04.05.2013 Views

Citrusdal Clanwilliam Vredendal Lambertsbaai - Harvester

Citrusdal Clanwilliam Vredendal Lambertsbaai - Harvester

Citrusdal Clanwilliam Vredendal Lambertsbaai - Harvester

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons

Sondae:

09:00 Hoërskool Citrusdal

Maandae:

19:00 Bybelskool in lesinglokaal by

die skool

Dinsdae: .

Vroue aande elke alternatiewe

week om 19:00.

Donderdae:

English Bible school 19:00

Vrydae:

Jeug by Danie en Elna Pretorius

Laaste Vrydag van die maand

Laataand Gebed 20:00

Woensdae:

Elke week Bybelskool aan huis

van Santie Human, by Van

Riebeeck laan 18, Vredendal.

Donderdagaande:

Dieper - Olifantsrivier

aanbiddings-sentrum (AGS Oase

Gemeente Vredendal), Klein

Saaltjie. 19:00

Sondae:

10:00 Ecclesia byeenkoms –

Van Riebeeck laan, Vredendal

Citrusdal

Kontak:Martin en Rojeanne 022 921 3790

Vredendal

Sondae:

18:00 Feesdiens – Blommekerk

Dinsdae: 19:00

Elke alternatiewe week Manne

groep by Dirkie Mouton se

Pakstoor De Vlei.

Alternatiewe week - Bybelskool

Woensdae:

Chantál hou elke laaste Woensdag

van die maand vroue aand.

Vrydae :

Jeug by Len en Adéle Coetzee,

soos deur hulle gereël.

Dinsdae Aande:

19:00 Huiskerk

Vrydag aande:

17:00 Sonsurf

Sondagoggend:

SonSurf Diens soos gereël

Clanwilliam

Kontak: Helgard & Charné: 027 482 2549

Lambertsbaai

Kontak: Jan-Hendrik: 083 232 9599 Kontak: Francois & Bertina: 072 348 7028

Wat is die hart en kern

van HARVESTER

gemeentes?

Ons begeerte is om in die konteks van die

groot opdrag Vader God, skepper van hemel

en aarde lief te hê met ons hele hart, krag,

siel en verstand en die groot kommissie die

goeie nuus van die Evangelie met die wêreld

te deel.

Die wese van die Evangelie is opgesluit in

Jesus se woorde; "jy moet jouself verloën,

jou kruis opneem en Hom volg waar Hy ook

al lei." Dit is die kern van elke preek,

aktiwiteit, en handeling in die gemeente; om

deur gehoorsaamheid aan Hom te beleef

hoe Christus meer en meer in elke individu

gevorm word.

Die Evangelie en die oordra daarvan is nie 'n

saak van praatjies nie, maar van krag,

daarom vertrou ons die Here en sien met

verwagting uit dat Hy Sy woord sal bevestig

met kragtige dade van redding, verlossing,

bevryding, genesing en algehele "wellbeing"

vir elkeen wat in geloof Sy woorde aanneem

en daarvolgens leef.

Gaan gerus en loer op ons kerk se

webtuistes, vir artikels, preke,

profesieë, en nog baie meer.

www.harvesterchurch.net

www.harvest-church.com

www.householdoffaith.co.za

www.pelsermedia.com

Riviere van hoop:

Woensdae 20:00

Donderdae 23:00

Sondae 20:30

Onder Konstruksie saam JHK

Elke dinsdag 7:15

Elke 2de Dinsdag is Chantál saam

met Driekie om 12:15

Die aktiwiteite in hierdie gemeente is soos die beweging in ʼn liggaam;

gefokus om Jesus se hande, voete, ore, en oë te wees aan mense wat Hom

nodig het. Ons wil graag ʼn gesonde Jesus liggaam wees waar elke lid aktief

deelneem, weet wat sy of haar funksie is, en hulle bediening uitleef in

hierdie wêreld. Om ʼn gesonde liggaam te wees, moet elke lid blootgestel

word aan die toerustinggawes wat God in die vyfvoud bedieninge gesetel

het. Inherent is daar in elkeen van hierdie bedieninge; die apostel, profeet,

leeraar, evangelis en herder ‘n unieke fokus, werkswyse, salwing en

bepaalde uitkoms. Elke gelowige moet aan elkeen van hierdie bedieninge

en fokusareas blootgestel word, om optimale geestelike Christus groei te

bewerkstellig. Daarom is ons aktiwiteite versprei oor die vyfvoud

spektrum. Apostel – Diens; Profeet –Aanbid; Evangelis – reik uit; Leraar –

Leer; Herder – Versorg

Deur al die jare van bediening kan ek so duidelik die verskil sien tussen

individue wat net Sondag dienste bywoon, en dié wat gebruik maak van die

hele spektrum van groei geleenthede beskikbaar.

