02.05.2013 Views

Benadering tot urienweginfeksies by kinders

Benadering tot urienweginfeksies by kinders

Benadering tot urienweginfeksies by kinders

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Benadering tot

urienweginfeksies by kinders

Dr C A Zietsman

Uroloog

Privaat praktyk Wilgers Hospitaal

Krietiese Definisies

• Urienweg infeksie

• Bakteriurie

• Piurie

• Sistitis

• Akute pielonefritis

• Kroniese pielonefirits

• Gekompliseerd en ongekompliseerd.

ongekompliseerd

Urienweg infeksies onder kinders

• Eerste infeksie

• Onopgelosde infeksie opgedoen onder terapie

• Bakteriele voortsetting by ‘n n anatomiese

abnormaliteit

• Herinfeksie

Geassosieerde anomaliee

• 5-10% 10% obstruktiewe letsels

• 21-57% 21 57% vesiko-ureteriese

vesiko ureteriese reflux

Seuns en dogters

• Seuns infeksie voor een jaar sal 18 % herhalend

voorkom

• Dogters 40 % herhaling as eerste infeksie in

eerste lewensjaar

• Ouer seuns se risiko op herhaling is 32%

Koverte/asimptomatiese UWI

• Subtiele simptome gemerk

• Enurese

• Drang

• 20 % vorige infeksies

• 50% normale urinere traktus

Ledigings diskunksie en

hardlywigheid

• Diurnale enurese

• Non neurogene neurogene blase

– Groot hipotonies blasé blas

– Klein kapasitieit hoe druk blasé blas

– Hiperrefleksiewe blasé blas

– Hardnekkige hardlywigheid

Simptome

• Koors in 20 % van kantoorbesoeke

• 4.1 na 7.5% UWI

• 40-50 40 50 % met koors UWI kry renale littekening

Organismes

• E Coli – Serotiepe 01,02,04,06,07,075

• Pyelonefritogeniese E Coli veroorsaak Mannose-

weerstandige Hemagglutinasie

• P pili teenwoordig

• 17% renale littekening

• Waarvan 10-20% 10 20% hipertensief word

• Opstygend

• Hematogeen

• Limfaties

Route van infeksie

• Geslag

• Periuretrale kolonisasie

• Genetika

• Ouderdom

• Preputiale vel

• Immuniteit

• Fekale kontaminasie

• Anatomiese afwyking

• Iatrogene faktore

Spesifieke faktore

Natuurlike beskerming

• Periuretrale an uretrale gebied

• Uriene self

• Blaas

• Verandering in liggamseie beskerming

– Obstruksie

– Reflux

– Onderliggende siekte

– Diabetes

– Pappilere nekrose

– Spinaal besering

– HIV

– Swangerskap

Monster ontleding

• Kolleksie metode!!!!!!!!!!!!!!!

metode!!!!!!!!!!!!!!!

– Sakkie

– Vry vang van stroom

– Kateterisasie

– Suprapubies aspirasie

Uriene Analiese

• Kweking

• Doopstokkie toets: toets:

tekortkominge

• Chemiese ontleding

• Mikroskopie

Doelwitte in behandeling

• Verminder risiko van renale littekening tydens

akute infeksie

• Voorkom toekomstige risiko van littekening na

vore

Behandeling

• Opname vir breespektrum IV behandeling

• Groter samewerkende kinders en betroubare

ouers tuis sorg: sorg:

Penisilliene , Kefalosporiene en

sulfas

• Kyk gerus na die nuutste NASF data vir

vatbaarheid

• Afgradering van antibiotika met kweking uitslae

• Profilakse tot formele uitwerk

Additionele hanterings

• Anatomiese herstel

• Blaas herprogrammering

• Hantering van stene / metaboliese

onderliggende probleme

Profilakse

• Lae serum vlakke

• Hoe urinere vlakke

• Minimale dermflora effek

• Goed verdrae

• Goedkoop

• Hou asb in gedagte vooraf behandeling gaan

gepaard met fekale flora versteuring en fungale

patologiee

Additionele ondersoeke

• Urinere traktus sonar

• DMSA/MAG3 skandering

• Urinerende sistogram

• Intraveneuse pielogram/ pielogram/

RT skandering

• Sistoskopie en pielografie

Kommernisse

• Langtermyn gebruik en ander risikos

• Weerstandigheids verandering

Slinkse diagnoses

• RTA met/ sonder stene

• TB

• Bilharzia

• DM

• Vaginitis

• Balanoposthitis , glans en preputiale aanhegting

met smegma ophoping

Gevalle studies

• Een Jarige seuntjie presenteer met ‘n n week se

gesk van koors huil , swak eet , knieserigheid

and rooi verkleuring op sy doeke

• 11 jarige meisiekind met lang geskiedenis van

herhalende urienweginfeksies

• Nou weer vir twee dae , koors , maagpyn – laag

ook rugpyn maar geval na sport beoefening en

sedertdien pyn.

