02.05.2013 Views

Aansoekvorm: b-Smart-kaart - Welkom by Lekker Kampplekke

Aansoekvorm: b-Smart-kaart - Welkom by Lekker Kampplekke

Aansoekvorm: b-Smart-kaart - Welkom by Lekker Kampplekke

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KAAPSE VERBRUIKERS (EDMS) BPK

AANSOEKVORM

WAAROM DIT U BEVOORDEEL

om inkopies met die b-Smart-kaart te doen, uitgereik en ondersteun deur Kaapse

Verbruikers sedert 1947

KRY TOT 5% TERUG OP U AANKOPE

Meer as 50 000 Kaapse Verbruikers-kaarthouers ontvang

in November ’n kontant-terug-bonus van tot 5%* op

hul jaarlikse aankope. Ons kaart is die enigste een waar

u ’n kontant-terug-bonus van tot 3% op kruideniersware

en 5% op alle ander aankope ontvang.

Hierdie jaarlikse bonus-uitbetaling vind al plaas sedert

ons maatskappy in 1947 gestig is! Al hoe meer mense

word jaarliks Kaapse Verbruikers / b-Smart-kaarthouers,

aangesien mense deesdae op groter waarde vir geld

aandring wanneer hulle vir hulself, hul gesinne of huishoudings

aankope doen. Wat is dan beter as om verseker

te wees dat u iets gaan terugkry vir iets so maklik

soos inkopies doen!

GROOT VERSKEIDENHEID WINKELS

Met ons unieke koopstelsel tesame met die koopkrag

van ons lede het ons afslag met ’n wye verskeidenheid

verskaffers beding. Baie van hierdie kleinhandelaars is

nasionale verskaffers soos Ackermans, Woolworths,

Shoprite, Checkers, Checkers Hyper, Tiger Wheel &

Tyre, Game, Cape Union Mart, Builders Warehouse en

nog vele meer! Ons kaart word altesaam by meer as

5 600 kleinhandelaars aanvaar.

TOT 45 DAE RENTEVRYE-KREDIET

Aangesien ons handelsmaand van die 16de tot die-

15de van die volgende maand loop, kry u tot 45 dae om

vir aankope te betaal. Dit is belangrik om daarop te let

dat die volle bedrag verskuldig op u oop rekening elke

maand betaalbaar is.

BEGROTINGSFASILITEIT

U kan aansoek doen (na 6 maande se lidmaatskap)

vir ’n begrotings-fasiliteit waarmee u duurder items oor

tot 36 maande kan afbetaal terwyl u steeds ’n bonus

verdien.

PERSOONLIKE LENINGS

U kan aansoek doen (na 6 maande lidmaatskap) vir ’n

persoonlike lening teen baie mededingende koerse.

EEN MAANDELIKSE BETALING – BESPAAR OP

BANKKOSTE

U spaar bankkoste en kan u maandelikse inkopies

doeltreffender bestuur omdat u elke maand slegs een

saamgestelde bedrag aan Kaapse Verbruikers betaal.

EKSKLUSIEWE VERSEKERINGSPAKKET

Santam, via IntegriSure, Kaapse Verbruikers se

versekeringsmakelaar en nismarkspesialis, bied ongelooflike

diens en premies aan lede. Nog beter is

dat lede se maandelikse premies bonusdraend is, dus

verdien u 6% bonus op u maandelikse motor- en huisversekeringspremies,

ongeag of u ’n eis ingedien het

of nie.

Die b-Smart-kaart is nie

maar net nog ’n

kredietkaart nie - dit is

die gewildste inkopie- en

versekeringskaart in

Suid-Afrika!

FANTASTIESE BYSTANDVOORDELE VIR DIE HELE GESIN

Ons bied fantastiese bystandvoordele vir u gemoedsrus!

Geniet 24/7 pad-, huis- en regsbystand en bespaar geld

met afslag op reis-, gesondheid-, ontspanning- en bystandvoordele.

Die bystandvoordele is:

1. “INTELLIGENT PANIC”

“Intelligent Panic” verseker dat u:

• nooit weer ’n noodnommer sal hoef te onthou nie

• nooit sonder ondersteuning in ’n noodgeval is nie

• toegang kry tot alle nooddienste deur een knoppie op

u selfoon te druk

2. AA-PADBYSTAND (UITGESLUIT INSLEEPDIENSTE

NA ’N ONGELUK)

• Langs-die-pad noodbystand

• Insleepdiens na die naaste goedgekeurde motor-

handelaar

• Dienste vir wanneer u motor verder as 100 km van

die huis af onklaar raak

3. NOOD/MEDIESE BYSTAND

Die volgende voordele is slegs raadgewende dienste:

• Mediese advies en inligting

• Telefoniese noodadvies, 24 uur per dag, sewe dae

per week

• Verwysings na krisissentrum(s)

• Verwysings na mediese geneeskundiges en -fasiliteite

4. REGSBYSTAND

• 24-uur regsadvies

• 30-minute gratis konsultasie

• Gratis standaard-regsdokumente

5. HUISBYSTAND

Het u dalk ’n foutiewe geiser of ’n pyp wat lek? Met

b-Smart-huisbystand is hulp slegs ’n telefoonoproep weg.

