02.05.2013 Views

God_se_profetiese_kallender.pdf

God_se_profetiese_kallender.pdf

God_se_profetiese_kallender.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

God se profetiese kalender:

71

Al die profesieë aangaande die eerste koms van Jesus is duidelik vir ons opgeteken in die Heilige

Skrif, Jesus het sommige daarvan vir groot skades gelees en gesê dat die skrif in hulle oë vervul is.

Die skrifgeleerdes en die geestelike leiers se oë was geestelik blind en kon nie sien dat die skrifte in

Jesus vervul is nie. Jesus neem selfs die dissipels kwalik omdat hulle nie die profesieë in hom vervul

sien nie. Luk.24:25,26 "En HY sê vir hulle: o Onverstandiges, met harte wat traag is om te glo alles

wat die profete gespreek het! Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan

nie.?"

Die profesieë aangaande die tweede koms van Jesus (in twee fases) is nog duideliker as die

van die eerste koms.

1. Die wegneem van die gelowiges wat volhard het, net die wat saamgaan sal Hom sien, dit

vind plaas voor die verdrukking. (Luk.21:36)

2. Die terugkeer vir die res, elke menslike oog sal Hom sien, dit vind na die verdrukking plaas.

Ons moet onthou dat Israel twee kalenders het, 'n siviele en 'n gewyde kalender.

Die gewyde is aan hulle gegee op die tyd toe die Paasfees ingestel was net voor uittog uit Egipte, in

die maand Abib. Ex.12:2 "Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir

julle die eerste van die maande van die jaar wees." Dan volg die bevele van die Paasfees wat vir die

eerste keer in Egipte, net voor die uittog gevier is.

Hul siviele kalender begin op die eerste dag van die sewende maand van gewyde kalender en val

saam met die fees van trompetgeskal. Hul noem dit Rosh Hashana. Die siviele kalender is nie deur

God ingestel nie en het lank voor die gewyde bestaan. Die insamelingsfees, (Ex.23:16,34:22) deel

van die laaste drie feeste, word gevier aan die einde van die gewyde jaar. Hoewel dit met die

Nuwejaar van die siviele saamval is daar nie enige verbintenis nie.

GOD STEL SEWE FEESTE IN, WAT OP 'N BEPAALDE TYD EN BEPAALDE GEBEURE. IN

VOLGORDE MOET GESKIED.

Lev.23:4 " Dit is die feestye van die Here, die Heilige vierdae wat julle moet uitroep op hulle

bepaalde tyd."

In die feeste is God se hele verlossing plan vir die mens

ingesluit. Sewe feeste, deur God ingestel, om op 'n bepaalde tyd met bepaalde voorwaardes en

gebeure gepaar te gaan. Sewe feeste waarvan vier in die voorjaar en drie in die najaar moet

plaasvind. Die feeste is in 'n bepaalde orde ingestel.

Die Paasfees, ongesuurde brodefees, eerste vrugtefees, Pinksterfees hierdie vier in die voorjaar en

fees van trompetgeskal, versoeningsfees en loofhutte fees die drie in die najaar.

Nou maak ek 'n logiese afleiding: omdat die eerste vier feeste in die voorjaar letterlik dag, datum,

event en in volgorde in Christus se eerste koms vervul is sal die drie laaste feeste in die najaar ook

dag, datum, event en in volgorde in Christus se tweede koms vervul word.

1. Die Paasfees Lev 23:5 Ex. 12

Die fees word in Egipte ingestel en word vir die eerste keer op die vooraand van die uittog gevier.

Vereistes vir die paaslammertjies:

1. manlik eersteling.

2. sonder enige liggaamsgebrek.

3. in bewaring vanaf 10de tot veertiende dag.

4. moet deur twee persone, asook die Hoë priester, ondersoek word.

5. slag op die veertiende dag, ongeveer 15h00, deur dood te bloei.

72

6. geen been mag gebreek word nie, karkas moet heel gehou word.

