub plaasvind.

Hoewel albei gholfspanne Interskole verloor het, het die ondersteunings-groep die bordjies verhang en maklik gewen.

Dank aan:

Shark River Gholfklub vir alles wat aan ons gholfspelers aangebied is. Ons waardeer dit opreg.

Alle ouers en borge vir groot ondersteuning tydens Gholfdag;

Menere Ouboet du Preez en Francois van Rensburg vir groot hulp gelewer;

Ons Hemelse Vader wat ons so getrou bewaar het.

Ons sien baie uit na die 2007 seisoen. ‘n Goeie jong span bly agter.

(Mnr. T. van Zyl)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!