6. LEEFSTYLVOORDELE

• Reis

• Gesondheid en welsyn

• Ontspanning en vermaak

• Selfoonpakkette

• Hulpdienste

• Onderwys en onderrig

• Finansieël

• Voertuig-instandhoudingsdienste

• Sekuriteit

• Baba en kleuter

• Huis en dekor

WEES SLIM EN SLUIT AAN

Indien u ’n basiese salaris of inkomste van R4 000 per

maand of meer verdien en ’n goeie kredietrekord het,

kan u vandag nog aansoek doen vir ’n b-Smart-kaart

om al hierdie voordele te geniet! Vul die aangehegte

aansoekvorm in en heg afskrifte van u jongste salarisstrokie

of bewys van inkomste en ID-dokument aan.

Pos die oorspronklike aansoekvorm aan:

Kaapse Verbruikers

Posbus 2181

Kaapstad

8000

(Vir voorlopige keuring, faks u aansoekvorm na

086 698 2606)

VERSKAFFERS

Die volgende verskaffers sal u Lekker Kampplekke/

b-Smart-kaart by enige van hul winkels in Suid-Afrika

aanvaar:

• Ackermans

• Aroma*

• Bata-skoenwinkels

• Brito’s*

• Builders Express

• Builders Warehouse

• Cape Union Mart

• Checkers

• Checkers Hyper

• Clothing City

• Cube

• Die Burger*

• DionWired

• Dischem

• Doves-begrafnisdienste

• Drop Inn*

• Excelsior*

• Factory Shoe Shop

• Game

• House & Home

• Hungry Lion

• Jay Jays

• Juta

• Lashies*

• LCD Liquors*

• Liquor Store (Shoprite Checkers)

• Liquor Town

• Mastertreads

• Mediclinic

• Medirite Pharmacies (Shoprite/Checkers)

• Next Step

• OK Furniture

• Pep Stores

• Picardi-drankwinkel*

• Pick n Pay Familie-winkels**

• PNA

• Prima Tyres*

• Ranch Meat*

• Romens-mansuitrusters

• Russells

• Shoe City

• Shoe Connection*

• Shoerama*

• Shoprite

• Spar & Superspar**

• Ster Furnishers*

• Tafelberg Meubels*

• Tekkie Town

• Tiger Wheel & Tyre

• Trade Centre

• Trentyre

• U-Save (geselekteerde winkels)

• Woolworths

• WP Kelders

* Kaart word slegs in die Wes- en Oos-Kaap aanvaar

** Geselekteerde winkels in die Wes-Kaap

Vir meer inligting oor waar u Lekker Kampplekke/

b-Smart-kaart gebruik kan word, besoek ons webtuiste by

www.capeconsumers.co.za

1/5

Aansoekvorm: b-Smart-kaart

KAAPSE VERBRUIKERS (EDMS) BPK is ‘n geregistreerde Kredietverskaffer in terme

van die Nasionale Kredietwet

Registrasienommer: NCRCP501

A. PERSOONLIKE BESONDERHEDE (Verpligtend)

Titel

SA idnr.

Telefoonnommers

Woonadres

Volle

voornaam

Posadres

(Indien verskil van woonadres)

Besit u vaste eiendom?

Huwelikstatus Getroud

H W Sel

B. PERSOONLIKE INLIGTING VAN GADE (Voltooi indien binne gemeenskap van goedere getroud)

Volle voornaam

Identiteitsnommer

C. DIENSBESONDERHEDE (Verpligtend)

Tipe diens: Self

Volle naam en adres van

huidige werkgewer – self

Beroep

Volle naam en adres van

huidige werkgewer – Gade

Beroep

Aansoeker se paraaf:

Gade:

Kaapse Verbruikers (Edms) Bpk

Laer-Burgstraat 20, Posbus 2181, Kaapstad 8000

Telefoon 021 409 7600; Faks 086 698 2606

E-pos: capecon@capeconsumers.co.za

Webtuiste: www.capeconsumers.co.za

D. INLIGTING VAN ‘N VRIEND OF FAMILIELID (Verpligtend) (wie nie by u woon nie) Hierdie inligting is vertroulik en sal nie vir bemarkingsdoeleindes gebruik word nie

Van

Huis Telnr. Werk Telnr.

E. BANKBESONDERHEDE (Verpligtend – hoofrekening)

Naam

van bank

Naam

van bank

JA

NEE

Was u voorheen ’n lid van Kaapse Verbruikers?

Taknaam

*Heg asb afskrif van

identiteitsdokument aan

Indien nie, wat doen u? Huur

Indien

Enkel Geskei Weduskap

getroud

JA

Diensjare

Diensjare

NEE

Nooiensvan (indien

van toepassing)

Verdien kommissie Kontrakwerker

Permanent Pensionaris

* Indien minder as

5 jaar, voltooi

vorige werkgewer

* Indien minder as

5 jaar, voltooi

vorige werkgewer

Voorletters Verwantskap

Takkode

Ander

voorletters

RSA

JA NEE

inwoner E-pos

Binne

gemeenskap

Indien “Ja” Rekeningnommer

Huisadres

(nie ’n busnommer)

VIR KANTOORGEBRUIK: Rekeningnommer:

Buite

gemeenskap Gewoontereg

Noem vorige werkgewer

en dienstydperk

Noem vorige werkgewer

en dienstydperk

Rekeningnommer

Faks

Bly by ouers Ander

Jare by huidige adres

E-pos

F. DEBIETORDERINSTRUKSIES (Opsioneel – slegs indien hierdie betalingsopsie verkies word)

Aan die Bank: maak asb onttrekkings vanuit die genomineerde rekening op datum van betaling van my rekening

Tipe rekening

Aantal

afhanklikes

Taknaam Takkode Rekeningnommer

Datum van debietorder

20 25

Van

Laaste werksdag Eerste werksdag

Sel

Handtekening van

rekeninghouer

Poskode

Poskode

Tel. nr.

