02.05.2013 Views

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OMSENDBRIEF 11.2013

16 APRIL 2013

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Wat is 'n Pa? (deur die oë van 'n kind)

Paas werk baie hart en het baie papier gelt. Paas hou baie van teevee kyk op Saterdag. Paas wil

slaap op Sondag. Paas maak braaivlys vir kos en is sterk en sê hille is die baas. Paas het visstokke,

grawe en baie anner goet in die graatsh en hille vee nie uit en stof af nie. Paas lees as hille kamer

verlaat. Paas hou van tannies wat nie gelt het vir kleere nie en wat net kostjums dra. Paas gee

hart pak as ma so sê. Paas gaan op vikansie en vat ma's en kinners altyt saam. Hille krap hille

gesigte skoon want dit wort vol hare as hule slaap. Paas werk altyt as kinners iets wil doen en het

baie werk vir kinners. Maas het ook baie werk vir paas. Paas is kwaai maar hille is bang vir maas.

Wat is 'n Ma? (deur die oë van 'n kind)

Maas is baje mooi. Hille kleer hille gesigte in. Maas lees vir mens stories. Maas kan goet sien, as jy

klaar gebat het sien hille dis nog vyl agter jou ore. As jy stout is sien hille deer 'n mier en vra wat jy

alweer doen. Hille maak groente vir kos en ons kry lekker poeding as ons allis opeet. Maas moet

baje slim wees, want ons jivrouens gee vir ons hyswerk dan doen ons maas dit. Maas vat kinners

skool toe en soen hille voor anner kinners en tanies. Maas is altyt laat en sê kiners moet gou maak.

As jy siek is pas Maas jou op. Maas het baje gelt vir tamatiesous, pienatbater, seep en tannepasta,

kofie en pap maar net biekie gelt vir swiets. Maas sê altyt hille het nie gelt nie maar dan koop hille

'n trolie vol goeters. Maas hou van winkels waar mens net 'n papierkie teken want dan hoef jy nie

te petaal nie. Maas sê altyt hille is vet as hille ou kleere aantrek, niewe kleere pas net reg en dan is

hille maar. Maas is baje virsigtig. Hille sê altyt pasop vir die karre en slyt al die dere. Hille is bang vir

krieke, en jaag die hond van die bet af. Maas is baje vliks. Hille praat lank op die foon, lees boek

en kyk dys of de laaivs op tiewie en dan maak hille vinig kos voorlat Paas kom. Maas gaan

eendag hemil toe want hille bit baje en ken alis van Liewe Hiesis. Ek is baje lief vir Maas.

Geniet die week!

Mnr. Ferdie Maree

Skoolhoof

Skoolhoof

Adjunkhoof Intersenfase Gr 4-7

Adjunkhoof Grondslagfase Gr R-3

Sekretaresse van die Hoof en

Advertensies

Algemene navrae

Inskrywings & Oorplasings

Finansies & Krediteure

Skoolfonds

Siekekamer & Tweedehandse klere

Beheerliggaamsekretaresse

Klerewinkel (Nuwe klere)

