02.05.2013 Views

Citrusdal Clanwilliam Vredendal Lambertsbaai - Harvester

Citrusdal Clanwilliam Vredendal Lambertsbaai - Harvester

Citrusdal Clanwilliam Vredendal Lambertsbaai - Harvester

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons

Sondae:

09:00 Hoërskool Citrusdal

Maandae:

19:00 Bybelskool in lesinglokaal by

die skool

Dinsdae: .

Vroue aande elke alternatiewe

week om 19:00.

Donderdae:

English Bible school 19:00

Vrydae:

Jeug by Danie en Elna Pretorius

Laaste Vrydag van die maand

Laataand Gebed 20:00

Woensdae:

Elke week Bybelskool aan huis

van Santie Human, by Van

Riebeeck laan 18, Vredendal.

Donderdagaande:

Dieper - Olifantsrivier

aanbiddings-sentrum (AGS Oase

Gemeente Vredendal), Klein

Saaltjie. 19:00

Sondae:

10:00 Ecclesia byeenkoms –

Van Riebeeck laan, Vredendal

Citrusdal

Vandag stuur ons drie gesinne wat

trek uit Citrusdal.

Francois & Anina Bestbier Trek na

Ohrigstad.

WA & Lillibet Hugo trek na Ladysmith

Roux & Angelique Niewoudt trek na

Grabouw

Kontak:Martin en Rojeanne 022 921 3790

Vredendal

Sondae:

18:00 Feesdiens – Blommekerk

Dinsdae: 19:00

Elke alternatiewe week Manne

groep by Dirkie Mouton se

Pakstoor De Vlei.

Alternatiewe week - Bybelskool

Woensdae:

Chantál hou elke laaste Woensdag

van die maand vroue aand.

Vrydae :

Jeug by Len en Adéle Coetzee,

soos deur hulle gereël.

Dinsdae Aande:

19:00 Huiskerk

Vrydag aande:

17:00 Sonsurf

Sondagoggend:

SonSurf Diens

Clanwilliam

Kontak: Helgard & Charné: 027 482 2549

Lambertsbaai

Kontak: Jan-Hendrik: 083 232 9599 Kontak: Francois & Bertina: 072 348 7028

Wat is die hart en kern

van HARVESTER

gemeentes?

Ons begeerte is om in die konteks van die

groot opdrag Vader God, skepper van hemel

en aarde lief te hê met ons hele hart, krag,

siel en verstand en die groot kommissie die

goeie nuus van die Evangelie met die wêreld

te deel.

Die wese van die Evangelie is opgesluit in

Jesus se woorde; "jy moet jouself verloën,

jou kruis opneem en Hom volg waar Hy ook

al lei." Dit is die kern van elke preek,

aktiwiteit, en handeling in die gemeente; om

deur gehoorsaamheid aan Hom te beleef

hoe Christus meer en meer in elke individu

gevorm word.

Die Evangelie en die oordra daarvan is nie 'n

saak van praatjies nie, maar van krag,

daarom vertrou ons die Here en sien met

verwagting uit dat Hy Sy woord sal bevestig

met kragtige dade van redding, verlossing,

bevryding, genesing en algehele "wellbeing"

vir elkeen wat in geloof Sy woorde aanneem

en daarvolgens leef.

Gaan gerus en loer op ons kerk se

webtuistes, vir artikels, preke,

profesieë, en nog baie meer.

www.harvesterchurch.net

www.harvest-church.com

www.householdoffaith.co.za

www.pelsermedia.com

Riviere van hoop:

Woensdae 20:00

Donderdae 23:00

Sondae 20:30

Onder Konstruksie saam JHK

Elke dinsdag 7:15

Elke 2de Dinsdag is Chantál saam

met Driekie om 12:15

30 - 2 Desember – Tieners oorlewing Kamp.

2 Desember 2012 – Dankofferdiens

Ons jaarlikse Dankseggingsfees! Tydens hierdie spesiale geleentheid wy ons

die hele diens aan getuienisse, lofprysing en aanbidding, lof en dank gebede,

die bring van ʼn offergawe net omdat ons só dankbaar is! God is Goed, en

aan Sy goedheid is daar geen einde nie.

23 en 30 Desember is daar geen dienste nie.