Gebaseer op die input van die vyfvoud genade gawes groei elke

medewerker in volwassenheid in Christus om saam met die res van die

liggaam God se koninkryk te sien kom waar God ons stuur.

MBC Bybelskool: Ons primêre

fokus in ons Bybelskool is die lewe van Jesus

Christus. Ons leer mense om die Bybel te bestudeer,

in gebed en afwagting van die Heilige Gees, sodat Hy

die verandering in ons kan bewerk, soos wat ons

meer sien, glo en doen wat Hy ons vra.

In die Olifantsriviervallei wil ons graag soveel as

moontlik mense die geleentheid gee om onder die

Woord te kom sit in hulle eie taal. Daar word gereeld ‘n nuwe vak behandel, en

kan MBC krediete verkry word na die suksesvolle slaag van die eksamen. (Selfs al

wil u nie krediete verdien nie, is dit wonderlik om toegerus te word met die woord

vir bediening). Ons werk stadig deur ʼn vak/kursus om seker te maak ons verstaan

en ontvang wat die Here ons wil leer deur Sy woord.

Koste: R200 per persoon, per kwartaal.

Maandae: 19:00 – 20:00

Laerskool Olifantsvallei – lesing lokaal, langs die personeel kamer. (Gebruik die

hoofingang, op met die trappe) Bybelskool begin 21 Januarie –

Submission “living a surrendered life”

Dinsdae: 19:00 – 20:00

Langs Blommekerk, agter Oom Theo se winkel is ‘n lesingslokaal. (Met

lugversorging!) Bybelskool begin 29 Januarie – Submission “living a

surrendered life”

Ons gaan ook deur die loop van die jaar kort seminare aanbied in elke dorp,

volgens behoefte en soos die Heilige Gees ons lei. Seminare soos: Hoe om

Guné Cumi

God se stem te hoor, Die gawes van die Heilige Gees, Die Fondasie Kursus

gebasseer op Hebreers 6:1-3; en seminare gefokus op die huwelik,

Ouerskap en Finansies.

Dieper: (Esegiël 47) Esegiël sien ʼn visioen van ʼn rivier wat onder die

altaar vanuit die tempel uitvloei. Toe Hy by die stroom kom moes hy sekere

tree afmeet, elke keer was die watervlak dieper, eers sy enkels, knieë, heupe

en later so diep dat hy nie meer kon staan nie. Hierdie is ʼn wonderlike

metafoor om te verduidelik hoe ons die heerlikheid van die Godheid in vlakke

beleef.

Elke Donderdagaand in Vredendal, by die AGS se kerksaal om 19:00 soek ons

om dieper te groei in ons verstaan en begrip van wie God is, en Sy

Genadewerk in ons lewens.

Ons eerste byeenkoms van 2013 begin eerskomende

Donderdagaand 17 Januarie.

Chantál begin Dinsdagaand 22 Januarie met die eerste byeenkoms

van die jaar in Citrusdal aan huis van Karien van der Merwe.

Chantál bedien vroue na God se hart. As profeet is sy ingestel om God se hart te

deel, en vrouens te leer om vol te word, en vol te bly met die Here.

Kom word geïnspireer en vervul met die krag en liefde van die Heilige Gees!

Elke 2de Dinsdagaand kom manne bymekaar vir gebed, luister, leer, ondersteuning en krag. Ons het mekaar nodig om

saam in die Here te groei na die Beeld van Christus. Die byeenkoms begin weer 22 Januarie om 19:00 by Dirkie

Mouton se pakhuis, raadsaal. De Vlei Boerdery

Die groep het begin na ʼn sakeleiersontbyt wat in Maart

2007 gehou is in Clanwilliam. Die Here het Jan Oosthuizen

gelei om die byeenkoms te hou, met ʼn baie spesifieke

Woord vir die manne:

D

ie Bybel is deurgaans deur mans geskryf en handel

hoofsaaklik oor mans se soeke en strewe na God.