7. Die bloed van die lam moet aan die deurposte aangewend word on doodsengel weg te hou.

Die profetiese datum deur God bepaal vir die sterwe van die Paas lam was teen die aand van die

veertiende dag van die eerste maand. Die duiwel was terdeë daarvan bewus en het alles in sy

vermoë gedoen om Jesus op 'n ander manier, en tyd te laat sterf. Hy gebruik selfs die Hoë priester

en die skrifgeleerdes om Jesus in die geheim dood te maak maar net nie op die Fees nie. Sien

Mt.26:3-5. Jesus, bewus van God se profetiese kalender sê in Jh.8:20 dat sy tyd het nog nie gekom

nie, verwysinge na sy tyd om te sterf en dat hulle enige tyd mag sterf maar Hy het 'n bepaalde tyd.

Jesus die Ewige Paaslam van God is manlik en die eersteling van Maria, verwek deur die Heilige

Gees, sonder enige gebrek word drie dae 10 de dag gevange geneem. Hy word eers deur die

Joodse raad onder leiding van Kajafas (hoë priester) ondersoek, daarna kry Pilatus en Herodus ook

hul beurt om te sien of daar geen gebrek is aan die Lam van God nie. Ook hy vind geen gebrek aan

God se Paaslam nie, wat dan ook tot die veertiende dag in aanhouding was. Op die uur wat

honderde lammers in Israel sterf sê Hy dit is volbring, en sterf nie as gevolg van die kruisiging nie,

Hy het sy laaste druppel bloed gegee vir u en my sondes. Nadat Hy gesterf het kom die Romeinse

soldaat by Hom en was verbaas dat Hy al dood was, en onwetend vervul hy God se voorwaardes vir

die paas offer deurdat hy nie Jesus se bene breek nie, want as offer moes al sy bene heel gewees

het.

Die feit dat daar water en bloed te sien is by die deurboring van Jesus se hart bewys dat Hy al sy

bloed gegee het, en dat bloed verlies sy dood veroorsaak het.

Net soos die bloed van die paaslammertjies die doodsengel van Israel weggehou het red die bloed

van Jesus God se Ewige Paaslam ons ook van die ewige dood weg van God. Daar is egter net een

groot verskil waar daar elke jaar 'n paaslam geslag moes word is die eenmalige offer van God se

Seun as Paaslam eenmalige genoegsaam vir elkeen wat dit glo, en deel van sy lewe maak, tot aan

die voleinding van dae, Jesus hoef nie oor en oor te sterf nie. Hy vervul die fees.

2. Die Fees van ongesuurde brode:

'n Definitiewe datum was bepaal vir hierdie fees, op die vyftiende dag van die eerste maand

(gewyde kalender) toe die kinders van Israel in der haas uit Egipte padgegee het. God beveel hulle

om niks wat suurdeeg bevat te eet en om alle suurdeeg uit hulle huise te verwyder, indien hulle

gebreke sou bly is dit met die dood strafbaar. (Ex.12:15,19-20)

Suurdeeg word altyd in die skrif as 'n tipe vir sonde geassosieer. Die Bybel leer duidelik dat die loon

van die sonde is die dood, Rm.6:23. Die doel van die fees is dus om sonde uit die weg te ruim.

Omdat die loon van enige hoeveelheid suurdeeg die dood tot gevolg het sorg al die Joodse

huisvrouens dat hulle hul huis sorgvuldig skoonmaak dat daar nie êrens dalk 'n verskuilde bietjie

suurdeeg nog is nie. Hulle bid 'n gebed van vergifnis terwyl hulle skoonmaak vir indien hulle dalk per

ongeluk 'n bietjie suurdeeg ongesiens oorlaat.

Paulus leer in Hb.9:26-28 dat Christus weggedoen het met sonde deur Homself as offer te gee, en

deur sy eenmalige offer het Hy versoening vir almal bewerk.

