02.05.2013 Views

Die hoorder en sy konteks

Die hoorder en sy konteks

Die hoorder en sy konteks

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die hoorder en sy konteks

ABSTRACT

The hearer and his context

C J AVos

The importance of the context of the hearer with regard to homiletics are

exploited. Concepts, such as modernisation and secularisation are

explained to clarify the context of the hearer. The thesis that homiletics

should accept the challenge which modernisation poses to the church, is

defended.

Die wyse waarop die hoorder luister word deur sy situasie bepaal. Vir die

prediker is dit konstitutief wanneer hy sy preek ontwerpl. Die kerk is altyd

deel van die gemeenskap waarin hy Ieef en werk 2 • Daarom moet die kerk

in konteks verstaan word.

'n Term wat geskik is om die wereldbeskouing van ons tyd te

beskryf, is modernisasie 3 • Modernisasie verteenwoordig beide 'n benadering

en 'n spesifiek aanwysbare tendens. Dit kan nie tot die periode na die

Tweede Wereldoorlog beperk word, soos so dikwels die geval is nie, maar

dit kan nagespeur word in talle sogenaamde modernistiese en premodemistiese

werke. Verder kan modemisasie nie net tot literere werke

beperk word nie. Dit is nie vreemd om van modernisasie in die kuns,

musiek, argitektuur en selfs in die teologie te praat nie 4 • Kenmerkend van

modemisasie is 'n skeptisisme ten opsigte van die sentrale plek wat aan die

rede en die menslike subjek as 'n rasionele wese toegeken word. J-F

Lyotard toon aan dat toe ons die geborgenheid van die Groot Verhaal van

die religie en die mite moes ontbeer, ons ons daarna in die Weste weer aan

'n Groot Verhaal verbind het. Dit is die verhaal van die universele Rede,

van die V ooruitgang en die Emansipasie van die mensheids. Hierdie

ideologie van die agtiende eeuse Verligting Ie nou aan skerwe. Dit het sy

onmag bewys deur nie die beloofde menslikheid tot stand te bring nie,

maar 'n Auschwitz en die politieke geweld (Boedapest in 1956, Praag in

1968 en Suid-Afrika vanaf veral die sestiger jare) te skep. Na die

ontgogeling oor die Groot Verhale het net kleinverhale oorgebly waarin

daar nie plek vir groot Waardes en Oortuigings is nie. En dit is ook goed

so, volgens Lyotard, want dit kan aIleen maar gevaarlik wees 6 • Skeptisisme

ten opsigte van rasionaliteit is egter maar een kant van die munt. Die ander

ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK Jrg 16(1) 1995 193

kant van die munt is dat modernisasie beskou kan word as die sosiale

ontwikkeling wat daarna strewe om probleme vanuit die perspektief van

rasionaliteit op te 10s7. Rasionalisering soek na met odes en middele wat

geskik en effektief is. Dit wil die werklikheid orden en sistematiseer ten

einde dit oorsienbaar en beheerbaar te maak 8 •

Teenoor onaantasbare waarheidsaansprake, 'n oorskatte geloof in

die wetenskap en 'n metafisiese wyse van redenering, is die interrelasie

van waarheid, etiese relativisme en kulturele pluralisme van die grootste

belang 9 • Die tegnologie en wetenskap is nie net 'n seen nie, maar dit kan

ook 'n vloek word. Dit gebeur wanneer dit die mens en die lewe op aarde

beheers. Die gevolg van die beheersing is dat die ekologiese sisteem deur

chemiese produkte versteur word. Die kompleksiteit en omvang van die

ekologiese probleme laat ons besef dat 'n louter tegnies-wetenskaplike

benadering van die wereldomvattende probleem nie afdoende is nie, en

selfs nuwe vorme van besoedeling kan veroorsaak lO • In die modernisasie

val die klem op anti-fundamentalisme, die relativering van die tradisie en

dogma in die lig van 'n veranderende historiese, taal en kultuur konsepte.

