02.05.2013 Views

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC ...

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC ...

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE OMGEWINGS-IMPAKEVALUERINGS (OIE) PROSES

Die omgewingstudie word in die volgende drie fases onderneem:

• Fase 1: Aansoek (reeds afgehandel)

• Fase 2: Omgewings-bestekopname (word tans onderneem)

• Fase 3: Omgewings-impakevaluering (sodra die Bestekopname-verslag en Studieplan deur die

Departement van Omgewingsake aanvaar is)

ONS IS HIER

(APRIL 2011)

Aansoekvorm

Bestekopname

Aanvanklike Publieke Deelname en

Registrasie

Voorlopige Bestekopname-verslag

Publieke Insae

Finale Bestekopname-verslag

Publieke Insae

Inhandiging van Finale

Bestekopname-verslag en

Studieplan aan Owerheid

Figuur 4: Aansoek en

Bestekopname-Proses

Omgewingimpak-Evaluering

(OIE)

Spesialis Studies

Voorlopige Omgewingsimpakverslag

Publieke Insae

Finale Omgewingsimpak-verslag

Publieke Insae

Inhandiging van OIE aan

Owerheid (DOS)

Goedkeuring

Figuur 5: Die OIE-Proses

RAAK BETROKKE BY DIE PUBLIEKE DEELNAME PROSES

Publieke Deelname vorm ‘n kardinale deel van die OIE Proses. Dit is dus belangrik dat

relevante rolspelers en Belangstellende en Belanghebbende Partye (B&BPe) geidentifiseer

word en betrokke raak by die Publieke Deelname Proses (PDP) vanaf die aanvang van die

voorgestelde projek. Hierdie proses gee vir jou, as lid van die publiek, die geleentheid om

meer uit te vind van wat voorgestel word, om enige kwessies, goedvinde of besware wat u

mag hê, uit te lig. Die insae wat vanaf B&BPe ontvang word vorm ‘n belangrike deel van die

OIE Proses en sal die relevante owerhede meehelp met hul besluitnemings-proses.

Neem asseblief kennis dat opdaterings van die projek en verdere inligting slegs aan

geregistreerde B&BPe gesirkuleer sal word.

Die volgende stappe word gevolg om effektiewe publieke deelname te verseker:

STAP 1: Adverteer die OIE proses in die Paarl Post tydens verskeie fases van die proses;

STAP 2: Uithandiging van pamflette en pos van geregistreerde briewe en agtergrondinligtingsdokumente

aan aangrensende grondeienaars en persone geleë naby die voorgestelde

ontwikkeling;

STAP 3: Oprigting van kennisgewing borde op die terrein van die voorgestelde ontwikkeling, asook in

publieke plekke in die plaaslike gemeenskap;

STAP 4: Registreer B&BPe en rolspelers gedurende die verloop van die proses;

STAP 5: Terugvoer van inligting aan B&BPe d.m.v. konsultasies, `n publieke vergadering,

werkswinkels met rolspelers, asook fokusgroepvergaderings;

STAP 6: Nooi B&BPe uit om insae te lewer op die voorlopige en finale Bestekopname- en

Impakevaluerings-verslae.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!