Toe Jesus sy bloed uitgegiet het en sy sondelose liggaam in die nuwe graf van Josef gelê is, is daar

voorsiening gemaak om sonde vir ewig uit die weg te ruim. Dit is wat Johannes bedoel wanneer hy

leer dat die bloed van Jesus, God se Seun, ons van alle sonde reinig. 1Jh.1:7 Die feesdag, deur

God ingestel, is dus in Christus vervul toe sy sondelose liggaam in die graf geplaas is. As gevolg

daarvan, is daar dan versoening vir almal wat in Hom is bewerk. Hy voldoen dan namens die ganse

mensdom aan God se eis dat vir die een wat sonde het moet sterf solank as wat ons in Hom bly is

die versoening ons deelagtig.

Die fees was bepaal om die dag na die Paasfees plaas te vind, en is van groot waarde by die tipe

van die sondelose liggaam van Jesus, wat openlik verklaar dat sy liggaam vir ons gebreek is. Net so

waar as wat die hele wêreld skuldig voor God is, "almal het gesondig en ontbreek aan die

heerlikheid van God" Rom 3:23 so moet elkeen na Jesus kom sodat Hy weg kan doen met die

suurdeeg van sonde of self die loon van die ewige dood dra.

3. Die fees van die eerste vrugte Lev 23

73

Die fees was aan Israel gegee net nadat hulle uit Egipte gekom het, en is 'n tipe van die opstanding

van Christus en almal wat aan Hom behoort. Die fees het geen verbintenis met Egipte nie want die

land van sonde en dood is agter gelaat. Net soos die Israeliete afgesonder was van die Egiptenare

moet ons ook van die wêreld afgesonder wees. Rom.12:2 "en word nie aan die wêreld gelykvormig

nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed,...." Onthou God haal ons uit die

sonde maar ons moet self van die sonde in ons ontslae raak, (heiligmaking) eers as ons

daarmee begin sal God ons help, Hy dwing niemand nie, jy moet die eerste stap gee. Behalwe

vir die offer van die lam, en die drankoffer wat 'n tipe van Christus was wat sy liggaam gegee het as

die brood van die lewe, en sy bloed as die drank van die drankoffer. Die priester moes die eersteling

gerf onaangeraak deur mense hande, voor God waai. Die gerf van die eerste vrugte wat as waai

offer voor God gewaai word is nie verteenwoordigend vir al die ander eerste vrugte wat ingesamel

word nie. In die opsig is dit slegs die eerste van die eerste vrugte.

Ex 23:19 The first of the first fruits of thy land thou shalt bring into the house of the LORD thy God.

Thou shalt not seethe a kid in his mother's milk. (KJV)

Ex 23:19 "As you reap each of your crops, bring me the choicest sample of the first day's harvest; it

shall be offered to the Lord your God. "Do not boil a young goat in its mother's milk. (TLB)

Daar is egter 'n algemene insameling van eerste vrugte op 'n latere datum. Die enigste rede hier

voor is omdat die opstanding van die eerste vrugte kinders van God in fases plaasvind daarom

word daar onderskeid gemaak tussen die eerste van die eerste vrugte en die insameling van die

eerste vrugte. Slegs die eerste van die eerste vrugte word voor God gewaai. Die waai van die gerf is

'n aanduiding van oorwinning. Daar is geen groter oorwinning in hierdie wêreld as die oorwinning oor

die dood en oor die outeur van die dood, die duiwel, en daarom dan die weder opstand van die

gelowiges.

Die gedagte word pragtig deur ons ouboet Paulus uitgebeeld in sy weder opstand hoofstuk 1 Kor

15.