Atletiek

Bulletjie Rugby

Rugby

Netbal

Krieket

Mediasentrum

Skool se Webblad / Webtuiste

BELANGRIKE KONTAKTE

Mnr. Ferdie Maree

Mnr. Gerrie Oosthuizen

Me. Shirley Dunn

Me. Sulette Viljoen

Me. Elize Mc Cabe

Me. Zelda Oberholster

Me. Marietjie Jonker

Me. Ida Mans

Me. Britt Erasmus

Me. Shirley Dunn

Me. Magda Rossouw

Mnr. Roelf du Toit

Mnr. Pieter Janson

Mnr. Esdei Biewenga

Me. Annalize Botha

Mnr. Gerhard Taljaard

Me. Erna Korff

Mnr. Johan

O’Callaghan

ferdie@lsrhk.co.za

gerrie@lsrhk.co.za

shirley@lsrhk.co.za

info@lsrhk.co.za

elize@lsrhk.co.za

zelda@lsrhk.co.za

skoolgelde@lsrhk.co.za

debiteure@lsrhk.co.za

noodhulp@lsrhk.co.za

shirley@lsrhk.co.za

klerewinkel@lsrhk.co.za of 083 376 1755

atletiek@lsrhk.co.za

082 784 8222

esdei@lsrhk.co.za

annalizebotha@gmail.com

gtaljaard@lsrhk.co.za

media@lsrhk.co.za

info@sahoster.com

www.lsrhk.co.za

KWARTAAL DATUMS

SKOOLKALENDER VIR 2013

TYE GRAAD VAN TOEPASSING

1 4 Februarie – 20 Maart Gewone skoolure Gr R en Gr 1

2 9 April – 21 Junie Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

3 15 Julie – 20 September Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

4 1 Oktober – 4 Desember Gewone skoolure Gr R tot Gr 7

Gewone skoolure is as volg: Onthou:

Gr R en Gr 1 Maandae tot

Vrydae

07:20 tot 13:00

Gr 2 en Gr 3 Maandae tot 07:20 tot 13:20 Die laaste skooldag voor ‘n langnaweek

Donderdae

verdaag die skool om 12:00.

Gr 4 tot Gr 7 Maandae tot 07:20 tot 13:45 Die laaste skooldag van elke kwartaal verdaag

Donderdae

die skool om 10:00.

Gr R tot 3 Vrydae 07:20 tot 13:00

Gr 4 tot Gr 7 Vrydae 07:20 tot 13:15

Neem asseblief kennis dat die Vrydae

uitkomtyd vanaf die tweede kwartaal verander

het.

W

O

17 APR S2 D1 VERJAAR

PROGRAM VAN DIE WEEK

Mnr Gerrie Oosthuizen Jr

KULTUUR Sr Revue oefen 13:45-15:45

SPORT o/12 en o/13 Rugby Distriksproewe – tuis

o/8-o/12 Netbal @ Stephanus Roos – weg

VR 19 APR S2 D3 KULTUUR Jr Revue oefen 14:00-18:00

SA 20 APR - SPORT o/12 en o/13 Netbal GSS H/s Randburg

SO 21 APR - VERJAAR Me Erna Korff en Me Clara Grobler

M

A

22 APR S2 D4 VERJAAR Mnr Neil Campbell-McGeachy

ALGEMEE Gr 4-7 Oueraand 16:30-18:30

N

Ouerverteenwoordiger vergadering 18:30

KULTUUR Jr Revue oefen 15:00-17:00

DI 23 APR S2 D5 SPORT Rugby @ Vastrap – weg

o/8-o/13 Netbal @ Menlopark – weg

SKOOLFONDS 2013

Tydens die Ouervergadering wat op 22 Oktober 2012 plaasgevind het, is die skoolfonds vir 2013 bepaal.

Ons bedank die ouers wat die vergadering bygewoon het en insette gelewer het. As Beheerliggaam is

ons dankbaar vir die ouers wat saam met ons streef om kwaliteit onderrig aan ons leerders te verskaf.

Graad R: R1,100-00 per maand per leerder x 11 maande = R12,100-00 per jaar

Graad 1 tot 7: R 900-00 per maand per leerder x 11 maande = R 9,900-00 per jaar

Skoolfonds is maandeliks vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand met die laaste betaling voor

7 November.

Die Debietorders het op 4 Januarie 2013 in werking getree – dit is vir 11 maande van toepassing. Let

asseblief daarop dat ouers vir Me Marietjie Jonker (by skoolgelde@lsrhk.co.za) in die Finansiële kantoor,

skriftelik in kennis moet stel indien ‘n debietorder gekanselleer moet word. Ouers is verantwoordelik vir

die koste verbonde aan VT-debietorders. Indien u debietorder vir die tweede keer ge-VT word, word dit

outomaties gekanselleer.

Die bankbesonderhede waarin die skoolfonds betaal moet word, is as volg:

Die Laerskool Rooihuiskraal; ABSA Bank Wierdapark; Tjekrekeningnommer 3260 164 847; Takkode

632005.

Die skool beskik ook oor ‘n kaartfasiliteit.