‘n Man wat by God hoor en na ‘n veraf land toe

trek, ‘n man wat met die Here deur die nag worstel, ‘n

man wat ‘n droom van God ontvang en as gevolg daarvan

later in ‘n tronk beland, ‘n man wat sy volk lei na ‘n

beloofde land, ‘n man wat ‘n paar duisend man met ‘n

donkie se skedelbeen doodmaak, ‘n man wat dans voor

die Here en sy vrou skaam maak! So lees ons verder van

mans wat deur die Here gebruik was as profete en

vreesloos hulle volk vermaan het oor hulle sonde en

komende oordeel. Die kerk en die gesin is vandag ‘n

skreiende teenstelling met dit wat ons in die Bybel sien.

Verstaan mooi, ek is nie teen vroue wat vandag opstaan

en die Here met oorgawe dien, ekself is met so ʼn vrou

getroud, en dankbaar. Die plek van die vrou van God in

die gesin en die kerk kan nooit onderskat word nie. MAAR

nie ten koste van die mans se rol nie. Ek dink nie di die

vrou se skuld dat die mans nie hulle geestelike rol opneem

nie, nee daar moet ander redes wees. Wie lees Bybel in

die meeste huise vandag? Wie bid vir hulle gesinne in die

aand? Is mans vandag ‘n geestelike voorbeeld en

voorganger vir sy huis en gemeenskap? Het die geestelike

opvoeding van jul kinders dan nou iewers net die vrou se

verantwoordelikheid geword, terwyl die Joodse man hier

die leiding moes neem? Dit was die vader van die huis se

verantwoordelikheid om sy kinders die weë van God te

leer en hulle daarin op te voed. Dit is interessant dat die

Kringleiers van die CSV meestal meisies is. Dit lyk my dat

dit nie meer die “IN” ding onder seuns is om die Here te

dien nie. Wanneer dit by kerkbywoning kom dan oortref

die vroue weer die mans, om nie eers te praat van

Bybelstudies en woordskole nie.

Die mans wat wel die Here dien sal vir jou sê, dis nie

maklik nie want jy is meestal een uit ʼn honderd. Wil jy die

Here dien in die rugbyspan, moet jy later kies tussen rugby

en die Here wat om die Here daar te probeer dien is te

moeilik. Die wat wel die Here d0aar probeer dien is baie

keer maar geheime agente vir God. Iewers blyk dit dat die

duiwel besig is om grond te wen as ons nie gaan opstaan

tot ons goddelike mandaat en roeping nie! Wen ‘n kind

vir die Here en jy wen ‘n individu, wen ‘n vrou en jy wen

‘n gesin, wen ‘n man en jy wen ‘n gemeenskap.

Mans se rol in die kerk is noodsaaklik want hulle bring

outoriteit en stabiliteit terwyl die vrou emosionaliteit en

geestelike sensitiwiteit openbaar.

Sedertdien het manne begin opstaan,

en die Here voluit begin dien. Kom

word deel.

Laataand Gebed : Ek glo hierdie aktiwiteit is die heel belangrikste byeenkoms op ons program! Sedert die leierskap van Harvester hulle

leierskap aan God oorhandig het om self Sy kerk te bou soos wat Hy dit wil hê, het hierdie byeenkoms die middelpunt van alles wat ons

doen geword. Ons kom met ‘n versoek, vraag en behoefte maar verder het ons geen ander agenda as om saam by die Here te hoor vir

die oplossing nie. Die leiers hoor ook nie alleen nie, ons hoor saam, wag saam en bid saam vir strategie.

Die aand se program begin gewoonlik met Lofprysing en aanbidding wat profeties vloei in die sing van nuwe Geesgeïnspireerde

liede gebaseer op die Woord. Dan fokus ons op ʼn saak, intersessie, ʼn behoefte, ʼn deurbraak wat ons verlang in ʼn

sekere gebied. Dan maak ons. Ons harte oop voor die Here deur in die gaping te staan en onsself met die sonde en gebrek van ons

mense te identifiseer. Ons doen belydenis en vra die Here vergifnis vir ons oortredinge. Soos wat ons bid begin ons die Here

vra vir antwoorde en strategie en uiteindelik maak ons profetiese verklarings gegrond op die Woord wat ons van die Here

ontvang het, en begin ons die oplossing bid. Ons gaan weg met duidelike lig en begrip oor wat ons moet gaan doen.

Vrydagaand 25 Januarie om 20:00 is ons eerste Laataand Gebedsgeleentheid in Citrusdal.