1 Kor.15:51-57:

51 But I am telling you this strange and wonderful secret: we shall not all die, but we shall all be

given new bodies! 2 It will all happen in a moment, in the twinkling of an eye, when the last trumpet

is blown. For there will be a trumpet blast from the sky, and all the Christians who have died will

suddenly become alive, with new bodies that will never, never die; and then we who are still alive

shall suddenly have new bodies too. 53 For our earthly bodies, the ones we have now that can

die, must be transformed into heavenly bodies that cannot perish but will live forever. 54 When this

happens, then at last this Scripture will come true-- "Death is swallowed up in victory." 55 O death,

where then your victory? Where then your sting? For sin-- the sting that causes death-- will all be

gone; and the law, which reveals our sins, will no longer be our judge. 57 How we thank God for all

of this! It is he who makes us victorious through Jesus Christ our Lord! (TLB)

Die fees van die eerste vrugte, ook beweeg offer genoem, is vervul op die Sondag, eerste dag van

die week, toe Jesus triomferend uit die dood verys. Paulus beskryf dit so in 1 Kor 15:20 Maar nou,

Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.

1 Cor 15:20 But now is Christ risen from the dead, and become the first fruits of them that slept.

(KJV)

Strong's # 536 aparche (ap-ar-khay');

from a compound of 575 and 756; a beginning of sacrifice, i.e.

the (Jewish) first-fruit (figuratively): KJV-- first-fruits.

Strong's # 2837 koimao (koy-mah'-o);

from 2749; to put to sleep, i.e. (passively or reflexively) to

slumber; figuratively, to decease: KJV-- (be a-, fall a-, fall on) sleep, be dead.

74

Ek wil net gou 'n ander sakie hier regstel, omdat hulle wat beweer dat die Roomse pous of selfs

Konstantein die sabbat na Sondag verander het. Jesus Seun van God verkies self die Sondag om

uit die dood op te staan. Hy stort self Sy Gees op die wagtende kerk op Sondag uit. Die eerste

vrugte fees en die Pinksterfees is voor die grondlegging van die wêreld al bepaal om op die Sondag

plaas te vind. Die apostels en die eerste kerk verwys na die Sondag as die dag van die Here. Sien

Hand. 20:7; 1 Kor. 16:2; Op.1:10

"En op die eerste dag van die week, toe die dissipels vergader het om brood te breek, ....."

Die sabbat was deel van die ou verbond en in die nuwe verbond in Jesus bloed vergader ons op

Sondae.

Die fees was gegee as 'n datum op God se kalender vir die opstanding van Christus uit die dood en

was deur die jare deur Israel gehou, hoewel hulle aan die letter van die wet gebonde was het hulle

nooit die ware betekenis gesien nie. Net soos Jesus op Paasfees gekruisig is en sy sondelose

liggaam op die ongesuurde brode fees in die graf gelê is staan Hy op die eerste vrugte fees uit die

dode op en word dan die eerste vrugte uit die dood (1Kor 15:20).

Die vereistes van die fees is dat die eersteling gerf van die oes, onaangeraak deur mense

hande, deur die priester voor God gewaai moet word. Jesus Christus die eerste vrugte uit die dood

op pad om voor God gewaai te word stop by Maria by die graf. Kyk wat sê hy vir haar toe sy Hom

wou vas gryp.

Jh.20:16,17 “ Jesus sê vir haar: Maria! Sy draai haar om en sê vir Hom: Rabboeni! dit beteken

Meester. 17 Jesus sê vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my

Vader nie; maar gaan na my broeders en sê vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en

my God en julle God”.

Hoe gouer ons besef dat hierdie sewe feeste, wat deur God self ingestel is, om op hul bepaalde

tyd en in sy Seun Jesus vervul te word,

4. Die Pinksterfees Lev.23:15-22

“Dan moet julle tel van die dag ná die sabbat, van die dag af as julle die beweeg offer gerf bring -

sewe volle weke moet dit wees; 16 tot die dag ná die sewende sabbat moet julle vyftig dae tel; dan

moet julle ’n nuwe spysoffer aan die HERE bring. 17 Julle moet uit jul woonplekke twee

beweegbrode bring; dit moet van twee-tiendes van ’n efa fynmeel wees; gesuur moet dit gebak

word as eerstelinge aan die HERE. 18 Julle moet ook by die brood sewe jaaroud lammers sonder

gebrek en een jong bul en twee ramme bring. Hulle moet ’n brandoffer aan die HERE wees saam

met die spysoffer en die drankoffers wat daarby behoort as vuuroffer van lieflike geur aan die

HERE. 19 En julle moet een bokram as sondoffer berei. Ook twee jaaroud lammers as dankoffer.