pyn

• 17 jarige seun met herhalende urienweginfeksies

sedert geboorte. geboorte.

• Koorsig , erge frekwensie , enurese, enurese,

nierfunksies

verswak. verswak

• Vorige urologiese ondersoeke op 12 jaar. jaar.

Wys

net leukoree post antibiotika , normal niersonar

en normale sistoskopie

• 16 jarige seun gebore met spina bifida en

mielomeningoseel.

mielomeningoseel.

Totaal inkontinent. inkontinent.

Dra ‘n n

kondoom kateter

• 1 maand oue baba gebore met erg losmasige

abdominale wand . Dermlusse kan waargeneem

word met peristalse. peristalse.

Presenteer met koors en

failure to thrive.

• 15 jarige meisie met koors , diffuse buikpyn. buikpyn.

Geen vorige episodes van infeksie. infeksie.

Maag difuus

teer veral oor bobuik. bobuik.

Matige frekwensie ,

naarheid , hoofpyn. hoofpyn.

• 15 jarige seun met non spesifieke geskiedenis

van ‘n n prosedure , kling soos sistoskopie op 18

maande. maande.

Kry kort kort urienweginfeksies maar

sukkel redelik erg met nagtelike enurese. enurese.

• 2 jarige meisie met ‘n n maand lange geskiedenis

van gewigsverlies , naarheid , hoofpyn , kneus

maklik as sy val , huil baie met urinering nou

begin sy met koors en buikpyn

• 14 jarige meisie met herhalende

urienweginfeksies , elke keer behandel met

antibiotika , kry nou erge pyn oor rug met koors

ook disurie frekwensie en slegruikende uriene

• Seun van 16 doen voor met inguinale breuk

duidelik tasbaar en disurie frekwensie ,

hematurie. hematurie.

Maar se hy sukkel met urinering en

moet druk op die breuksak om sy blaas leeg te

kry. kry.

• 16 jarige meisie . Gee geskiedenis dat sy met elke

urinering erge hoofpyn opdoen en dan

bewussyn verloor. verloor.

Met ondersoeke is haar CT

brein normaal neurologiese ondersoek normaal

geen elektroliet versteuring gekry nie maar

duidelike mikrosckopiese hematurie

teenwoording

• 5 jarige meisie met diurnale enurese

• Giggel-inkontinensie

Giggel inkontinensie , erge frekwensie

• Uriene vertoon mikroskopiese hematurie en sy

kry gereeld volgens moeder urienweginfeksies

• 2 jarige dogtertjie met las van herhalende

urienweginfeksies

• Nou koors en sterkruikende uriene maar ma

kom agter se lek ‘n n stinkende vog deur haar

naelbreuk en is bokant haar doek nat

• Pasgebore baba met antenatale sonar diagnose

van hidronefrose.

hidronefrose.

Sak plak monster lewer ‘n n

Klebsiella maar met 1-5 1 5 etterselle en geen

rooibloedselle , ook geen nitriete. nitriete.

Die

sensitiwiteit wys slegs sensitiwiteit teenoor

Tienam , Meropenam en Ertapenem. Die baba

is nie koorsig nie. nie.

• 17 jarige meisie presenteer met erge dismenoree. dismenoree

• Sy kla van erge brand van haar uriene ,

slegruikende uriene . Vir twee dae kry sy erge

linker fossa iliaka pyn . Sy toon ook naarheid

• Na motor voertuigongeluk vertoon die jong

seun makroskopiese hematuria en sentrale

buikpyn

• 7 jarige dogter met urienweginfeksie simptome

• 8 jarige seun met simptomatiese

urienweginfeksie

• Dankie vir die geleentheid om hier voor te dra

• Enige vrae?? vrae??

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!