02.05.2013 Views

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

Preview - Laerskool Rooihuiskraal

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Gr 4-6 NW en

TEG

Die Afbakenings word Vrydag, 24 Mei uitgestuur. Dit word dan ook op die betrokke graad se Blog

geplaas.

2. Netbal

Die nuwe o/9 Netbal oefentye vir die tweede kwartaal is Dinsdae tot Donderdae vanaf 14:00-15:15

3. Rugby

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike Rugby datums:

23 April Wedstryd @ L/s Vastrap – weg 2 Mei Wedstryd @ L/s Garsfontein – tuis

Sterkte met die o/12 en o/13 Rugby seuns wat die week aan die Distrik se eerste rondte proewe deelneem.

Baie dankie en geluk aan die o/11A en o/13A afrigters, seuns en ouers wat ‘n baie suksesvolle toer na Grey

Kollege te Bloemfontein die afgelope vakansie bygewoon het. Ons seuns het baie mooi presteer en

vierde geëindig in die toernooi. Daarmee saam het ons gekwalifiseer om volgende jaar weer daar te

mag deelneem.

4. Herfstee

Ons herinner u net graag aan die Herfstee Saterdag, 11 Mei. Indien u belangstel om die geleentheid

by te woon moet u spring om kaartjies te kry. Daar is beperkte sitplekke beskikbaar.

Datum: 11 Mei 2013 Tyd: 09:00

Die tema: Maskers Gasspreker: Chris Joubert

Gaskunstenaar: Marius Strydom Koste: R150 – Dit sluit heerlike versnaperings in.

Sluitingsdatum: Verkope sluit 30 April Onthou om u kaartjie saam te bring vir die gelukkige trekking.

Verder wil ons graag vra indien u ons kan help met borge of skenkings – stuur asseblief ‘n e-pos aan

ilse-lee@vodamail.co.za. Uitstallers is ook baie welkom. Indien daar enige navrae is kan u Me. Ilse-lee

Cory kontak by 083 387 3335 of haar e-pos by genoemde adres

5. Entrepreneurs

Vanjaar bied Olmera ‘n Entrepreneurskompetisie aan vanaf Gr 1-12. Daar is inskrywingsgeld per inskrywing

en daarom is dit nie verpligtend om deel te neem nie. Die prysgeld beloop duisende rande en daarom wil

ons die leerders aanmoedig om deel te neem. Om vir leerlinge meer verkoopsgeleenthede te skep, gaan

daar verskeie markdae vanjaar gehou word. ‘n Belangrike inligtingsvergadering word in die

Personeelkamer gehou, soos hieronder aangedui. Alle vrae in verband met Entrepreneurs word tydens die

geleentheid beantwoord. Die Gr 1 ouers word aangemoedig, aangesien hulle verkope eerste is. Na elke

mark sal die wenners bepaal word. Die pryse word uit die R20 inskrywingsgeld van elke mark aangekoop.

Hier volg die Entrepreneursplan van 2013:

TWEEDE KWARTAAL DERDE KWARTAAL

Finale datums sal later deurgegee word

Datum Geleentheid Datum Geleentheid

24 April Ouerinligtingsvergadering Augustus Gr 7 Mark vir EBW punt

10 Mei Gr 1 Mark (Moedersdag) September Gr 1-7 Mark vir die Top

7 Junie Gr 4-6 Mark tydens Kaskardag

14 Junie Gr 2-3 Mark (Vadersdag) tydens die

Landloopdag

Entrepreneurs tydens die

Potjiekos

6. Die Rooimier Angels

Hier volg die Rooimier Angels se vrywillige insamelingsrooster vir April. Stuur asseblief u bydraes aan

Me Nita Heyns in Klas T12. Skenkings en donasies is vrywillig. Baie dankie vir u vriendelike

ondersteuning. Indien iemand ondersteuning nodig het, maak ‘n afspraak of kontak Me Nita Heyns

by 082 463 8022.

Rooimier Angels Insamelingsidees vir April

Graad R Graad 1 Graad 2 Graad 3

Waspoeier Toiletseep

Toiletpapier

Tandepasta

Poeiermelk Kits ontbytgraan

Poeiermelk

Rys

Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Koffie / Tee Pasta / 2 Minute noodles Blikkies vleis / vis

Blikkies groente

Suiker

Stroop

Kookolie

Grondboontjiebotter

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!