Modernisasie dui op die ontwikkeling waardeur 'n oorspronklik

homogene samelewing in verskillende sfere ingedeel word ll . Die sfere

word dan deur eie prinsipes en reels beheers 12 • Na die Middeleeue het die

ekonomie, die politiek, die religie, die wetenskap, die tegniek, die moraal

en die kuns 'n eie onathanklike lewe begin lei. Die samelewingsverhoudinge

het verander; die oorgelewerde hierargiee het verbrokkel en is

deur ander vervang en vernietig 13 • Daar het 'n segmentasie en

differensiasie van die samelewing plaasgevind 14 • Verskillende dimensies

van modernisasie kan onderskei word. Daar kan van ekonomiese,

politieke, sosiale en kulturele modernisasie gepraat word 15 • Die dimensies

van modernisasie word aan die kriterium van rasionaliteit gemeet 16 •

Rasionaliteit kan nader as doelrasionalteit omskryf word (Max Weber). Vir

die ekonomie is die kriterium berekenbaarheid, vir die politiek maakbaarheid,

vir die tegniek beheersbaarheid, vir die wetenskap voorspelbaarheid

en vooruitgang 17 • Max Weber het die gevolge van die proses van

rasionalisering vir singe wing en lewensbeskouing as EntZliuberung der

Welt beskryf. Volgens liirgen Habermas se sosiale teorie omvat die

ekonomiese en politieke kragvelde mense se lewe. Die twee kragte bepaal

in 'n groot mate hoe mense dink en leef. Habermas maak dit duidelik dat

ekonomiese kolonialisasie die samelewing bedreig. Dit bring mee dat die

politieke, sosiale en kulturele lewe meer en meer kolonies van die

ekonomie word 18 •

In die ekonomiese modernisasie is grondgebied nie meer die

enigste vertrekpunt in die oplossing van ekonomiese probleme soos dit in

194 DIE HOORDER EN SY KONTEKS

waarneming en verbeelding mekaar se leefwerelde moet betree. Op die

wyse ontstaan begrip en respek vir ander mense se denke, gevoelens, lewe

en aspirasies.

Die konsentrasie van die ekonomiese en politieke werklikhede in

die stede laat die lig op die sosiale kant van modernisasie val. Sosiale

modernisasie word deur verstedeliking bepaa}21. Hierdie verstedelikingsproses

het ingrypende geografiese en demografiese konsekwensies. Die

sosiale konteks waarin die familie gewortel is, het dramaties verander. Die

gevolg is dat sosiale relasies versteur is. Sosiale fragmentasie en

individualisasie is die onvermydelike gevolg.