Selnr.

Taal

voorkeur

Tipe rekening

(verkieslik lopend)

AFR ENG

02/5

G. GEMAGTIGDE GEBRUIKERS (Opsioneel)

Naam Verwantskap

Naam

H. BEMARKINGSOPSIES

U mag kies om bemarkingsmateriaal te ontvang deur die blokkies hieronder te

merk

Ek wil graag bemarkingsmateriaal van Kaapse Verbruikers se

eie produkte (lenings, begrotings, huurkope ens) ontvang.

Ek wil graag e-pos of SMS-boodskappe van Kaapse Verbruikers

ontvang ivm spesiale aanbiedinge van hul verskaffers.

Ek wil graag e-pos of SMS-boodskappe van sleutelverskaffers

ontvang wat spesiale aanbiedinge namens Kaapse Verbruikers het.

Ek wil graag oorweeg word vir ’n outomatiese jaarlikse

kredietlimiet verhoging.

Ek wil by telebemarkingsveldtogte wat deur of names Kaapse

Verbruikers gehou word ingesluit word.

Hoe wil u u staat ontvang? Via:

(U benodig Adobe Acrobat Reader 5.4 of later weergawe)

Waar het u van ons gehoor?

Lidverwysing: Lidnommer:

J. KREDIET EN BETALINGSGESKIEDENIS

E-pos

JA

JA

JA

Pos

NEE

NEE

NEE

Webwerf Koerant Winkelsentrum Pos

Het u gedurende die afgelope drie maande aansoek gedoen vir

kredietbestuur of skuldberading of is u tans onder administrasie of

skuldberading?

Het u tans ‘n dispuut met ‘n Kredietburo?

Kaapse Verbruikers sal by sy plek van besigheid, ‘n afskrif van die Terme en Voorwaardes

hou en dit is ook beskikbaar op die webtuiste, www.capeconsumers.co.za.

K. CONFIRMATION TOESTEMMING, OF ERKENNING APPLICATION, EN BEVESTIGING ACKNOWLEDGEMENT VAN AANSOEK AND CONFIRMATION OF CONSENT

JA, ek/ons stem toe dat Kaapse Verbruikers my/ons kredietrekord/s by enige kredietburo of ander Kredietverskaffers kan nagaan en alle inligting wat ek/ons hier gegee

het, vergelyk en kontroleer.

Ek/ons bevestig dat ek/ons die terme en voorwaardes op die keersy gelees het en dat die inligting wat ek/ons gegee het, volledig en korrek is.

Ek/ons bevestig dat ek/ons alle risiko’s, verpligtinge en kostes wat van toepassing op die ooreenkoms is, begryp en verstaan.

Indien ek/ons onder administrasie is, stem die administrateur toe dat ons kan aansoek doen vir krediet en onderteken die aansoek saam met ons om die toestemming te

bevestig.

Handtekening van aansoeker

Verwantskap

Handtekening van gade

(indien binne gemeenskap van goedere getroud)

Geteken te op hierdie dag van

Identiteitsnommer Handtekening

Identiteitsnommer

I. BEKOSTIGBAARHEIDSANALISE

Afskrif van nuutste salarisstrokie/s moet verskaf word

Maandelikse inkomste

Bruto maandelikse salaris (voor aftrekkings) en ander inkomste

Aftrekkings op salarisstrokie

Mediese fonds; Pensioen; Inkomstebelasting; Ander

Netto inkomste (na aftrekkings)

Totale maandelikse inkomste

Maandelikse verpligtinge

Verband-; huurpaaiement

Belasting; water; krag; ens.

Kos

Vervoer

Onderwys / opleidingskostes

Kommunikasie: telefoon, selfoon

Ander

Sub-totaal

Rekeninge (maandeliks)

Persoonlike lenings

Kredietkaarte / Winkelkaarte

Motorvoertuigfinansiering

Meubelrekeninge

Klererekeninge

Ander

Sub-totaal:

Totale maandelikse verpligtinge:

Handtekening

U sal verantwoordelik wees vir betaling van aankope gedoen met hierdie kaarte. Neem asseblief kennis dat die uitreiking van addisionele kaarte in die diskresie van die Kredietverskaffer is.

JA

JA

JA

JA

NEE

NEE

NEE

NEE

Indien onder administrasie, toestemming deur administrateur

BELANGRIK! SLUIT DÍT BY U AANSOEK IN:

• ’n Afskrif van u id-dokument.

• ’n Afskrif van u mees onlangse salarisstrokie.

A

B

A-B

C

D

C+D

Aansoeker

Gade

(getroud binne

gemeenskap)

03/5

KOSTE VAN KREDIET

Administratiewe kostes (b-Smart) R 20.00 per maand

Kaartfooie:

Kaartfooi vir elke addisionele kaart R 48.00 per jaar

Kaartversekering R 5.70 per jaar

Kaartfooi by vervanging R 48.00

Betalingsfooie:

Ons sal die volgende fooie verhaal:

Kontantbetalings by Eerste Nasionale Bank -

Kontant deposito fooi (per R100.00): R 0.65

(Minimum fooi van R5.50 van toepassing)

Tjek deposito fooi R 5.50

Elke betaling by die Poskantoor R 9.81

Elke betaling by Shoprite Geldmark R 5.63

SMS balansnavraag (opsioneel) R3.00 per SMS

Rentekoers:

Ons sal rente hef teen Eerste Nasionale Bank se prima uitleenkoers

plus 6% per jaar op enige bedrag wat nie op die betaaldatum

betaal is nie. Hierdie koers sal wissel saam met Eerste Nasionale

Bank se prima uitleenkoers.