Tydens hierdie twee weke sal daar geen aktiwiteite in die gemeente wees

nie. Ons spandeer hierdie spesiale tyd met ons gesinne; maak tyd vir die

Here met die oog op die nuwe jaar, en ons maak seker dat niemand in ons

gemeentefamilie alleen is nie.

Go Slow,

go Low,

go Soft!

Ek en Chantál het die wonderlike voorreg gehad om tydens die Maand Oktober die

jaarlikse Apostoliese Summit in Simonstad by te woon en kort daarna die ‘Voice of

the Apostles Conference’ in Lancaster VSA. Dit was voorwaar heerlike vol maak tye

van verfrissing, maar ook ʼn tyd om korreksies te maak en seker te maak dat ons

nog op koers is met wat God vir ons as gemeente wil hê.

Tydens die Summit is ons geloof en lewe weereens geanker in die besef en wete,

van die Ewige Kerk. God is ewig, so ook Sy plan vir kerk, redding, en die

heiligmaking van Sy kinders.

Ons is ook weer daarop attent gemaak dat ons niks sonder die Here kan doen nie.

Dit beteken dat ons niks sonder die liggaam kan doen nie, want God en Sy liggaam

is een. We need one another, we exist for the sake of the body! Ons bestaan is

altyd gerig tot die liggaam. Apostel André het benadruk dat ons mekaar moet help.

Lees die volledige boodskap: Help mekaar!

Tydens die konferensie in die VSA, het die Here my kragtig

bedien deur Heidi Baker se preek “The Simplicity of the

gospel”. Jy kan gerus luister na soortgelyke boodskap op

You Tube:

http://www.youtube.com/watch?v=QjTGgJxGN9g

Die Boodskap van die Barmhartige Samaritaan weerklink

vandag nog netso relevant as toe: Word ’n medemens vir

elkeen met wie jy elke dag te doen het, maak nie saak wie

of wat hulle is nie,” 25 ’n Kenner van die wet van Moses

wat na Jesus gesit en luister het, besluit toe om Hom ’n

strikvraag te vra. Hy wou Jesus daar voor almal verneder.

Hy staan toe op en vra ewe vroom: “Leermeester, wat

moet ek doen sodat ek vir altyd in God se nuwe wêreld kan

gaan bly?” 26 “Ken jy dan nie die wet nie?” het Jesus vinnig

teruggevra. “Sê My ’n bietjie, wat staan daar in die wet

geskryf?” 27 Die wetskenner antwoord toe: “Die wet sê jy

moet die Here jou God liefhê met alles in jou: met jou wil,

jou emosies, jou krag en jou denke. En jy moet jou

medemens net so liefhê soos jouself.” 28 “Mooi so!” het

Jesus gesê. “Jy het reg geantwoord. Gaan doen dit, dan sal

daar vir jou ’n plek wees in God se nuwe wêreld. So

eenvoudig is dit!” 29 Maar die kenner van die wet was nog

lank nie klaar nie. Hy het sy strikvraag vir laaste gebêre:

“Wag eers. Sê my, wie is my medemens van wie die wet

praat?” 30 Jesus antwoord toe met ’n verhaal: “Weet jy,

eendag was daar ’n man wat van Jerusalem na Jerigo toe

gestap het. Langs die pad het ’n klomp rowers hom

ingewag en hom behoorlik toegetakel. Hulle het hom

ernstig aangerand, al sy geld en klere gevat en hom daar

vir dood laat lê. 31 “Toevallig stap ’n priester ’n rukkie later

daar verby. Maar toe hy die halfdooie man daar sien lê,

het hy aan die ander kant van die pad verbygestap en

gemaak of hy hom glad nie sien nie. 32“Die priester was

skaars weg of daar stap ’n Leviet verby, iemand wat in die

tempel diens gedoen het. Maar hy het ook gemaak of hy

nie die gewonde man raaksien nie en het verder gestap. 33

“Toe kom daar ’n Samaritaan verby. En, soos jy weet, is die

Samaritane en die Israeliete nie vriende nie. Maar hierdie

Samaritaan het gaan stilstaan om te kyk wat die beseerde

man makeer. Toe hy sien hoe die arme man lyk, het hy

hom baie jammer gekry. 34Hy het dadelik die medisyne

uitgehaal wat hy by hom in sy tas gehad het en die man se

wonde skoongemaak. Hy het hom toe verbind en versigtig

op sy donkie getel. Die Samaritaan is toe na die naaste

herberg toe. Daar het hy die man in die bed gaan sit en

hom versorg. 35 “Die volgende oggend moes die

Samaritaan verder reis. Hy sê toe vir die eienaar van die

herberg: ‘Hier is geld om vir daardie siek man se verblyf te

betaal. Sorg asseblief goed vir hom. As die geld te min is,

sal ek later die res kom betaal. Ek kom binnekort weer hier

oorslaap wanneer ek van my reis af terugkeer.’ 36 “Sê My,

wie van hierdie drie mans was ’n medemens vir daardie

arme man wat onder die rowers deurgeloop het? Wat dink

jy?” het Jesus toe vir die kenner van die wet gevra. 37 Hy

antwoord toe: “Ja, wel, seker daardie een wat goedgedoen

het aan die man wat aangerand is.” “Mooi so! Gaan doen

jy nou presies dieselfde as hy. Word ’n medemens vir

elkeen met wie jy elke dag te doen het, maak nie saak

wie of wat hulle is nie,” het Jesus geantwoord.

Luister gerus na die hele preek op Facebook, podcast.

God roep ons almal om samaritane te wees. Die

Samaritane in Jesus se tyd kan vergelyk word met die

Moslems vandag. Net soos die Moslems, het die

Samaritane ook God aanbid, maar op hulle eie berg en

volgens hulle eie gebruike. Die Jode het op hulle

neergekyk en glad nie hulle geloof erken nie. Ons word

ook soms in die gemeenskap behandel soos vreemdelinge,

in-kommers, nie deel van die “religious establishment” of

erkende kerke nie, tog help ons en ons dien, en gee, en

wys God se liefde vir almal. Dis ons roeping as burgers van

God se koninkryk. Ons skryf nie mense af oor hulle

velkleur of geloof nie. Soveel te meer die mense wat ons

elke dag mee te doen het! Hulle is die eerste ontvangers

van ons getuienis van ʼn nuwe lewe.

Maar daar is spesifiek drie aspekte van die Samaritaan se

omgee wat die Here kom uitlig het vir my en ons

gemeente.

Go Slow:

Daar is in 1973 ʼn studie gedoen deur Darley en Batson

twee sosio-sielkundiges. Hulle wou bepaal hoe studente

sou vaar as hulle ʼn tydsfaktor aan ʼn bepaalde opdrag

voeg. 67 studente is ondervra, en moes ʼn preek gaan

lewer oor die barmhartige samaritaan. Daar is drie

tydsfaktore bepaal, a) jy is laat, b) jy beter gou maak, c) en

jy kan maar so lank gaan. Toe het hulle vir elke student ʼn

strik gestel en ʼn aanval op ʼn mede-student uitgebeeld met

akteurs. Die groep wat die minste tyd gehad het, het nie

gehelp nie.

http://www.spring.org.uk/2009/12/when-situations-notpersonality-dictate-our-behaviour.php

Tyd en die beskikbaarheid daarvan is bepalend of ons

regtig gaan omgee of nie. Ons wil dalk omgee en iets vir

iemand doen, maar ons het dikwels net nie die tyd nie.

Wanneer ons dinge stadiger doen, neem ons meer waar, is

ons meer sensitief, en ingestel op die mense om ons.

Taakgerigte mense jaag net om take klaar te kry. Die

slawe in Egipte se waarde het afgehang van hulle

produktiwiteit, volgens die Bybel is ons waarde die vrug en

karakter van Jesus wat ons uitdra na ander. Heidi Baker lê

klem op: “Stop for the one”

Ek wil dan ook dat ons musiek en lofprysing in die kerk

minder gejaadg is. Sommige liedjies sing ons soos ʼn

weghol trein, en dink ons nie eers aan die betekenis van

wat ons sing nie. Ons dienste moet ook meer tyd maak,

vir stiltes, wagtye, hoor en mediteer tyd – ons bly

afhanklik van die Here in alles wat ons doen. Geseënd is

die wat weet hoe afhanklik hulle van die Here is. Matt 5.

Selah!

Go Low:

Die samaritaan het in die stof gekniel en die man gehelp.