Kulturele modernisasie bring 'n skaalvergroting van informasie en

opvoedingsstrukture mee. Dit lei tot scientisme - 'n geloof in die wetenskap

en die wetenskaplike vooruitgang. In die Westerse we reId word daar

besonder sterk gesteun op die opvatting van die sestiende eeuse Francis

Bacon, naamlik: scientia est potentia - kennis is mag. Met dankbaarheid

geniet ons die vrug van die mens se tegniese bedrewenheid en

wetenskaplike beheersing van die werklikheid. Om net 'n paar voorbeelde

te noem: industriele produksieprosesse, sosiale en ekonomiese

organisasieprosedures en bestuurstegnieke, argitektoniese monumente,

mediese middele en metodes, 'n magdom ander kundighede en voorsienigheidsisteme

waardeur die lewensstandaard en die uiterlike lewensomstandighede

van die mens op 'n ongekende wyse verbeter is en nog steeds

word. Die mag van die mens strek so ver dat hy hom vandag selfs, in

sowel letterlike as figuurlike sin, maan toe kan stuur as hy wil. Die

informatika en kubernetika is die mees resente variante van die

beheersingswete van ons dag 22 • Kulturele modernisasie het 'n uitwerking

op die outonomie van verskillende kulturele institusies. Die kuns,

wetenskap, moraal, wet, opvoeding en onderwys, filosofie, we reldbeskouing

en godsdiens lei steeds meer 'n eie lewe. In die verband het ons

te doen met 'n kulturele pluraliteit. Die mens mag egter nie al sy heil van

die wetenskap verwag nie. Kennis en mag beantwoord die vraag na die sin

van die Ie we ook maar ten dele. Al die kennis is nie genoeg om die

spanninge en botsings in menslike verhoudinge uit die weg te ruim nie. Die

menslike beheersing waartoe die wetenskap hom in staat stel, word egter

deur die kontraservaringe van honger en armoede in die wereld,

kindersterfte, die vlugtelingsvraagstuk en die sosiaal-ekonomiese uitbuiting

totaal ontluister 23 •

Die proses van rasionalisasie kan in verskeie kulture waargeneem

word. In die godsdiens vertoon die geskiedenis van die refleksie oor God,

Christus, die Heilige Gees, skepping, verlossing en voltooiing 'n meer en

196 DIE HOORDER EN SY KONTEKS

meer abstrakte beeld. Dit is ook van toepassing op die refleksie oor die

kerk en die liturgie. Die moraal en religie word al meer onathanklik van

mekaar24.

Die postmodernistiese filosofie staan skepties teenoor die rol wat

aan die rede en die mens as rasionele subjek toegeken word. Die kille

rasionaliteit word verbreed tot 'n ryke redelikheid waarin emosionaliteit,

estetiek en retoriek 'n sentrale funksie kry25. En tog bepaal utilisasie en

berekening die subjek in praktyk26. Utilisasie beteken dat 'n persoon die

sosiale instellings waaraan hy deelneem vanuit die perspektief van sy eie

behoeftes en belange benader. Hy evalueer die instellings vanuit sy regte

en eise27. Berekening dui op die aspekte van individualisme, instrument alisme,

hedonisme en verbruiking28. Die subjek staan in modernisasie

sentraa12 9 • In die proses word daar gefokus op die groeiende betekenis van

die individu wat hom uit die kollektiwiteit van sy onmiddellike omgewing

10smaak 30 • Die tradisionele gemeenskapsbande van gesin, familie, buurt,

dorp, streek is deur 'n formele, rasionele burokrasie vervang 31 • Die gevolg

hiervan is 'n onoorsigtelike, abstrakte samelewing waarin die individu 'n

ander rol moet vervul. Die individu is in so 'n gemeenskap baie meer op

homself aangewys. Die kwesbare "ek" moet nou self sy eie sin volgens eie

behoeftes bepaaP2. Die "ek" kry nou sy eie sin! En tog word die individu

nog steeds gekontroleer en selfs gemanipuleer. Die struktuur van die

samelewing is een rede hiervoor. Die kontrole wat die samelewing op die

individu uitoefen is nie meer op een punt gekonsentreer nie, maar dit het

anoniem geword en is oor verskeie sektore versprei3 3 • Die persoonlike

ervaring van vryheid word beperk tot die prive-sfeer: die klein kring waar

die enkeling min of meer geborge voel en waar hy invloed uitoefen 34 • Die

nadruk op die individu het ook positiewe gevolge. Die menswaardigheid

van elke individu is 'n reg waarop hy aanspraak kan maak. Eike mens het

persoonlike behoeftes waaraan aandag gegee moet word. Dit beteken dat

die mens as 'n ander en nie net as 'n blote rasionele wese beskou moet

word nie35. Menslike regte soos demokrasie wat vryheid van spraak,

werksgeleenthede, vrye godsdienstige en politieke verbintenis, ongeag ras

of kultuur, waarborg, is onontbeerlik in 'n samelewing. Onder instrumentalisme

as 'n komponent van modernisasie word sinvolheid deur die effek

daarvan bepaal. Dit wat effektief is, word deur sommige as godsdienstig

sinvol, esteties en moreel reg aanvaar en ervaar. In hedonisme val die klem

op genot; op "fun-morality". Die lewenswyse word dikwels op TV, in

films en tydskrifte verkondig. In verhoudinge waar die klem sterk op die

seksuele fokus, kom hedonisme ook na Yore. Die opvatting het 'n invloed

op moraliteit. Alles is geoorloof as dit net genot verskaf. Ons leef ook in 'n

ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK Jrg 16(1) 1995 197

verbruikerskultuur. Die advertensiewese is op die verbruiker en sy

behoeftes toegespits. ABe tegnieke word gebruik om die verbruiker se

behoeftes te wek, hom te oorreed en selfs te manipuleer.