Jesus our Mediator,

connection…

He’s the star of astrology

The rock of geology

The lion of zoology

The revealer of snares in the dark

The restorer of the penitent

The quickener of all that is mortal

The adorner of all that lacks beauty

He put on humanity that we might discover

divinity

He became poor that we might be enriched

He was made to be sin, so that we can be the

righteousness of God

In infancy he startled a king

In childhood he puzzled doctors

In manhood he ruled over nature

He is the Saviour of the world

The healer of the oppressed

Herod could not kill him

Satan could not seduce him

Death could not destroy him

The grave could not hold him

He never wrote a book or a song

He never founded a college or built a church

He came to deal with our wrong being, not

our wrong doing

He came to destroy the works of the devil (I

John 3:8)

He relied on no other weapon than the truth

He is the way, the truth and the life

No man comes to the Father, but by Him

There is no other name in heaven or earth

through which we can be saved, but the name

of Jesus. To those who believe in him and

accept him, he gives the power to become

children of the Living God.

He is the Lord of lords, the king of kings, the

lily of the valley, the rose of Sharon, the

bright and morning star and the fairest of ten

thousand!

He is our soon coming King

He is a friend that sticks closer than a brother

Written by Apostle André Pelser

The riches we have in Christ

Beloved, I pray that you may prosper in all things and be in

health, just as your soul prospers. (III John 1:2 NKJV)

G2137 (Word Study)

ευ ω euodóo ; contracted euodo , fut. euodo so , from eúodos (n.f.), easy to travel

through, eú (G2095), good, well, and hodós (G3598), a way, journey. To lead in a

good way, to prosper one's journey (Sept.: Gen 24:27, Gen 24:48). Figuratively, to

make prosperous, give success to. In the NT, only in the pass., meaning to be led

in a good way, to have a prosperous journey (Rom 1:10, "if I shall be prospered

[permitted] to come to you" [a.t.]); figuratively to be prospered (1Co 16:2; 3Jo 1:2,

which is not a promise of God that Gaius, to whom this letter was written, would

have a prosperous and healthy life. It was rather the wish of the writer in the same

manner in which we write a letter saying, "I hope you are well and prosperous,

having all your needs met."

Syn.: epitugcháno (G2013), to chance upon, attain, succeed; prokópto (G4298),

to advance, do well; kerdaíno (G2770), to gain; karpophoréo (G2592), to bear

fruit; telesphoréo (G5052), to come to completion.

Ant.: nauagéo (G3489), to suffer shipwreck, fail.

"Just as our soul prospers" How exactly does our soul prosper?

- Contentment having nothing - Phil 4:11-12 One of greatest gifts of heaven, to be

abase having all, or nothing.

- Joy in the Holy Spirit - Rom 14:17 Oh the joy to have a personal encounter with

the Spirit of God! How my soul longs for You!

- Peace that surpasses understanding Phil 4:7 This peace comes from a deep

encounter with God resulting in faith not based on what is seen, but a complete

trust in what you have seen in the spirit.

- Poor yet making many rich - 2 Cor 6:10 In the midst of our own suffering, we still

bearing fruit of healing to those around us.

- More than conquerors - Rom 8:37 The note of victory that He place in our

hearts, surpasses the temporal victories and accomplishments of this world.

- Name written in book of life - Luk 10:20 We no longer toil, work, strive, seek to

attain salvation, wholeness, healing, and deliverance. He attained it all for us on

the cross. We live life from an eternal perspective.

- Easy yokes - Mat 11:31 The Christian walk is not always easy, but it is not

burdensome. He gives sufficient grace to bear all things.

- God's favor, He is for us. - Rom 8:31 He is our exceedingly great reward. What

possibly more could we ever want than to receive the Source of all things.

- Kingdom operating system that has proved to be the best way to live this life.

Mat 5-6 Living a life of meekness, humility, gentleness, love, death to self has

many rewards in the end.

We do not have to wait for a new year to prosper, or hope that this year will be

better than last year. Year of jubilee - every year is jubilee year in Christ - we are

so rich!

Blessed be the God and Father of our Lord Jesus Christ, who has

blessed us with every spiritual blessing in the heavenly places in

Christ (Ephe 1:3)

APOSTOLIESE FONDS

In ons droom om 'n gemeente te wees soos die vroeë kerk in Handelinge - het ons

die volgende stelsel in ons gemeente geïmplementeer: Al die gelowiges was in hart

en siel één. Niemand het opgetree asof sy besittings net sy eie was nie, hulle het

alles gedeel wat hulle gehad het. Die apostels het kragtige getuienis gegee oor die

opstanding van die Here Jesus, en God het sy genade ryklik aan elkeen gegee. Nie

een van hulle het ’n tekort gehad nie, want gelowiges wat grond of huise besit het,

het dit verkoop en die opbrengs daarvan gebring en vir die apostels gegee. Dié het

dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte. (Han 4:32-35).