Nederigheid is nie die stembuiging van jou stem en die

gebare en houding van jou lyf nie. Nederigheid word

gesien in of jy bereid is om met die armstes en geringstes

te meng. (Rom 12:16) Beide die Priester en die Leviet het

verby geloop, waarom sê die Woord nie. Ons kan net ʼn

afleiding maak dat beide die figure ʼn sekere status in die

kerk gehad het, en bloot blind geraak het vir die nood om

hulle. Mag die Here ons help en ons nog meer vul met Sy

liefde en genade, dat mense nooit sal sê ons is

hoogmoedig, of dat hulle die indruk kry dat ons dink ons is

beter as hulle nie. Mag ons gemeente bekend staan in ons

Olifantsrivier gemeenskap vir ons nederigheid! He gives

grace to the humble. James 4:6

Go Soft:

Om die man se wonde te verbind moes die Samaritaan

baie sagkens te werk gegaan het. Mag ons aanraking,

stemtoon, gedrag en handeling getuig van sagtheid en

ootmoed. Ons begin sommer in ons huise! Ons kan mos

“Helpmekaar”

(Help Each Other)

23.10.12

By Apostle Andre Pelser

My parents went to a secondary school

named ‘Helpmekaar’. It literally means

‘Help each other’. This school was a

bastion of Afrikanerdom in the early

1900’s which trained students to think

in terms of the way the National Party

operated. Eventually the NP came into

power and ruled for 50 years before

they were dismantled (according to a

100 year old prophecy by Siener van

Rensburg) and the ANC (African

National Congress) took control.

But there is some wisdom received in

meditating on the name of that school.

I preached on it at the Harvester

Summit 2012. We ought to learn to do

what is helpful to one another. This way

we fulfil the commandment to consider

others higher than ourselves.

I would like to encourage all the Pastors

in Harvester Reformational Churches

not just to think of their own needs and

see what they can get from others, but

to see what they can do for one

another.

The apostolic standpoint is, ‘what can I

do for you?’ This was Saul’s response

when he met the Lord Jesus on the way

só familiêr raak met ons gesinslede en met hulle praat

sonder enige respek of eerbied. Weereens mag die Here

wat Sy vrug in ons kom werk het sedert die dag van ons

wedergeboorte, ons elke dag meer en meer sagter maak

deur Sy Woord en Gees. Dis immers hoe ek weet of ek, of

uit die aard van die saak enigiemand, naby die Here is of

nie - hulle sagtheid. Ek bely, die aanbidding en lofprysing

in ons gemeente is soms te hard. Die klank is te hard, ons

sing te hard! Soms het ons nodig om alles sommer baie

sagter te doen! Dis immers die klank en toon van die liefde

– sagtheid. Soms is ons uitbundig en vol blydskap en dis

reg en het sy plek, maar soms moet ons stiller en sagter.

Mag die Here hierdie woord in jou hart lewendig maak en

jou self bedien met die verandering wat Hy self in ons

werk.

Meer as ooit is dit my gebed: Here ons het u nodig, U

koms is naby! Verander en reformeer ons elke dag nog

steeds meer en meer na U beeld, tot U eer!

Apostel Jan & Chantál Oosthuizen

to Damascus. With such an attitude his

name was changed to Paul (‘the little

one’ – not the biggest or largest church

in the city or the fastest growing church

in the city) and look at what he manage

to do for Christ in a life time! He also

learned to suffer for Christ’s sake. He

made himself poor to enrich others. He

became dishonoured so that others will

be honoured. He became weak to

strengthen others. He literally poured

out his life as a drink offering for the

sake of the Church of the Lord Jesus

Christ, the Genius of God at work in the

earth.

My father’s accountant was Dr. Joubert

in Krugersdorp. He also helped me to

formulate the constitution of our first

church, Southern Christian Centre, in

Bassonia, Johannesburg. We still use

that constitution today for Harvester

Churches with a few amendments.

When we visited Dr. Joubert’s office I

noticed the list of clients he had on his

notice board: there were businesses

from Switzerland, America, Canada,

Australia, Europe, Asia, Argentina and

Africa. I thought why would these

people come all the way to Krugersdorp

to have their books balanced for tax

purposes? Don’t they have book

keepers in those countries?

So I asked Dr. Joubert about it. He

replied: ‘Andre, when I see a person

walking into my office, I ask myself,

‘what can I do to help that person?’ He

does not think about how much money

he can make or what he can get from

that person. He thinks what he can do

to help that person. This is the attitude

that I am trying to instil into this move

of the Spirit that we are a part of.

Our first thought towards each other

should not be, ‘what can that person do

to help me?’ or ‘what can I get from

that person?’ but rather, ‘what can I do

for that person to help him/her?’ With

this apostolic mentality we will see a

greater unity and build a stronger

support base than before as we

become willing to lay our lives down for

each other.