20 en die priester moet hulle saam met die eersteling brood as beweegoffer voor die aangesig van

die HERE beweeg saam met die twee lammers; dié moet aan die HERE heilig wees, ten voordele

van die priester. 21 En julle moet op daardie selfde dag uitroep: ’n heilige vierdag moet dit vir julle

wees; géén beroeps werk mag julle doen nie. Dit is ’n ewige insetting in al julle woonplekke vir

julle geslagte.”

Vyftig dae na die eerste vrugte fees moet die Pinkster fees plaasvind. Daar word slegs eenmaal in

die historiese boeke van die Ou Testament na die fees verwys as die fees van weke 2 Kro. 8:13.

Daar is skynbaar 'n sterk band tussen die eerste vrugte fees, wat die begin van die graan oes is,

waar die eersteling gerf voor God gewaai word, en die Pinkster fees waar die brood gebak met die

eerste vrugte voor God gewaai word. Die Pinkster fees word ook die oesfees genoem en alles by

die fees moet eerste vrugte van hul arbeid wees. Sien Ex.23:14-16 Die Pinkster fees het groot

75

geestelike betekenis Ex.34:22 Num.28:26. Hoewel die fees op die eerste dag van die week, die dag

van die Here, bepaal is moes dit as 'n sabbat (rus) dag waarop geen beroeps werk gedoen mag

word nie, beskou word. Op die dag het die mense hul dankbaarheid vir hul eerste vrugte aan God

bewys. Die fees eis ‘n minimum twee brode, met suurdeeg en sout, waarvan die grootte deur God

bepaal is. Die brood was groot so ook die vreugde van die feesgangers.

Die Pinksterfees, sedert die dag dat dit in Christus vervul is, het ‘n nuwe betekenis vir kind van God

sowel as Israeliet. Dit was deur God bepaal dat Jesus op die profetiese datum en tyd die Heilige

Gees op die wagtende dissipels uit te stort. Die twee brode wat van die fyn meel afkomstig van die

eerste vrugte van die oes is in totaliteit aan God gewei. Dit is wat God dan van elke weergeborene

verwag omdat ons sedert Pinksterdag deur sy genade eerste vrugte van Hom word. Die twee brode

wys daarop dat daar twee gebeurtenisse is, nl. Wedergeboorte en doping met die Heilige Gees. Dit

is belangrik om te let dat die brode met suurdeeg en sout moes gebak moes word. Suurdeeg word

altyd in die Bybel as ‘n tipe van sonde voorgehou. Die suurdeeg laat die brood mengsel rys wat

noodsaaklik is vir die deug. Indien dit egter in die vuur tipe van Heilige Gees kom neutraliseer die

hitte die aktiwiteit van die suurdeeg en die brood kom vars uit die oond. Die Bybel leer duidelik dat

ons met die oorsaak van sonde in ons lewe moet deel en dat ons daarvan gereinig word. Dit is die

Heiligmakende werk van die Heilige Gees as gevolg van Pinksterfees in ons lewe. Net soos die

dissipels verander is na die uitstorting van die Heilige Gees so moet ons ook wees na die

gebeurtenis in ons lewe.

Die eerste vier feeste, in die voorjaar, is in volgorde, datum event en verysde in Christus se eerste

koms vervul. Dit is nie toevallig dat Christus op die Paasfees gekruisig was, sy sondelose liggaam

op die ongesuurde brode fees in die graf gaan en dat Hy op die eerste vrugte fees as eerste vrugte

uit die dood verys. Dit is ook nie per toeval dat die Heilige Gees op die Pinksterfees uitgestort was

nie. Hierdie datums was deur God voor die grondlegging van die wêreld bepaal dat dit vir ons

sonder enige menslike handelinge voorsiening sal maak vir ons verlossing. Die mens moet egter

hierdie heilsplan van God aanneem voor dit vir hom enige betekenis het. Die tweede groep van

feeste in die najaar, wat die oorblywende drie feeste,die fees van trompet geskal, versoenings fees

en die loofhuttefees, bevat gaan ook soos die eerste vier feeste letterlik, in volgorde, op bepaalde

datums, en gebeurtenisse in Christus se tweede koms vervul word.