Bonus:

U verbeur u bonus op enige bedrag wat nie op die betaaldatum

betaal is nie.

Transaksiefooie

Transaksiefooi (per transaksie): 60c

Maandeliks:

Heffing op aankope:

Die onderstaande heffings is u bydrae tot u bonus wat in November

elke jaar uitbetaal word:

Alle aankope by Shoprite, Checkers, Checkers Hyper,

Liquor Store, House & Home en OK Grocer/

Mini Market/Food/Meubelwinkels: 2.50%

Woolworths, Spar-Groep, Tops Drankwinkels,

Pick n Pay Familiewinkels, Pick n Pay Drankwinkels,

Seven Eleven en Fruit & Veg City: 2.00%

Builders Warehouse, DionWired, Game en Game Drankwinkels: 1.25%

Alle aankope by apteke (geen bonus): 1.25%

Alle maandelikse petrolaankope (geen bonus): 2.50%

Bogenoemde heffings en kostes is onderhewig aan verandering en

indien daar ’n verandering is sal ons u in kennis stel.

TERME EN VOORWAARDES:

1. DEFINISIES:

1.1 “ooreenkoms” beteken die kwotasie saamgelees met hierdie

terme en voorwaardes;

1.2 “rekening” beteken u rekening by ons;

1.3 “wet” of “NKW” beteken die Nasionale Krediet Wet Nr 34 van

2005 en die Regulasies wat gepubliseer is in terme van

die NKW.

1.4 “aansoek” beteken die skriftelike aansoek aan ons vir ’n

b-Smart kaart;

1.5 “Kaapse Verbruikers” of “ons” of “kredietverskaffer”

beteken Kaapse Verbruikers (Edms) Bpk, registrasie

nr1955/003218/07, van Laer Burgstraat 20, Kaapstad;

1.6 “kaart” beteken die geldige elektroniese kaart wat ons uitreik

aan verbruikers om te gebruik vir transaksies tussen die

verbruiker en die verskaffer;

1.7 “verbruiker” of “u” beteken die persoon wat ‘n ooreenkoms

met ons aangegaan het op hierdie terme en voorwaardes vir

‘n kredietfasiliteit en kaart en wat as “koper” beskryf word in

ons Akte van Oprigting en Statute;

1.8 “kredietburo” beteken:

Experian (Hoofkantoor), kontaknommer 0861 105 665,

TransUnion (Hoofkantoor), kontaknommer 0861 482 482,

Compuscan (Hoofkantoor), kontaknommer 0861 514 131,

Expert Decision Systems (XDS) (Hoofkantoor),

kontaknommer 0860 937 000

1.9 “kredietlimiet” beteken die maksimum bedrag volgens die

kwotasie wat die verbruiker in enige handelsperiode kan

spandeer;

1.10 “betaaldatum” beteken die laaste werksdag van elke

kalendermaand;

1.11 “fasiliteit” beteken die kredietfasiliteit wat ons aan die

verbruiker gee in terme van die ooreenkoms;

1.12 “primakoers” beteken die prima uitleenkoers van Eerste

Nasionale Bank Beperk;

1.13 “kwotasie” beteken die skriftelike kwotasie wat die

kredietlimiet en ander inligting soos deur die wet vereis,

spesifiseer;

1.14 “verskaffer” beteken enige verskaffer van goedere of dienste

met wie ons gekontrakteer het om goedere of dienste aan ‘n

verbruiker te verskaf teen betaling met die kaartfasiliteit;

1.15 “handelsperiode” beteken die periode wat begin op die

16de dag van elke maand en eindig op die 15de dag van

die volgende maand, of enige ander periode wat ons

bepaal;

1.16 “koste van krediet” beteken die tabel wat deel van die

ooreenkoms vorm met die titel “KOSTE VAN KREDIET”.

2. AANSOEK:

2.1 Die verbruiker het vir ‘n fasiliteit en kaart aansoek gedoen

by ons. Kaapse Verbruikers het ‘n kwotasie en vooraf –

ooreenkoms soos die NKW vereis aan die verbruiker voorsien

en die verbruiker het die terme daarvan aanvaar.

2.2 Die ooreenkoms sal die verhouding tussen Kaapse

Verbruikers en die verbruiker met betrekking tot die fasiliteit

en die kaart se gebruik reël.

2.3 Die NKW is van toepassing op die ooreenkoms.

3. BETALINGS:

3.1 Die verbruiker moet die volle bedrag vir die betrokke

handelsperiode verskuldig op die laaste werksdag van elke

kalendermaand betaal. Die eerste betaling is verskuldig op

die laaste dag van die eerste maand wat die verbruiker

sy/haar kaart ontvang het.

3.2 Indien die verbruiker die kaart eers na die 15de van enige

maand ontvang het, moet die verbruiker die aankope wat

daarna gemaak is op die laaste werksdag van die volgende

kalendermaand, na die maand waarin die kaart ontvang is,

betaal.

4. REKENINGSTAAT:

4.1 Kaapse Verbruikers sal maandeliks ’n rekeningstaat aan u

lewer deur dit te pos, of e-pos, soos u verkies.