Sekularisasie is 'n ander kenmerk van modernisasie. Alhoewel

sekularisasie 'n weerspieeling van die tydgees van die twintigste eeu is, is

die proses van sekularisasie gevoelig vir die veranderende kragte in 'n

samelewing. Na my oordeel is dit belangrik om die semantiese waarde van

die konsep te verhelder. Daar is verskillende interpretasies van die

konsep36. Dekker37 gebruik die begrip in drie betekenisse:

1. Sekularisasie is 'n vermindering van godsdienstigheid en kerklikheid.

Godsdienstige handelinge is minder in getal en geringer in betekenis. Saam

met Daiber38 kan 'n mens se dat die invloed van die godsdiens gerelativeer

word. Benewens die godsdienstige handelinge verander die godsdienstige

opvattinge van mense ingrypend. In die verband kan gedink word aan die

vraag hoe mense God se teenwoordigheid ervaar. TaBe se ervaring is dat

Hy eerder afwesig is. Daar word selfs van die "voortvlugtigheid van God"

en van sy "terugtrekking" gepraat3 9 •

2. Sekularisasie is 'n beperking van die godsdiens se invloed. Instellings in

die samelewing is onafhanklik van godsdiens. Die gevolg hiervan is dat die

godsdienstige aktiwiteite tot die private lewe beperk word.

3. Sekularisasie is 'n aanpassing van godsdiens. Godsdiens pas inhoudelik

aan by die ontwikkelinge van die samelewing en die moderne bewussyn.

Dekker wys daarop dat die drie beweginge in die sekularisasieproses nie

ooreenstem nie, en nie noodwendig gelyktydig voltrek word nie. Op

voetspoor van Vander Ven 40 kan daar tussen 'n kulturele en strukturele

dimensie van sekularisasie onderskei word. Kulturele sekularisasie

impliseer die ontsakralisasie van die sosiale werklikheid. Die proses het 'n

uitwerking op die geloof in God. Empiriese ondersoek in Nederland toon

aan dat geloof in 'n onpersoonlike God meer dominant is as geloof in 'n

persoonlike GOd 41 • Hoewel daar sprake is van 'n bewuste ontkenning van

die Godsbestaan (atelsme) en dit natuurlik ook voorkom, lyk dit asof die

moderne lewenshouding eerder deur terme soos agnostisisme en godsdienstige

onverskilligheid omskryf kan word. 'n Agnostikus is iemand wat weier

om uitsprake te doen oor 'n transendente werklikheid, omdat hy reken dat

dit onmoontlik is om kennis van die werklikheid te verwerf en om sinvolle

uitsprake daaroor te maak. Aangesien daar nie sekerheid is of God bestaan

198 DIE HOORDER EN SY KONTEKS

of nie, word die sin van die Iewe binne die kenbare, immanente

werklikheid gesoek42. Die agnostikus dink nog oor die Godsvraag. Dit kan

nie van die godsdienstig onverskillige mens gese word nie. Al verdwyn die

erns oor religieuse vrae in 'n groot mate, en al word die bestaan van God

deur taUe ontken en as sinloos ervaar, is daar in die alledaagse wereid nog

volop tekens van religiositeit. Die mens hou sy sekulere heilandsfigure wat

sy angs moet besweer byderhand. CaIvyn het reeds die mens bestempel as

'nJabrica idolorum, 'n afgode-fabriek. Die mens mag God verwerp, maar

aanbid sal hy aanbid - al is dit 'n bankbalans. Sommige praat van die

Amerikaanse triniteit van "sex, car and career".

