02.05.2013 Views

Everything Science Graad 10

Everything Science Graad 10

Everything Science Graad 10

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

22.3 HOOFSTUK 22. MEGANIESE ENERGIE

• Die aanvangsnelheid waarmee die koeël uit die loop geskiet word, die tromp-

snelheid, word vir ons gegee as v = 960 m · s −1 .

Step 2 : Ontleed die vraag en bepaal wat gevra word.

• Ons moet uitvind wat die kinetiese energie is.

Step 3 : Vervang waardes en bereken.

Oefening 22 - 2

Ons hoef net die massa en snelheid (wat bekend is) in die vergelyking

vir kinetiese energie te vervang:

EK = 1

2 mv2

= 1

(0, 150)(960)2

2

= 69 120 J

1. Beskryf die ooreenkoms tussen ’n voorwerp se kinetiese energie en sy:

a. massa en

b. snelheid

2. ’n Klip met ’n massa van 100 g word in die lug opgegooi. Dit het ’n

aanvangsnelheid van 3 m · s −1 . Bereken die kinetiese energie:

a. wanneer dit die persoon se hand verlaat.

b. wanneer dit sy draaipunt bereik.

3. ’n Motor met ’n massa van 700 kg beweeg teen ’n konstante snelheid van

100 km · h −1 . Bereken die kinetiese energie van die motor.

Meer oefening video oplossings of hulp by www.everythingscience.co.za

(1.) 028w (2.) 028x (3.) 028y

460 Fisika: Meganika

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!