4.2 Die rekeningstaat sal die volgende wys:

4.2.1 Die totale bedrag verskuldig op die datum van die

rekeningstaat;

4.2.2 Die totale aankope vir die maand;

4.2.3 Die totale heffing vir die maand;

4.2.4 Die jaarlike rentekoers wat op enige uitstaande balans van

toepassing sal wees;

4.2.5 Die rente verskuldig vir die maand.

4.3 Dit is u plig om seker te maak dat u die rekeningstaat

ontvang. Indien u dit nie ontvang het nie, moet u ons skriftelik

in kennis stel. Indien u vir enige rede nie ‘n rekeningstaat

ontvang het nie, beteken dit nie dat u die bedrag wat

verskuldig en betaalbaar is, nie hoef te betaal nie.

4.4 Indien u kies om ons met ’n tjek deur die pos te betaal, dra

u alle risiko daarvan. Dit sluit in, maar is nie beperk nie, tot

bedrog deur ‘n derde party, diefstal of die tjek wat verlore

raak.

4.5 Dit is belangrik dat u die rekeningstaat nagaan om seker te

maak dat dit korrek is. Indien u nie saamstem met enige item

of inskrywing op die rekeningstaat nie, moet u binne 30

(DERTIG) dae van die datum van die maandstaat vir ons

skriftelik in kennis stel sodat ons dit kan ondersoek, die

relevante dokumentasie kry en die regte navrae maak.

Intussen moet u steeds die bedrag wat volgens die

rekeningstaat verskuldig is, betaal.

5. ADMINISTRASIEKOSTES BY WANBETALING:

Ons sal die volgende kostes hef indien u nie betaal voor of

op die betaaldatum nie:

Onbetaalde debietorders/tjeks: R 78.10

Fooi vir aanmaningsbrief: R 33.06

6. VROEË AFLOSSING:

Die verbruiker kan die totale uitstaande balans enige tyd

aflos. U hoef ons nie voor die tyd in kennis te stel nie, maar

as u die volle bedrag wil aflos, moet die totaal van die

onbetaalde balans van die hoofskuld op die betrokke tyd,

saam met enige onbetaalde rente en alle ander fooie en

kostes wat aan ons verskuldig is, betaal word.

7. VERBRUIKER SE REGTE TOT BEëINDIGING:

7.1 U kan die ooreenkoms beëindig deur die volle bedrag wat

aan ons verskuldig is te betaal, soos in terme van klousule 6.

7.2 Voor u betaal, moet u die volle verskuldigde bedrag van ons

aanvra en ons sal u telefonies, deur e-pos of faks daarvan inlig.

8. ADRES VIR KENNISGEWING:

8.1 Kaapse Verbruikers kies die adres op die aansoekvorm as

die adres waar hulle dokumente, pleitstukke en

kennisgewings met betrekking tot die ooreenkoms, sal

ontvang.

8.2 Die verbruiker kies die woonadres op die aansoekvorm

as die domicilium citande et executandi (die adres waar ’n

dagvaarding en ander belangrike regsdokumente aan u

afgelewer sal word) adres waar u die diening van alle

dokumente, pleitstukke en kennisgewings met betrekking tot

hierdie ooreenkoms, sal ontvang.

8.3 Indien Kaapse Verbruikers of die verbruiker hierdie adres wil

verander, moet die ander party skriftelik in kennis gestel

word van die nuwe adres.

Aansoeker se paraaf:

Gade:

9. VERMINDERING VAN KREDIETLIMIET:

U kan enige tyd skriftelik versoek dat ons u kredietlimiet

verminder of ‘n maksimum limiet vir die fasiliteit vasstel.

10. KREDIETBURO INLIGTING:

Die verbruiker bevestig, stem toe en aanvaar dat:

10.1 ons enige inligting oor u aansoek, opening en sluiting van ‘n

rekening aan die kredietburo mag gee en die kredietburo

mag hierdie inligting met ander geregistreerde

kredietverskaffers deel;

10.2 ons inligting van ander geregistreerde kredietverskaffers

mag ontvang, oorweeg en verifieer wanneer ons u aansoek

en kredietwaardigheid oorweeg;

10.3 ons navrae by derde partye mag doen om te kyk of die

inligting wat u aan ons gegee het tydens aansoek of enige

ander tyd tydens die ooreenkoms, korrek is.

10.4 indien u nie die ooreenkoms nakom nie, ons dit aan die

Kredietburo sal rapporteer. Ons sal u 20 dae voordat ons

beplan om dit te doen, in kennis stel dat ons hierdie inligting

gaan bekend maak;

10.5 die kredietburo ‘n kredietprofiel en ‘n krediettelling van u

kredietwaardigheid verskaf;

10.6 Kaapse Verbruikers die bogenoemde inligting aan enige

ander derde party kan verskaf indien:

10.6.1 dit tot u voordeel sal wees;

10.6.2 ons in terme van die reg dit moet doen;

10.6.3 ons glo dat dit in ons of die publiek se belang is om dit te doen;

10.7 wanneer dit vereis word, ons u persoonlike inligting aan die

kredietburo mag voorsien. Alle intekenare van die kredietburo

het toegang tot die inligting;

10.8 u die Kredietburo kan kontak en versoek dat u rekords aan u

beskikbaar gestel word. U kan ook daarop aandring dat

enige inligting wat verkeerd is, reggestel word;

10.9 u ‘n klagte by die Nasionale Krediet Reguleerder by

0860 627 627 of by die Nasionale Krediet Tribunaal kan lê.

11. ALGEMEEN:

11.1 U bevestig dat u die ooreenkoms se terme en die gevolge

en effek daarvan verstaan. Indien u dit nie verstaan nie sal u

vir Kaapse Verbruikers vra om dit aan u te verduidelik.

11.2 Kaapse Verbruikers sal die verskaffers wat goedere en

dienste aan u gelewer het, namens u betaal wanneer ons ‘n

geldige eis van die verskaffer ontvang.

