02.05.2013 Views

INHOUD - DF Malherbe

INHOUD - DF Malherbe

INHOUD - DF Malherbe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

18

JAARVERSLAG : 2005/2006

(Mev. P. Vosloo)

BEGINNER-HOKKIE: Die seisoen het op ‘n hoë noot begin toe ons Beginner hokkiespan hul eerste wedstryd teen Framesby Beginnerspan 1 - 0 gewen het. Daar was minder

wedstryde as by die ander spanne, aangesien die meeste Engelse skole se meisies reeds op laerskool hokkie speel. Die span het hul wedstryde teen Despatch, Brandwag,

Westering en Cradock verloor. Hulle het egter die seisoen afgesluit met ‘n wonderlike oorwinning teen Andrew Rabie.

Baie dankie aan mev. Claudia Kruger, een van ons ouers, wat die span afgerig het. Sy het haar uitmuntend van haar taak gekwyt. Dankie ook aan Jadene Nel, die kaptein, vir

al die ondersteuning en entoesiasme.

3.8.4HOKKIE (SEUNS)

(Mev. A.M. Scholtz)

’nGroep entoesiastiese en toegewyde seuns het hierdie jaar met die hulp van 2 buite-afrigters, Bruce Perry en Adrian Marais, DF se naam hoog gehou.

Twee spanne, ‘n o/16 en o/18 span, het in die tweede liga meegeding teen goeie opposisie soos Westering, Grey, Victoria Park en Framesby en hulle man goed gestaan.

Tydens die Sport Prysuitdeling is die volgende toekennings gemaak:

Beste vordering o/16 ­ Leo Hulsman

Beste vordering o/18 ­ André Calitz

Beste speler (junior) ­ Heinrich Basson

Beste speler (senior) ­ Shandon Carvalho

Meriete is ook toegeken aan Charl Liebenberg en Ruan Marais.

‘n Woord van dank aan alle betrokkenes. Ons is bewus van belowende talent en sien uit na ‘n suksesvolle en opwindende 2007 seisoen.

3.8.5KRIEKET

Ons het vier spanne ingeskryf vir die 2005/2006 seisoen, naamlik:

eerste span ­ eerste liga

tweede span ­ derde liga

o/15A span ­ o/15B liga

o/14A span ­ o/14B liga

(Mev. M. Odendaal)

Ons het hierdie seisoen gemengde sukses behaal op die krieketveld met ’n ± 50 % wen rekord. Veral die o/15A span het baie goed presteer.

Daar is weer aan Framesby se sewe-aan-‘n-kant toernooi deelgeneem. Dit was ook die eerste jaar dat ons aan die Standard Bank Pro-Twintig Toernooi, wat in Despatch

gehou is, deelgeneem het. Agt spanne het deelgeneem en volgende jaar gaan sestien spanne van verskeie skole deelneem. Ons sien uit daarna.

By die Sport Prysuitdeling is Kobus van der Merwe as die beste senior bouler en Dwaine Lizemore as die beste junior bouler aangewys.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!