5. Die fees van basuingeklank Lev.23:23-25

“Spreek met die kinders van Israel en sê: In die sewende maand, op die eerste van die maand,

moet dit vir julle ’n rusdag wees, ’n gedenkdag deur basuingeklank, ’n heilige vierdag. 25 Géén

beroeps werk mag julle doen nie; maar julle moet aan die HERE ’n vuuroffer bring.”

Die fees was bepaal om op die eerste van die sewende maand van die gewyde kalender. God het

dit so bepaal dat die fees saamval met die eerste dag in die nuwe jaar van die Israeliese sekulêre

kalender. Die blaas van die basuin en die offers het nie te doen met die Nuwejaar viering nie.Die

blaas van die “Shovar” om middernag van die ou jaar is nie deel van die Nuwejaar vieringe nie maar

dit is die basuin vir die fees van basuingeklank.

Omdat die Israeliete Jesus, hul Messias, verwerp het, het hul dus nie deel aan die basuingeklank

fees nie.

Die wegneem van die gelowiges wat volhard het (kerk van Jesus) gebeur ook na basuingeklank.

1 Tess.4:13-17 “ 13 MAAR, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot

die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie. 14 Want as ons glo

dat Jesus gesterwe en opgestaan het, dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het, saam

met Hom bring. 15 Want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here, dat ons wat in die lewe

oorbly tot by die wederkoms van die Here, die ontslapenes hoegenaamd nie sal vóór wees nie. 16

Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ’n geroep, met die stem van ’n aartsengel en

met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. 17

76

Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here

tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.

1 Kor 15:51,52 “Kyk, ek deel julle ’n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar

ons sal almal verander word, 52 in ’n oomblik, in ’n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin

sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word.”

NB! Ons moet daarop let dat in albei die gedeeltes net na die gelowiges verwys word, want die

ongelowiges het nie deel aan die basuingeklank fees nie, daarom word daar nie na hul verwys

nie. Die ongelowiges en die gelowiges wat nie volhard het nie, kry hul deel na die loofhutte

fees.(1000 jr van vrede.) by die Wit troon oordeel.

Hierdie fees is dus dit wat Matteus beskryf in Mt24:40,41 ”Dan sal daar twee op die land wees; die

een word aangeneem en die ander word verlaat. 41 Twee vroue sal by die meul maal; die een

word aangeneem en die ander word verlaat.”

Die woord vir aanneem is Strongs 3880 en verlaat is Strongs 863

3880 { par-al-am-ban’-o}

AV - take 30, receive 15, take unto 2, take up 2, take away 1; 50

GK - 4161 {paralambavnw}

1) to take to, to take with one’s self, to join to one’s self

an associate, a companion

863 { af-ee’-ay-mee}

from 575 and (to send, an intens. form of eimi, to go); TDNT - 1:509,88; v

AV - leave 52, forgive 47, suffer 14, let 8, forsake 6, let alone

GK - 918 {ajfivhmi} & 1889 {ejnafivhmi}

1) to send away

a husband divorcing his wife

to send forth, yield up, to expire

to let go, let alone, let be

to disregard

to leave, go away from one

in order to go to another place

to depart from any one

to depart from one and leave him to himself so that all mutual claims are abandoned

to go away leaving something behind

to leave one by not taking him as a companion

Die een gaan dus saam en die ander word agter gelaat. Ons moet egter daarop let dat

daar weer ‘n wegneem van gelowiges is wat in die middel van die verdrukking is hier gaan

die bekeerlinge van die 144000 Israeliese evangeliste opgeneem word. Gaan die

gelowiges deur die verdrukking?