Strukturele sekularisasie stem ooreen met die proses van

differensiasie. Betekenis is nie net athanklik van godsdiens aIleen nie.

Outonome institusies ontwikkel hulle strategiee om betekenis in die

werklikheid te vind en daaraan toe te ken. Die uitwerking hiervan is die

pluralisasie van betekenis en die marginalisering van die Christelike

godsdiens43. In die Suid-Afrikaanse konteks moet daar met religieuse

pluraliteit rekening gehou word. Dit beteken die besef dat daar geen een

saligmakende teologiese sisteem is nie 44 • Die gereformeerde teologie moet

die algemene ethos van pluraliteit en perspektiefverskille aanvaar en sy ou

pretensies om 'n sluitende verklaring van die werklikheid te gee prysgee.

Die bestaan van geloofstradisies wat van mekaar verskil, maar mekaar ook

kan verryk, moet aanvaar word.

Verskuiwings in die mens se leefwereld het 'n invloed op sy

godsdienstige konteks. Dit was deur die eeue die geval. 'n Klassieke

voorbeeld hiervan is die vestiging van die corpus Christianum waardeur

God se plek deur die staat verseker is. Konstantyn se oorwinning oor

Maxemus by die Milviese Brug digby Rome, op 28 Oktober in die jaar 312

nC was die voorloper van die Edik van Milaan (313) wat vir die eerste

keer aan Christene 'n geloofsvryheid gelykstaande aan die wat die heidense

kultusse geniet het, gewaarborg het. Hierop het verskeie maatreels gevolg

wat die Christendom in toenemende mate teenoor die ander godsdienste

bevoordeel het. Die hoogtepunt van die proses was in die jaar 380 toe

Keiser Theodosius die ortodokse geloof, soos deur die biskop van Rome en

die patriarg van Alexandrie verteenwoordig, as die enigste godsdiensvorm

in die Romeinse ryk erken het. Heidene en Christenketters is vervolgens

oor dieselfde kam geskeer en tot aartsvyande verklaar. Die leer van die

Drie-eenheid byvoorbeeld, volgens ortodokse interpretasie, het staatswet

geword. Wie hom hierteen verset, is nie net ketter nie maar tegelykertyd

ook anargis. Dit was vanselfsprekend en veilig om lid van die kerk te

wees 45 • Die toedrag van sake het die Christendom te tuis in die wereld

ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK Jrg 16(1) 1995 199

gemaak en hom van sy vreemdelingskap beroof. God het ook te vanselfsprekend

en voorhande geword. God se koninkryk kan nie met staatsgrense

saamval nie. Sy koninkryk omvat die aarde en is groter as enige politieke

grense.

Verskuiwinge in die mense se sosiale wereld beinvloed die mens

se ervaring van sy godsdienstige wereld. Ekonomiese groei of 'n gebrek

daaraan, die beskikbaarheid van arbeid aldan nie het 'n invloed op die

mens se ervaring van sy godsdiens. Armoede, fisiese en geestelike lyding,

werkloosheid het 'n uitwerking op mense se Godservaring. Die invloed van

politieke mag is ook nie neutraal nie. Wanneer politieke magte vir 'n groep

of yolk gunstig is, kan dit makliker wees om God as naby te ervaar. Maar

die verskuiwing van politieke kragte kan 'n duister ervaring van God se

teenwoordigheid meebring. 'n Sosiologiese ontwrigting kom die skerpste

aan die lig op die gebied van voedsel, skuiling en seksualiteit. As dit

ontbreek, soek die mens na ander alternatiewe.

Die hoorder leef nie net in 'n godsdienstige en sosiale konteks nie,

maar ook binne 'n geestesklimaat. In die loop van die eeue het verskillende

geestesbeweginge hulle invloed laat geld. Die beweginge is nie tydloos nie,

maar kontekstueel in die sin dat dit 'n bepaalde weerkaatsing van die

verstaan van die mens in sy we reid is. In elke bepaalde beweging Ie daar

slegs 'n verstaansbrok van die mens in sy werklikheid. Dit is eers wanneer

al die brokke byeen gebring word dat ons iets van die mens in sy wereld

kan begryp.

