03.05.2013 Views

Die Koninkryk van God:

Die Koninkryk van God:

Die Koninkryk van God:

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Koninkryk van God.

Mt. 6:25-35 “Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe—wat julle sal eet en wat

julle sal drink nie; of oor jul liggaam—wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die

voedsel en die liggaam as die klere nie?

26 Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar

in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?

27 Wie tog onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg?

28 En wat kwel julle jul oor klere? Let op die lelies van die veld, hoe hulle groei; hulle arbei nie

en hulle spin nie;

29 en Ek sê vir julle dat selfs Salomo in al sy heerlikheid nie bekleed was soos een van hulle

nie.

30 As God dan die gras van die veld, wat vandag daar is en môre in ‘n oond gegooi word, so

beklee, hoeveel te meer vir julle, kleingelowiges?

31 Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons

aantrek nie?

32 Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie

dinge nodig het.

33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle

bygevoeg word.

34 Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het

genoeg aan sy eie kwaad.

Twee dinge wat ons eerstens moet soek, en dan antwoord God en maak sy

skatkamers van die hemel vir ons oop.

1. Die koninkryk van God.

2. Die geregtigheid van God.

Ons gaan vandag kyk na die Koninkryk van God en dan volgende week na die

geregtigheid van God.

Die Koninkryk van God:

Mt. 13:9-16 “9 Wie ore het om te hoor, laat hom hoor!

10 En die dissipels het gekom en vir Hom gesê: Waarom spreek U tot hulle deur gelykenisse?

11 Toe antwoord Hy en sê vir hulle: Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die

koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie.

12 Want hy wat het, aan hom sal gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar hy wat nie het nie,

van hom sal weggeneem word ook wat hy het.

13 Daarom spreek Ek tot hulle deur gelykenisse, omdat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en

terwyl hulle hoor, nie hoor of verstaan nie.

14 En aan hulle word die profesie van Jesaja vervul wat sê: Met die gehoor sal julle hoor en

glad nie verstaan nie, en julle sal kyk en kyk, en glad nie sien nie.

15 Want die hart van hierdie volk het stomp geword, en met die ore het hulle beswaarlik

gehoor; en hul oë het hulle toegesluit, sodat hulle nie miskien met die oë sou sien en met die ore

hoor en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie.

16 Maar julle oë is gelukkig, omdat hulle sien; en julle ore, omdat hulle hoor.”

την 3588[THE] βασιλειαν 932 του 3588[KINGDOM] θεου

2316[OF GOD.]

Onthou moet nooit vergeet!

Slegs die ware weergeborene kind van God kan die Koninkryk van God sien:

(waarneem)

Jh 3:3 “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer

gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”

Vir die nie weergeborene, bestaan die koninkryk nie, en omdat hulle dit nie sien nie,

verlang hulle nie om dit te kan sien of te beleef nie. By wedergeboorte ontmoet jy die

Koning van die Koninkryk God se verheerlikte Seun, die alleenheerser van die groot

heelal. En as gevolg van ons verhouding met Hom raak ons Koninkryk bewus, en sien

en beleef dit.

1Kor 15:25 “Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het.”

Die Griekse woord vir koning hier gebruik βασιλευειν 936 beteken letterlik alleen-

heerser. So in sy koninkryk regeer net Hy nie jy en Hy nie.

Wanneer 'n mens by Jesus van Nasaret, uitkom besef jy, jy is verlore, en nadat jy God

se plan wat Hy vir ons in sy Seun bewerk het aanneem het deur met jou sonde te

breek en daarna met berou te bely raak jy weergebore. Onthou wedergeboorte kan

slegs geskied nadat jy vir sonde gesterf het, jy kan nie in nuwe lewe gebore word voor

jy nie die oue afgesterf het nie, daarom is daar so baie mense wat bekeer is, maar nie

weergebore nie. By wedergeboorte sien jy nie net die koninkryk nie, jy beërwe dit,

gaan daar in en neem dit in besit.

Jh 3:5 “Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit

water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.”

Jesus preek....

Mt. 3:2 “gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.”

Mt. 4:17 “Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van

die hemele het naby gekom.”

Mt. 16:28 “Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood

sekerlik nie sal smaak voordat hulle die Seun van die mens in sy koninkryk sien kom het nie.”

Mk.9:1 “En Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan,

wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God met krag sien kom het

nie.”

Mt. 11:12 “Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van

die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld.”

Mt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele

nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.”

Mt. 10:7 “En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom.”

Mt. 11:11 “Voorwaar Ek sê vir julle, onder die wat uit vroue gebore is, het daar nie een

opgestaan wat groter is as Johannes die Doper nie; maar die kleinste in die koninkryk van die

hemele is groter as hy.”

Hd. 8:12 “Maar toe hulle Filippus geglo het, wat die evangelie aangaande die koninkryk van

God en die Naam van Jesus Christus verkondig het, is hulle gedoop, manne sowel as vroue.”

Hd. 19:8 “En hy het in die sinagoge ingegaan en vrymoediglik drie maande lank met hulle

geredeneer en hulle probeer oortuig van die dinge wat die koninkryk van God aangaan.

Hd. 28:31 terwyl hy die koninkryk van God gepreek en onderrig gegee het aangaande die

Here Jesus Christus, met volle vrymoedigheid sonder enige verhindering.

Mar 4:11 En Hy sê vir hulle: Aan julle is dit gegee om die verborgenheid van die koninkryk van

God te ken, maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse,

Hoe kry jy die koninkryk van God?

Die koninkryk van God begin vir elke mens by die kruis van Jesus, waar Hy jou sonde

vergeef nadat jy dit met berou bely het, en met al jou sonde gebreek het.

Onthou jy raak nie ewe skielik ‘n engel nie, en wees gewaarsku, moet nie al in die rondte soos

Israel om dieselfde berg wandel nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!