02.05.2013 Views

NOVjollyvollie11 2011 - Oudhs.co.za

NOVjollyvollie11 2011 - Oudhs.co.za

NOVjollyvollie11 2011 - Oudhs.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

CAPE PIONEER TREK 2011

HOËRSKOOL OUDTSHOORN HIGH SCHOOL

11.11.2011

Jolly Vollie

Weeklikse nuusbrief • Weekly newsletter jollyvollie@gmail.com

Ons opregte dank aan die volgende groep ouers wat baie tyd en energie

ingesit het tydens die Cape Pioneer Trek.

We would like to express our sincere appreciation to the following group of

parents who have invested private time and energy during the Cape

Pioneer Trek.

OOV-BESTUURSLEDE ~ PTA MANAGEMENT

Nantie Fourie Pieter Arries Brenda Bothma Christa Stander

Chahan Adams Shirley Gerber Antoinette Swart Lisle Neethling

Lianda Victor Leigh Myburgh Lorette Jordaan Helmien Coetzee

OUERS/ ONDERSTEUNERS ~ PARENTS/ SUPPORTERS

Tertia du Toit Josephine Swart Sonica Lareman Liesl Carlisle

Lieschen Lategan Lorinda Spies Corné Coetzee Ida Schmitt

Adel Fourie Doreen Fourie Christina de Jager Christel King

Mari-Lu Roller Celeste Barnard Mindie Breunissen Sandra Goosen

Theo Botha Antonie Meyer Ryno Wannenburg Christo du Plessis

KRIEKET TEEN LANGENHOVEN GIMNASIUM

Hoërskool Oudtshoorn se O/15B-span het teen Langenhoven Gimnasium gespeel.

Die Struisies het die loot gewen en stuur Gimnasium in om eerste te kolf.

Gimnasium teken 66 lopies aan in 24 beurte.

Struisies gaan kolf en steek die telling verby in die 17de boulbeurt met 4 paaljties plat.

Struisies wen met 6 paaltjies.

Beste kolwers: Clayton Isaacs met 30 lopies nie uit nie.

Adriaan Coetzee met 17 lopies.

Beste bouler: Clayton Isaacs met 5 paaltjies vir 6 lopies.

Dankie aan Craig Ellis en Uli Raubenheimer wat die tellinghouers was.

ATHLETICS RESULTS: FRANS DU TOIT MEMORIAL MEETING:

BELLVILLE

A group of our athletes faired well at this meeting where more than 800 athletes from 90 different

schools participated.

Thabiso Panda (although he is only 13 years old, he competed in the U/16 event)

7th in the 1500m

Elmarie Hurter 4th in High Jump Deoné Bouwer 4th in Long Jump

Corlia Swart 3rd in Shot put Anver Carelse 2nd in Long Jump

3rd in Discus

Rossouw du Toit Shared first position, but was placed second after being beaten at 2 metres.

STRUISIES SEWES TRIOMFANTELIK TERUG

Bitter min rugby-ghoeroes het die Struisies Sewesspan enige kans gegee in die SA Nasionale

@Lantic-toernooi in Konka, Rustenburg. Maar tipies van afrigter Bernie Deacon en sy span,

word hulle nooit afgeskryf voordat die eindfluitjie geblaas het nie.

Na ‘n lang busrit van 1400 km durf Struisies die beste 16 skole-sewesspanne in die land aan en

dit was hittete of hulle word gekroon as die nasionale kampioene! Struisies was ingedeel in

Groep D saam met skole soos Waterkloof, Maritzburg College en Brandwag [Benoni] en na die

verloor teen Waterkloof in die doodsnikke [28-19] die Vrydagaand, wen hulle die volgende twee

wedstryde Saterdagoggend teen Maritzburg College [28-19] en Brandwag [28-12] om as die

wenners van Groep D uit die stryd te tree.

Hulle was nou onder die 4 topspanne en speel in die semi-finaal teen die oorweldigende

gunstelinge, HTS Louis Botha [Bloemfontein] wat deur die organiseerders as dié wedstryd van

die toernooi beskou word. Met nog net 3 minute oor en 7-28 agter, verras Struisies een en almal

en teken 3 drieë aan om met 29-28 as die wenners van die veld te stap.

In die finaal speel Struisies toe teen Tygerberg [2010 se wenners] wat vir HTS Middelburg

uitgeskakel het. Met rustyd was daar nog min tussen die spanne te kies [12-12]. Uiteindelik

wen Tygerberg 33-17 nadat Struisies op ‘n stadium 17-12 voor was. Struisies ontvang die silwer

medalje as die tweede beste sewes-skolerugbyspan in Suid-Afrika. Voorwaar ‘n pluimpie vir

Oudtshoorn en die SWD!

NUWE STRUISIE!

Die Struisiefamilie wens

mev. A. van der Merwe en

haar gesin hartlik geluk

met die geboorte van

Nerine.

Striving for success without hard work is like

trying to harvest where you haven’t planted.

David Bly

BELANGRIKE DATUMS

11/11 Tuisnaweek

14/11 Eksamen: Graad 8-11 Begin

02/12 Eksamen: Graad 8-11 Eindig

09/12 Skool sluit: Leerders

Procrastination is the thief of time.

Edward Young

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!