Die geestesbeweging wat sedert die Renaissance en die Verligting

in die Westerse wereld vaardig geword het, vind vandag universele

geldingskrag in die hele wereld. Afgesien daarvan dat miljoene mense nie

regtig hiervoor ryp is nie, bring dit die mensheid as geheel tot 'n nuwe

selfverstaan, met ingrypende gevolge wat die hele lewe raak. Daar sal in

die prediking daarmee rekening gehou word dat die nuwe mens aan die

einde van die Westerse heerskappy, die koloniale tydperk, aIle vorme van

outokrasie en verdrukking, outoritere gesag en ongekontroleerde

waarheidsaansprake gekom het 46 •

Ons tydgees word gekenmerk deur waardeverwarring, maar ook

deur waardeverskuiwing. Die etiek het van 'n totaalsisteem wat die ganse

samelewing en lewe bestryk het (apartheid, liberalisme, personalisme)

verskuif na 'n fiksering op bepaalde wisselende etiese kwessies: die

mediese by stand aan die derde we reid (Artsen zonder grenzen), die

ekologie (Greenpeace), menseregte (Amnesty International), homofilie en

anti-rassisme.

Op die vraag hoe die kerk oor die konteks van die hoorder kan

nadink, is daar verskeie moontlikhede. Maar wat vasstaan is dat die kerk

200 DIE HOaRDER EN SY KONTEKS

nie die wereld tot stilstand kan bring om af te klim nie, of die kiok terug te

draai nie. Die kerk durf homself ook nie in 'n ghetto terugtrek om iets van

die verlede solank as moontlik te bewaar nie. Die godsdiens mag ook nie

tot die private sfeer van die persoonlike of huislike binnekring beperk

word, en die stryd om die kerstening van die gemeenskap prysgegee word

nie. Dit is die gevaar van 'n eensydige vorm van pietisme wat net op die

individuele mens gerig is. Die gevolg van so 'n styl is wereldontvlugting.

In die prediking moet die evangelie op so 'n wyse verkondig word dat dit

die heerskappy van God in die we reId proklameer en die waardes daarvan

vestig.

Dit is moontlik dat die kerk hom teen die samelewing kan verset.

Die gevolg hiervan is 'n spanning en konflik tussen die boodskap en die

werklikheid. In plaas van 'n Woord vir die werklikheid word dit 'n Woord

teen die werklikheid. En dit is 'n ramp. Dit is ook moontlikheid dat die

kerk die samelewing as weerbarstige en veranderbare werklikheid aanvaar.

Dit is na my mening die enigste opsie vir die kerk. Want dit is in hierdie

werklikheid waarvan in die vorige paragrawe 'n profiel gegee is, dat die

kerk die evangelie moet kommunikeer.