Vrystelling van skoolfonds:

2

Indien u finansiële probleme ondervind, moet u asseblief betyds met Me Ida Mans in die Finansiële

kantoor in verbinding tree. Aansoekvorms is by Me Mans beskikbaar. Vrystelling word toegestaan

volgens ‘n glyskaal in terme van die Skolewet. Die aansoek moet jaarliks gedoen word. Aansoeke sluit

einde Maart.

‘n Dringende beroep word op alle ouers gedoen om navrae oor skoolfonds nie telefonies nie te doen nie

maar wel skriftelik te rig aan Me Ida Mans by debiteure@lsrhk.co.za.

REGISTRASIE GRAAD R EN 1 VIR 2014

Registrasie vir die 2014 akademiese jaar moet plaasvind tussen 9 April en 21 Mei 2013. Ek weet dit plaas

ongelooflike druk op ouers, maar onthou Die Laerskool Rooihuiskraal het vooruit begroot en beplan vir

hierdie kinders – registreer betyds anders kan die Departement leerders van buite ons omgewing hier

plaas. Daar is dan nie plek vir die leerders wat laat geregistreer word nie.

Die registrasies werk op ‘n “first come, first served” basis. Slegs kinders wat kwalifiseer, met ander woorde,

kinders wie se ouers in ons omgewing woon of werk, kom op die A-Lys. Ons omgewing sluit in:

Rooihuiskraal / The Reeds

Amberfield

Rooihuiskraal-Noord

Ecopark / Highfield

Midstream

Southdowns

Centurion Golf Estate

Bluevalley / Brooklands / Kosmosdal en Suid

Midrand

Die leerders sal almal geplaas word. Dit is hoogs onwaarskynlik dat hulle nie geplaas sal word nie. Ons hét

begroot vir hulle!

Alle leerders moet herregistreer. Graad R leerders van 2013, met ander woorde, Graad 1 leerders van

2014 wat by ons is, kan rustig wees, aangesien hulle outomaties plek het. Graad R leerders van 2013 moet

soos al die ander grade, net aandui dat hulle wel volgende jaar hier gaan wees. Herregistrasievorms sal in

hierdie week uitgestuur word. Stuur die voltooide vorm so gou moontlik terug na u kind se klasonderwyser.

Hierdie registrasieproses geld natuurlik ook vir die Graad 7 leerders vir hulle Hoërskole.

Inskrywingsvorms kan aanlyn by www.lsrhk.co.za afgelaai word en na zelda@lsrhk.co.za elektronies gestuur

word of alternatiewelik by die skool afgehaal en ingehandig word. Elke inskrywing sal ‘n toelatingsnommer

ontvang.

Baie sterkte met hierdie registrasieproses, Dit is maar ‘n groot storie as jou Miertjie skool toe kom, of

aanbeweeg na die hoërskool.

Onthou ons Ope Dag is op 7 Mei 2013 om 08:00 vir Gr R en Gr 1 leerders van 2014!

Dit sal waardeer word as hierdie inligting asseblief deurgegee kan word aan almal op wie dit van

toepassing is.

Versprei asseblief die nuus!

BERIGTE

1. Eksamen

Neem asseblief kennis dat daar ‘n verandering plaasgevind het met die eksamenrooster. Hier volg die

eksamenrooster:

Datum Graad Vak

3 Junie Gr 7 NW

4 Junie Gr 7 EBW

5 Junie Gr 4-7 AFR

6 Junie Gr 4-7 SW

7 Junie Gr 7 KK

10 Junie Gr 4-7 WISK

11 Junie Gr 7 LO

12 Junie Gr 4-7 ENG

13 Junie Gr 7 TEG

3

Gr 4-6 NW en

TEG

Die Afbakenings word Vrydag, 24 Mei uitgestuur. Dit word dan ook op die betrokke graad se Blog

geplaas.