God once told me, ‘if I can get

it through you, I’ll get it to

you!’ This injunction changed

my way of thinking concerning

finances.

In the book of Acts people sold their

possessions and property and laid the

profit at the feet of the apostles who

distributed the wealth as they saw fit.

This is part of the apostolic commission:

to distribute wealth. Apostles know

where to give and how to give, because

they have laid down their lives for the

cause of the Gospel and have denied

themselves completely. They have no

personal ambition to promote

themselves or their own ministry.

Since the Lord changed my way of

thinking (that is what true repentance

really is: the Greek word ‘metanoia’

means to change the way you think) I

have been instrumental in distributing

large amounts throughout the world

where I saw fit. The provision passed

through me. The Lord said, ‘if I can get

it through you, I’ll give it to you.’

The reason why the Lord sometimes

withholds his blessing is because He

cannot get it through someone!

Let us become servants and not

become parasites! A parasite feeds on a

plant without contributing to its life

force. Ask yourself, what can I do for

this move of the Spirit called Harvester

Reformation, instead of seeing what

the move can do for you.

John F. Kennedy tried to create this

attitude in the American people when

he made his inaugural speech as

President of the United States, ‘ask not

what your country can do for you, but

say, what you can do for your country!’

Jesus said, ‘by this shall men know that

you are my disciples, that you have love

for one another.’ The Master also said,

‘greater love has no man than he that

lays down his life for his friends.’ Pastor

Jean from London attended our summit

for the first time and his response was:

‘I have never experienced such love and

joy in any conference.’ That is what

made the summit special, the unity in

the spirit and the love. The Joy of the

Lord is our strength!

Let us build a spirit of ‘Help

Mekaar!’ amongst us and let us

see what we can do for one

another on a regular basis.

The least we can do is to pray for

each other. We can write to each

other. We can send gifts to each

other. We can visit each other. We

can open doors for each other. We

can support each other. We can

promote each other. We can tell

other people about each other. We

can speak well of each other. We

can invite others to be part of

Harvester. We can show Christ’s

attitudes to each other. We can

rejoice with each other. We can cry

with each other. We can build each

other up. We can surprise each

other. We can intercede for each

other. We can have displays in our

churches of each other and the

whole move. We can give glory to

God for each other. We can thank

God for each other. We can thank

God for the opportunity to be part

of something brand new that the

Spirit is doing in the world. We can

humble ourselves before each

other. We can receive instruction

from each other. We can prophesy

to each other. We can love each

other and believe in each other

and hope the best for each other.

Let us create the ambience of

humility and meekness and be

strong in the might of the Lord as

we lock arms to advance the

Kingdom of God on earth while we

positively do His will. The Lord is

our Victory!

Amen

Andre Pelser, servant and apostle.

HARVESTER GROEI WÊRELDWYD!

Vir ʼn lys van Harvester Gemeentes wêreldwyd, gaan kyk op hierdie link:

http://www.harvesterchurch.net/Churches.aspx

RSA: Moorreesburg, Mbekweni, Wellington, Pretoria, Nelspruit, Port Elizabeth.

Wêreld: Abidjan, Uganda, Ughelli, Nigerië, Malawi, Seychellees, Birmingham, Halifax,

Yangon, Sri lanka, Indië; Malaysia

Onthou jou dankoffer hierdie

Sondag, in Citrusdal, Vredendal en

Clanwilliam!

Ons as kinders van God is kragteloos sonder

die teenwoordigheid van die Heilige Gees in

ons lewens en bediening.

“Die Heilige Gees is dié Jesus wat vandag in

ons strate loop.” Soos Jesus verwerp en

uiteindelik gekruisig is deur die kerk van Sy

tyd, so word die Heilige Gees vandag

weerstaan, geïgnoreer, misverstaan, en

uitgesluit uit kerkwees deur sommige

kerkleiers en kerklui. Hoeveel van wat ons

mee besig is in die kerk, kan ons

hoegenaamd doen as die Heilige Gees nie

teenwoordig is en dit lewe en krag gee

nie? Die Here is besig in ons land, en te

midde van ʼn groot afval, is daar ʼn diep en

verfrissende werk van die Heilige Gees onder

gelowiges van alle kerke wat soek na meer.