11.3 Ons sal ’n b-Smart Kaart aan u uitreik nadat u die ooreenkoms

met ons aangegaan het. Ons het die diskresie om toe te stem

om kaarte aan ander partye wat u aanwys, uit te reik.

11.4 Die verbruiker kan die b-Smart Kaart en alle voordele wat

daarmee saamgaan, gebruik en benut in terme van die

ooreenkoms.

11.5 Die kaart sal altyd ons eiendom bly en wanneer ons dit

versoek moet u dit aan ons teruggee.

11.6 Die verbruiker moet behoorlik na die kaart kyk, wat insluit om

alle redelike stappe te neem om te voorkom dat iemand die

kaart gebruik wat nie gemagtig is nie, of om te voorkom dat

die kaart verloor, gesteel of beskadig word.

11.7 Indien die kaart verloor of gesteel word of indien iemand

sonder magtiging dit gebruik, moet u ons dadelik by

(021) 409 7600 tydens kantoorure op besigheidsdae

(08:30 - 16:30) of vir Nedbank, ons agent na-ure by die

tolvrye nommer 0800 110 929 bel en in kennis stel.

11.8 Nadat u ‘n verlore of gesteelde kaart aangemeld het, sal ons

u nie aanspreeklik hou indien iemand die kaart gebruik het

nadat u ons in kennis gestel het nie, behalwe indien:

11.8.1 u handtekening op die kwitansie, koopbewys of soortgelyke

dokument voorkom wat wys dat u die kaart gebruik het; of

11.8.2 Kaapse Verbruikers ander bewyse het wat in hulle opinie

redelikerwys aandui dat u iemand gemagtig het om die kaart

te gebruik.

11.9 Ons sal u skriftelik in kennis stel indien die koste van krediet

verander. Ons koppel ons rentekoers aan die primakoers

van Eerste Nasionale Bank Beperk.

12. VERBRUIKER SE REGTE:

12.1 U sal ‘n maandelikse kredietlimiet hê, soos ons dit in die

kwotasie uiteengesit het.

12.2 U sal ’n jaarlikse bonus van tot 5% van u aankope tydens die

vorige finansiële jaar, naamlik Julie tot Junie, ontvang. Let

asseblief op dat die persentasie wat ons gebruik om die

bonus vir die jaar te bepaal, van jaar tot jaar kan verskil,

afhangende van hoe goed Kaapse Verbruikers gedurende

die jaar gedoen het. Die bonus sal bereken word en op die

November rekeningstaat as ‘n krediet toegeken en gewys

word. Verbruikers dra by tot die bonus deur middel van die

heffing, soos uiteengesit in die koste van krediet en

rekeningstaat.

04/5

12.3 Kaapse Verbruikers kan in hul diskresie besluit om bydraes

tot die verbruiker se Reserwefonds te maak. Ons Akte van

Oprigting en Statute (hierdie verwys na sekere maatskappy

dokumentasie wat bepaal wat ons mag en nie mag doen

nie) laat ons toe om hierdie fondse proporsioneel aan

verbruikers te betaal wanneer die ooreenkoms beëindig

word. Indien die ooreenkoms beëindig word weens u

kontrakbreuk, sal geen betaling aan die verbruiker gemaak

word nie.

12.4 Indien die verbruiker daarvoor vra, sal ons ‘n lys van

verskaffers aan die verbruiker gee.

12.5 Die verbruiker kan die kaart vir betaling van goedere en

dienste aanbied tot die maksimum bedrag van die verbruiker

se kredietlimiet en Kaapse Verbruikers sal die verskaffer

namens die verbruiker betaal in terme van die ooreenkoms.

12.6 Kaapse Verbruikers is nie aanspreeklik om enige handelaar

wat nie ‘n verskaffer in terme van die ooreenkoms is, namens

‘n verbruiker te betaal nie.

12.7 Die verbruiker kan vir ‘n begrotingsfasiliteit aansoek doen 6

(SES) maande nadat die ooreenkoms aangegaan is. Ons

mag besluit of ons dit wil goedkeur of afkeur. Indien ons dit

goedkeur, sal ons u toelaat om die uitstaande

begrotingsfasiliteitbedrag oor ’n langer tydperk (maksimum

van 36 maande) terug te betaal. U sal ‘n aparte ooreenkoms

vir hierdie begrotingsfasiliteit aangaan. U mag dit slegs

gebruik vir aankope van R300,00 of meer.

12.8 Die verbruiker kan vir ‘n lening aansoek doen 6 (SES)

maande nadat die ooreenkoms aangegaan is. Ons mag

besluit of ons dit wil goedkeur of afkeur. Indien ons dit

goedkeur, sal ons u toelaat om die uitstaande leningsbedrag

oor ’n langer tydperk, in terme van ‘n aparte ooreenkoms,

terug te betaal.

12.9 Indien u u kredietlimiet enige tyd wil verhoog, kan u dit

skriftelik vra en ons aansoekvorm voltooi. Ons sal die

aansoek oorweeg. Hierdie versoek vir ‘n verhoging is nie

dieselfde as die jaarlikse outomatiese verhoging waarvoor u

moontlik in die korrekte spasie op die aansoekvorm,

aansoek gedoen het nie.

12.10 Indien u ons versoek het om outomaties die kredietlimiet van

tyd tot tyd te verhoog, sal ons dit in terme van die NKW doen.