2. Netbal

Die nuwe o/9 Netbal oefentye vir die tweede kwartaal is Dinsdae tot Donderdae vanaf 14:00-15:15

3. Rugby

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike Rugby datums:

23 April Wedstryd @ L/s Vastrap – weg 2 Mei Wedstryd @ L/s Garsfontein – tuis

Sterkte met die o/12 en o/13 Rugby seuns wat die week aan die Distrik se eerste rondte proewe deelneem.

Baie dankie en geluk aan die o/11A en o/13A afrigters, seuns en ouers wat ‘n baie suksesvolle toer na Grey

Kollege te Bloemfontein die afgelope vakansie bygewoon het. Ons seuns het baie mooi presteer en

vierde geëindig in die toernooi. Daarmee saam het ons gekwalifiseer om volgende jaar weer daar te

mag deelneem.

4. Herfstee

Ons herinner u net graag aan die Herfstee Saterdag, 11 Mei. Indien u belangstel om die geleentheid

by te woon moet u spring om kaartjies te kry. Daar is beperkte sitplekke beskikbaar.

Datum: 11 Mei 2013 Tyd: 09:00

Die tema: Maskers Gasspreker: Chris Joubert

Gaskunstenaar: Marius Strydom Koste: R150 – Dit sluit heerlike versnaperings in.

Sluitingsdatum: Verkope sluit 30 April Onthou om u kaartjie saam te bring vir die gelukkige trekking.

Verder wil ons graag vra indien u ons kan help met borge of skenkings – stuur asseblief ‘n e-pos aan

ilse-lee@vodamail.co.za. Uitstallers is ook baie welkom. Indien daar enige navrae is kan u Me. Ilse-lee

Cory kontak by 083 387 3335 of haar e-pos by genoemde adres

5. Entrepreneurs

Vanjaar bied Olmera ‘n Entrepreneurskompetisie aan vanaf Gr 1-12. Daar is inskrywingsgeld per inskrywing

en daarom is dit nie verpligtend om deel te neem nie. Die prysgeld beloop duisende rande en daarom wil

ons die leerders aanmoedig om deel te neem. Om vir leerlinge meer verkoopsgeleenthede te skep, gaan

daar verskeie markdae vanjaar gehou word. ‘n Belangrike inligtingsvergadering word in die

Personeelkamer gehou, soos hieronder aangedui. Alle vrae in verband met Entrepreneurs word tydens die

geleentheid beantwoord. Die Gr 1 ouers word aangemoedig, aangesien hulle verkope eerste is. Na elke

mark sal die wenners bepaal word. Die pryse word uit die R20 inskrywingsgeld van elke mark aangekoop.

Hier volg die Entrepreneursplan van 2013:

TWEEDE KWARTAAL DERDE KWARTAAL

Finale datums sal later deurgegee word

Datum Geleentheid Datum Geleentheid

24 April Ouerinligtingsvergadering Augustus Gr 7 Mark vir EBW punt

10 Mei Gr 1 Mark (Moedersdag) September Gr 1-7 Mark vir die Top

7 Junie Gr 4-6 Mark tydens Kaskardag

14 Junie Gr 2-3 Mark (Vadersdag) tydens die

Landloopdag

Entrepreneurs tydens die

Potjiekos

6. Die Rooimier Angels

Hier volg die Rooimier Angels se vrywillige insamelingsrooster vir April. Stuur asseblief u bydraes aan

Me Nita Heyns in Klas T12. Skenkings en donasies is vrywillig. Baie dankie vir u vriendelike

ondersteuning. Indien iemand ondersteuning nodig het, maak ‘n afspraak of kontak Me Nita Heyns

by 082 463 8022.

Rooimier Angels Insamelingsidees vir April

Graad R Graad 1 Graad 2 Graad 3

Waspoeier Toiletseep

Toiletpapier

Tandepasta

Poeiermelk Kits ontbytgraan

Poeiermelk

Rys

Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Koffie / Tee Pasta / 2 Minute noodles Blikkies vleis / vis

Blikkies groente

Suiker

Stroop

Kookolie

Grondboontjiebotter

4

7. Verlore kosblikke en klere

U kan u kind se verlore kosblikke kom afhaal vanaf Dinsdag, 16 April tot en met Vrydag, 19 April. Daarna

sal alle oorblywende kosblikke vir ‘n behoeftige skool gestuur word, aangesien ons nie die spasie het om

dit te stoor nie. Daar is ook heelwat verlore klere items wat asseblief afgehaal moet word. Enige navrae

kan gerig word aan Me Britt Erasmus in die Administratiewe Kantoor.