Die soektog na meer, kan egter lei na diep en

gevaarlike slaggate van misleiding. Die

Heilige Gees is die Gees van Christus, en

openbaar en werk SY volheid in en deur ons

om Sy getuies te wees tot ʼn gebroke, honger

en verwarde wêreld.

Ek het Jesus ontmoet, wat nou?

Hoe hoor en onderskei ek God se stem?

As ek wedergebore is, is ek outomaties

vervul met die Heilige Gees?

Wat is die doop met die Heilige Gees?

Wat gebeur met mense wat vervul word met

die Heilige Gees?

Waarom is tale só belangrik?

Hoe ontvang ek die gawes van die Heilige

Gees?

Hoe toets en beoordeel mens die gawes van

die Heilige Gees?

Hoe wandel ek meer in die gees?

Gaan na Facebookblad vir meer inligting:

https://www.facebook.com/HeiligeGees

Onthou daai “likes”!!!

Beskikbaar by Lig en lewe Boekwinkel in

Vredendal, en by die inligtingstafel na

afloop van ons dienste.

APOSTOLIESE FONDS

In ons droom om 'n gemeente te wees soos die vroeë kerk in Handelinge - het ons

die volgende stelsel in ons gemeente geïmplementeer: Al die gelowiges was in hart

en siel één. Niemand het opgetree asof sy besittings net sy eie was nie, hulle het

alles gedeel wat hulle gehad het. Die apostels het kragtige getuienis gegee oor die

opstanding van die Here Jesus, en God het sy genade ryklik aan elkeen gegee. Nie

een van hulle het ’n tekort gehad nie, want gelowiges wat grond of huise besit het,

het dit verkoop en die opbrengs daarvan gebring en vir die apostels gegee. Dié het

dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte. (Han 4:32-35).

Vir elke gemeentelid se beskerming het die Here uit Sy woord vir ons ʼn manier van

gee geleer. Geen individue gee direk aan mense geld of items nie. Dit word aan die

leierskap (apostels Handelinge 4:32-35) oorhandig wat dit dan aan begunstigde

oorhandig. Sodoende is daar beskerming vir al die partye, soos in die Handeling

gemeente. Somtyds wil mense graag gee waar daar nood is, maar hulle weet nie

waar en wie nie. As leiers is ons meestal op hoogte van wie watter spesifieke nood

het. Gelde wat vir die apostoliese fonds gemerk word, word uitsluitlik vir die doel

gebruik - Eerstens die nood van gemeentelede, dan nood in die gemeenskap. Merk

jou betaling asseblief "Apostoliese fonds"

Hieraan sal die wêreld weet dat ons Sy dissipels is, ons liefde. Dankie vir julle liefde,

ook in die gee van julle geld en besittings aan mekaar. Mag my God ook ryklik in julle

behoeftes voorsien.

ONS HUISKERK LEIERS

CITRUSDAL

Area Leiers

Martin & Rojeanne Esterhuyzen

022 921 3502

Gerrie & Maré Olivier

022 921 3209

WP en Karien vd Merwe

022 921 3823

Jeughuiskerk

Danie & Elna Pretorius

083 280 4467

Johnnie & Karin Hanekom

022 921 3790

CP en Madelé Mouton

082 803 3168

Nico & Marlene du Preez

082 879 1736

CLANWILLIAM

Helgard & Charné Smit

027 482 2549

Tobias & Ansofie Basson

082 784 4123

Jan & Celna Genis

027 422 1649

HEIDELBERG JHB

Michael & Isa Martin

082 463 8701

KONTAK

INLIGTING

Posbus 396, Citrusdal, 7340

022 921 2905 (home)

083 230 8804 (Cell)

086 637 6446 (fax)

harvester@telkomsa.net

Skype: janabrahamoosthuizen

http://olifantsriviervallei.harvesterchurch.net

www.harvesterchurch.org.za

www.householdoffaith.co.za

BANK

BESONDERHEDE

Church Account

Account Name: Harvester

Number: 2430142782

Branch: 334411

Bank: ABSA Citrusdal

Member of the Harvester International

Ministries Household of Churches (Pty) ltd

(association incorporated under section 21)

reg. No 8209274/08

Auditor - Confiance

LAMBERSTBAAI

Francois & Bertina Engelbrecht

076 124 3154

VREDENDAL

Jan-Hendrik Kleynhans

083 232 9599

Louw Cilliers 083 639 9856

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!