12.11 Indien u enige probleme met hierdie ooreenkoms ondervind,

kan u:

12.11.1 aansoek doen by ’n skuldberader om te verklaar dat u te

veel skuld het;

12.11.2 ‘n geskil met ons deur middel van ‘n alternatiewe dispuut

oplossingsagent, verbruikershof of ombud met jurisdiksie,

oplos;

12.11.3 ’n klagte teen ons by die Nasionale Kredietreguleerder

indien; en

12.11.4 ’n aansoek by die Tribunaal indien.

12.12 Die Nasionale Kredietreguleerder se besonderhede is:

15de Straat 127, Randjespark, MIDRAND

Skakelbord: 011 554 2600

Oproepsentrum: 0860 627 627 of 0860 NCR NCR

E-pos: info@ncr.org.za of complaints@ncr.org.za,

Webtuiste: www.ncr.org.za

12.13 Die Ombudsman vir Krediet se besonderhede is:

Oproepsentrum: 0861 662 837 of 0861 OMBUDS

E-pos: ombud@creditombud.org.za,

Webtuiste: www.creditombud.org.za

13. VERBRUIKER SE VERPLIGTINGE:

13.1 Die verbruiker stem toe om alle kostes soos ons in die

kwotasie uiteengesit het, te betaal. Die kwotasie sal deel van

hierdie ooreenkoms vorm. Ons sal die kostes in die

maandelikse rekeningstaat uiteensit. Dit sal die administrasiekostes

en rente insluit.

13.2 Die verbruiker moet alle bedrae wat op die rekeningstaat

aangedui word voor of op die betaaldatum betaal. Hierdie

verpligting is van toepassing ongeag of:

13.2.1 die verbruiker of enige derde party vir goedere of dienste

met die kaart betaal het;

13.2.2 die bedrag op die rekeningstaat reg is of nie;

13.2.3 daar ‘n geskil tussen die verbruiker en die verskaffer(s) is;

13.2.4 die verskaffer betaling van ‘n derde party kan ontvang.

13.3 Die maandelikse rekeningstaat is prima facie (op die oog af)

bewys van die verbruiker se verpligtinge teenoor Kaapse

Verbruikers ten opsigte van aankope van verskaffers en u

stem toe dat indien u dit betwis, u die teendeel moet bewys.

13.4 Die verbruiker stem toe om nie die kredietlimiet in terme van

die kwotasie te oorskry nie. Indien die NKW van toepassing is

13.4.1 mag die verbruiker nie sy kredietlimiet oorskry nie, tensy ons

skriftelik toestemming gee. Indien ons in ons diskresie

besluit om ‘n koopbewys of aankoop te vereffen wat die

kredietlimiet oorskry, beteken dit nie dat ons die kredietlimiet

permanent verhoog het nie.

13.5 Indien Kaapse Verbruikers en die verbruiker ander

ooreenkomste vir ‘n begrotingsfasiliteit of ‘n lening soos in

klousule 12.7 en 12.8 genoem, aangaan, sal alle bedrae wat

aan Kaapse Verbruikers in terme van alle ooreenkomste

tussen die partye verskuldig is, onmiddellik verskuldig en

betaalbaar wees indien u nie betaal in terme van enige van

die ooreenkomste nie.

13.6 Indien u meer as een ooreenkoms met ons het, moet u

duidelik aandui in terme van watter ooreenkoms u ‘n betaling

maak indien u ‘n vroeë betaling op die lening of

begrotingsfasiliteit maak.

14. KONTRAKBREUK EN BEëINDIGING VAN DIE

OOREENKOMS:

14.1 Die ooreenkoms is nie vir ‘n bepaalde tyd nie en sal vir ’n

onbepaalde tyd voortgaan totdat ‘n party die ooreenkoms in

terme van hierdie ooreenkoms beëindig.

14.2 Kaapse Verbruikers mag die ooreenkoms vir enige rede

kanselleer indien hulle 10 dae skriftelike kennisgewing aan

die verbruiker gee dat hulle die fasiliteit gaan toemaak.

14.3 Indien die verbruiker kontrakbreuk pleeg mag ons die

ooreenkoms beëindig, te alle tye onderhewig aan die NKW.

Ons sal u van die kontrakbreuk in kennis stel en as u nie dit

wat u verkeerd gedoen het binne 10 dae regstel nie, sal ons

die kontrak beëindig.

14.4 Die volle bedrag wat aan ons verskuldig is, sal onmiddellik

opeisbaar en betaalbaar wees indien ons die ooreenkoms

beëindig.

14.5 Alle uitstaande bedrae op persoonlike lenings en

begrotingsrekeninge sal by beëindiging van die ooreenkoms

na die verbruiker se kaartrekening oorgedra word.

14.6 Indien die verbruiker ’n afbetalingsreëling met ons tref,

nadat die rekening gesluit is, beteken dit nie dat ons die

rekening of fasiliteit weer oopmaak nie.

15. EFFEK VAN KONTRAKBREUK:

15.1 Indien die verbruiker enige terme van die ooreenkoms

verbreek, het Kaapse Verbruikers die reg om sonder enige

benadeling van hul regte die verbruiker se kaart/e te

kanselleer en op te eis, die rekening te sluit, en die volle

bedrag verskuldig aan Kaapse Verbruikers onmiddellik te

vorder.

15.2 Indien die verbruiker die ooreengekome kredietlimiet

oorskry, sal dit neerkom op kontrakbreuk en sal alle bedrae

wat aan Kaapse Verbruikers verskuldig is onmiddellik

opeisbaar en betaalbaar word sonder kennisgewing.