8. Snoepie Nuus

Die snoepie verkoop nie net lekkers en koeldranke nie, maar het elke dag varsgemaakte kos vir almal se

smaak. Die snoepie is soggens vanaf 06:45 oop, maar dan verkoop ons slegs kos en sluit om 15:00. Op

Dinsdae en Donderdae verkoop ons Chip & Dip teen R10. Op hierdie dae is die Snoepie ook oop tydens

Bulletjie Rugby oefeninge.

In die onderste tabel is ‘n paar van ons kossoorte wat beskikbaar is op ’n daaglikse basis.

Hotdog R7 Pasta slaai R15

Gesonde Bun (Bruin brood) R7 Hoender groenslaai R15

Pocket of Samoosa R8 Low GI saadbrood R12

Pasteie R12 Kerrie & Rys R15

Roosterbroodjies R12 Spaghetti & Bolognaise R15

Pizza R12 Donuts R5

Hamburger R12 Muffins R5

Blikkies koeldrank R7 Oasis water R6

Powerade R10 Gegeurde water R8

Melkies R7 100% Vrugtesap R7

Indien u enige navrae of probleme het skakel vir Hanlie Delport by 082 725 0839.

9. Dans

Baie geluk aan Chandra le Roux wat deelgeneem het aan die Easter Dance Championship. Sy het ‘n

Eerste plek met Free Style en derde plek met Slow dance verower. Ons is baie trots op jou!

10. Aksie Krieket

Baie geluk aan die volgende leerders wat die afgelope vakansie deelgeneem het aan die Gauteng-

Noord Aksie Krieket:

Ashleigh Janse van Rensburg Tristan Naudé

Ethan Wentzel Danté Potgieter

Damian Rabie Anré Schutte

Nathan Wentzel

Ethan en Nathan is ook gekies vir die SA span. Ons is baie trots op elkeen van julle!

11. Rooihuiskraal Dojo Goju Ryu

Rooihuiskraal Dojo Goju Ryu SA neem deel aan die WKF All Styles Gauteng Karate Federation Provinsiale

Kampioenskappe op 16 Maart 2013. Hier volg die leerders se uitslae en hulle is ook gekies vir die SA Span.

Baie geluk aan elkeen van julle. Julle maak ons trots!

Hantus Basson 3de Plek

Wesley du Plessis 5de Plek

Raymond Dodd 5de Plek

Megan Wiggett 5de Plek

12. Swem

Ethan Spieker het die afgelope naweek deelgeneem aan die Swim SA Level 1 Championships en geswem

teen swemmers vanoor die hele Suid-Afrika en ander Afrika lande. Hy het 5 goue medaljes verower:

50m Vryslag 100m Vryslag 200m Vryslag

50m Rugslag 100m Rugslag

Baie geluk met hierdie uitstekende prestasies. Ons is vreeslik trots op jou!

Rooimier-groete!

5

Mnr. G Oosthuizen Mnr. F Maree

Adjunkhoof Hoof

PRIVAAT PERSONE WAT LEERDERS VERVOER

HANTIE PAGE 074 458 8991

ANNE-MARIE 082 892 8552

GOUWS

Hoërskool Eldoraigne Opedag

6

25 April 2013

14:30 – 21:00

Christopherweg 26 , Eldoraigne

OFFICE FOR RENT

Panorama Road, Rooihuiskraal ±

1 km from Die Laerskool

Rooihuiskraal

5 offices – 4 with own entrances, 1

full bathroom, 1 shower/basin, 2

separate toilets, 1 boardroom,

Kitchen, Garage parking for 3 plus

ample visitors parking, Electric gate,

Prepaid meter, Pleasant garden

surroundings

R17000.00 pm neg.

Contact Helen Stroh at 071 677 9269

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!