Lk21: 36 “Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie

dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.” Om alles te ontvlug

beteken om voor dag een weg te wees.

1Tess1:10 “en sy Seun uit die hemele te verwag, wat Hy uit die dode opgewek het, Jesus

wat ons van die toekomstige toorn verlos.

Openbaring 6:17 “want die groot dag van sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?”

1Tess. 5:9 “Want God het ons nie bestem tot toorn nie, maar om die saligheid te verkry

deur onse Here Jesus Christus”

Want God het ons nie bestem tot toorn nie, maar om die saligheid te verkry deur onse

Here Jesus Christus”

6. Die versoeningsfees Lev.23:27-32

77

Hierdie sesde fees is tot vandag nog die mees heilige en gewyde fees van almal en spreek van

verlossing van hul siele deur versoening vir hul sondes, nie net vir die indiwidu nie, maar ook vir die

hele volk Israel.

Wat ons nie uit die oog moet verloor nie is die feit dat Israel Jesus as God se paaslam verwerp het,

en dus dan hul rug op God se verlossing gedraai het. As hul maar net besef het dat sonder sy bloed

daar geen verlossing is nie. Kyk wat vra hulle vir Pilatus toe hy hulle vra wat hy met Jesus moet

doen.

Mt27:25 “En die hele volk antwoord en sê: Laat sy bloed op ons en op ons kinders kom!”

Vir God om ‘n nasie of indiwidu te versoen moet daar, hoewel die volle prys al reeds betaal is, iets

van hul kant af ook gedoen word. Die mens moet dus dit wat Jesus gedoen het om die versoening

te bewerk aan neem, dit kom slegs deur ‘n besluit van jou wil. Weens die verwerping van hul

Messias en die verharding van hul harte is die verdrukking nodig om hulle met God te versoen.

Gedurende die verdrukking sal God op ‘n besondere manier met Israel deel. God deel al inderdaad

met hulle op ‘n besondere manier.

Jes.1:27 “Sion sal deur strafgerig verlos word en die van hom wat terugkeer, deur geregtigheid.”

Sien ook Jes.4:4

Die doel van die verdrukking is om Israel met God te versoen. Volgens die profetiese boeke gaan

die verdrukking sewe jaar lank wees. In die middel van die verdrukking, na drie en ‘n halwe jaar

vind daar weer ‘n “wegraping” plaas dan begin die groot verdrukking.

Net nadat die “Kerk” (gelowiges wat volhard het) weggeneem is, is die Heilige Gees nie meer daar

nie, want Hy woon in die gelowiges, dan is dit wat die Antichris teenhou uit die weg geruim.

2 Tessalonisense 2:3vv “Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval

kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, 4 die teëstander wat hom

verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God

as God sal sit en voorgee dat hy God is. 5 Onthou julle nie dat ek dit altyd vir julle gesê het toe ek

nog by julle was nie? 6 En nou, julle weet wat hom teëhou, sodat hy op sy tyd geopenbaar kan

word. 7 Want die verborgenheid van die ongeregtigheid is al aan die werk, net totdat hy wat nou

teëhou, uit die weg geruim is;”

Die Griekse woord gebruik vir afval is apostasia { ap-os-tas-ee’-ah}

Beteken letterlik om weg te neem met geweld of teen ‘n geweldige tempo.

So in plaas van afval kan ons wegraping lees.