Daar moet in die aanvaarding van die samelewing met 'n paar

sake rekening gehou word. Die eerste saak is dat die samelewing onder

verskillende omstandighede verskillende gelaatstrekke vertoon. Die

samelewing kan 'n mens soms verras, ander kere verbaas en selfs

ontnugter. In die tweede plek is die samelewing beinvloedbaar. VerskiIlende

kragte en faktore speel 'n rol in die beinvloeding (vergeIyk die

voorafgaande paragrawe). Die geloofsgemeenskap weet ook dat die soet

kragte van die boosheid die samelewing nie ongeskonde laat nie. In 'n tyd

van waardeverwarring en waardeverskuiwing moet die kerk ems maak met

etiese prediking. Die soort preke het 'n wars aan moralisme, fanatisme en

onverdraagsaamheid. Dit vra aandag vir die etiese imperatief wat uit die

heilsindikatief vloei. Hiermee word nie bedoel dat etiese norme klakkeloos

en simplisties uit die Bybel op ons situasie oorgedra kan word nie, maar

weI dat daar 'n kritiese wisselwerking tussen die Bybelse aansprake en ons

situasie moet wees. Etiese kwessies op personale, seksuele, sosiale,

politieke en ekonomiese viak moet binne 'n geloofsraam bevraag,

gekorrigeer, geinterpreteer en geherstruktureer word. Die derde dimensie

op die samelewing is dat dit veranderbaar is. Om te preek beteken om te

glo dat die krag van die evangelie mense anders kan laat dink, praat en

doen. 'n Preek geskied ook met die vaste oortuiging dat die evangelie die

waardes van God se koninkryk in mense se lewens en in die samelewing

kan vestig.

ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK lrg 16(1) 1995 201

Aanvaarding van die samelewing beteken dat die kerk aandag

moet gee aan die effek van modernisasie. Daar moet met institusionele

differensiasie rekening gehou word47. Verder moet dit in gedagte gehou

word dat die kerk in die pre-stedelike en pre-moderne periode die

middelpunt van die gemeenskap was48. Dit is nie meer die geval in die

moderne samelewing nie. Die gevolg van hierdie verskuiwing is dat die

kerk sy eintlik plek opnuut moet ontdek as die van 'n alternatiewe

gemeenskap. Dit beteken onder andere dat die kerk tot sy religieuse

funksies beperk word. Verder impliseer dit dat die kerk hom op religieuse

kommunikasie moet toespits. Die troon en die altaar is nie meer

bondgenote nie. Die staat behandeI die kerk as 'n sosiale gemeenskap. Hy

is maar net een van die spelers op die veld. Die nuwe geesteskonteks

beteken die verlies van die soort politieke beskerming en vanselfsprekendheid

wat dit sedert die vierde eeu in die Westerse we reId geniet

het. Die kerk moet in 'n klimaat van godsdiensvryheid en sekularisasie op

gelyke voet meeding met ander godsdienste en denkrigtings wat om gehoor

vra. Die stryd om die waarheid kan nie met die swaard of deur wetgewing

besleg word nie. Die swaard van die W oord moet in 'n pluralistiese nuwe

wereld oorwinnings behaal. "D(d)ie christliche Kirche soll offensiv in

einer unchristlich gewordenen Umwelt ihren Glauben vertreten, zum

Glauben zuriickrufen. Die Verkiindigung solI missionarische Verkiindigung

sein"49. Die kerk is beroof van sy morele mag. Die tyd van konsensus op

grond van krag en mag is verby. Die pleit van die kerk moet wees vir

konsensus op die basis van oop kommunikasie en die oortuiging wat op

inhoud en argumente gegrond is. Dit gee dan aan die Christelike

geloofsgemeenskap geleentheid om "gis in die deeg" te word. Vroeer was

die Christelike geloofsgemeenskap miskien te veel die deeg self3 0 •

In die geloofsgemeenskap moet daar meer aandag aan die liturgie

as 'n vorm van religieuse kommunikasie gegee word. Indien dit gebeur,

bring dit mee dat die hoorder as subjek behandel wordS 1 , as deelnemer aan

die liturgiese handelinge. Kommunikasie as 'n proses van aksie-reaksie met

die aksent op kognitiewe, emotiewe en konatiewe funksies moet in eike

liturgiese handeling plaasvind. As dit die geval is, kan koinonia en

diakonia die uitvloeisel wees.

NOTAS:

E Henau, "Toehoorder en preek ... ", Tijdschri/t voor Liturgie, 77/6, 382.

2 W R Petkewitz, Verkiindigung in der Mediengesellschaft. Neue

Informations- und Kommunikationstechniken in der Praxis, Giitersloh 1991,

229.

202 DIE HOORDER EN SY KONTEKS

3 H van der 1.00 & W van Reijen, Modemisierung. Projekt und Paradox,

Miinchen 1992; J A van der Yen, Ecclesiologie in context, Kampen 1993,

18-31.

