02.05.2013 Views

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC ...

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC ...

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

y

DOEL VAN HIERDIE

DOKUMENT

Die doel van hierdie

Agtergrondinligtingsdokument (AID)

is om belangstellende en

belanghebbende partye (B&BPe)

in te lig oor die Omgewingsimpakevaluering

(OIE) wat vir die

oprigting van `n “Nuwe-Generasie”

Korrektiewe Fasiliteit (gevangenis)

langs die huidige Allandale

Gevangenis, onderneem word.

Publieke insae en kommentaar,

rakende die voorgestelde

ontwikkeling, word verwelkom.

Indien u kommentaar wil lewer op

die projek kan u die aangehegde

Registrasie Vorm voltooi, die

publieke vergadering bywoon en/of

skriftelike navrae aan die Openbare

Deelnamekonsultante hieronder rig.

Sodra u registreer as `n B&BPe sal

u die geleentheid kry om `n bydra te

lewer tot die proses. U sal ook kan

bevestig of u knelpunte en voorstelle

ter harte geneem is tydens die

impakstudie en besluitnemings

proses.

Neem asseblief kennis dat slegs

geregistreerde B&BPe inligting sal

ontvang oor die projek.

U is welkom om hierdie dokument te

versprei/sirkuleer na ander persone

en organisasies wat geinteresseerd

sal wees in die voorgestelde projek.

Boland Omgewingskonsultante

Posbus 250, Worcester, 6849

Tel: 023 347 0336

Faks: 023 347 5336

E-pos:

comment@BolandEnviro.co.za

Web: www.BolandEnviro.co.za

/ Project Documents

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE PROSES

Voorgestelde ontwikkeling van `n “Nuwe-Generasie”

Korrektiewe Fasiliteit in Paarl, Wes Kaap.

DEA REF. NO: 12/12/20/2190

AGTERGRONDINLIGTINGSDOKUMENT - APRIL 2011

This document is also available in English

Die

AGTERGROND BETREFFENDE DIE VOORGESTELDE PROJEK

Die Departement van Openbare Werke (DOW) het namens die Departement van

Korrektiewe Dienste (DKD) voorgestel om `n 3000 gevangene “Nuwe-Generasie”

Korrektiewe Fasiliteit (gevangenis) te bou. Die voorgestelde gevangenis sal op

Gedeeltes 32 en 35 van Plaas 527, langs die huidige Allandale gevangenis, in

die noord-oostelike buitewyke van Paarl (Wes Kaap), gebou word (sien Figuur 1

– Ligginskaart). Die Groenheuwel en Fairyland woonbuurte grens aan die

noorde kant van die voorgestelde terrein (Figuur 2). Die area is onontwikkeld en

word tans deur die Allandale gevangenis gebruik vir die verbouing van groente.

Die voorgestelde projek vorm deel van `n nasionale program wat

geimplementeer is om die oorbevolking van gevangenisse in Suid Afrika aan te

spreek. Die oorbevolking van gevangenisse is `n groot probleem waarmee die

DKD gekonfronteer word. Die “Nuwe-Generasie” Fasiliteit was dus ontwerp en

voorgestel om die probleem te bekamp. Die voorstel is ontwerp op grond van

internasionale beste praktyke en riglyne.

Boland Omgewingskonsultante is as onafhanklike konsultant aangestel om die

verlangde Omgewings-impakevaluering (OIE) en openbare deelnameproses vir

die bogenoemde voorgestelde projek te onderneem. Die eerste fase van `n OIE

is die Bestekopnamefase (Scoping), wat gedoen word om `n begrip te kry van die

potensiële omgewingskwessies rakende die projek en om te bepaal waar verdere

inligting benodig word. Die tweede fase (Impak-evalueringsfase) evalueer

geidentifiseerde impakte, waartydens bestuurs- en versagtingsmaatreëls

voorgestel word om die impakte sodoende te verminder.

Insae van rolspelers en belangstellende en belanghebbende partye (B&BPe)

word in ag geneem. Geregistreerde B&BPe sal deurlopend op hoogte gehou

word van vordering gemaak m.b.t. die proses.

R301

Paarl

Voorgestelde nuwe

gevangenis

4km

Figuur 1: Liggingskaart om Gedeeltes 32 en 35 van Plaas 527, Paarl

aan te dui in die landskap (Bron - 1:250 000 Topo-kadasterkaart 3318

en 3319).

N1

N1

PAARL SSK

Paarlberg

Figuur 2: Google Earth satelliet beeld (2010) vanuit `n noordelike rigting. Die ligging van die Allandale

Tronk op verskeie Gedeeltes van Plaas 527 word aangedui (rooi buitelyn), asook Gedeeltes 32 en 35

van Plaas 527 (geel buitelyn) wat dien as die liggingsterrein van die voorgestelde Nuwe-Generasie

gevangenis. Paarl Sentrale Sake Kern (SSK), aangrensende woonbuurte asook die hoofweë word op die

kaart aangedui.