Vir elke gemeentelid se beskerming het die Here uit Sy woord vir ons ʼn manier van

gee geleer. Geen individue gee direk aan mense geld of items nie. Dit word aan die

leierskap (apostels Handelinge 4:32-35) oorhandig wat dit dan aan begunstigde

oorhandig. Sodoende is daar beskerming vir al die partye, soos in die Handeling

gemeente. Somtyds wil mense graag gee waar daar nood is, maar hulle weet nie

waar en wie nie. As leiers is ons meestal op hoogte van wie watter spesifieke nood

het. Gelde wat vir die apostoliese fonds gemerk word, word uitsluitlik vir die doel

gebruik - Eerstens die nood van gemeentelede, dan nood in die gemeenskap. Merk

jou betaling asseblief "Apostoliese fonds"

Hieraan sal die wêreld weet dat ons Sy dissipels is, ons liefde. Dankie vir julle liefde,

ook in die gee van julle geld en besittings aan mekaar. Mag my God ook ryklik in julle

behoeftes voorsien.

ONS HUISKERK LEIERS

CITRUSDAL

Martin & Rojeanne Esterhuyzen

022 921 3502

Gerrie & Maré Olivier

022 921 3209

WP en Karien vd Merwe

022 921 3823

Jeughuiskerk

Danie & Elna Pretorius

083 280 4467

Johnnie & Karin Hanekom

022 921 3790

CP en Madelé Mouton

082 803 3168

Nico & Marlene du Preez

082 879 1736

CLANWILLIAM

Helgard & Charné Smit

027 482 2549

Tobias & Ansofie Basson

082 784 4123

Jan & Celna Genis

027 422 1649

HEIDELBERG JHB

Michael & Isa Martin

082 463 8701

KONTAK

INLIGTING

Posbus 396, Citrusdal, 7340

022 921 2905 (home)

083 230 8804 (Cell)

086 637 6446 (fax)

harvester@telkomsa.net

Skype: janabrahamoosthuizen

http://olifantsriviervallei.harvesterchurch.net

www.harvesterchurch.org.za

www.householdoffaith.co.za

BANK

BESONDERHEDE

Church Account

Account Name: Harvester

Number: 2430142782

Branch: 334411

Bank: ABSA Citrusdal

Member of the Harvester International

Ministries Household of Churches (Pty) ltd

(association incorporated under section 21)

reg. No 8209274/08

Auditor - Confiance

LAMBERSTBAAI

Francois & Bertina Engelbrecht

076 124 3154

VREDENDAL

Jan-Hendrik Kleynhans

083 232 9599

Louw Cilliers

083 639 9856

Leer

- Bybelskool

- Kort Kursusse en seminare

- MBC korrespondensie

- Band of Brothers

- Guné Cumi

- Persoonlike Mentorskap

Raak – connect

- Deur betrokke te wees by ʼn

huiskerk word diepgaande

verhoudinge gebou, familie

wees, en omgee.

- Demografies indeling - Ons

het huiskerk in Citrusdal,

Clanwilliam, Vredendal en

Lambertsbaai.

- Belangegroep – Jeug,

Jongmense, Kinderkerk.

Reik Uit

- Skole dmv. motivering, coaching,

MBC Events

- Plase – dmv. Elke eienaar bedien sy

mense, en maak kontak,

verhoudinghervorming, dienste op

plase.

- Radio – Ons is betrokke by Radio

namakwaland met verskeie

programme.

- Besighede – Deur Prosphero

Consulting kan ons direk in

besighede betrokke raak om hulle

te help om ʼn koninkryksmodel te

gebruik en te implementeer.

Ons hou ook by verskeie besighede

Bybelstudie en Gebed.

Dien

- Apostoliese uitreik spanne

- Kerk planting

- Gemeenskap projekte, Hebron, HUG,

Amos, KOHIN, FCE.

- Individue leef hulle bediening uit

soos, SonSurf, Berading, Sanglesse,

NuDance, EduAct, ens.

Aanbid

- Lofprysing en aanbidding

waar niemand “perform”

en ander toekyk nie, almal

neem deel!

- Gebed & Intersessie

- Vas

- Laataand Gebed

geleentheid.

- Almal word geleer om God

se stem akkuraat te

onderskei en te toets.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!