4 C A van Peursen, Na het postmodernisme. Van metafysica tot filosofisch

surrealisme. Kampen 1994, 11-13.

5 Van Peursen, a w, 56.

6 J-F Lyotard, Het postmodeme weten. Kampen 1987.

7 Van der Ven, a w, 20.

8 Van der 1.00 & Van Reijen, a w, 31.

9 K Kreiner, Ende der Wahrheit? Zum Wahrheitsverstiindnis in Philosophie

und Theologie, Freiburg 1991.

10 R Burggraeve & S Velle, "Christendom en postmoderniteit. Doemdenken,

heil of bescheiden kansen?", Collationes 1 (1993), 8.

11 Van der 1.00 & Van Reijen, a w, 31.

12 F De Lange, "Kerken in een pluriforme sameleving", in: H Schaeffer

(hoodredakteur), Handboek Godsdienst in Nederland, Amersfoort 1992, 211.

13 H-G Soeffner, Die Ordnung der Rituale. Die Auslegung des Alltags 2,

Frankfurt 1992.

14 De Lange, a w, 211.

15 Van der Ven, a w, 18-20.

16 De Lange, a w, 212.

17 De Lange, a w, 212.

18 J Habermas, Theorie des lwmmunikativen Handelns 1, Frankfurt 1982.

19 Burgraeve & VelIe, a w, 14.

20 W Jordaan, "Geweldskultuur. Hoeveel grafte nog? Praat asof ons almal se

lewens daarvan afuang", in: Die Beeld, 1993, 14.

21 K-F Daiber, Predigt als religiOse Rede. Homiletische Uberlegungen im

Anschluss an eine empirische Untersuchung. Predigen und Horen 3,

Miinchen 1991, 55-56.

ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK Jrg 16(1) 1995 203

22 Burgraeve & VelIe, a w, 6.

23 Burggraeve & VelIe, a w, 8.

24 Van der Ven, a w, 20.

25 Burggraeve & VelIe, a w, 11.

26 Van der Ven, a w, 284,374.

27 Van der Ven, a w, 284.

28 Van der Ven, a w, 374.

29 Burggraeve & VelIe, a w, 11.

30 Van der Loo & Van Reijen, a w, 32.

31 De Lange, a w, 215.

32 De Lange, a w, 215.

33 De Lange, a w, 215.

34 De Lange, a w, 215.

35 Th de Boer, Hermeneutiek. Filosofische grondslagen van mens- en

cu!tuurwetenschap, Amsterdam 1988.

36 J A Heyns, Sterwende Christendom? 'n Teologie in die greep van die

tydgees, Kaapstad 1969, 19-95; J Spema Weiland, Orientatie. Nieuwe wegen

in de theologie, Wageningen 1968, 22-32.

37 G Dekker, "Secularisatie en fundamentalisme", in: H Schaeffer

(hoofredakteur), Handboek Godsdienst in Nederland, Amersfoort 1992, 195-

197.

38 Daiber, a w, 56.

39 Bruggraeve & VelIe, a w, 30.

40 Van der Ven, a w, 137.

41 Van der Ven, a w, 138.

42 De Lange, a w, 213.

204 DIE HOORDER EN SY KONTEKS

43 Daiber, a w, 56-58; Yan der Yen, a w, 139.

44 Burggraeve & Yelle, a w, 28.

45 D J Bosch, Hei! vir die wereld, Pretoria 1979, 104-105.

46 Yergelyk J Degenaar, Death of God, Kaapstad s j, 1-20, 72-98; A van

Seters, "The problem of preaching in the third millennium", Interpretation

45/3, 267-269.

47 Van der Yen, a w, 27-29.

48 Heyns, a w, 19.

49 Daiber, a w, 60.

50 Burggraeve & Yelle, a w, 31.

51 H Luther, Religion und Alltag. Bausteine zu einer Praktischen Theologie des

Subjekts, Stuttgart 1992, 30-36.

ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK Jrg 16(1) 1995 205

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!