Begrafplaas

Bewaarders

Behuising

New Orleans

Parkering Landbou

grond

Gevangene

Sone

Allandale Tronk

Gedeeltes 32 & 35

van Plaas 527, Paarl

Fairyland

Groenheuwel

Bo Dal Josafat Straat

Fairyland Winkel

A

B

Parkering

Funksionele

Dienste Kern

Plaas 527 / 35

Plaas 527

/ 32

Gevangene

Sone

Gevangene

Sone

Bewaarders Behuising

Berg Rivier

Figure 3: Skematiese voorstelling van die Nuwe-Generasie gevangenis op die Allandale terrein. Rooi

areas dui tronk sones aan, waar blou die funksionele, diens en administratiewe kern aantoon. Sport en

ontspannings geriewe word ook beplan. A en B toon die voorlopige alternatiewe ingangsroetes aan.

Dam

Aangrensende

Wingerd

R301

TOEPASLIKE WETGEWING

Die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur (Wet 107 van 1998) (soos gewysig) maak voorsiening vir die

identifisering en evaluering van aktiwiteite wat `n potentiële nadelige effek op die omgewing kan hê.

Hierdie aktiwiteite benodig alvorens omgewingsmagtiging van relevante owerhede vir die onderneming

daarvan. Die Departement van Openbare Werke vereis in hierdie geval omgewingsmagtiging van die

Departement van Omgewingsake (Nasionaal, namens die Departement van Korrektiewe Dienste, i.t.v.

die nuwe OIE Regulasies (Junie 2010), voordat die projek kan begin. Omvattende, onafhanklike

omgewings-studies word dus uitgevoer i.t.v. die regulasies.

Die voorgenome ontwikkeling gee aanleiding tot die volgende gelyste aktiwiteite:

Aktiwiteit

Beskrywing van die Aktiwiteit

Nommer

Goewermentskennisgewing (GK) Regulasie 544 (Junie 2010) – Aktiwiteite wat `n Basiese

Omgewingsimpakstudie vereis.

13

18

38

Die konstruksie van fasiliteite of infrastruktuur vir die opgaar, of vir die opgaar en hantering, van

gevaarlike stowwe, waar welke opgaring plaasvind in houers met `n totale kapasiteit van 80,

maar nie meer as 500 kubieke meter.

Beskrywing: Die voorgestelde ontwikkeling vereis die opgaar van brandstof (petrol/diesel) en

olie vir kragopwekkers tydens noodgevalle soos krag onderbrekings, en moontlik

waterverhitting.

Die opvulling of storting van enige material van meer as 5 kubieke meter in, of die baggering,

uitgrawing, verwydering of verskuiwing van grond, sand, skulpe, skulpgruis, spoelklippe of

rotse uit `n waterloop.

Beskrywing: Die Applikant beplan om `n huidige dam op die terrein te sloop, en die waterloop te

rehabiliteer.

Die uitbreiding van fasiliteite vir die transmissie en verspreiding van elektrisiteit, waar die

vergrote kapasiteit meer as 275 kV sal wees en die ontwikkelingsvoetspoor sal toeneem.

Beskrywing: Huidige elektrisiteits-netwerk gaan opgegradeer word om die voorgestelde

ontwikkeling te akkommodeer.

Goewermentskennisgewing Regulasie 545 (Junie 2010) – benodig `n Bestekopname- en

Omgewingsimpak-evaluering

15

Fisiese verandering van onontwikkelde, onbeboude of verlate grond vir residensiële,

kleinhandel-, kommersiële-, ontspannings-, nywerheids of institusionele gebruik indien die totale

area wat omskep word 20 hektaar of meer is.

Beskrywing: `n Area van ongeveer 39ha, wat tans deur die Allandale gevangenis gebruik word

vir die verbouing van groente, gaan omskep word vir die konstruksie van die 3000 gevangene

fasiliteit, wat interne paaie, parkeer areas, sport en ontspannings-geriewe, administratiewe

geboue, ens. insluit.

Goewermentskennisgewing Regulasie 546 (Junie 2010) – Aktiwiteite wat `n Basiese

Omgewingsimpakstudie vereis.

3

Die bou van maste of torings van enige materiaal of tipe wat gebruik word vir doeleindes van

telekommunikasie-uitsending en radiouitsending, waar die mas:

(a) geplaas staan te word op `n terrein wat nie voorheen vir die doel gebruik is nie, en

(b) hoër as 15 meter sal wees,

maar uitgesonderd aanhegsels aan bestaande geboue en maste op dakke.

In In die Wes Kaap:

iii. Gebiede binne stedelike gebiede maar buite kommersiële en nywerheidsgebiede.

Beskrywing: Die voorgestelde ontwikkeling vereis die installering van tele-kommunikasie

torings.

