INHOUD - DF Malherbe
INHOUD - DF Malherbe
INHOUD - DF Malherbe
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
30

JAARVERSLAG : 2005/2006

ons administratiewe personeel wat weer geslaag het om hulle (dikwels ondankbare) werk met soveel vriendelikheid en geduld te doen;

ons bemarkingsbeampte en sport-organiseerder vir julle groot bydrae in belang van DF;

ons voorman en terreinpersoneel vir baie harde werk wat so dikwels nie raakgesien of waardeer word nie;

ons ouers vir voorbidding, ondersteuning, vriendelikheid en betrokkenheid, o.a. deur die OOV en Ondersteunersvereniging (ook dié ouers wat so dikwels moet help met

toesig);

ons media-konsultant vir lojale diens van hoë gehalte;

ons donateurs uit oudleerling-, ouer-, sake- en kerklike geledere;

die personeel van ons distrikskantoor;

ons Onderwys-ontwikkelingsbeampte, mnr. A. van Heerden, vir sy bystand;

die LUR, mnr. Matomela, vir dit wat hy vir Oos-Kaap onderwys doen;

ons liefdevolle, genadige en getroue Hemelse Vader, want ná nog ‘n jaar kan DF nog steeds sê

Geloof sy die Here!

Dag na dag dra Hy ons!

God is ons hulp!

Ps. 68 : 20

P. HAUMAN

SKOOLHOOF 1 DESEMBER 2006