02.05.2013 Views

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

MISLUKKING EN UITHOUVERMOë

OMSENDBRIEF 04.2013

5 FEBRUARIE 2013

Toe hy sewe jaar oud was, het sy gesin hulle huis verloor en moes hy werk om hulle te ondersteun.

Toe hy slegs nege jaar oud was, is sy ma dood. Op 22-jarige ouderdom het hy sy werk as

winkelassistent verloor. Hy wou regte gaan studeer, maar sy opleiding was nie goed genoeg nie.

Op 23-jarige ouderdom het hy skuld gemaak om ‘n aandeel in ‘n klein winkeltjie te koop. Maar

drie jaar later is sy vennoot dood en moes hy jare lank afbetaal aan die skuld. Op 28-jarige

ouderdom het hy die meisie met wie hy vier jaar uitgegaan het, gevra om met hom te trou, maar

sy wou nie. Op 37-jarige ouderdom is hy met die derde probeerslag verkies tot die Amerikaanse

Kongres, maar is twee jaar later nie herverkies nie. Op 41-jarige ouderdom is sy vierjarige seuntjie

dood. Op 45-jarige ouderdom het hy probeer om tot die senaat verkies te word, maar kon dit nie

regkry nie. Op 47-jare ouderdom het hy verloor as kandidaat vir die vise-presidentskap. Op 51jarige

ouderdom is hy verkies as president van die VSA. Sy naam was Abraham Lincoln, iemand

wat beskou is as een van die grootste leiers ooit in die VSA.

Geniet die week!

Mnr. Ferdie Maree

Skoolhoof

Skoolhoof

Adjunkhoof Intersenfase Gr 4-7

Adjunkhoof Grondslagfase Gr R-3

Sekretaresse van die Hoof en Advertensies

Algemene navrae

Inskrywings & Oorplasings

Finansies & Krediteure

Skoolfonds

Siekekamer & Tweedehandse klere

Beheerliggaamsekretaresse

Klerewinkel (Nuwe klere)

Atletiek

Bulletjie Rugby

Rugby

Netbal

Krieket

Mediasentrum

Skool se Webblad / Webtuiste

BELANGRIKE KONTAKTE

Mnr. Ferdie Maree

Mnr. Gerrie Oosthuizen

Me. Shirley Dunn

Me. Sulette Viljoen

Me. Elize Mc Cabe

Me. Zelda Oberholster

Me. Marietjie Jonker

Me. Ida Mans

Me. Britt Erasmus

Me. Shirley Dunn

Me. Magda Rossouw

Mnr. Roelf du Toit

Mnr. Pieter Janson

Mnr. Esdei Biewenga

Me. Annalize Botha

Mnr. Gerhard Taljaard

Me. Erna Korff

Mnr. Johan O’Callaghan

Die Laerskool

Rooihuiskraal

ferdie@lsrhk.co.za

gerrie@lsrhk.co.za

shirley@lsrhk.co.za

info@lsrhk.co.za

elize@lsrhk.co.za

zelda@lsrhk.co.za

skoolgelde@lsrhk.co.za

debiteure@lsrhk.co.za

noodhulp@lsrhk.co.za

shirley@lsrhk.co.za

klerewinkel@lsrhk.co.za of 083 376 1755

atletiek@lsrhk.co.za

082 784 8222

esdei@lsrhk.co.za

annalizebotha@gmail.com

gtaljaard@lsrhk.co.za

media@lsrhk.co.za

info@sahoster.com

www.lsrhk.co.za

KWARTAAL DATUMS

SKOOLKALENDER VIR 2013

TYE GRAAD VAN

TOEPASSING

1 4 Februarie – 20 Maart Gewone skoolure Gr R en Gr 1

2 9 April – 21 Junie Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

3 15 Julie – 20 September Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

4 1 Oktober – 4 Desember Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

Gewone skoolure is as volg: Onthou:

Gr R en Gr 1 Maandae tot 07:20 tot 13:00

Vrydae

Gr 2 en Gr 3 Maandae tot

Vrydae

Gr 4 tot Gr 7 Maandae tot

Vrydae

07:20 tot 13:20

07:20 tot 13:45

DI 5 FEB S3 D5 SPORT

PROGRAM VAN DIE WEEK

Atletiek Aflosbyeenkoms – TUKS

WO 6 FEB S3 D6 ALGEMEE

N

Gr 1 Foto’s word geneem

VR 8 FEB S4 D2 SPORT Atletiek Cluster

SA 9 FEB - VERJAAR Me Elize Mc Cabe

SPORT Atletiek Cluster

SO 10 FEB - VERJAAR Me Rachelle Jv Rensburg

MA 11 FEB S4 D3 KULTUUR Jnr Revue keuring 15:00-16:00

Die laaste skooldag voor ‘n langnaweek

verdaag die skool om 12:00.

Die laaste skooldag van elke kwartaal

verdaag die skool om 10:00.

SKOOLFONDS 2013

Tydens die Ouervergadering wat op 22 Oktober 2012 plaasgevind het, is die skoolfonds vir 2013 bepaal.

Ons bedank die ouers wat die vergadering bygewoon het en insette gelewer het. As Beheerliggaam is

ons dankbaar vir die ouers wat saam met ons streef om kwaliteit onderrig aan ons leerders te verskaf.