Ander relevante wetgewing sluit die volgende in:

• Gedeelte 38 van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25 van 1999) – Argeologie, Erfenis en

Visuele Impakevaluering;

• Grondgebruik Beplanningsordinansie (Ordinansie No. 15 van 1985) – hersonerings aansoek wat

gelyktydig met die OIE proses uitgevoer sal word;

• Nasionale Waterwet (36 van 1998) – moontlike sloping van `n dam en die rehabilitasie van `n

waterloop.

DIE OMGEWINGS-IMPAKEVALUERINGS (OIE) PROSES

Die omgewingstudie word in die volgende drie fases onderneem:

• Fase 1: Aansoek (reeds afgehandel)

• Fase 2: Omgewings-bestekopname (word tans onderneem)

• Fase 3: Omgewings-impakevaluering (sodra die Bestekopname-verslag en Studieplan deur die

Departement van Omgewingsake aanvaar is)

ONS IS HIER

(APRIL 2011)

Aansoekvorm

Bestekopname

Aanvanklike Publieke Deelname en

Registrasie

Voorlopige Bestekopname-verslag

Publieke Insae

Finale Bestekopname-verslag

Publieke Insae

Inhandiging van Finale

Bestekopname-verslag en

Studieplan aan Owerheid

Figuur 4: Aansoek en

Bestekopname-Proses

Omgewingimpak-Evaluering

(OIE)

Spesialis Studies

Voorlopige Omgewingsimpakverslag

Publieke Insae

Finale Omgewingsimpak-verslag

Publieke Insae

Inhandiging van OIE aan

Owerheid (DOS)

Goedkeuring

Figuur 5: Die OIE-Proses

RAAK BETROKKE BY DIE PUBLIEKE DEELNAME PROSES

Publieke Deelname vorm ‘n kardinale deel van die OIE Proses. Dit is dus belangrik dat

relevante rolspelers en Belangstellende en Belanghebbende Partye (B&BPe) geidentifiseer

word en betrokke raak by die Publieke Deelname Proses (PDP) vanaf die aanvang van die

voorgestelde projek. Hierdie proses gee vir jou, as lid van die publiek, die geleentheid om

meer uit te vind van wat voorgestel word, om enige kwessies, goedvinde of besware wat u

mag hê, uit te lig. Die insae wat vanaf B&BPe ontvang word vorm ‘n belangrike deel van die

OIE Proses en sal die relevante owerhede meehelp met hul besluitnemings-proses.

Neem asseblief kennis dat opdaterings van die projek en verdere inligting slegs aan

geregistreerde B&BPe gesirkuleer sal word.

Die volgende stappe word gevolg om effektiewe publieke deelname te verseker:

STAP 1: Adverteer die OIE proses in die Paarl Post tydens verskeie fases van die proses;

STAP 2: Uithandiging van pamflette en pos van geregistreerde briewe en agtergrondinligtingsdokumente

aan aangrensende grondeienaars en persone geleë naby die voorgestelde

ontwikkeling;

STAP 3: Oprigting van kennisgewing borde op die terrein van die voorgestelde ontwikkeling, asook in

publieke plekke in die plaaslike gemeenskap;

STAP 4: Registreer B&BPe en rolspelers gedurende die verloop van die proses;

STAP 5: Terugvoer van inligting aan B&BPe d.m.v. konsultasies, `n publieke vergadering,

werkswinkels met rolspelers, asook fokusgroepvergaderings;

STAP 6: Nooi B&BPe uit om insae te lewer op die voorlopige en finale Bestekopname- en

Impakevaluerings-verslae.

DATUM VERLANGDE

KONTAK METODE

BESONDERHEDE VAN DIE PARTY:

NAAM

POS ADRES

STRAAT ADRES

OMGEWINGSIMPAKSTUDIE – BESTEKOPNAME FASE

VOORGESTELDE OPRIGTING VAN `N NUWE-GENERASIE KORREKTIEWE FASILITEIT

(GEVANGENIS) BY DIE ALLANDALE GEVANGENIS PAARL, WES KAAP

POSKODE

DEA REF. NO: 12/12/20/2190

PUBLIEKE DEELNAME PROSES

BELANGSTELLENDE EN BELANGHEBBENDE PARTYE – REGISTRASIE VORM

APRIL 2011

POSKODE

TELEFOON NOMMER FAKS NOMMER

SELFOON NOMMER E-POS ADRES

WATTER BELANGE HET U IN DIE VOORGESTELDE ONTWIKKELING?

LYS ENIGE KOMMENTAAR EN VRAE T.O.V. DIE VOORGESTELDE PROJEK: (u is welkom om

addisionele bladsye te gebruik, indien nodig)

Getal addisionele bladsye: ______

GAAN U DIE PUBLIEKE VERGADERING BYWOON? JA: NEE:

Stuur vorm na:

Me. Marizanne Vos

Boland Omgewingskonsultante

Posbus 250, Worcester, 6849

Tel: 023 347 0336

Faks: 023 347 5336

E-pos: comment@bolandenviro.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!