15.3 Indien ons regstappe teen die verbruiker neem vir die

verhaal van enige bedrag verskuldig, stem die verbruiker toe:

15.3.1 tot die jurisdiksie van die Landdroshof, selfs al is die bedrag

wat geëis word meer as wat normaalweg in ‘n Landdroshof

geëis kan word; en

15.3.2 om alle regskostes op prokureur- en kliëntskaal te betaal. Dit

sal rente, opsporingsfooie en invorderingskommissie insluit.

15.4 Die partye kom ooreen dat hierdie ooreenkoms aangegaan

word by die plek waar die verbruiker vir Kaapse Verbruikers

meedeel dat hy of sy die kwotasie en ooreenkoms aanvaar.

15.5 Die verbruiker sal die voorregte en gelde, insluitend die

jaarlikse bonus (klousule 12.2) en die verbruiker se aandeel

in die Reserwefonds (klousule 12.3) verbeur indien die

verbruiker kontrakbreuk pleeg.

15.6 Die verbruiker stem toe dat ons ‘n opsporingsagent kan

aanstel indien die verbruiker kontrakbreuk pleeg en ons

hom, of haar nie kan opspoor nie.

16. AANSOEK OM SKULDHERSIENING:

16.1 Die verbruiker het die reg om aansoek te doen by ’n

skuldberader om oorverskuldig verklaar te word.

16.2 Die verbruiker mag nie hiervoor aansoek doen indien ons

reeds met regsaksie teen hom of haar begin het nie.

16.3 Die skuldberader sal bepaal of u oorverskuldig is en indien u

beweer dat ons roekeloos krediet verleen het, sal die

skuldberader ook ’n bevinding hieroor maak.

16.4 Die skuldberader kan u aansoek verwerp of aanbeveel dat

beide van ons oorweeg om ooreen te kom om die skuld te

herrangskik.

16.5 Die skuldberader kan ‘n voorstel maak waarin hy aanbeveel

dat die landdroshof ‘n gepaste bevel maak, indien hy bevind

dat u wel oorverskuldig is.

16.6 Indien die skuldberader se aanbeveling deur albei partye

aanvaar word, kan die ooreenkoms in die vorm van ’n bevel

vervat word en indien al die partye toestem daartoe, sal die

skuldberader dit liasseer as ’n bevel by ooreenkoms.

16.7 Die verbruiker kan met die toestemming van die gepaste

landdroshof direk na die hof gaan vir ‘n gepaste bevel indien

die skuldberader ‘n voorstel verwerp.

16.8 Die kontakbesonderhede van die National Debt Mediation

Association (NDMA) is as volg:

Hulplyn: 086 111 6362 of 086 111 NDMA

E-pos: info@ndma.org.za, Webtuiste: www.ndma.org.za

17. INVORDERINGSPROSES:

17.1 Ons sal u skriftelik in kennis stel indien u nie u betalings in

terme van die ooreenkoms maak nie en ons sal voorstel dat

u die ooreenkoms na ‘n skuldberader, ’n alternatiewe

dispuut oplossingsagent, die Verbruikershof of die ombud

met jurisdiksie verwys, met die bedoeling dat die partye die

dispuut oplos of op ’n plan ooreenkom om betalings op

datum te bring.

17.2 Indien u vir skuldhersiening aansoek gedoen het in terme

van artikel 86 van die Wet en die hersiening nie binne 60

(sestig) besigheidsdae nadat u aansoek gedoen het

afgehandel is nie, kan ons ’n kennisgewing in terme van

Artikel 86 (10) van die Wet stuur, in terme waarvan die

skuldhersiening beëindig word.

17.3 Ons sal slegs met regsaksie voortgaan indien:

17.3.1 u op die tydstip meer as 20 (twintig) besigheidsdae in

versuim is om te betaal in terme van die ooreenkoms; en

17.3.2 daar reeds ten minste 10 (tien) besigheidsdae verloop het,

nadat die aanmaningsbrief of kennisgewing afgelewer

is (die 10 dae-periode kan dieselfde tyd as die 20 dae-

periode loop); en

17.3.3 u nie gereageer het op die kennisgewing wat ons gestuur

het nie, of u die voorstel wat ons gemaak het om die saak

te verwys na ’n skuldberader, ‘n alternatiewe dispuut

oplossingsagent, die Verbruikershof of die ombud met

jurisdiksie, verwerp het.

18. SESSIE:

18.1 Die verbruiker stem toe dat ons enige regte, titel en belang

in terme van die ooreenkoms aan ‘n derde party kan sedeer

(oordra).

18.2 Die verbruiker mag net enige regte, titel en belang in terme

van die ooreenkoms aan ‘n derde party sedeer (oordra) met

ons skriftelike toestemming.

19. GEEN-WYSIGING:

Hierdie is die volle ooreenkoms en geen veranderinge sal

enige effek hê behalwe indien dit skriftelik is en albei partye

dit onderteken nie.

20. AFSTANDDOENING:

Ons doen nie afstand van enige van ons regte indien ons nie

‘n reg uitoefen waarop ons geregtig is nie.

21. VIR EN NAMENS REGSENTITEITE:

Indien die verbruiker ‘n regspersoon is, waarborg die

persoon wat die kwotasie/kredietfasiliteit namens die

regspersoon aanvaar dat hy behoorlike magtiging het en

aanvaar hy as borg en medehoofskuldenaar van die

regspersoon aanspreeklikheid vir die betaling van alle

verskuldigde bedrae in terme van die ooreenkoms.

VIR KANTOORGEBRUIK

Bestuurder Datum

Aanvaar te Kaapstad

Kredietlimiet

Aansoeker se paraaf:

Gade:

05/5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!