Graad R: R1,100-00 per maand per leerder x 11 maande = R12,100-00 per jaar

Graad 1 tot 7: R 900-00 per maand per leerder x 11 maande = R 9,900-00 per jaar

NB: 5% korting word toegestaan vir die volle vereffening van die skoolfondsrekening indien dit plaasvind

voor die einde van Februarie 2013. Maak gerus gebruik van hierdie vergunning.

Skoolfonds is maandeliks vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand met die laaste betaling voor 7

November.

Die Debietorders het op 4 Januarie 2013 in werking getree – dit is vir 11 maande van toepassing. Let

asseblief daarop dat ouers vir Me Marietjie Jonker (by skoolgelde@lsrhk.co.za) in die Finansiële kantoor,

skriftelik in kennis moet stel indien ‘n debietorder gekanselleer moet word. Ouers is verantwoordelik vir die

koste verbonde aan VT-debietorders. Indien u debietorder vir die tweede keer ge-VT word, word dit

outomaties gekanselleer.

Die bankbesonderhede waarin die skoolfonds betaal moet word, is as volg:

Die Laerskool Rooihuiskraal; ABSA Bank Wierdapark; Tjekrekeningnommer 3260 164 847; Takkode 632005.

Die skool beskik ook oor ‘n kaartfasiliteit.

Vrystelling van skoolfonds:

Indien u finansiële probleme ondervind, moet u asseblief betyds met Me Ida Mans in die Finansiële kantoor

in verbinding tree. Aansoekvorms is by Me Mans beskikbaar. Vrystelling word toegestaan volgens ‘n

glyskaal in terme van die Skolewet. Die aansoek moet jaarliks gedoen word. Aansoeke sluit einde Maart.

‘n Dringende beroep word op alle ouers gedoen om navrae oor skoolfonds nie telefonies nie te doen nie

maar wel skriftelike te rig aan Me Ida Mans by debiteure@lsrhk.co.za.

2

ALGEMEEN

1. Gr 1 Individuele Foto’s

Dit is weer tyd vir netjiese hare, skoon tande en breë glimlagte! Op Woensdag, 6 Februarie

word Gr 1 individuele foto’s geneem. Leerlinge moet asseblief sorg dat hulle in die korrekte

skooldrag netjies geklee is. Die kostes per pakket is R70-00 en die bestellings kan by elke

leerder se registeronderwyser geplaas en betaal word.

Oefentye van skaak

Lesse begin Woensdag, 30 Januarie en Donderdag 31 Januarie soos volg:

GROEP DAG TYD LOKAAL AFRIGTERS BUITE AFRIGTERS

Gr R en Woensdae 13:15-14:00 Gr R Afdak Juf Eljo du Plessis Elouise

Skaakbeginner

s

074 148 6117

Oosthuizen

Gr 1-3 Donderda 13:30-14:30 K3 Juf Sonja van Niekerk Eben Collin

e

079 872 9857

Gr 4-7 Woensdae 14:00-15:00 K3 Juf Mignon Nell

072 241 5300

Anton Salverda

2. Die Rooimier Angels

Ons Rooihuiskraal-Spens het ‘n nuwe naam gekry! Van nou af staan dit bekend as ‘Die Rooimier

Angels’. Met u hulp en ondersteuning kan ons, ons eie mense help waar nodig. Ons het dit goed

gedink om van nou af insamelings per maand op ‘n roterende basis te doen. Elke maand sal elke

graadgroep iets anders kan bydra. Stuur asseblief u bydraes aan Juf Nita Heyns in Klas T12.

Skenkings en donasies is vrywillig. Baie dankie vir u vriendelike ondersteuning. Indien iemand

ondersteuning nodig het, maak ‘n afspraak of kontak Me Nita Heyns by 082 463 8022.

Insamelingsidees vir Februarie

Graad R Graad 1 Graad 2 Graad 3

Tandepasta

Toiletpapier Toiletseep

Waspoeier

Mieliemeel

Poeiermelk

Oats

Poeiermelk

Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Blikkies groente Blikkies vleis / vis Pasta / 2 Minute Koffie / Tee

Grondboontjiebotter Kookolie

noodles

Stroop

Suiker

3. Tenders

Tenders word tans ingewag vir die bou van 2 nuwe klaskamers vir die skool. Alle tenders moet asseblief

ingehandig word voor of op Woensdag, 13 Februarie 2013 by Me Sulette Viljoen in die kantoor. Enige

navrae hieromtrent kan gerig word aan Mnr Ferdie Maree by 082 570 7125.

4. Verblyf benodig

Ouers van ‘n leerder in ons skool is dringend opsoek na verblyf (Kothuis) in die Rooihuiskraal, Raslouw of

Blue Valley omgewing. Hulle verblyfvereistes is minimaal: ‘n woning met ‘n groot slaapkamer, kombuis,

leefarea en badkamer met stort is voldoende. Enige persoon wat kan help kontak asseblief vir Me Orina

Stodart by 083 609 8511.

Rooimier-groete!

Mnr. G Oosthuizen Mnr. F Maree

Adjunkhoof Hoof

3

PRIVAAT PERSONE WAT LEERDERS VERVOER

HANTIE PAGE 074 458 8991

ANNE-MARIE GOUWS 082 892 8552

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!