Net hierna kom daar 144 000 Israeliete tot bekering onder die bediening van engele en hulle gaan

dan uit om die evangelie te verkondig en volgens Sagaria sal daar vir elke Joodse bekeerling tien

nie Joodse bekeringe wees, dit is dan hulle wat in die middel van die verdrukking weggeneem

word. Net daarna, sal die Antichris sy beeld in die tempel (wat dan herbou moet wees) plaas. Net

voor die einde van die Groot verdrukking begin die opmars van die Antichris, vir oorlog teen God,

plaas. Dan vind die slag van Armageddon plaas waar God die Antichris uitdelg. Hierna vind die

tweede gedeelte van die wederkoms plaas waar Jesus sy voet op die Olyfberg gaan sit en die

berg dan in twee gaan skeer. Hier gaan elke menslike oog Jesus sien kom, waarna die wit troon

oordeel begin. Hier is dit teenoorgestelde as by die eerste gedeelte van die wederkoms, waar net

die gelowiges wat volhard het, ‘n aandeel gehad het. Hier Gaan net die ongelowiges en die

gelowiges wat nie volhard het tot die einde nie, en die gelowiges wat in die lewe oorgebly het,

voor die wit troon verskyn.

7. Die loofhuttefees Lev23:34-44

78

“Spreek met die kinders van Israel en sê: Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit

sewe dae lank die huttefees vir die HERE. 35 Op die eerste dag moet daar ’n heilige vierdag wees;

géén beroeps werk mag julle doen nie. 36 Sewe dae lank moet julle aan die HERE ’n vuuroffer

bring. Op die agtste dag moet daar vir julle ’n heilige vierdag wees, en julle moet aan die HERE ’n

vuuroffer bring. Dit is ’n feestyd; julle mag geen beroeps werk doen nie. 37 Dit is die feestye van die

HERE wat julle moet uitroep as heilige vierdae om aan die HERE ’n vuuroffer te bring: ’n

brandoffer en spysoffer, ’n slagoffer en drankoffers soos vir elke dag voorgeskrywe; 38 behalwe die

Sabbatte van die HERE en behalwe julle gawes en behalwe al julle geloftes en behalwe al julle

vrywillige offers wat julle aan die HERE gee. 39 Maar op die vyftiende dag van die sewende maand,

as julle die opbrings van die land insamel, moet julle die fees van die HERE sewe dae lank vier;

op die eerste dag is dit rusdag, en op die agtste dag is dit rusdag. 40 En op die eerste dag moet

julle vir julle vrugte neem van sierlike bome, met palmtakke en takke van digte bome en

rivierwilgers, en sewe dae lank voor die aangesig van die HERE julle God vrolik wees. 41 En julle

moet dit as fees van die HERE sewe dae in die jaar vier. Dit is ’n ewige insetting vir julle geslagte.

In die sewende maand moet julle dit vier. 42 Sewe dae lank moet julle in hutte woon; almal wat in

Israel gebore is, moet in hutte woon, 43 sodat julle geslagte kan weet dat Ek die kinders van Israel

in hutte laat woon het toe Ek hulle uit Egipte land uitgelei het. Ek is die HERE julle God.”

Die Loof Hutte fees is die duisend jaar van vrede (die duiwel gaan dan gebind wees). Aan die

einde gaan satan vir ‘n kort rukkie losgelaat word om die mense te probeer verlei voor hy finaal in

die poel van vuur gewerp sal word.

Daarna op ‘n datum wat niemand ken, nie eens Jesus nie, gaan die bestaande aarde en hemel

vergaan. Dit is die gedeelte wat so baie mense buite verband aanhaal wanneer hulle sê dat

niemand weet wanneer Jesus weer gaan kom nie.

Mat.24:34vv “ 34 Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie

dinge gebeur het nie. 35 Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie. 36

MAAR van dié dag en dié uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader

alleen.”

Na watter dag en watter uur verwys Jesus hier in vers 36? Is dit die wederkoms, of iets anders?

Ons vind die antwoord in vers 35 want dit verwys na die dag wanneer die bestaande hemel en die

aarde sal vergaan, wat eers een duisend jaar en die kort tydjie waarna Jesus verwys wanneer

satan losgelaat gaan word plaasvind en nie die wederkoms nie. Kan die gelowiges dan weet?

1Th 5:1-4 “Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie;

1Th 5:2 want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos ‘n dief in die nag.

1Th 5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood

‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

1Th 5:4 Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!